)
KOVSIE Smash dag 2 – HoĆ«rskool Fichardtpark

KOVSIE Smash dag 2. Tydens KOVSIE Smash Dag 2 wat deur HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein aangebied word, is die volgende prestasies behaal: HoĆ«rskool Jim FouchĆ© teen HoĆ«rskool Despatch HoĆ«rskool Despatch…

Graad 1’s/ Grade 1’s – Laerskole/ Primary schools

Graad 1’s/ Grade 1’s. Laerskole en ouers word uitgenooi om aan Schools That Rock foto’s te stuur van die Graad 1’s van 2025. Ons publiseer dit dan op ons webtuiste.…

KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark

KOVSIE SMASH Krieketreeks 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash Krieketreeks 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. LĆŖ jou daarop toe om jou tot beskikking van God te stel…. Do your best to win God’s approval…

Knysna Splash – HoĆ«rskool Upington

Knysna Splash. Drie van HoĆ«rskool Upington se huidige Uppie Guppies, en een van hul splinternuwe 2025-Botsels het op 27 Desember aan die Knysna Splash deelgeneem. Die Knysna Splash is ‘n…

KOVSIE Smash 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark

KOVSIE Smash 2025. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein bied die KOVSIE Smash 2025 aan vanaf Maandag, 6 tot Vrydag,10 Januarie. Twintig skole sal deelneem aan hierdie gewilde krieket-reeks: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. People of Israel, you must trust the Lord to help and protect you. Israel, vertrou op die Here! Hy help en beskerm jou.

Kersfees 2024 – Christmas 2024

Kersfees 2024. Sy het geboorte geskenk aan haar eerste kind, ‘n seun. She gave birth to het firstborn child, a son.

National Rural u15 Cricket – De Aar High School

National Rural u15 Cricket. Two learners from De Aar High School, Adriano de Carvalho and Senzo Fillis, participated in the National Rural u.15 Cricket festival in Sasolburg this week.Ā  Both…

Noord-Kaap Tennisproewe – HoĆ«rskool De Aar

Noord-Kaap Tennisproewe. Ses HoĆ«rskool De Aar leerders is gekies vir die Pixley tennisspan wat aan die Noord-Kaap tennisproewe op Upington gaan deelneem gedurende die eerste week van Desember. Meer skolenuus:…

Thought of the week – Gedagte vir die week- Gedagte vir die week

Thought of the week. Then Isaiah said: “Listen well, you royal family of David! isn’t it enough to exhaust human patience? Must you exhaust the patience of my God as…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. I will bless you with a future of hope – Ek weet wat Ek vir julle beplan, sĆŖ die Here.

Wenke vir eksamen-voorbereiding – HoĆ«rskool Die Wilgers

Wenke vir eksamen-voorbereiding. Suzaan Lourens, Geregistreerde Berader (BSocSci Hons, Bed Hons, BA) het aan Schools That Rock hierdie wenke vir eksamen-voorbereiding. Dit is ‘n gids vir alle tieners. Dit is…

Noord-Kaap Skaak – HoĆ«rskool De Aar

Noord-Kaap Skaak. Vier van HoĆ«rskool De Aar se skaakleerders is tydens die Noord-Kaap skaak geslote gekies om Noord-Kaap te verteenwoordig tydens die Provinsiale Skaakkampioenskappe in Polokwane, Limpopo. Die kompetisie vind…

Skole Skaaktoernooi – HoĆ«rskool De Aar

Skole Skaak. Op Saterdag, 12 Oktober, het sewe leerders van HoĆ«rskool De Aar aan ‘n hoogs mededingende Skole Skaaktoernooi in Hopetown deelgeneem. Hulle het teen spanne van verskeie skole in…

HSDA Krieket – HoĆ«rskool De Aar

HSDA Krieket. Twee krieketspelers van HoĆ«rskool De Aar, Senzo Fillies en Adriano de Carvalho is ingesluit in die Noord-Kaap 0.15 krieketspan. Eerstespan krieket: HSDA se Eerste Krieketspan het teen HoĆ«rskool…

Noord-Kaap o.16 krieketspan – HoĆ«rskool De Aar

Noord-Kaap o.16 krieketspan. Mnr. Chadley Meyer van HoĆ«rskool De Aar is as afrigter van die Noord-Kaap o.16 krieketspan verkies. Die span gaan aan die CSA onder 16 Nasionale toernooi in…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. I run to you, Lord, for protection. By U, Here, skuil ek, laat my tog nooitteleurgestel staan nie!

