ATKV DigiToneel Top 8 – Grey Kollege leerder Gekies vir Kollig
ATKV DigiToneel Top 8. Een van Grey Kollege se leerders, Johan du Plessis, is gekies om deel te vorm van vanjaar se Gekies vir die Kollig. Seisoen 3 van hierdie…
SA 0.20 Wêreldbeker Rugbyspan – Old Grey’s in span
SA 0.20 Wêreldbeker Rugbyspan. Grey Kollege is baie trots op vier Old Grey rugbyspelers wat opgeneem is in vanjaar se SA 0.20 Wêreldbeker Rugbyspan! Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://greycollegesecondary.com/ Foto verskaf
ATKV Digi Kuns – Carli Lourenco wen Nasionale prys
ATKV Digi Kuns. Carli Lourenco, graad 11 leerder van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het die beeldhouwerk afdeling met haar kunswerk, Verminder Verdwyn, gewen. Hierdie is ‘n baie gesogte nasionale toekenning.…
Cheerleading – Hoërskool Fichardtpark 1ste in Vrystaat
Cheerleading. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se dogters Cheerleading span het by die Provinsiale Cheerleading kompetisie goud behaal. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto verskaf
Muurbal – Hoërskool Witteberg leerder wen O.17 afdeling
Muurbal. Joel Rix, `n Graad 9 leerder en muurbal atleet van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, het onlangs aan die “Growthpoint SA National Junior Regional Squash Championship” in Johannesburg deelgeneem. Joel…
Noord-Vrystaat Netbal Bokkieweek – Naudies leerders gekies
Noord-Vrystaat Netbal Bokkieweek – Vier 0/13 dogters van Primêre Skool Naudeville is gekies vir die Noord-Vrystaat Netbal Bokkieweek. Die proewe vir die 0/13 netbal dogters het op 30 Mei by…
Gholf Kampioenskap – Tiaan Louw wenner by Kampioenskap
Gholf Kampioenskap. Tiaan Louw, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Bloemfontein Gholfklub se jaarlikse Kampioenskapstoernooi in die B-afdeling deelgeneem. In hierdie kampioenskap neem kinders en volwassenes…
Vrystaat Perdryspan – Primêre Skool Naudeville in span
Vrystaat Perdryspan. Primêre Skool Naudéville is baie trots op hul leerders Karlien van Jaarsveld (Gr.6), Margo Gouws (Gr.6) en Hanno van Jaarsveld ( Gr. 4). Hierdie drie leerders is ingesluit…
Vrystaat Muurbal – Grey Kollege leerders in span opgeneem
Vrystaat Muurbal. Vier leerders van Grey Kollege in Bloemfontein is gekies vir die Vrystaat Muurbalspan. Fawaaz Moosa, Duan Joubert en Mike Schimper gaan aan die IPT’s (interprovinsiale muurbal toernooi) deelneem…
Vrystaatkleure – BVHS Netbalspelers onvang Vrystaatkleure
Vrystaatkleure. Sestien netbalspelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het Vrystaatkleure verwerf. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://www.voortrekker.co.za/ Foto’s verskaf
National SAICE Aqualibrium – Eunice won water competition
National SAICE Aqualibrium. Eunice High School’s team was crowned the winners of the National SAICE Aqualibrium Water Competition. Eleven teams from all over the country competed in this prestigious competition,…
Saints Sport – St Andrew’s School had a good term
Saints Sport. It was a good term for sport at St Andrew’s School, Bloemfontein. Their golf and squash became the Free State representatives in the respective codes and will be…
Riemland Streekskiet kompetisie – Welkom Volkskool presteer
Riemland Streekskiet kompetisie. Zakkie Venter, leerder van Welkom Volkskool, het die afgelope naweek aan die Riemland streekskiet kompetisie deelgeneem in Bethlehem. Hy het derde plek verwerf in .22 0/13 en…
Interskole Redenaarskompetisie – Karla Marais na Nasionaal
Interskole Redenaarskompetisie. Karla Marais, leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Interskole Redenaarskompetisie deelgeneem. Sy het deurgedring na die Nasionale kompetisie wat op 16 September by Wits Universiteit…
Southern Free State Hockey – Grey College represent teams
Southern Free State Hockey. Grey College, Bloemfontein, makes it 62! Grey is very proud to announce that 62 Grey College hockey players from u14 to u18 will be representing their…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Prayer/ Onderrig oor gebed. Matthew 6: 11-13. Matteus 6: 11-13
ATKV Redenaars Semi-finaal – BVHS leerders presteer
ATKV Redenaars Semi-finaal. Drie van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het baie goed presteer tydens die ATKV Redenaars Semi-finaal. Susan Bender, Robyn Roos en Yadel Valdes het op 22 Mei deelgeneem aan…
