)

CYRIL CLARKE SE MATRIKULANTE GEREED VIR REKORDEKSAMEN

Cyril Clarke Sekondêre Skool se matrikulante is bemoedig deur Hoërskool Nelspruit se adjunkhoof, mnr Bertus Steyn.

Hy het hulle op Maandag 16 Augustus gaan moed inpraat vir die komende rekord- en eindeksamen.

Die matrikulante van 2021 het met vele uitdagings vir die eksamen voorberei ten spyte daarvan dat hul erg deur Covid 19 geraak is.

Cyril Clarke Sekondêre skool se skoolhoof, me. TC Masondo, het dit goedgedink om die leerders op koers te kry met ‘n bietjie motivering.

Mnr. Steyn het met die groep leerders oor handige wenke gesels wat hulle kan gebruik om te studeer.

Hy het met hulle ook wyshede gedeel hoe belangrik dit is om jouself te omring met vriende wat jou kan bemoedig en ondersteun.

Nellies hoop dat elke leerder gedurende hierdie tyd gesond sal bly en tot die beste van sy of haar vermoë die eksamens sal kan aflê.

Foto’s verskaf

Lees meer oor Hoërskool Nelspruit:

https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/mpumalanga/mpumalanga-schools/

https://nelliesh.co.za/

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal