Errie-redenaar vaar uitstekend by Radikale Redenaars!
Errie-redenaar vaar uitstekend. Hoërskool Ermelo is besonder trots op Chrizanne Joubert. Sy is ‘n graad 9-leerder wat tydens die Radikale Redenaars se kompetisie uitstekend gevaar. Chrizanne het vir die streeksfinaal…
Hoërskool Ermelo vaar uitstekend by ATKV-Redenaars
Erries by ATKV-Redenaars. Die ATKV-Redenaars se formaat was dié jaar weer virtueel in die vorm van video’s wat deur die deelnemers ingestuur moes word. Die kompetisie het slegs bestaan uit…
Hoërskool Nelspruit het 3 Silwer toekennings vir Tienertoneel verower
Hoërskool Nelspruit het drie silwer toekennings in die onlangse ATKV-Tienertoneelkompetisie met die toneelstuk TERRA verwerf! Voorbereiding Die voorbereiding in 2021 was vol slaggate en baie teleurstellings. Hulle mis die FAK…
Hoërskool Ermelo kondig hul leierrade vir 2022 aan
Ermelo leierrade vir 2022. ‘n Tasbare gees van opwinding het op Vrydag, 20 Augustus, by Hoërskool Ermelo geheers. Die verkiesing en bekendstelling van 2022 se leierrade, by name die Errieraad,…
Errie-Wildehonde hard aan die oefen
Errie-Wildehonde is hard aan die oefen. Hoërskool Ermelo se minihokkie-seisoen, die Wildehonde het op Vrydag 20 Augustus 2021 afgeskop op die EHS astrobaan. Pricilla Esterhuyze dien as hoofafrigter en werk…
Hoërskool Nelspruit se Rooitapyt-Primiér ‘n hoogtepunt
Hoërskool Nelspruit Rooitapyt-Primiér. Die revuegroep het twee jaar lank gewerk aan Skouspel 2021. Op Saterdagaand is hierdie insette beloon met ‘n glansryke saamkykgeleentheid. Al die harde werk is hierdeur op…
Erries stof hul rugbystewels af
Foto: Arend Fourie beur voorentoe met die bal in sy hande met sy spanmaats wat daar is om hom by te staan Erries stof rugbystewels af. Op Saterdag, 21 Augustus,…
CYRIL CLARKE SE MATRIKULANTE GEREED VIR REKORDEKSAMEN
Cyril Clarke Sekondêre Skool se matrikulante is bemoedig deur Hoërskool Nelspruit se adjunkhoof, mnr Bertus Steyn. Hy het hulle op Maandag 16 Augustus gaan moed inpraat vir die komende rekord-…
Errie-atlete presteer tydens landloop byeenkoms
Erries landloop atlete het baie goed presteer tydens ‘n landloop byeenkoms. Hoërskool Ermelo het op 18 Augustus deelgeneem aan ‘n landloop byeenkoms te Hoërskool Hertzog. Daar was slegs een byeenkoms…
Hoërskool Ermelo gee terug aan gemeenskap
Ermelo gee aan gemeenskap. Vir Erries is die gemeenskap van Ermelo uiters belangrik. Daarom was dit die keuse van die 2021 Errie-Raad om aan die gemeenskap iets terug te gee.…
Curro Nelspruit Matrics memories
Image: From the left: Hugo Endemann (Head boy), Safaa Jina (Head girl), and Liam Gouws (Deputy Head boy) from Curro Nelspruit unboxing the Curro Kathu’s travelling box. The COVID-19 pandemic…
Hoërskool Nelspruit rig Teaterstel in saal op
Foto van teaterstel met Chris Mans (inlas) ‘n Volledige teaterstel, geskik vir ‘n televisie-opname, is die afgelope week in NHS se skoolsaal opgerig. Die stel word al vir die afgelope…
Hoërskool Ermelo Top Tien aangekondig
Akademie is Hoërskool Ermelo se eerste prioriteit, afgesien van soveel wat daagliks verander en onseker is. Daarom is hulle besonder trots op die Top tien-leerders van Graad 8 tot 12…
Nellies se Groot wag is Verby!
NHS se revueproduksie, Skouspel 2021, se première vind op Saterdag 21 Augustus plaas. Koop ‘n kaartjie aanlyn en trek jou gemakstoel nader. Maak ook net seker jy het die springmielies…
Veertig jaar in Hoërskool Nelspruit se diens
Foto: Mnr Johan Hattingh en Mev Johanna Coetzee Mev Johanna Coetzee of tannie Johanna, soos almal haar nou noem, werk al sedert 5 Augustus 1981 by NHS! Sy het as…
Covid-19 screeners lend a helping hand
Here is Wayne Maseko, Lynette Mthiyane and Nenekazi Mdluli hard at work Nelspruit High School’s three screeners helped Mrs. Desire Hattingh (Science teacher) to tidy up her storeroom. This task…
Hoërskool Nelspruit ontvang Jo Black
Hoërskool Nelspruit het Woensdag, 4 Augustus, ‘n spesiale besoeker ontvang. Jo Black, bekende sanger en motiveringspreker, het weer vir die Nellies ‘n rede gegee om te glimlag. Sedert sy besoek…
Ligbron Academy/ Akademie
‘n Kykie na Ligbron se Opedag Ekspo 2021! 47479 SharesLikeCommentShare Welcome from the principal Ligbron Academy of Technology® takes note of Bill Gates’ remark that knowledge is the key to…
Leef heilig met jou vrou/ Honour your wife
Vandag vier ons Vrouedag. Kan ons ‘n vrou se waarde werklik meet? ‘n Vrou is ‘n Dogter, ‘n Moeder, ‘n Tuisteskepper, ‘n Versorger, ‘n Leier, ‘n Vriendin, ‘n Eggenote, ‘n…
HTS Witbank se Donsies gewortel in Waardes
HTS Witbank se “Donsies” is op 28 & 29 Julie tydens ‘n baie spesiale geleentheid amptelik by die Voorloperskool verwelkom deur hul geel beffie op te hang en die res…
Secunda High School’s U14 Hockey girls Inspire with Quotes
The U/14 Hockey girls inspired us with their motivational quotes! Die O/14 Hokkiedogters inspireer ons met hul motiverende woorde! Well done, Girls! #hokkiebokkie Foto’s verskaf Meer oor Secunda Hoërskool: https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/mpumalanga/
Five Erries excel in De Beers English Olympiad
Five learners from Hoërskool Ermelo, Raees Tikly, Leandri Viviers, Sihle Maseko, Precious Jansen and Lethu Dlamini achieved exceptional results during the annual De Beers English Olympiad. Raees Tikly obtained a…
Hoërskool Ermelo verwelkom nuwe personeel
Foto: vlnr: Mevrou Edrei du Plessis en Meneer Dean du Rand Schools That Rock berig oor Erries se nuwe onderwysers. Die Erries begin die derde kwartaal met twee nuwe toevoegings…
Curro Serengeti Matric learners just received their ‘travelling yearbook’ project
Photo from left: Alicia Johnson (Deputy Head girl), Musa Makhusha (Deputy Head boy), Nivikar Ravinand (Head boy), and Maluta Netshipale (Head Girl) are seen here unboxing Curro Serengeti’s travelling box.…
EHS-slimkoppe presteer by Olimpiade
‘n Groep leerders van Hoërskool Ermelo het deelgeneem aan die eerste rondte van die Proverto Olimpiade vir Rekeningkunde, Besigheidstudies en Ekonomie. Uit die byna 5000 leerders wat jaarliks aan dié…
Curro learners call on all South Africans to join the #HopeToHeal movement
Following the events of the past few weeks, 66 000 learners from the independent school group, Curro Holdings, have initiated a movement called #HopeToHeal. As we need to #RebuildSA, the movement…