Interskole Redenaarsliga – BHVS leerders na Nasionale rondte
Interskole Redenaarsliga. Vier leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool dring deur, as spanredenaars, na die Interskole Redenaarsliga se Nasionale Rondte. Die Nasionale rondte vind op 16 September by Wits Universiteit in…
Suid-Vrystaat Hokkie – Fichies spelers in spanne opgeneem
Suid Vrystaat Hokkie. Tien hokkiespelers van Hoërskool Fichardtpark is in hul onderskeie ouderdomsgroepe se Suid-Vrystaat Hokkie spanne verkies. o14 Dogters o14 Seuns o16 Seuns o18B Dogters o18 Seuns Meer skolenuus:…
Vrystaat Netbal – Hoërskool Fichardtpark spelers in spanne opgeneem
Vrystaat Netbal. Vyf netbalspelers van Hoërskool Fichardtpar is in die onderskeie Vrystaat netbalspanne ingesluit. Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto’s verskaf
JKS Nasionale Karate kampioenskappe – Witteberg skitter
JKS Nasionale Karate kampioenskappe. JKS Bethlehem (Bethlehem Karate) het die naweek van 26 en 27 Mei aan die JKS Nasionale Karate kampioenskappe in Johannesburg deelgeneem. Spanne van sover as Kaapstad…
Southern Free State Hockey – Eunice High School girls in teams
Southern Free State Hockey. Nine U14 hockey players of Eunice High School, Bloemfontein, were selected for the respective Southern Free State Hockey A and B teams. The girls who are…
Interskole Redenaarskompetisie – Fichies leerders na Nasionaal
Interskole Redenaarskompetisie. Joah en Kara de Villiers, leerders van Primêre Skool Fichardtpark, het aan die Interskole Redenaarskompetisie deelgeneem. Joah en Kara is die enigste Vrystaters wat deurgedring het na die…
Inter-Provinsiale Skaakkampioenskap – Ruan Kotzé wen Goud
Inter-Provinsiale Skaakkampioenskap. Ruan Kotzé, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Inter-Provinsiale Skaakkampioenskap in spanverband deelgeneem. Hy is een van vier spelers wat gekies is as deel…
Vrystaat Tennisproewe – Hoërskool Fichardtpark neem deel
Vrystaat Tennisproewe. Sewe leerders van Hoërskool Fichardtpark Speel Vrydag 2 en Saterdag 3 Junie in die Vrystaat Tennisproewe vir tennis in hul onderskeie ouderdoms groepe. Hierdie leerders is deel van…
Noord Vrystaat Hokkie – Truida Kestell spelers in spanne
Noord Vrystaat Hokkie. Agt hokkiespelers van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, is in verskeie Noord-Vrystaat Hokkie spanne ingesluit. Noord-Vrystaat Hokkiespan 0/13 Noord-Vrystaat Griffons Hokkiespan 0/12 Noord-Vrystaat Griffons Hokkiespan Meer skolenuus:…
JKS Nasionale Karate kampioenskappe – BVHS leerders gekroon
JKS Nasionale Karate kampioenskappe. Bethlehem Karate het die afgelope naweek van 26 en 27 Mei deelgeneem aan die JKS Nasionale Karate kampioenskappe in Johannesburg. Spanne sover as Kaapstad het aan…
ATKV Redenaars Landsfinaal – Hoërskool Witteberg onder Top 10
ATKV Redenaars Landsfinaal. Hoërskool Witteberg is trots op vyf van sy leerders wat Witteberg by die ATKV Redenaars Landsfinaal gaan verteenwoordig. Dit word by ATKV Goudini Spa aangebied. Na afloop…
SA Netbalkampioenskappe – Truida Kestell leerders opgeneem
SA Netbalkampioenskappe. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem is baie trots op hul leerders wat aan die SA Netbalkampioenskappe gaan deelneem. Cara Rautenbach (0/13) en Wilmari van der Merwe (0/12) is…
ATKV-Applouskompetisie – OMS na Nasionale rondte
ATKV-Applouskompetisie. Die Hoër Meisieskool Oranje koor sal einde Julie in Pretoria vir die nasionale rondte van die ATKV-Applouskompetisie aantree. Die koor is gister, 30 Mei, ingelig dat hulle in die…
ATKV Redenaars – Hoërskool Trio leerders presteer
ATKV Redenaars. Hoërskool Trio, Kroonstad, se leerders het aan die Semi-finale rondte van die ATKV Redenaars op 23 Mei deelgeneem. Graad 8-9: Afrikaans Huistaal Voorbereid: Graad 8-9: Afrikaans EAT Voorbereid:…
IPSC Liga – BVHS se Leibrandt Swart skiet Kolskoot
IPSC Liga. Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerder, Leibrandt Swart, het die afgelope naweek weer kolskoot geskiet op Stilfontein! Hy het deelgeneem aan ‘n IPSC liga in Noord-Wes by die Frontier-baan. Hy…
Cheetah Netbalspan – Primêre Skool Naudeville leerder in span