Studenteraad 2025 – HoĆ«rskool Upington

Studenteraad 2025. HoĆ«rskool Upington het hul studenteraad 2025 aangewys. Hoofleiers 2025 Koshuis Hoofleiers Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.uppies.co.za/ Foto’s verskaf

Prysuitdeling 2024 – HoĆ«rskool Upington

Prysuitdeling 2024. Met die Prysuitdeling 2024 van HoĆ«rskool Upington het die volgende leerder trofeĆ« ontvang: Seunshokkie Bekerwenners Skiet Bekerwenners Skaakbeker wenner Netbal Tennis Dogtershokkie Spesiale Toekennings: Perdry Krieket Swem Drama…

Leiers 2025 – HoĆ«rskool De Aar

Leiers 2025. HoĆ«rskool De Aar het hul Leiers 2025, nuwe SR en Koshuisprefekte, aangekondig. Nuwe SR: Koshuisprefekte: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.hsda.co.za/ Foto’s verskaf

Jaarlikse Toekenningsgeleentheid – HoĆ«rskool De Aar

Jaarlikse Toekenningsgeleentheid. HoĆ«rskool De Aar se jaarlikse Toekenningsgeleentheid het op Donderdag, 10 Oktober 2024 plaasgevind. Tydens hierdie spoggeleentheid was daar 199 leerders wat uitgestyg het, en wat vereer word met…

Swartbelt in Karate – HoĆ«rskool De Aar

Karateka Gradeer. HoĆ«rskool De Aar leerder, Rico van Heerden, het die afgelope naweek sy Swartbelt in Karate ontvang. Hy het ‘n Swartbelt-gradering in Virginia bygewoon. Daar het ook ‘n Gashuku…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. To People belong the plans of the heart, but the answer of the tongue comes from the Lord. ‘n Mens kan sy voornemens hĆŖ, maar die…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. The Lors is pleased only with those who worship him and trust his love. Wat Hy wil hĆŖ is dat mense Hom moet dien en aanbid.…

Happy Teachers Day 2024 – Gelukkige Onderwysersdag 2024

Happy Teachers Day 2024. Gelukkige Onderwysersdag 2024. Mag elke onderwyser besef hoe waardevol hulle is vir alle kinders. May every teacher realize how valuable they are to all children. The…

SA Nasionale Skole skiet – HoĆ«rskool Kalahari

SA Nasionale Skole skiet. HoĆ«rskool Kalahari leerder, Thys Fourie, het die afgelope week aan die SA Nasionale Skole skiet kampioenskappe 2024 te Castle de Wildt in die Limpopo Provinsie deelgeneem.…

Thought of the week – Gedagte vir die week

Thought of the week. Kom ons hou aan om goed te doen. Let’s not get tired of doing good. More news: https://schoolsthatrock.co.za/

U17 Sevens National Tournament – BVHS

U17 Sevens National Tournament. Photo from left, back: Kane duplessis, Virgil Pockpas, Henru Nell, Myburgh Eksteen,Reshaan Damans. Middle: Jay Zee Apollis, Farrel-Leigh Dido, Dylan Jordaan, Wayne Ganniwa, Deveno Barnardo. Front:…

Thought of the week/ Gedagte vir die week

Thought of the week. I was verry worried and upset, but you comforted me and made me happy! More school news: https://schoolsthatrock.co.za/

TWIF World Championship – HoĆ«rskool De Aar

TWIF World Championship. Zanri Dumas, graad 11-leerder van HoĆ«rskool De Aar, is gekies om volgende week, 5 tot 8 September, Suid-Afrika by die TWIF World Championship (toutrek) in Mannheim, Duitsland…

WOW Spelfees – HoĆ«rskool De Aar presteer

WOW Spelfees. Sewe leerders van HoĆ«rskool De Aar het die 24ste Augustus aan die WOW Spelfees kompetisie se tweede (distrik) rondte deelgeneem. Ses van die leerders dring deur na die…

Martial Arts – HoĆ«rskool Kalahari presteer

Martial Arts. Twee Graad 8 leerders van HoĆ«rskool Kalahari in Kuruman, Juliana Johnson en SJ Everts het die afgelope naweek aan die ‘Annual Diamond Classic Martial Arts’ (gevegskuns) toernooi deelgeneem.…

Mediumskole hokkie-liga uitspele – HoĆ«rskool De Aar

Mediumskole hokkie-liga uitspele. Die afgelope naweek het HoĆ«rskool De Aar se hokkie onder 19A en B-spanne hoogty gevier. Hierdie twee spanne het aan die semifinale en finale van die mediumskole…

World Robot Olympiad 2024 – Curro Aurora

World Robot Olympiad 2024. Photo: Leaners from left: Blane Ernstzen and Aiden Ernstzen (1st place RoboMission Junior) It’s projected that Africa will see the creation of 230 million digital jobs…

Liga 5 Sportskiet – HoĆ«rskool Kalahari

Liga 5 Sportskiet. Thys Fourie, Leerder van HoĆ«rskool Kalahari, Kuruman, het tydens die Liga 5 Sportskiet Goud ontvang. Ander prestasies behaal – Seniors O.21 Pistoolskuts: Thys het ook Goud ontvang…

Mnr en Mej Catwalk – Laerskool Oranje-Noord

Mnr en Mej Catwalk. Foto: Gracie Verhamme en Josh Verhamme. Op 17 Junie het twaalf rooibytjies van Laerskool Oranje-Noord in Upington aan Mnr. en Mej. Catwalk in Upington by Desert…