Prysuitdeling Rugby 2023. Hoërskool Upington het leerders vereer tydens hul jaarlikse prysuitdeling-funksie.
Rugby 2023
- Bernito du Plessis Beker – Beste o.15 speler: Jade Coetzee
- Jack Horn Beker – Beste vordering as agterspeler: Siphe Msebenzi en Sylvester Hoffman deel die beker
- Nico Steenkamp Beker – Beste vordering as voorspeler: Niel Visser en Johan Louw deel die beker
- Steenkamp Beker – Beste voorspeler: PA Karsten en Sipho Livingi deel die beker
- Killian-Loots Beker – Mees lojale speler; PA Karsten
- WA Kotze Wisseltrofee – PA Karsten
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf