Interpro Tennisspan. Vier Uppies is verlede week in die Interpro Tennisspan opgeneem tydens die Noord-Kaap proewe. Hoërskool Upington is supertrots op hierdie vier met die geweldige groot prestasie! Die spelers gaan vanaf 9 tot 13 Januarie 2024 in Pretoria deelneem.
Die Uppie-spelers is:
0/19 Seuns
- Braam van Niekerk
0/19 Dogters
- Liebe Karsten
- Lenitha Coetzee
0/15 Dogters
- Beate Steyn
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf