Pageant America – Laerskool Oranje-Noord leerder skitter
Pageant America. Tydens die Junie skool-vakansie het Carla Janse van Vuuren van Laerskool Oranje-Noord, Upington, in New York aan Pageant America deelgeneem. Carla het uitstekende prestasies behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Tienertoneeltalent – Durban ATKV-Streeksfees
Tienertoneeltalent. Die 60ste ATKV-Tienertoneel het vandeesweek in Durban afgeskop en het simbioties feesgevier. Nie minder nie as 281 tieners het in tien produksies hul stories simbioties op die Playhouse Theatre-verhoog…
Gedagte vir die week – Thought for the week
Gedagte vir die week. Gebed van Paulus vir die Efesiërs. Christ’s love for us.
Off Road Bike Club – Laerskool Oranje-Noord
Off Road Bike Club. Agt leerders van Laerskool Oranje-Noord, Upington, het aan die Upington Off Road Bike Club by Askham deelgeneem en die manne het uitstekend presteer. Uitslae by Askham:…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Asa destroys the Idols in Judah/ Die godsdienstige hervormings.
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Jesus gaan na sy Vader toe/ The way, the truth, and the life
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. A Psalm of David/ ‘n Lied wat aan Dawid opgedra is.
Rugby Bokkieweek – Orania CVO Skool
Rugby Bokkieweek. Orania CVO Skool se kookwater o/14-rugbyspelers is gereed vir die Rugby Bokkieweek wat vandag, 24 Junie, in Kroonstad begin. Sewe van die skool se leerders is in die…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Give thanks to the Lord/Â Let op die Here se dade van trou
BCVO Winterspele – Orania CVO-Skool
BCVO Winterspele. Orania CVO-Skool se rugby- en netbalspelers is tydens die BCVO Winterspele vir die BCVO se nasionale spanne gekies. Oopspan-rugby: o/13-Rugby Oopspan Netbal o/13-Netbal Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://oraniacvo.co.za/ Foto…
Rhino Rugbyweek – Hoërskool Upington
Rhino Rugbyweek. Nege seuns van Hoërskool Upington is opgeneem in die Rhino Rugbyweek o.15 en o.17 spanne. 0.17 Span: 0.15 Span: Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.uppies.co.za/ Foto’s verskaf
Youth Awards (SACYA) – Laerskool Oranje-Noord
Youth Awards (SACYA). Laerskool Oranje-Noord leerder, Jeaneigh Borghesi, het drie toekennings behaal by die South African Children And Youth Awards( SACYA). Toekennings ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.oranje-noord.co.za/ Foto’s verskaf
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Nogtans bly ek hoop/ An individual’s complaint. https://schoolsthatrocksa.co.za
ATKV Applouskompetisie – Hoërskool Martin Oosthuizen
ATKV Applouskompetisie – Hoërskool Martin Oosthuizen, Kakemas se koor het onlangs aan die Noord-Kaap uitdunne van die ATKV Applouskompetisie deelgeneem. Die kompetisie het plaasgevind by die Hoërskool Upington. Die koor…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Physical bodies and external glory/ God is by ons, al kry ons swaar. https://schoolsthatrocksa.co.za
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week – Gedagte vir die week. Why are you cast down, o my soul? My Rots, hoekom het U my vergeet?
ZFM Distrik Netbalspan – Hoërskool Uppington leerders in span
ZFM Distrik Netbalspan. Sewe leerders van Hoërskool Upington is opgeneem in die ZFM Distrik Netbalspan. Die leerders wat verkies is tot die 0/19 ZFM Distrik Netbalspan wat aan die TNC…
Gedagte vir die week. Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Christelike lewenswandel/ How Christians should live.
Preparing for final exams – A 5-month guide for Matric Students
Preparing for final exams. Matric students from the Class of 2024 have roughly five months left to prepare for their final exams. While this is a tight timeframe for those who…
Skole Netbal – Hoërskool Kalahari
Skole Netbal. Die afgelope naweek het die Hoërskool Kalahari, Kuruman, se netbalspanne deelgeneem aan skole netbal se Noord-Kaap Uitspele. Die O.15 dogters het deelgeneem aan die Kay Motsepe Uitspele. Uitslae…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Don’t think about the past/ Kyk ek gaan iets nuuts doen.
Hokkie Kaptein – Ontmoet Anika Steyn van Hoërskool De Aar
Hokkie Kaptein. In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool De Aar se kaptein van die 1ste dogters hokkiespan, Anika Steyn. Anika behaal die elfde doel in…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Here Antwoord/ Honour the Lord. Psalms 34:19,20
Netbal Kaptein – Ontmoet Antoné Menne van Hoërskool De Aar
Netbal Kaptein.  In ons gewilde reeks oor sportkapteins, gesels Schools That Rock vandag met Hoërskool De Aar se kaptein van die 1ste Netbalspan, Antoné Menne. Antoné behaal die negende doel in ons…
Rugby Nuus – Hoërskool De Aar rugbyspelers vir spanne gekies
Rugby Nuus. Rugby nuus van Hoërskool De Aar is dat elf rugbyspelers van die skool gekies is vir verskeie streeks-rugby spanne. Griekwaland-Wes Plattelandspan: O.16 Griekwaland-Wes Grant Khomo-span: O.18 Griekwaland-Wes Akademie…
Noord-Kaap Diamanteproewe – Hoërskool De Aar
Noord-Kaap Diamantproewe. Twaalf netbalspelers van Hoërskool De Aar het 26 en 27 April die Pixley ka Seme by die Noord-Kaap Diamanteproewe in Kimberley verteenwoordig. Twee van Hoërskool De Aar se…
Pixley wennersdag – Hoërskool De Aar netbal wenners
Pixley wennersdag. Hoërskool De Aar se netnalspanne het Woensdag, 1 Mei, aan die Pixley-Wennersdag op De Aar deelgeneem. Die eerste span het 2 uit 3 wedstryde gewen. Hulle wen teen…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. The joy of forgiveness. U het my skuld vergewe
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Twee vaar beter as een/ It is better to have a friend.
Noord-Kaap Platteland Hokkie – Hoërskool De Aar
Noord-Kaap Platteland Hokkie. Ses leerders van Hoërskool De Aar is gekies vir die Noord-Kaap Platteland hokkiespanne wat in Junie na Paarl in die Wes-Kaap toer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsda.co.za/ Foto…
Gedagte vir die week/ thought for the week
Gedagte vir die week. God oor nederigheid/ True Humility.
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. A letter to the exiles/ Jeremia se brief aan ballinge.
SA Skole Atletiekkampioenskap – Hoërskool Kalahari
SA Skole Atletiekkampioenskap. Hoërskool Kalahari is baie trots op twee van hul leerders, Lee-Ann van der Poel en Itumeleng Orapeleng. Hulle het aan die SA Skole Atletiekkampioenskap deelgeneem vanaf 3…
Sport Onderwysers 2024 – Hoërskool De Aar
Sport Onderwysers 2024 – Hoërskool De Aar het hul Sport onderwysers vir 2024 aangekondig. Die onderwysers wie aangewys is as Sport onderwysers 2024: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.hsda.co.za/ Foto verskaf
Junior Toutrek Kampioenskappe – Hoërskool De Aar
Junior Toutrek Kampioenskappe. Gedurende die naweek van 14 en 15 Maart het leerders van HSDA aan die Junior Toutrek kampioenskappe in Kimberley deelgeneem. Daar was verskillende gewigte in die kompetisie…
Karate South Africa – Northern Cape High School
Karate South Africa. Northern Cape High School, Kimberley, learner Mïcke Strydom ranked number one for kata. She was also part of the Protea team and ranked 4th place for kumite.…
SA Muscle and Beauty – Hoërskool De Aar leerder presteer
SA Muscle and Beauty. Almarie Maritz, Graad 10 leerder van Hoërskool De Aar, het die afgelope naweek uitstekend gevaar tydens die WFF SA Muscle and Beauty Showdown in Port Edward,…
Jesus het opgestaan/ Jesus is Alive
Jesus het opgestaan. Hy is nie hier nie, want Hy is uit die dood opgewek,soos Hy gesê het. He isn’t here! God has raised him to life, just as Jesus…
Paarl Gim Netbal Toernooi – Hoërskool Upington
Paarl Gim Netbal Toernooi. Hoërskool Upington se netbalspanne het aan die Paarl Gim Netbal Toernooi deelgeneem. Die uitslae van 27 en 28 Maart is as volg: O.14 Netbal: O.15 Netbal:…
Paarl Gimnasium Netbal toernooi – Hoërskool Upington
Paarl Gimnasium Netbal toernooi. Hoërskool Upington se o.14, o.15 en o.16 netbalspanne het hierdie week die Paarl Gimnasium Netbal toernooi bygewoon. O.14 uitslae: O.15 uitslae: O.16 uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Uppie Rugby – Hoërskool Upington Rugby toer
Uppie Rugby. Die afgelope week en naweek was Uppie Rugby ook op toer. Buiten die eerste span, was die 0/14’s, 0/15’s en 0/16’s ook op toer. Die manne het baie…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. The Lord is always merciful/ Die Here doen kragtige dade.
Noord-Kaap Tennis – Hoërskool Upington
Noord-Kaap Tennis. Agt tennisspelers van Hoërskool Upington het die afgelope week as deel van die Noord-Kaap tennis span deelgeneem. 0/19A Seuns 0/19B Seuns 0/15A Dogters 0/15B Dogters Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Skiet Liga 2 – Hoërskool Upington Presteer
Skiet Liga 2. Hoërskool Upington se skuts het 15 en 16 Maart aan die Skiet Liga 2 – by Hoërskool Oranje Noord deelgeneem. Uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.uppies.co.za/ Foto: verskaf
New Curriculum Executive – Curro Schools
New Curriculum Executive. South Africa’s leading independent school group, Curro Holdings, is thrilled to announce the appointment of Anthony Edwards as the company’s new Curriculum Executive. This senior leadership role…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Christelikelewenswandel/ Paul encourages the Lord’s followers.
Skiet Liga 2 – Hoërskool Kalahari leerder presteer
Skiet Liga 2. Thys Fourie, leerder van Hoërskool Kalahari, Kuruman, het die Noord-Kaap rekord van 710 na 729.verbeter tydens die Skiet liga 2 waaraan hy die naweek in Upington deelgeneem…
Westelike Provinsie SAJKA kampioenskap – Hoërskool Upington
Westelike Provinsie SAJKA kampioenskap. Nicolaas van Niekerk, Graad 8 leerder van Hoërskool Upington, het op Saterdag, 9 Maart, aan die Westelike Provinsie SAJKA kampioenskap deelgeneem. Hy is na die kampioenskap…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Honour the Lord. Honour the Lord/ Die Here is naby.
Seodin’s Sportsday – Curro Kathu netball teams excel
Seodin’s Sportsday. The Curro Kathu netball teams enjoyed their Saturday at the Seodin’s sportsday. The players did extremely well. Results: U9 teams U10 teams U11 teams U12 teams U13 teams…





























