Fezile Dabi Schools Gala – Welkom Gymnasium superior results
Fezile Dabi Schools Gala. 🏊 Welkom Gymnasium at the Fezile Dabi Schools Gala. Welkom Gymnasium’s swimmers made waves at the Fezile Dabi Gala, delivering performances that were nothing short of…
School Boys’ Cricket – Grey College shines in Johannesburg!
School Boys’ Cricket – Grey College shines in Johannesburg! Congratulations to the School boys’ cricket team, who achieved a clean sweep. They won all four of their matches against St…
Abu Dhabi Schools Festival – Welkom Gimnasium
Abu Dhabi Schools Festival. Welkom Gimnasium is trots om aan te kondig dat Mia Best en Haylee Docherty gekies is vir die Falcons dogterskrieketspan. Die span gaan Suid-Afrika verteenwoordig by…
Basketball Report – Kearsney College’s excellent performance
Basketball Report. Kearsney College 1st Team vs Westville Boys’ High 1st Team KZN Midweek Fixture. Kearsney College hosted Highway rivals Westville Boys’ High in a highly anticipated midweek clash. The…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Hou julle lewe vry van geldgierigheid; Hebreërs 13: 5, 6 Thought of the Week – Don’t fall in love with money. Hebrews 13: 5, 6
Ontmoet die nuwe personeel – BVHS stel met trots voor
Ontmoet die nuwe personeel. Bethlehem Voortrekker Hoërskool is verheug om die nuwe gesigte van hul BVHS-familie bekend te stel. Hierdie span bring vars energie, passie en unieke talente wat beslis…
Skole-krieket – Hoërskool Sentraal teen St Dominic’s
Skole-krieket. Hoërskool Sentraal se 1ste krieketspan het gister ʼn uitstekende oorwinning behaal in hul eendagwedstryd teen St. Dominic’s van Welkom. Die Blokke het met ʼn indrukwekkende 160 lopies geseëvier. Sentraal…
Skole-krieket – Hoërskool Fichardtpark teen Hoërskool Goudveld
Skole-krieket. Op ’n helder dag in Welkom het Hoërskool Fichardtpark (Fichies) en Hoërskool Goudveld (Gouties) mekaar die stryd aangesê in ’n kragtige Skole-krieket wedstryd wat tot die laaste paaltjie spanningsvol…
Skole-krieketspanne – Hoërskool Fichardtpark teen Sand du Plessis
Skole-Krieketspanne – Hoërskool Fichardtpark se 2de skole-krieketspan het Saterdag ’n kragtige vertoning gelewer tydens n skole-krieketspanne wedstryd. Fichies het teen Hoërskool Sand du Plessis se 1ste skole-krieketspan gespeel. Fichies het…
SA U19 Cricket – Outstanding History Made by Grantleigh Schools
SA U19 Cricket. History Made as Grantleigh Teen Earns SA U19 Cricket Call-Up. Grantleigh Schools is celebrating a historic achievement. 13-Year-old Nobubelebesisa “Nobe” Zwane has been selected for the South…
Nuwe Skoolhoof – Hoërskool Bultfontein
Nuwe Skoolhoof – Hoërskool Bultfontein se Matriekraad van 2026 het tydens Maandag se saalopening ’n besondere geleentheid daarvan gemaak. Saam met onderwysers en leerders, het hulle die nuwe skoolhoof, mnr.…
Grey Gala 2026 – Grey College’s outstanding achievement
Grey Gala 2026. Experience the glamour, excitement, and unforgettable moments of the Grey Gala 2026. The Grey Gala, in cooperation with Oranje Meisieskool, unfolded in an atmosphere of elegance and…
Africa Youth Chess Championship – Michaelhouse delighted
Africa Youth Chess Championship. 🏆 Michaelhouse Chess Triumph. During the recent school holidays, Zhengfei Li showcased brilliance on the chessboard at the 16th Africa Youth Chess Championship in Harare, Zimbabwe.…
Hokkiebestuur – Hoërskool Potchefstroom Gimnasium
Hokkiebestuur -Hoërskool Potchefstroom Gimnasium is trots om aan te kondig dat drie van hulle hokkiepersoneellede verkies is tot die Noordwes hokkiebestuur. Hierdie benoemings getuig van hul uitmuntende betrokkenheid, kundigheid en…
Welcome Mrs Jackie – Eunice High School’s New Headmistress
Welcome Mrs Jackie. Grey College proudly extends its heartfelt congratulations to Eunice High School on the appointment of Mrs Jackie Botma as their new Headmistress. “We wish her every success…
Nuwe Onderwysers – Merensky Landbou Akademie
Nuwe Onderwysers – Merensky Landbou Akademie trap die nuwe jaar af met ’n klomp vars gesigte wat die Plasie-familie kom versterk. Hierdie nuwe onderwysers bring nie net kennis nie, maar…
Nuwe personeel – Grey Kollege verwelkom Nico Loubser
