Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Lof aan die Skepper? The wonderful Name of The Lord.
Upington Sportdag – Hoërskool Kalahari presteer
Upington Sportdag. Hoërskool Kalahari, Kuruman, het die afgelope naweek aan Hoërskool Upington sportdag deelgeneem. Rugby, netbal en hokkie is deur die loop van die naweek gespeel. Hoërskool Kalari se spanne…
Toutrek-Streekskompetisie – Hoërskool De Aar presteer
Toutrek-Streekskompetisie. Die afgelope naweek het van Hoërskool De Aar se leerders aan die Toutrek-Streekskompetisie in Kimberley deelgeneem. Die groepe presteer as volg: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsda.co.za/ Foto verskaf
Head Boy 2024 – Curro Kathu
Head Boy 2024. Like in previous years, Schools That Rock interview Head Leaders of High Schools in South Africa. Today we chat with Unathi Raborife, Head Boy 2024 from Curro Kathu. Unathi,…
Head Girl 2024 – Curro Kathu
Head Girl 2024. Like in previous years, Schools That Rock interview Head Leaders of High Schools in South Africa. Today we also learn more from Tshegofatso Motsisi, Head Girl 2024 from Curro…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Paul gives thanks for the gift he was given/ Dank virliefdegawes van die gemeente
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. God is powerful and Kind/ Net by God vind ek rus.
Skole krieket – Hoërskool Upington vs Hoërskool Duineveld
Skole krieket. Hoërskool Upington het in ‘n skole krieket wedstryd die span van Hoërskool Duineveld aangedurf. Uppies het eerste gekolf en word almal uitgehaal vir 99 lopies. Upington se beste…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Nothing is too hard for the Lord/ Jeremia koop grond
Skole tennis – Hoërskool De Aar vs Hoërskool Middelburg
Skole tennis. Hoërskool De Aar se tennisspanne het tydens ‘n skole tennis wedstryd kragte gemeet metHoërskool Middelburg. HSDA het korte mette van hul opponente gemaak en wen met die volgende…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Here doenkragtigedade/ A prayer for guidance and help.
Graad 8 Koshuiskamp – Hoërskool Kalahari
Graad 8 Koshuiskamp. Op Vrydag 26 Januarie is 100 graad 8-leerders by die koshuis afgelaai. Die leerders is gevra om hul fone by hul ouers te los of dit in…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. The Lord is always merciful. Die Here doen kragtige dade.
Top 10 Akademiese presteerders – Hoërskool De Aar
Top 10 Akademiese presteerders. Hoërskool De Aar maak met trots hul top 10 akademiese presteerders vir kwartaal 4 van 2023 bekend. Graad 8: Ntivo Shipalane, Lumieke Fourie, Mac-Kayla Kriel, Llené…
Provinsiale Tennisproewe – Hoërskool De Aar leerders blink uit
Hoërskool De Aar se tennissplers het uitgeblink by die onlangse Provinsiale Noord-Kaap Tennisproewe wat vroeg Desember 2023 in Upington plaasgevind het. Hoërskool De Aar se leerders het behoorlik hul vaardighede…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die lied “Loof die Here.” David’s song of praise.
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Thought for the week/ Gedagte vir die week
Kovsies Smash Krieket Fees – Hoërskool Fichardtpark se 40ste
Kovsies Smash Krieket Fees. Hoërskool Fichardtpark vier vanjaar sy veertigste bestaansjaar. Hul feesvieringe skop reeds volgende week in Bloemfontein af met die Kovsies Smash Krieket Fees. Daar bestaan ook ‘n…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Thought for the week. Gehoorsaamheid aan God. The blessings of obedience.
To everyone for 2024 – Schools That Rock
To everyone for 2024. To everyone for 2024. He did not spare His own Son, but delivered Him to save us all. Won’t He not give us everything else in…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. A Child has been born/ ‘n Kind vir ons gebore.
Christmas Greetings – Kersgroete
Christmas Greetings. To all the schools’ learners and teachers as well as all the visitors to our website and our advertisers, may your heart be lifted in praise this Christmas…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Immanuel sal gebore word/ A Son named Immanuel.
Interpro Tennisspan – Hoërskool Upington leerders opgeneem
Interpro Tennisspan. Vier Uppies is verlede week in die Interpro Tennisspan opgeneem tydens die Noord-Kaap proewe. Hoërskool Upington is supertrots op hierdie vier met die geweldige groot prestasie! Die spelers gaan…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. A promised Ruler/ Die Here sal regeer. Micah 5:2/ Miga 5:1
ATKV Sêr – Hoërskool tieners gee in 2024 die toon aan
ATKV Sêr. Vingerklap- en voetestamplekker sêr wat sorg vir hoendervleisvermaak gaan in 2024 sy opwindende lêplek in hoërskole kry. Die ATKV het sy eerste nasionale sêrkompetisie vir studente in 1997…
International Youth Foundation – Bridging the educational gap
International Youth Foundation. High Gear, a significant initiative from the International Youth Foundation (IYF), has been instrumental in advancing the TVET system with modernised automotive engineering curricula. They are bridging…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Here is Regverdig en Getrou/ Human Sin and God’s Goodness.
