Griffon Rugbyspanne. Sewe en twintig rugbyspelers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ingesluit in die voorlopige Griffon Rugbyspanne.
Spelers wat vir die 16 B Flaminke gekies is, is:
- Thato Nthebere
- Linda Radebe
- Omphile Pete
- Adriaan Bonthuys
- Attilla Ozturk en
- Nolen du Plooy
Die 16 A Grant Khomo-span wat gekies is, is:
- Wian Muller
- Thomas Peach
- Theo van Wyk en
- AJ Myburgh
18 B Akademieweek wat gekies is, is:
- Francois Maree
- Jayden de Jesus
- Alberto Argentino
- Arnold Ras en
- Kaneng Komane
- Tumi Khoza
- Cecil Parsons
- Alexander Maree is gekies vir die 18 A Cravenweek
Die 15 A Rhinoweek wat gekies is, vir die Griffon Rugbyspanne is:
- Siya Mdubo
- Lourens Roux ,
- Thys Parsons ,
- Damian Zwhalen
- Lesedi Mafube
- Vlag Janse van Rensburg
- Katleho Xaba
- Size Qwabe en
- Shellvon Mabooi
Finale Griffonspanne word eers bekend gemaak na die onderskeie Bondedae verby is.

V.l.n.r: Wian Muller, Thomas Peach , Theo van Wyk , AJ Myburgh

Francois Maree , Jayden de Jesus , Alberto Argentino, Arnold Ras, Kaneng Komane

Tumi Khoza , Cecil Parsons, Alexander Maree

1ste ry V.l.n.r: Siya Mdubo , Lourens Roux , Thys Parsons , Damian Zwhalen
2de V.l.n.r : Lesedi Mafube , Vlag Janse van Rensburg , Katleho Xaba , Size Qwabe , Shellvon Mabooi
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.voortrekker.co.za/
Foto’s voorsien
Become a Sponsor








