Skole dogters-krieket – HoĆ«rskool Sentraal eindig skitterend
Skole dogters-krieket. š HoĆ«rskool Sentraal se o.18A dogters-krieketspan sluit seisoen glansryk af. HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein se o.18A dogters-krieketspan het hul 2025-krieketseisoen gister op ān hoogtepunt afgesluit met ān indrukwekkende…
Skoolseuns krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark teen Jim FouchĆ©
Skoolseuns krieket. š Krieketaksie: Fichardtpark o.15A teen Jim FouchĆ© o.15A Die jong kriekethelde van HoĆ«rskool Fichardtpark het Woensdag ‘n indrukwekkende oorwinning behaal teen Jim FouchĆ© in ‘n spanningsvolle o.15A-krieketwedstryd. Jim…
SAOU – PrimĆŖre Skool Naudeville betrokke by bestuur
SAOU. Baie geluk aan mnr. Tommie Doubell, Skoolhoof van PrimĆŖre Skool Naudeville, is verkies as ondervoorsitter van die Provinsiale Uitvoerende Raad van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU). Juffrou LizandĆØ Blom van…
Bloemfontein League T20 – Grey College Superior Results
Bloemfontein League T20. Grey College ā Cricket Update. Congratulations to the Grey College cricket teams on their outstanding performances yesterday, Wednesday 22 October, in the Bloemfontein League T20! Victorious teams…
Oppie Tong Af Redenaars – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Oppie Tong Af Redenaars – HoĆ«r Meisieskool Oranje se Lemohang Lekoeneha se redenaarsdebuut skitter by Oppie Tong Af Redenaars op nasionale vlak. Lemohang Lekoeneha is ‘n graad 12 leerder. In…
Farmskill SA’s 2025 – HoĆ«rskool Bultfontein
Farmskill SA’s 2025 – HoĆ«rskool Bultfontein se landbouleerders het hul stalle vol selfvertroue gepak en koers gekies na Nampo Alfa in Bothaville vir die Farmskills SA’s 2025. En o my…
Skole Dogterskrieket – HoĆ«rskool Witteberg teen BVHS
Skole Dogterskrieket. š Witteberg se dogters skitter in oorheersende krieketvertoning teen Bethlehem Voortrekker! HoĆ«rskool Witteberg het opnuut hul staal gewys. Hulle het Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool oortuigend met 109 lopies geklop…
Oppie Tong Af – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Oppie Tong Af – HoĆ«r Meisieskool Oranje is ongelooflik trots op DaniĆ«lle Herbst. Sy het ‘n uitsonderlike prestasie behaal tydens die Oppie Tong Af redenaarskompetisie. DaniĆ«lle Herbst, ān graad 12-leerder,…
Top toekennings 2025 – HoĆ«rskool Witteberg vereer leerders
Top toekennings 2025. Met die prysuitdeling van Top toekennings 2025 het Hoƫrskool Witteberg in Bethlehem agt-en-twintig uitstaande presteerders vereer.
Speech Night Awards – St Andrew’s School Bloemfontein proud
Speech Night Awards. Each year, St Andrew’s School Bloemfontein honours the learners who have shown exceptional dedication and achievement. Speech Night is a celebration of hard work, gratitude, and humility…
Trotse Hoofleiers 2026 – HoĆ«rskool Witteberg aankondiging
Trotse Hoofleiers 2026. HoĆ«rskool Witteberg is verheug om twee uitmuntende leerders as Hoofleiers aan te wys. Hulle sal met integriteit, toewyding en leierskap die skoolgemeenskap dien in die komende jaar.…
Fichies Matriekklas Groet – HoĆ«rskool Fichardtpark
Fichies Matriekklas Groet – HoĆ«rskool Fichardtpark se Fichies Matriekklas van 2025 groet met trots en dankbaarheid. Maandag, 20 Oktober 2025, het HoĆ«rskool Fichardtpark se matriekklas hul laaste groet ontvang. Dit…
Sports Awards 2025 – Saint Andrew’s Bfn superior results
Sports Awards 2025. Last week, St Andrew’s School Bloemfontein came together to honour the spirit of sportācelebrating the hard work, perseverance, dedication, and resilience shown across all its sporting codes.…
Seuns Skolekrieket – HoĆ«rskool Fichardtpark teen HTS Louis Botha
Seuns Skolekrieket. Die o.19B Seuns Skolekrieket span van HoĆ«rskool Fichardtpark het Saterdag ān krieketvertoning gelewer wat beslis nog lank onthou gaan word. Hierdie wedstryd was ān eenzijdige stryd teen HTS…
Grey/ Oranje Atletiek-uitslae – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter
Grey/ Oranje Atletiek-uitslae. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het met trots aan die byeenkoms deelgeneem en uitstekend presteer. Die skool het algeheel tweede geĆ«indig in die B-afdeling ā ān merkwaardige prestasie! Dogtersafdeling…
Hoofleiers 2026 – PrimĆŖre Skool Naudeville stel Hoofleiers bekend
Hoofleiers 2026. š PrimĆŖre Skool Naudeville stel hul Hoofleiers vir 2026 bekend. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom het met trots hul Hoofleiers vir die 2026 akademiese jaar aangekondig. Hierdie spesiale…
Menlo Invitational Gala – Eunice High School outstanding
Menlo Invitational Gala. š Eunice High School Shines at Menlo Invitational Gala š Not even the rain in Pretoria could dampen the Eunice spirit! Our swimmers made waves at the…
Wikus Smith Wisseltrofee – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© baie trots
Wikus Smith Wisseltrofee. š HoĆ«rskool Jim FouchĆ©: Lewenswetenskappe-uitblinker erken. Elke jaar word die Wikus Smith Wisseltrofee toegeken aan die matriekleerder wat die grootste akademiese vordering in Lewenswetenskappe toon, gebaseer op…
Vrystaat Departementele Wiskunde – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter
Vrystaat Departementele Wiskunde. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein is ongelooflik trots op LineĆ© Lubbe, wat die eerste plek behaal het in Graad 10 tydens die Vrystaat Departementele Wiskunde kompetisie in…
SA Champion (U15) Biathle – Eunice High School delighted
SA Champion (U15) Biathle. š Eunice High School Shines on the National Stage! Eunice High School is bursting with pride as they celebrate Zoe Morgado, a Grade 8 learner, who…
SA Laser Run – Eunice High School proudly on the podium
SA Laser Run. š Eunice High School Shines at National Laser Run Championship. The Free State Modern Pentathlon Association (FSMPA) South African Laser Run Championship took place at Be Human…
FS Eskom Mathematics – Saint Andrew’s School, Bloemfontein, jubilant
FS Eskom Mathematics. š St Andrew’s School, Bloemfontein Shines at FS Eskom Mathematics Competition. St Andrew’s School, Bloemfontein is proud to celebrate the outstanding achievements of two of its students…
Wildeklawer North/South T20 – Grey College superior results
Wildeklawer North/South T20. Grey College Cricket Triumphs at Wilderklawer T20. Grey Collegeās 1st cricket team delivered a stellar performance on day 2 of the prestigious Wilderklawer T20 tournament. The team…
Speech Night – Saint Andrew’s School, Bloemfontein delighted
Speech Night. Saint Andrewās School, Bloemfontein ā Celebrating Excellence at Speech Night. At their Speech Night yesterday evening, Saint Andrewās School proudly honoured two exceptional learners with prestigious Board Medalsāawards…
Koshuisleiers vir 2026 – HoĆ«rskool Hoopstad kondig met trots aan
Koshuisleiers vir 2026. Met groot opgewondenheid en trots stel HoĆ«rskool Hoopstad hul nuwe span koshuisleiers bekend ā leerders wat met toewyding, leierskap en integriteit die pad vorentoe sal lei. š…
2025 Matrieks laaste skooldag – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© groet
2025 Matrieks laaste dag. Afskeid aan die 2025-matrieks van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©. Vandag staan julle op die drumpel van ān nuwe reis. Die gange van Jim FouchĆ© het jul lag,…
Geslote Skaaktoernooi – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer
Geslote Skaaktoernooi. Naudies is baie trots op Eugene Smith, ān Graad 4-leerder. Hy het op Saterdag, 4 Oktober, aan die Geslote Skaaktoernooi deelgeneem by die Tegniese HoĆ«rskool Welkom. Hierdie toernooi…
SA Junior Nasionale Pluimbalgroep – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
SA Junior Nasionale Pluimbalgroep. Christiaan Botha, ān Graad 12-leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, het pas ān uitsonderlike mylpaal bereik ā hy is gekies as lid van die Suid-Afrikaanse Junior Nasionale…
Nasionale Gimnastiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Nasionale Gimnastiekkampioenskappe. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© blink uit in Gimnastiek. Hayleigh Parker en Ansje Bekker, twee talentvolle leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, het onlangs hul Vrystaat-kleure verwerf vir deelname…
Klokseremonie – Grey Kollege klas van 2025
Klokseremonie. Klas van 2025. Gistermiddag het die ou klok weer gelui ā ‘n simbool van afskeid, herinnering en nuwe begin. Die skool het met trots en emosie totsiens gesĆŖ aan…
ATKV Uitklop Spelkompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark
ATKV Uitklop Spelkompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark is besonder trots op hul leerders wat deelgeneem het aan die ATKV Uitklop Spelkompetisie se finaal. Fichies het onlangs hul Spelmeesters van formaat in…
Matriekraad 2026 – Welkom Gimnasium kondig met trots aan
Matriekraad 2026. Lei met moed, vriendelikheid en visie ā die toekoms begin by julle. Met trots en opgewondenheid kondig Welkom Gimnasium die lede van die Matriekraad 2026 aan! Hierdie groep…
SANESA Nasionale Kampioenskappe – PrimĆŖre Skool Naudeville
