)

Vrystaat ‘Farmskills’-kompetisie – Hoërskool Goudveld blink uit

Vrystaat ‘Farmskills’-kompetisie. Hoërskool Goudveld se Landbou-afdeling leerders het hul landbouvaardighede ten toon gestel tydens die Vrystaat Farmskills-kompetisie — en met groot sukses!

Die Gouties span het ’n oorwinning behaal in die Bul- en Koei-beoordeling, en elke deelnemer het ’n sertifikaat ontvang as erkenning vir hul deelname en toewyding.

Deelnemers en afdelings:

  • Bul- en Koei-beoordeling: Chenike van der Merwe en Hannes Taljaard
  • Skaaphantering: Owen Bekker en Ruan Terblanche
  • Gras-, Graansaad- en Onkruididentifikasie: Audrey Hodgson
  • Farming Simulator: Daiden Janse van Rensburg

Gouties is uiters trots op hierdie leerders se harde werk, entoesiasme en toewyding. Julle het Goudveld se naam met trots gedra!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://goudveldhs.co.za/

Foto’s verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal