Gedagte vir die Week – Thought for the week
Gedagte vir die Week – Maar vir julle wat eerbied het vir my Naam, sal die son van redding skyn met genesing in sy strale. Maleagi 4: 2, 3 But…
Vrystaat ‘Farmskills’-kompetisie – Hoërskool Goudveld blink uit
Vrystaat ‘Farmskills’-kompetisie. Hoërskool Goudveld se Landbou-afdeling leerders het hul landbouvaardighede ten toon gestel tydens die Vrystaat Farmskills-kompetisie — en met groot sukses! Die Gouties span het ’n oorwinning behaal in…
Fast Five Netbal – Landboudal Boere presteer puik
Fast Five Netbal. 🏐 Landboudal Boere, Jacobsdal – ’n Spogprestasie om te vier! Baie geluk aan Landboudal Boere O.15 “Fast Five” Netbalspan. Hierdie puik span het hul staal gewys tydens…
Nasionale Toneelkompetisie Vyf Gekroon – Meisieskool Oranje
Nasionale Toneelkompetisie Vyf Gekroon – Hoër Meisieskool Oranje se Nasionale Toneelkompetisie Vyf is gekroon as die beste produksie. Hoër Meisieskool Oranje het Donderdag die nasionale verhoog verower toe hul produksie…
2026 Leadership – St Andrew’s School Bloemfontein
2026 Leadership. 2026 Student Leadership Announcement. Saint Andrew’s School Bloemfontein is proud to introduce the 2026 leadership team of the school. Gents, may you lead with wisdom, strength, and humility.…
SAXX20 Cricket – St Andrew’s School Bloemfontein excels
SAXX20 Cricket. Saint Andrews School Bloemfontein – SAXX20 Cricket Update. On Heritage Day, the 1st XI took to the field for their opening match of the SAXX20 Schools Competition against…
Vrystaat Laser run Kampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
Vrystaat Laser run Kampioenskap. Primêre Meisieskool Oranje atlete blink uit. Ses dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het op Saterdag, 13 September, aan die Vrystaat Laser Run Kampioenskap deelgeneem.…
SANESA Nasionale Kampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
SANESA Nasionale Kampioenskappe. 🏇 Hoërskool Fichardtpark leerders skitter op nasionale vlak! Hoërskool Fichardtpark wens Corné en Chrisilee Rossouw met trots en opgewondenheid geluk. Hierdie twee leerders is gekies om deel…
Nasionale SALA Redenaars – Primêre Skool Naudeville presteer
Nasionale SALA Redenaars. Uitstekende Prestasie by Nasionale SALA-redenaarskompetisie! Primêre Skool Naudeville in Welkom is ongelooflik trots op ons talentvolle redenaars wat op 19 en 20 September aan die Nasionale SALA-redenaars…
Wildeklawer NWU Top 30 – Hoërskool Fichardtpark staan uit
Wildeklawer NWU Top 30. 🏆 Hoërskool Fichardtpark skitter by die 𝗪𝗜𝗟𝗗𝗘𝗞𝗟𝗔𝗪𝗘𝗥 NWU TOP 30 Atletiekbyeenkoms! Die atlete van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het hul staal gewys en met krag, fokus…
Cricket triumph – Grey College’s Stefan J van Vuuren phenomenal
Cricket triumph. A resounding congratulations to the U/14 A team for their impressive triumph over Paul Roos Gymnasium this past weekend. The team showcased true grit and determination. Every Grey…
SA Triathle Kampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
SA Triathle Kampioenskap. Primêre Meisieskool Oranje blink uit in Triathle! Primêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, is uiters trots op drie van hul dogters wat gekies is om die Vrystaat te verteenwoordig…
Protea-kleure vir Duathlon – Hoërskool Fichardtpark vier sukses
Protea-kleure vir Duathlon. Baie geluk aan Carli Bouwer wat die eer gehad het om haar Protea-kleure vir Duathlon te ontvang! Die Fichies-familie is ongelooflik trots op haar en vier hierdie…
SA Biathle Kampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
SA Biathle Kampioenskap. Primêre Meisieskool Oranje se harte klop Biathle Trots! Baie geluk aan die vyf uitmuntende dogters van Primêre Meisieskool Oranje wat gekies is om die Vrystaat te verteenwoordig…
SA Landloop Kampioenskap – Truida Kestell presteer fantasties
SA Landloop Kampioenskap. Suid-Afrikaanse Landloop Kampioenskap – Middelburg, Mpumalanga 🏃♀️ Op 6 September het ’n groep uitmuntende atlete Laerskool Truida Kestell trots verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Landloop Kampioenskap in Middelburg,…
Affies Prestige Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Oranje
Affies Prestige Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Oranje se o15A-span het uitgeblik by die Affies Prestige tennistoernooi die afgelope naweek. Die talentvolle o.15A-tennisspan het hul staal gewys tydens die gesogte Affies…
Curro Podium Northern Regions – Curro inspires young talent
Curro Podium Northern Regions. Curro Podium North Hosts Largest Regional Athletics Meet as Young Stars Break Records Tshwane, South Africa — As the 2025 World Athletics Championships captivate global audiences…
Curro Podium Atletiek – BVHS behaal uitmuntende resultate
Curro Podium Atletiek. Bethlehem Voortrekker Hoërskool atlete het met trots aan die CURRO PODIUM-byeenkoms deelgeneem en uitmuntende prestasies gelewer. Hier is hul uitslae: 🎉 Baie geluk aan al die atlete…
Thought of the Week – Gedagte van die Week
Thought of the Week – Don’t be conformed to the patterns of this world…. Romans 12:2 Gedagte van die Week – Julle moenie aan hierdie sondige wêreld gelyk word nie,…
Champion of Champions Rugby – Hoërskool Fichardtpark o.17
Champion of Champions Rugby. Hoërskool Fichardtpark se 0.17-sewes rugbyspan maak geskiedenis! Die Fichies het hul staal gewys en hul skool se naam met trots gedra tydens die nasionale sewesrugbytoernooi by…
PRO20 Krieketreeks – Hoërskool Fichardtpark wen met 7 paaltjies
PRO20 Krieketreeks. Hoërskool Fichardtpark se skitterende eerste seunskrieketspan het gister ’n spogoorwinning van 7 paaltjies behaal teen Bloemfontein HUB in die eerste rondte van die nasionale PRO20-Krieketreeks. Boulprestasies wat uitstaan:…
Fietsry byeenkomste – Truida Kestell verteenwoordig Vrystaat
Fietsry byeenkomste. 🏅 Laerskool Truida Kestell skitter op provinsiale en nasionale vlak! Foto: Heili van Heerden, Lian Symington, Emme Wessels. Bethlehem se eie Truidjies maak golwe! Vyf uitmuntende leerders van…
Fichie Dogterskrieket – Hoërskool Fichardtpark skitter teen HTS
Fichie Dogterskrieket. 🏏 Fichie krieket verslaan HTS Louis Botha met styl. Hoërskool Fichardtpark se dogters het die veld oorheers met ’n skitterende oorwinning van 10 paaltjies – ’n ware meesterstuk…
Afrikaanse Wiskunde Kompetisie – Hoërskool Jim Fouché 1ste plek
Afrikaanse Wiskunde Kompetisie. Lineé Lubbe, ’n briljante graad 10-leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het haar merk gemaak in die Netwerk24 Afrikaanse Wiskunde-kompetisie. Sy het die kompetisie oorheers deur…
O.12 Hokkie semi-finaal – Grey Kollege Primêr vs Willem Postma