SANESA Nasionale Kampioenskappe. Naudeville Ruiters Skitter by SANESA Nasionale Kampioenskappe!š Tydens die vakansie van 7ā11 Oktober het Naudies se talentvolle ruiters hul staal gewys by die SANESA Nasionale Kampioenskappe wat…
O.19 IPT Gholfspan – HoĆ«rskool Fichardtpark
O.19 IPT Gholfspan – HoĆ«rskool Fichardtpark is trots om aan te kondig dat Gerald Fowler gekies is vir die Vrystaat se o.19 IPT-gholfspan! Gerald is as deel van die Vrystaat…
SA Stoeikampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© uitstaande
SA Stoeikampioenskappe. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© blink uit op nasionale stoeiverhoog. Drie talentvolle leerders van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein het die Vrystaat met trots verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse Stoeikampioenskappe wat…
Matrikulant van die Jaar – Eunice se Ster skyn helder
Regstelling Matrikulant van die Jaar. Kiara Subramanian, matrikulant van Eunice High School in Bloemfontein, het die kroon huistoe gebring! Sy is inderdaad die wenner van die Matrikulant van die Jaar…
Sportsterre vereer – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Sportsterre vereer. Op die groepsfoto. Voor: Elizabeth Fick, Xylia Choene, Danyelle Pienaar, RumĆ© Burger. Agter: Ezeth Esterhuizen, Lianri Fourie, Rushelle Griffiths, Danny Pienaar en Donna le Roux. Afwesig: DinĆ© le…
Leierskapspan 2026 – HoĆ«r Meisieskool Oranje bekendmaking
Leierskapspan 2026. š Hoofleiers: Graad 12 VRL-lede: Ameli Bezuidenhout, Jenna du Plessis, Lisa du Randy, Carien Fourie, Miana Fourie, ZurĆ© Jacobs, Sunica Labuschagnie, Lea Lindeque, Mirah Louw, Leah Maarman, Inke…
Eskom Ekspo ISF – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Jaco Deysel skitter
Eskom Ekspo ISF. š HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein vier Jaco Deysel se uitmuntende prestasies! š Jaco Deysel, ‘n uiters suksesvolle graad 12-leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, het vir oulaas…
Super Seals Gala – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer
Super Seals Gala. šāāļø Naudie-swemmers blink uit by Super Seals Gala! Drie talentvolle leerders van Laerskool Naudeville in Welkom het op Saterdag, 11 Oktober, hul staal gewys tydens die gesogte…
SA Skoleskiet Kampioenskappe – HoĆ«rskool SPS Brandfort
SA Skoleskiet Kampioenskappe. SA Skoleskiet Kampioenskappe ā HoĆ«rskool SPS Brandfort. Baie geluk aan Rickus Steyn, wat tydens die vakansie met groot sukses aan twee nasionale skietkampioenskappe deelgeneem het! Die Suid-Afrikaanse…
Onderwyseresse verwelkom – BVHS stel nuwe leerkragte bekend
Onderwyseresse verwelkom. Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool verwelkom met groot opgewondenheid die volgende onderwyseresse wat vanaf hierdie kwartaal by die skool aangesluit het: “Ons sien daarna uit om saam met julle te…
SADTA Nasionale Eisteddfod – Welkom Volkskool Sabrina skitter
SADTA Nasionale Eisteddfod. š Uitmuntende Prestasie by die SADTA Nasionale Eisteddfod! Sabrina Knoesen het die afgelope naweek aan die SADTA Nasionale Eisteddfod deelgeneem in Bloemfontein. Sy het as volg presteer:…
Super Seals Gala – Welkom Gymnasium, excellent performance
Super Seals Gala. š Welkom Gymnasium Shines at the Super Seals Gala! From 10 ā11 October 2025, Gimmies’ talented swimmers made waves at the prestigious Super Seals Gala in Bloemfontein.…
Free State Laser Run – Grey College Primary outstanding
šāāļø Grey College Primary shines at Free State Laser Run Championships Zayn Wansbury and Ethan Fourie, two talented learners from Grey College Primary, delivered outstanding performances at the Free State…
Nuwe Afrigters vir Netbalspan – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Nuwe Afrigters vir Netbalspan. HoĆ«r Meisieskool Oranje het nuwe afrigters vir die eerste netbalspan aangewys. Die twee bekende name wat aangewys is, om die o.19A-netbalspan te lei is Me. AnĆ©…
Animato A Capella Kompetisie – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Animato A Capella Kompetisie. HoĆ«r Meisieskool Oranje se sanggroep Con Spirito het Saterdagaand Pretoria behoorlik laat bewe. Met hul kragtige optrede by die nasionale Animato A Capella-kompetisie het hulle amper…
SA BiathlĆ© Kampioenskappe – HoĆ«rskool Witteberg atlete skitter
SA BiathlĆ© Kampioenskappe. š Wittebergers op pad na WĆŖreldkampioenskappe! Drie uitmuntende leerders van HoĆ«rskool Witteberg in Bethlehem, het hul staal gewys tydens die SA BiathlĆ© Kampioenskappe wat van 3 tot…



























































