)
Interpro Tennisspan – Hoërskool Upington leerders opgeneem

Interpro Tennisspan. Vier Uppies is verlede week in die Interpro Tennisspan opgeneem tydens die Noord-Kaap proewe. Hoërskool Upington is supertrots op hierdie vier met die geweldige groot prestasie! Die spelers gaan…