O.12 Hokkie semi-finaal. 🏑 Grey Kollege Primêr se o.12A hokkiespan blink uit in liga-wedstryd. Grey Kollege Primêr se o.12 hokkiespan het ’n opwindende o.12 hokkie semi-finaal liga-wedstryd teen Primêre Skool…
Besoek aan Oorlogsmuseum – Hoërskool Fichardtpark
Besoek aan Oorlogsmuseum. Hoërskool Fichardtpark duik in die geskiedenis by die Oorlogsmuseum. By Fichies glo almal dat die verlede die sleutel is tot ’n dieper begrip van ons herkoms en…
O.15A Krieket – Hoërskool Sentraal teen Hoërskool Duineveld
O.15A Krieket.🏏 Krieketglorie vir Hoërskool Sentraal se o.15A-span! Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het weer bewys waarom hulle as een van die voorste sportskole in die Vrystaat beskou word. Die o.15A-krieketspan…
O.13 Hokkieliga wenners – Oranje na Champ of Champs
O.13 Hokkieliga wenners. 🏑 Oranje se Eendjies maak geskiedenis op die hokkieveld! Primêre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, het op Dinsdag, 16 September, hul finale ligawedstryd teen Eunice High School gespeel. Die…
Monitore 2026 – Grey Kollege Primêr kondig met trots aan
Monitore 2026. Met groot opgewondenheid deel Grey Kollege Primêr die amptelike foto van hul nuwe leierspan – die Monitore van 2026. Hierdie groep uitstaande leerders is gekies vir hul voorbeeldige…
Skitterende sportnaweek – Hoërskool Goudveld uitmuntend in sport
Skitterende sportnaweek. Die Gouties het die afgelope naweek hul staal gewys met ’n reeks uitmuntende sportprestasies wat die gees van toewyding, trots en uitnemendheid weerspieël. Dit was nie net ’n…
Leerlingraad 2026 – Hoërskool Bothaville kondig trots aan
Leerlingraad 2026 – Bothaville Hoërskool. Met groot trots en opgewondenheid kondig Hoërskool Bothaville die verkiesing van hul nuwe leerlingraad 2026 aan! Hierdie groep leerders het hul plek verdien. Deur hul…
JF Sewes Rugbytoernooi – Hoërskool Fichardtpark eindig derde
JF Sewes Rugbytoernooi. 🏉 Hoërskool Fichardtpark blink uit by JF Sewes Rugbytoernooi. Beide die o.15- en o.17-sewesspanne van Hoërskool Fichardtpark het uitstekend gevaar tydens die JF Sewes Rugbytoernooi en het…
SA T20 Skole Krieketreeks – Hoërskool Jim Fouché staan uit
SA T20 Skole Krieketreeks. 🏏 JF se eerste span skitter in SA T20-skolereeks! Op Vrydag, 12 September 2025, het Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan ‘n kragmeting van formaat teen…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Selfs wanneer die lewe vir my so donker word dat ek nie weet watter kant toe nie. Ps 23: 4 Even when the way goes…
SA Interprovinsiale Fietsrykompetisie – BVHS ryers na Piet Retief
SA Interprovinsiale Fietsrykompetisie. 🚴♂️ BVHS Fietsryspan trap hul pad na glorie! Bethlehem Voortrekker Hoërskool is weer besig om geskiedenis te maak! Vyf uitmuntende fietsryers — Deon van Zyl, Enrico Kennedy,…
TBM Fast 5 Netbaltoernooi – Hoërskool Witteberg blink uit
TBM Fast 5 Netbaltoernooi. Hoërskool Witteberg in Bethlehem het Saterdag, 13 September, ’n merkwaardige prestasie gelewer tydens die Thabo Mofutsanyana Fast 5-uitspele. Die uitspele is op Witteberg se gronde aangebied.…
JF Fast 5 Netball – Eunice U17A team outstanding
JF Fast 5 Netball. 🏐 Eunice High Shines at JF Fast Five Netball Tournament. Photo 2: Tournament MVP was awarded to our very own Xania Wagner—what an incredible achievement! Congratulations,…
Ses-aan-‘n-kant – Hoërskool Fichardtpark Krieket val vas
