)
World Teachers Day – Nine Characteristics of a Great Teacher

World Teachers Day. Schools That Rock salutes all the teachers for the great task they fulfil! Enjoy your day More school news: https://schoolsthatrock.co.za

Thought for the week/ Gedagte vir die week

Thought for the week. God’s gift of Grace/ God se geskenk van Genade. 2 Corinthians 6: 1,2 2 Korintiërs 6: 1,2

Wow Spelkompetisie – Hoërskool De Aar leerders presteer

Wow Spelkompetisie. Die afgelope naweek het drie van Hoërskool De Aar se leerders aan die WOW Spelkompetisie deelgeneem. Die leerders het baie goed presteer. Faith, Celeste en Marco gaan die…

ATKV Tjokkertoneel – Finaliste bekend, reg om staal te wys

ATKV Tjokkertoneel. Die derde ATKV-Tjokkertoneel het vanjaar tussen die sterre gespeel. 628 Tjokkers het hul stories tydens vier streeksfeeste landswyd vertel. Ses-en-dertig produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die…

HSDA Rugby – Die jong Arende het suksesvolle seisoen beleef

HSDA Rugby. Die Jong Arende het suksesvol gesweef deur die 2023 rugby seisoen. Hoërskool De Aar se 0.15 A- rugbyspan het nuwe hoogtes bereik in die 2023 rugby seisoen. Die…

ATKV Tienertoneel – Grenslose nasionale finaliste bekend

ATKV Tienertoneel. Die 59ste ATKV-Tienertoneel was vanjaar grensloos, met 3 200 tieners wat hul stories tydens agt streeksfeeste landswyd vertel het. 195 Produksies van regoor Suid-Afrika het nie op die…

Play-based learning – The power at preschool

Play-based learning. For many parents, play seems frivolous. However, there’s a method in the madness –  in it lies the freedom to think, express, interact, and explore. As adults, we…

Nasionale redenaars – Cvo Skool Orania presteer uitsonderlik

Nasionale redenaars. Cvo Skool Orania is baie trots op hul leerders met uitsonderlike prestasies by die onlangse nasionale redenaars en kultuurfees. Uitsonderlike redenaarsuitslae: Uitsonderlike kultuurfeesprestasies: Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://orania.co.za/cvo-skool-orania/ Foto’s…

Play-based learning in Grade R – Where a confident child thrives

Play-based learning in Grade R. A child secure in their self-esteem finds it easy to make friends, is independent, embraces new things, asks for help, and takes change in their…

Genius Olympiad – Postmasburg siblings to American university

Genius Olympiad. Giancarlo and Santiné van der Merwe, are two aspiring siblings from Postmasburg in the Northern Cape. They have achieved extraordinary success at the prestigious 2023 Genius Olympiad in…

Thought for the week – Gedagte vir die week

Thought for the week. Final Prayer/ Lof aan God. Offer praise to God our Saviour because of our Lord Jesus Christ!

SA Netbalkampioenskappe – Truida Kestell leerders opgeneem

SA Netbalkampioenskappe. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem is baie trots op hul leerders wat aan die SA Netbalkampioenskappe gaan deelneem. Cara Rautenbach (0/13) en Wilmari van der Merwe (0/12) is…

Netbal Kapteine – Schools That Rock gesels met Lindiwe Maribe 

Netbal Kapteine. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Lindiwe Maribe. Lindiwe is die netbal kaptein van Hoërskool Adamantia in Kimberley se 1ste Netbalspan. Lindiwe teken…

Healthy early development – Boosts successful adulting

Healthy early development. The importance of healthy development in a child’s early years is seldom disputed – but often the extent of how dramatically it impacts children’s futures is not…

Rugby Kapteins – Schools That Rock gesels met JJ Diederiks

Rugby Kapteins. In ons gewilde reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met JJ Diederiks. JJ is die kaptein van Hoërskool Adamantia in Kimberley se 1ste rugbyspan. JJ druk vandag…

Sentraal Sporttoernooi – Hokkie prestasies

Sentraal Sporttoernooi. Tydens die Sentraal Sporttoernooi in Bloemfontein is die volgende hokkie-prestasies deur skole behaal. Die toppresteerders was Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein, Hoërskool Duineveld van Upington, Hoërskool Pietersburg, Hoërskool…

Sentraal Sporttoernooi – Freddie Collen man van die wedstryd

Sentraal Sporttoernooi. Freddie Collen, rugbyspeler van Hoërskool Duineveld, Upington, is as die man van die wedstryd gekroon tydens hul wedstryd teen Hoërskool Goudveld van Welkom. Hoërskool Duineveld het die wedstryd…

Onderwysers – 12 Februarie Spesiale Biddag vir Onderwysers

Onderwysers – Sondag 12 Februarie is ‘n Spesiale Biddag gehou vir alle Christen Onderwysers. Gebed vir onderwysers. Ons dank U vir onderwysers waar ons kinders voorberei word vir die eise…

Sone Atletiek – Hoërskool Hartswater atlete na Sirkel byeenkoms

Sone Atletiek. Op Vrydag, 3 Februarie, het Hoërskool Hartswater se atlete deelgeneem aan die Sone Atletiekbyeenkoms by Hoërskool Hartswater. Almal het hul beste gegee en die dag ten volle geniet.…