Mirnawan Hockey Cup – SA youth hockey teams outstanding
Mirnawan Hockey Cup. Putting up brave fights on the international stage, the South African U-17 hockey teams represented the country with pride by delivering impressive performances throughout the Mirnawan Cup…
Nuwe Skoolhoof vir Uppies – Nuwe Skoolhoof vir Uppies
Nuwe Skoolhoof vir Uppies. Hoërskool Upington is baie trots om hul nuwe skoolhoof, Mnr J-Ell Slabbert bekend te stel. Mnr Slabbert is vier jaar gelede as Departementshoof by Hoërskool Upington…
Kersfeesgees – Mej Novels Hoërskool De Aar besoek Ouetehuis
Kersfeesgees. Mej. Novels Hoërskool De Aar het Woensdag, 29 November, die plaaslike ouetehuis, Sonder Sorge, besoek. Die doel van hierdie besoek was om die Kersfeesgees en ‘n gevoel van vreugde…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. To know the Love of Christ/ Paulus se gebed vir die Efesiërs.
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Wedersydse verhoudings/ Rules for Christian living
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. U ken my deur en deur/ The Lord is always near.
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Do not be ashamed of the Lord/ Getrouheid aan die evangelie.
Uppies Top 10 – Hoërskool Upington Akademie
Uppies Top 10. Hoërskool Upington maak hul Uppies Top 10 akademiese presteerders van die derde kwartaal, per graad, bekend. Graad 11: Graad 10: Graad 9: Graad 8: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Matrics/ Matrieks 2023 – You Rock!
Matrics/ Matrieks 2023. You will rock the exams. More school news: https://schoolsthatrock.co.za
Prysuitdeling Rugby 2023 – Hoërskool Upington
Prysuitdeling Rugby 2023. Hoërskool Upington het leerders vereer tydens hul jaarlikse prysuitdeling-funksie. Rugby 2023 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.uppies.co.za/ Foto’s verskaf
Hoofleiers 2024 – Hoërskool De Aar
Hoofleiers 2024. Hoërskool De Aar het hul Hoofleiers vir 2024 aangekondig. Die Seniorraad van HSDA vir 2024: Anke van der Westhuizen, JC Venter, Solulelo Matha, Yolisa Gedezana, Christo Kruger, Lleona…
Prestasie-toekennings – Hoërskool De Aar
Prestasie-toekennings. Hoërskool De Aar het hul leerders vereer vir prestasie in akademie, leierskap, sport en kultuur vir 2023. Dux leerder 2023: Hierdie toekenning is HSDA se hoogste toekenning vir 2023.…
Thought For the Week/ Gedagte Vir die Week
Thought For the Week. Thought For the Week/ Gedagte Vir die Week
Alle Ouers – Stuur Nuus van jou Kind aan Schools That Rock
Alle Ouers. Ouers van skoolgaande kinders worg hiermee uitgenooi om enige nuus van jou kind aan ons te stuur vir publikasie op ons webtuiste, https://schoolsthatrock.co.za Vir enige navrae skakel of…
Hoofleiers 2024 – Hoërskool Upington
Hoofleiers 2024. Hoërskool Upington het hul Hoofleiers vir 2024 bekend gestel. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.uppies.co.za/ Foto verskaf
International Science Fair – Hoërskool De Aar leerders presteer
International Science Fair. Drie leerders van Hoërskool De Aar het gedurende die September-vakansie die Noord-Kaap by die “International Science Fair” in Johannesburg verteenwoordig. TC Markgraaff, Welmy Erasmus en Leandro de…
De Aar Eagles Dansgroep – HSDA groep gekies vir SANESA 2024
De Aar Eagles Dansgroep. Leerders van Hoërskool De Aar en lede van die De Aar Eagles Dansgroep het geskitter tydens die SANESA 2023, ook genoem die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe vir Uitvoerende…
Sacopa 2023 – Hoërskool De Aar leerders presteer
Sacopa 2023. Hoërskool De Aar het solo-inskrywings gehad by Sacopa 2023. Twee leerders, Anke van der Westhuizen en Leandro de Carvalho het baie goed presteer. Anke van der Westhuizen verower…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Joshua die nuwe leier van Israel/ Joshua appointed the leader of Israel. Deuteronomium 31:8/ Deuteronomy 31: 8
ATKV Toneelfinaal – Grenslose talent bekroon
ATKV Toneelfinaal. ’n Swaargewig-beoordelaarspaneel moes behoorlik kopkrap om die wenners van die gewilde ATKV-Tienertoneel- en ATKV-Tjokkertoneelkompetisies aan te wys danksy grenslose tieners en tjokkers wat met hul passie die verhoog…









