Mnr/ Mej Bultie Finaliste. Hoërskool Bultfontein stel met trots Mnr. & Mej. Bultie finaliste vir 2023 bekend:
Meisies:
- Lenise Cloete
- Danelle du Toit
- Zenike Gouws
- Enrika Lubbe
- Lida Pienaar
- Este-Lee Steyl
Seuns:
- Eddie Buys
- AC Greyling
- Gideon Labuschagne
- Braam Madden
- Henri Roux
- Janro Struwig
Die repetisie-aand vind op 30 Augustus by Hoërskool Bultfontein plaas. Toegangsfooi is R20-00 per persoon. Laerskool leerders is welkom.
Die kroning vind op 31 Augustus 2023 by Hoërskool Bultfontein plaas.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s: Amari Bornman
Become a Sponsor