Cheetah Netbalspan. Denise Odendaal (Graad 6) in Primêre Skool Naudeville, het 27 Mei aan die Vrystaat netbalproewe deelgeneem. Denise is daarna ingesluit in die 0.12 Cheetah Netbalspan wat vanaf 25 tot…
Elements of Dance 2023 – Hoërskool Bultfontein skitter
Elements of Dance 2023. Hoërskool Bultfontein se leerders het skitterende uitslae behaal tydens die “Elements of Dance 2023″danskompetisie. Goue medaljes .Drie leerders van Bulties, Zelné Earlé – Hip Hop (groep),…
Vrystaat Netbal – Trio Primêr leerders in spanne
Vrystaat Netbal. Drie netbalspelers van Trio Primêr in Kroonstad, Micke-Dunay le Roux (Vrystaat Jaguars), Elné Hugo (Vrystaat Jaguars) en Irmari Smit (Vrystaat Lynx), is ingesluit in die O12 en O13…
Noord Vrystaat Hokkie – Trio Primêr leerders in spanne ingesluit
Noord Vrystaat Hokkie. Vyf leerders van Primêre Skool Trio in Kroonstad, Micke Dunay Le Roux (O13), Irmari Smit (O12), Elné Hugo (O.12), Elé Conradie (O.12) en Carli Erasmus (O13), is…
Grey College Hockey – Opening of new Astro facility
Grey College Hockey. 19 May 2023 marks a significant day for Grey College Hockey. After a long and daunting project that started in November 2022, the official opening of our…
Vrystaat Netbal – Hoërskool Goudveld spelers in spanne
Vrystaat Netbal. Vyf netbalspelers van Gouties is gekies vir die onderskeie Vrystaat Netbal spanne. 0/15 0/17 0/18 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://gouties.co.za Foto’s verskaf
Mnr/ Mej Bultie Finaliste – Hoërskool Bultfontein
Mnr/ Mej Bultie Finaliste. Hoërskool Bultfontein stel met trots Mnr. & Mej. Bultie finaliste vir 2023 bekend: Meisies: Seuns: Die repetisie-aand vind op 30 Augustus by Hoërskool Bultfontein plaas. Toegangsfooi…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die gebed van die gelowiges/ Peter and others pray for courage.
Noord Vrystaat Hokkie – Welkom Volkskool leerders in span
Noord Vrystaat Hokkie. Twee van Welkom Volkskool se leerders, Janeke van Aswegen en Simoné Mouton, is gekies vir die 0/13A Noord-Vrystaat Hokkiespan. Die span gaan gedurende die Julie skoolvakansie aan…
Noord Vrystaat Hokkie – Miché Penton in span
Noord Vrystaat Hokkie. Welkom Volkskool is baie trots op een van hul leerders, Miché Penton, wat gekies is vir die o.12 Noord Vrystaat hokkiespan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://welkomvolkskool.co.za Foto verskaf
Departementele Wiskunde Kompetisie – Naudies leerder in kompetisie
Departementele Wiskunde Kompetisie. Elle-Anne Roper van Primêre Skool Naudeville, Welkom het aan die Departementele Wiskunde Kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het op 24 Mei plaasgevind. Elle-Anne in Graad drie behaal ‘n…
Netbal liga – Hoërskool Jim Fouché vs Oranje
Netbal liga. Hoërskool Jim Fouché se o.19B netbalspan het ‘n liga-wedstryd teen Hoër Meisieskool Oranje gespeel.JF het as die oorwinnaars van die baan gestap met ‘n telling van 19 –…
“Cluster” Mental Maths kompetisie – Welkom Volkskool presteer
“Cluster” Mental Maths kompetisie. Welkom Volkskool is baie trots op hul sewe leerders wat mooi presteer het by die “Cluster” Mental Maths kompetisie. Baie mooi uitslae is behaal. Graad 4…
‘Mental Math’ Kompetisie – Nathan Engelbrecht presteer
‘Mental Math’ Kompetisie. Nathan Engelbrecht, leerder van Welkom Volkskool, het bewys dat hy wiskude se baas is. Hy het ‘n tweede plek in Graad 3 se Mental Math kompetisie behaal.…
Griffon Rugbyspanne – BVHS spelers in spanne
Griffon Rugbyspanne. Sewe en twintig rugbyspelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ingesluit in die voorlopige Griffon Rugbyspanne. Spelers wat vir die 16 B Flaminke gekies is, is: Die 16 A…
Jaarlikse Uithourit – Juan Joubert van BVHS presteer
Jaarlikse Uithourit. Juan Joubert, leerder van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, het gedurende 19 en 20 Mei aan die tweede Jaarlikse-Uithourit op Bethlehem deelgeneem. Juan het Vrydag aan ‘n nie-kompeterende rit deelgeneem…
Suid-Vrystaat Hokkie – Primêre Skool President Brand in span
Suid-Vrystaat Hokkie. Twee leerders van Primêre Skool President Brand in Bloemfontein, Amoré van Lill (o/13) en Nunu Metwa (o/12), is verkies vir die Suid-Vrystaat Hokkie span. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://presidentbrand.wordpress.com/…