Nuwe personeel. As deel van nuwe personeel, heet Grey Kollege Mnr Nico Loubser met groot waardering welkom by die skool. Hy en sy vrou het onlangs vanaf Nylstroom na Bloemfontein…
Board Medalists honoured – Eunice High School delighted
Board Medalists honoured. Fifteen Board Medalists Honoured. Eunice High School is especially proud to announce that fifteen Grade 12 learners from the Class of 2025 have been awarded the prestigious…
JF Krieket – Hoërskool Jim Fouché teen Diamantveld
JF Krieket. Glorieryke oorwinning vir Hoërskool Jim Fouché. Die Eerste krieketspan van Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein, het hul krag en vasberadenheid getoon met ’n knap oorwinning van 5 lopies teen…
Tennisfenomeen Mia de Wet – Bergsig Akademie
Tennisfenomeen Mia de Wet – Die gange van Bergsig Akademie en die strate van Rustenburg bruis van trots. Dit gaan alles oor ’n 14-jarige tennisfenomeen, Mia de Wet, met ’n…
New Headmistress appointed – Eunice High School is ecstatic
New Headmistress appointed. Appointment of Mrs Jackie Botma as Headmistress. Eunice High School is delighted to announce that the Free State Department of Education has officially appointed Mrs Jackie Botma…
Krieketwedstryd – Hoërskool De Aar wen Hoërskool Middelburg
Krieketwedstryd – Hoërskool De Aar het Maandag ‘n indrukwekkende oorwinning behaal teen Hoërskool Middelburg. Dit was ‘n opwindende krieketwedstryd wat spel en sterk individuele vertonings gelewer het. Hoërskool De Aar…
Road & Time Trial Championships – Hoërskool Sentraal skitterend
Road & Time Trial Championships. 🚴♀️ Ulrike de Wit skitter op provinsiale kampioenskappe! Hoërskool Sentraal, Bloemfontein se eie Ulrike de Wit het haar naam in die padfietswêreld gevestig tydens die…
Sportprestasies – Hoërskool Jim Fouché skitter op sportgebied
Sportprestasies. 🏆 Hoërskool Jim Fouché Sportprestasies. Driekamp Dian Lotriet: Na afloop van die liga wat op 10 Januarie plaasgevind het, is Dian Lotriet gekies vir die Vrystaatse Driekampspan. Hy sal…
Krieketwedstryd – Landboudal Boere vs HTS Louis Botha
Krieketwedstryd – Landboudal Boere se jong kriekethelde het Maandag ‘n krieketwedstryd teen HTS Louis Botha gespeel. Landboudal se 0/19A span het HTS Louis Botha in ‘n krieketkragvertoning oorrompel. Landboudal se…
KwaZulu-Natal Dressage Awards – St Anne’s DSG Superior results
KwaZulu-Natal Dressage Awards. A Standout Season for Olivia Kinvig. St Anne’s Diocesan College is delighted to celebrate the remarkable achievements of , who shone brightly at the KwaZulu-Natal Dressage Awards…
Top Presteerders in Vrystaat – OMS ma’s agter elke matrikulant
Top Presteerders in Vrystaat -Hoër Meisieskool Oranje spog met vier top presteerders in die Vrystaat. Hierdie vier Oranje-meisies het uitgestaan, en het hul plek onder die provinsie se beste akademiese…
Matriek-Topprestasie Geskiedenis – Hoërskool Fichardtpark skitter
Matriek-Topprestasie in Geskiedenis. 🎓 Vrystaatse Onderwysdepartement Prysuitsdeling. Die matriekklas van Hoërskool Fichardtpark (2025) het nie net uitmuntend gevaar met A-simbole in die eindeksamen nie. Hulle het ook hul merk gelaat…
Top Matriculants of 2025 – Maritzburg College outstanding
Top Matriculants of 2025. Celebrating Excellence: Honouring the Top Matriculants of 2025 On 19 January 2026, Maritzburg College proudly hosted a special assembly to recognise the outstanding achievements of the…
Matric 2025 Top 50 – Saint Andrew’s School Bloemfontein superior
Matric 2025 Top 50. Matric 2025 – Free State Top 50 Achievers. Saint Andrew’s School Bloemfontein is delighted to celebrate two of its outstanding Matric learners, Alex Eliades and Ismaeel…
Outstanding Basketball – Kearsney College’s superior results
Outstanding Basketball. St Charles 1st Team vs Kearsney 1st Team. The opening fixture of the season delivered fireworks as Kearsney stunned St Charles on their home court with a commanding…
School Boy Cricket – Kearsney College’s Superior Results
School Boy Cricket. Kearsney College vs St Charles College. On Saturday, 17 January, St Charles College hosted Kearsney College in seamer-friendly conditions and, after winning the toss, elected to bowl…
Toppresteerders 2025 – BVHS uitmuntende matrikulante
Toppresteerders 2025. 🎓 BVHS Toppresteerders in die Vrystaat. Met groot trots vier Bethlehem Voortrekker Hoërskool twee van hul uitmuntende matrikulante wat onder die Top 30 in die Vrystaat geëindig het…
Eunice Huis Minions – Eunice High School Graad 8
Eunice Huis Minions. Eunice se Graad 8 “boarders” – die Minions – het hierdie week soos ware supersterre ingespring! Van daaglikse oriëntering en ’n skool-speurtoch vol raaisels, tot helder en…
Raadvoorsitters 2026 – Primêre Skool Naudeville kwartaal een
Raadvoorsitters 2026. Primêre Skool Naudeville, Welkom, stel met groot trots die Raadsvoorsitters vir die eerste kwartaal van 2026 bekend. Hierdie leerders is gekies om as rolmodelle en leiers in hul…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – “Don’t be discouraged or grow weak from fear! Zephaniah 3: 16, 17 Gedagte vir die Week – Moenie bang wees nie, Sion, moenie jou hande…
Enduro and XCO – Maritzburg Cycling team on fire at MTB Park
Enduro and XCO. 🚴 Maritzburg College Cycling Team Shines at Cascades MTB Park! The Maritzburg College Cycling Team delivered an electrifying performance at Cascades MTB Park, showcasing skill, grit, and…
Matriekprestasies 2025 – Hoërskool Witteberg beïndruk
Foto, van links: Amy Kotzé, Hugh Enslin, Mnr. M Visser (Waarnemende Skoolhoof), Jané de Villiers en Keryn Woodage Matriekprestasies 2025. Hoërskool Witteberg se matrikulante het weereens hul merk gemaak. Die…
Twee Toppresteerders in Vrystaat – Hoërskool Sentraal
Twee Toppresteerders in Vrystaat – Hoërskool Sentraal spog met twee toppresteerders in die Vrystaat! Hoërskool Sentraal is ongelooflik trots op Nicola van der Wath en CJ Hertzog, twee uitmuntende matrieks…
Matrieks Well Done funksie – Hoërskool Jim Fouché
Matrieks Well Done funksie. Ses van Hoërskool Jim Fouché se 2025 matriekklas, Jaco Deysel, Janeli Saaiman, Amoney Verwey, Leané de Villiers, Janah Swarts en Wihan Coertzen, het as deel van…
Waarnemende Adjunkhoof – Hoërskool Sentraal
Waarnemende Adjunkhoof – Dit is vir Hoërskool Sentraal ’n groot voorreg om aan te kondig dat mnr Jorrie Grobler aangestel is as die waarnemende adjunkhoof van Hoërskool Sentraal. Mnr Grobler…
Outstanding IEB Matric Results – Curro Schools’ Academic output
Outstanding IEB Matric Results. Curro Schools: Class of 2025 Achieves Outstanding IEB Matric Results. Curro Holdings, South Africa’s leading independent education provider, has announced the Independent Examinations Board (IEB) matric…
Grade 1 Class 2026 – Grantleigh Schools thrilled with Grade 1’s
Grade 1 Class 2026. Grantleigh Schools, KZN, Welcomes Grade 1 Class of 2026 with Confidence and Care. Grantleigh Schools proudly welcomed its Grade 1 Class of 2026 with warmth, excitement,…
Nuwe Fichie Personeel – Hoërskool Fichardtpark
Nuwe Fichie Personeel – Hoërskool Fichardtpark het die jaar met groot opgewondenheid afgeskop. Hulle het ’n klompie nuwe gesigte in die Fichie Personeel verwelkom. Hierdie personeel bring ’n rykdom van…
2025 NSS-Eksamen Uitslae – Hoërskool De Aar behaal 2de plek
2025 NSS-Eksamen Uitslae. Hoërskool De Aar is verheug om aan te kondig dat hul skool ’n pragtige 2de plek in die Pixley ka Seme Distrik behaal het in die 2025…
Trio verwelkom bemarker – Hoërskool Trio stel bekend
Trio verwelkom bemarker. Hoërskool Trio in Kroonstad heet Mevrou Roulé van den Berg van harte welkom as hul nuwe bemarker! Die TRIO-familie sien met groot verwagting uit na haar kreatiewe…
Grade 1’s Teach Headmaster – St Andrew’s School Bloemfontein
Grade 1’s teach Headmaster. Newcomers visit the Head Master, Mr Rudd Yesterday, the newcomers at St Andrew’s visited Mr Rudd, the Headmaster of St Andrew’s School. They have something very…
Nuwelinge by Oranje – Primêre Meisieskool Oranje opgewonde
Nuwelinge by Oranje. Met groot vreugde en trots open Primêre Meisieskool Oranje die skoolhekke vir 2026! Die skool verwelkom 22 nuwe leerders en twee nuwe juffrouens wat deel word van…
Skoolhoof verwelkom – Hoërskool President Steyn
Skoolhoof verwelkom – Hoërskool President Steynin Bloemfontein betree met groot afwagting en opgewondenheid ’n belangrike mylpaal. Hulle betree ‘n nuwe era in die geskiedenis met die aanstelling van ‘n nuwe…



























