Ses-aan-‘n-kant. Hoërskool Fichardtpark: ’n Kragtige Toernooi, maar ’n Harde Finaal. Alhoewel Hoërskool Fichardtpark as die verdedigende kampioene van 2024 die toernooi met uitstekende spel aangepak het, moes hulle in die…
Ontmoet al die Finaliste – Matrikulant van die Jaar 2025
Ontmoet al die finaliste. Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/ Foto’s verskaf
Bokamoso skitter in Afrikaans – Hoër Meisieskool Oranje
Bokamoso skitter in Afrikaans – Hoër Meisieskool Oranje is baie trots op Bokamoso Matlakala. Sy is hul ster wat skitter in Afrikaans én debat! Deur hierdie prestasie wys sy dat…
Vrystaat Sportsterre Skole-kategorie – Hoërskool Jim Fouché
Vrystaat Sportsterre Skole-kategorie. 🏆 Hoërskool Jim Fouché vier sporthelde! Baie geluk aan Dané de Klerk en Conrad van der Zwaard wat genomineer is vir die Vrystaat Sportsterre-toekennings in die skolekategorie.…
Matrikulant van die Jaar – BVHS trots op Liam-Lloyd Doman
Matrikukulant van die Jaar. Bethlehem Voortrekker Hoërskool Is baie trots op Liam-Lloyd Doman wat gekies is as een van die Top 14 kandidate vir die Matrikulant van die Jaar kompetisie.…
Matrikulant van die Jaar – Hoërskool Jim Fouché
Matrikulant van die Jaar. 🎓 Hoërskool Jim Fouché vier uitnemendheid! Hoërskool Jim Fouché wil met groot trots en opgewondenheid hul finalis én drie semi-finaliste in die Matrikulant van die Jaar-kompetisie…
2025 Wêreld Atletiekkampioenskapspan – Hoërskool Goudveld
2025 Wêreld Atletiekkampioenskapspan. 🏅 Hoërskool Goudveld vier internasionale trots! Hoërskool Goudveld wil met groot trots en opgewondenheid Miné de Klerk, ‘n oud-Goutie, gelukwens met haar insluiting in die 2025 Wêreld…
Southern FS Closed Squash – Eunice High School outstanding
Southern FS Closed Squash. Eunice High School’s talented squash players recently competed in the Southern Free State Closed Squash Tournament—and they delivered outstanding performances! U16 Girls Division: 1st Place: Liné…
VRL 2026 – Hoërskool Jim Fouché stel met trots bekend
VRL 2026. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het met trots die VRL 2026 van grade 9,10,11 en 12 bekendgestel. JF sien uit na groot drome, harde werk en wonderlike tye…
Vrystaat Wiskunde Interprovinsiale Kompetisie – Fichardtpark
Vrystaat Wiskunde Interprovinsiale Kompetisie. Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, wens Kara Kruger alle sterkte toe vir haar deelname aan die Vrystaat Wiskunde-interprovinsiale Kompetisie op Saterdag, 13 September. Die hele Fichies-familie staan bankvas…
Nautilus Wiskundekamp – Truida Kestell presteer uitstekend
Nautilus Wiskundekamp. Laerskool Truida Kestell blink uit by Nautilus Wiskundekamp! Negentien slimkoppe van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het onlangs aan die gesogte Nautilus Wiskundekamp in Bloemfontein deelgeneem — en…
Bulties agt jaar oorwinnaars – Hoërskool Bultfontein skitter
Bulties agt jaar oorwinnaars. 🏉 Hoërskool Bultfontein se o.13-rugbyspan skryf geskiedenis in die Sandveld Liga! Met trots en dankbaarheid deel ons die ongelooflike verhaal van Bulties se skitterende o.13-rugbyspan wat…
Newton die Koshuiskat – Hoër Meisieskool Oranje
Newton die Koshuiskat – Hoër Meisieskool Oranje se koshuiskat trap diep spore in koshuisharte. “Hierdie artikel is oorspronklik geskryf deur Giselle Coetzee van Hoër Meisieskool Oranje.” Joostehuis se Koshuiskat Wanneer…



























































