Cheerleading. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein se dogters Cheerleading span het by die Provinsiale Cheerleading kompetisie goud behaal.
- All Girls 1ste in Vrystaat
- Co-ed 1ste in Vrystaat
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf