)
SA Cross Country Championships – Truida Kestell Athletes shine

SA Cross Country Championships. Congratulations to the twelve outstanding athletes from Truida Kestell Primary School in Bethlehem who have qualified for the South African Cross Country Championships! Their achievement is…

Artistatue uitslae – Laerskool Truida Kestell

Artistatue uitslae. Laerskool Truida Kestell blink uit by Artistatue! Foto, voor: Marx Geldenhuys, Hané Blignaut, LeRoux Wigget, Bester Grimbreek, Andries van der Walt, Janus Odendaal, Richardt Otto, Anouk Bredenkamp. Middel:…

Mangaung Wiskundekompetisie – Hoërskool Jim Fouché wenner

Mangaung Wiskundekompetisie. Uitmuntende Prestasie deur Lineé Lubbe! Hoërskool Jim Fouché is ongelooflik trots op Lineé Lubbe, ’n graad 10-leerder, wat onlangs die eerste plek behaal het in die jaarlikse Mangaung…

FAK ALLEGRETTO Tienertoneel uitslae – Hoërskool Jim Fouché

FAK ALLEGRETTO Tienertoneel uitslae: Wanneer die wind draai. Die produksie Wanneer die wind draai, het uitmuntend gevaar en verskeie toekennings en nominasies is deur Jim Fouché se leerders losgeslaan. “Wanneer…

O.13A Dogters Lejweleputswa krieketspan – Naudeville

O.13A Dogters Lejweleputswa krieketspan. Baie geluk aan die talentvolle Naudies wat met trots ingesluit is in die O/13A Dogters Lejweleputswa krieketspan! Hierdie merkwaardige prestasie is ’n bewys van harde werk,…

Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks – Hoërskool Witteberg

Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks – Hoërskool Witteberg het onlangs hul sporttrots op indrukwekkende wyse bevestig. Hulle het vier ligatitels ingepalm tydens die gesogte Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks. Hierdie prestasie is…

Vrystaat Fisiese Wetenskap Olimpiade – Hoërskool Witteberg

Vrystaat Fisiese Wetenskap Olimpiade. Witteberg se Wetenskaplike Sterre Skitter! Hoërskool Witteberg het onlangs sy vlag hoog laat wapper by die Vrystaat Fisiese Wetenskap Olimpiade. Die skool is uiters trots op…

Hoofseun & Hoofdogter – Hoërskool Fichardtpark Fichie-Huis

Hoofseun & Hoofdogter. Hoërskool Fichardtpark kondig met trots aan: Fichie-Huis Hoofleiers 2025/26! Hoërskool Fichardtpark is ongelooflik trots om hul nuwe Hoofseun en Hoofdogter vir Fichie-Huis aan te kondig. is twee…

0.13A Lejweleputswa krieketspan – Primêre Skool Naudeville

0.13A Lejweleputswa krieketspan. 🏏 Naudeville slaan ’n ses! As jy gedink het Primêre Skool Naudeville se krieketspan is net goed met kolwe en balle, dink weer. Hierdie manne is ook…

0.12A Lejweleputswa krieketspan – Primêre Skool Naudeville

0.12A Lejweleputswa krieketspan. 🏏 Primêre Skool Naudeville – Krieketnuus. Die Naudies is ongelooflik trots om aan te kondig dat drie van hul talentvolle jong krieketspelers gekies is vir die O.12A…

Leerderraad 2025/26 Inhuldigingseremonie – Hoërskool Fichardtpark

Leerderraad 2025/26 Inhuldigingseremonie. Op Maandag, 25 Augustus, was die Leerderraad van 2025/26 se amptelike inhuldigingseremonie. Dit het tydens ’n elegante en betekenisvolle seremonie by Doxa Deo, Fichardtpark, plaasgevind. Die geleentheid…

COSSASA Spele – Hoërskool Jim Fouché, Franzelle Barnard

COSSASA Spele. Franzelle Barnard verteenwoordig SA by COSSASA Spele. Hoërskool Jim Fouché se talentvolle atleet, Franzelle Barnard, het ’n uitsonderlike mylpaal bereik deur gekies te word vir die Suid-Afrikaanse Skole…

Griffons 7’s rugbyspanne – Truida Kestell

Griffons 7’s rugbyspanne – Truida Kestell is uiters trots op hul rugby helde wat uitblink. Twee van hulle talentvolle rugbyspelers, Muller Rautenbach en CJ Brink, is verkies tot die Griffons…

Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe – Truida Kestell spog

Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe. 🏃‍♀️ Truida Kestel Skool – Landloop Nuus. Foto, voor: Ebert Wagenaar, Rianza Boshoff, Lukie Odendaal, Janco Köhler, Johnathan Matthew, John Boshoff, JG Blignaut. Agter: Cecelia Boshoff, Janus Odendaal, Bester…

0.11 Lejweleputswa krieketspan – Primêre Skool Naudeville in span

0.11 Lejweleputswa krieketspan. 🏏 Primêre Skool Naudeville – Krieketnuus. Naudies is ongelooflik trots om aan te kondig dat drie van hul talentvolle jong krieketspelers gekies is vir die o.11 Lejweleputswa-distrikspan.…

Eisteddfod Redenaars kompetisie – Primêre Skool Naudeville

Eisteddfod Redenaars kompetisie. Uitsonderlike Redenaars by Eisteddfod – Primêre Skool Naudeville blink uit! Op Donderdag, 21 Augustus het vier dapper woordkunstenaars van Primêre Skool Naudeville hul stemme laat hoor by…

Stadsliga Hokkie – Oranje Meisieskool Triomfeer

Stadsliga Hokkie – 🏑 Oranje Meisieskool se Hokkiespanne Vier Stadsliga-Triomf. Oranje Meisieskool, Bloemfontein, het vanjaar ’n merkwaardige prestasie behaal deur skoonskip te maak in die stadsliga hokkie. Die skool se…

Dink-of-Sink – Oranje Meisieskool skitter in eindrondte

Dink-of-Sink. Oranje Meisieskool skitter in eindrondte 🗣️ Oranje se Raakpraters draai die debat-tafel in streekfinaal Die junior debatsgroep van Hoër Meisieskool Oranje het Donderdag ’n merkwaardige terugkeer gemaak in die…

Gedagte vir die Week – Thought for the Week

Gedagvte vir die Week – Thought for the Week. “Wees altyd vol blydskap – Rejoice always and delight in your faith.” 1Tess 5: 16-18

Matriekkomitee en Huiskomitee – Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Matriekkomitee en Huiskomitee. Bethlehem Voortrekker Hoërskool kondig met trots hul Matriekkomitee en Huiskomitee vir 2025/2026 aan! Met ’n gevoel van opgewondenheid en trots het Bethlehem Voortrekker Hoërskool die leiers bekend…

Dink of Sink Debatskompetisie – Hoërskool Jim Fouché skitter

Dink of Sink Debat. Jim Fouché redenaars skitter in Dink of Sink-debatskompetisie. Drie spanne van Hoërskool Jim Fouché het hul redenaarsvernuf ten toon gestel tydens die gewilde Dink of Sink…

Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2025 – Primêre Meisieskool Oranje

Pietie Coetzee Hokkietoernooi 2025. 🏑 Primêre Meisieskool Oranje vier 20 jaar van hokkie-uitnemendheid! Primêre Meisieskool Oranje is ongelooflik trots en dankbaar dat die skool vanjaar die 20ste Pietie Coetzee Hokkietoernooi…

Multi Surface Tennistoernooi – Grey College Primêr wenners

Multi Surface Tennistoernooi. 🎾 Grey Kollege Primêr se Top 5-tennisspelers het onlangs aan die heel eerste NWU Eagles Prestige Multi Surface Tennistoernooi deelgeneem. Die toernooi is aangebied in samewerking met…

Vrystaat o.17 Pluimbalspan – Jim Fouché leerders in span

Vrystaat o.17 Pluimbalspan. 🎉 Baie geluk aan Hoërskool Jim Fouché se ster-pluimbalspelers! Hoërskool Jim Fouché is baie trots op Eben Sander en Giselle van Niekerk met hul uitsonderlike prestasie. Hulle…

2025 Growthpoint SA Squash – Hoërskool Jim Fouché

2025 Growthpoint SA Squash. blink uit by 2025 Growthpoint SA Squash Nationals. Hoërskool Jim Fouché se muurbalster, Benedette van Tonder, het van 14 tot 16 Augustus 2025 aan die Growthpoint…

Vrystaat Fisiese Wetenskappe Konvensie – Hoërskool Hoopstad

Vrystaat Fisiese Wetenskappe Konvensie. 🎉 Hoërskool Hoopstad skitter by Vrystaat Fisiese Wetenskappe Konvensie! 🔬 Baie geluk aan Henk Ferreira, ’n uitmuntende leerder van Hoërskool Hoopstad, wat ’n 2de plek behaal…

Junior Africa Golf Challenge – Grey College Primary

Junior Africa Golf Challenge. Young Golf Prodigy Israel Shines at Junior Africa Challenge. In a thrilling display of talent and composure, 7-year-old Israel from Grey College Primary clinched victory at…

Kovsieliga 2025 – Hoërskool Fichardtpark deur na semi-finaal

Kovsieliga 2025. 🏉 Hoërskool Fichardtpark Rugby Nuus – Kovsieliga Semi-finaal 2025. Baie geluk aan Hoërskool Fichardtpark se talentvolle Eerste Rugbyspan en o.14A-rugbyspan wat met harde werk, toewyding en spanpoging deurgedring…

Studenteraad en Uitvoerende komitee – Hoërskool Witteberg

Studenteraad en Uitvoerende komitee. Baie geluk aan Hoërskool Witteberg se nuutverkose leiers vir die 2025/2026-termyn! Mag hierdie Studenteraad en Uitvoerende komitee verantwoordelikheid met toewyding, integriteit en entoesiasme aanpak. Die skool…

SAICA Olympiad – Eunice High School First in Free State

SAICA Olympiad. Eunice High School in Bloemfontein has proudly claimed first place in the Free State at the prestigious SAICA Accounting Olympiad. This is a remarkable achievement that highlights the…

Free State Closed-skaaktoernooi – Hoërskool Fichardtpark

Free State Closed-skaaktoernooi. 🏆 Uitmuntende Skaakprestasie! Baie geluk aan Johrné Rossouw wat ’n eerste plek behaal het in die o.18-afdeling van die Free State Closed-skaaktoernooi. Dit is ’n prestasie wat…

Netwerk24 Wiskundekompetisie – Hoërskool Fichardtpark skitter

Netwerk24 Wiskundekompetisie. Hoërskool Fichardtpark vier uitnemendheid in Wiskunde! Baie geluk aan Kara Kruger en Rikus Badenhorst, twee uitmuntende leerders van Hoërskool Fichardtpark. Hulle het onlangs hul wiskunde-talent ten toon gestel…

Slimkoppe breek rekords – Hoërskool Sentraal

Slimkoppe breek rekords – Hoërskool Sentraal se slimkoppe breek rekords. Hierdie wetenskaplike denkers van Sentraal het hul staal gewys tydens die jaarlikse VSSV Skeinatkonvensie, en hoe! Sewe slimkoppe breek rekords…

Matriek Hokkieseuns – Hoërskool Fichardtpark groet spelers

Matriek Hokkieseuns. 🏑 Laaste fluitjie blaas vir Fichardtpark se eerstespan hokkieseuns. Op 19 Augustus het Hoërskool Fichardtpark se eerstespan hokkieseuns hul laaste wedstryd van die seisoen gespeel — ’n intense…

Stadsliga Hokkie – Hoërskool Jim Fouché eindig derde

Stads-liga Hokkie. 🏑 Triomf vir Jim Fouché se Eerste Seunshokkiespan! Die eerste seunshokkiespan van Hoërskool Jim Fouché het hul staal gewys in ’n intense uitspeelwedstryd teen Hoërskool Fichardtpark. JF het…

Nasionale Landloop Kampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje

Nasionale Landloop Kampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje spog met ses langasems wat oppad is na die nasionale landloopkampioenskap. Hierdie landloop atlete is gekies om die Vrystaat te verteenwoordig by die…

Fichie Leerderraad 2026 – Hoërskool Fichardtpark

Fichie Leerderraad 2026. Hoërskool Fichardtpark kondig met trots die verkiesing van die Fichie Leerderraad 2026 aan – ‘n groep merkwaardige jong dames en manne wat gekies is om die skoolgemeenskap…

Free State Closed Skaakkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché

Free State Closed Skaakkampioenskappe. ♟️ Skaakster skitter op provinsiale verhoog! Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is trots op een van sy skaak-uitblinkers, HJ de Villiers. HJ het op 15 en…

Griffons Rugby – Primêre Skool Naudeville

Griffons Rugby – Jordan Clark gekies vir Griffons Rugby 0.12 7’s-span. Primêre Skool Naudeville is verheug om te deel dat Jordan Clark gekies is vir die Griffons Rugby o.12 7’s…

Marilie Moolman Tennistoernooi – Hoërskool Jim Fouché

Marilie Moolman Tennistoernooi. 🎾 JF blink uit op en van die baan af by Tennistoernooi. Hoërskool Jim Fouché se eerste seuns- en dogters-tennisspanne het onlangs met groot entoesiasme aan die…

Free State Masters Athletics – Primêre skool Naudeville

Free State Masters Athletics – Primêre Skool Naudeville blink uit by die Free State Masters Athletics Throws. Die Naudies het Saterdag, 16 Augustus, hul staal gewys tydens die Free State…

SA U17 Hockey – Eunice High School, Claire Volschenk Shines

Claire Volschenk Shines. 🏑 Eunice High’s Claire Volschenk Shines on the International Stage. Eunice High School is beaming with pride as Grade 11 learner Claire Volschenk makes her mark in…

Vrystaat Rugby A-liga Finaal – Fichies maak geskiedenis

Vrystaat Rugby A-liga Finaal. Na 41 jaar het Hoërskool Fichardtpark die naweek hul naam in die rekordboeke gegraveer tydens die Vrystaat Rugby A-liga Finaal. Elke span het met onwrikbare trots…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week. I don’t concern myself with matters too great or too awesome for me to grasp. Ek maak my nie besorg oor groot dinge nie, dinge wat…

‘Vyf’ skitter op verhoog – Hoër Meisieskool Oranje

‘Vyf’ skitter op verhoog – Hoër Meisieskool Oranje se toneelproduksie ‘Vyf’ het geskitter op die ATKV verhoog. Hulle het nie net die verhoog verower nie, maar ook die beoordelaars se…

Vrystaat Skaakproewe – Hoërskool Sentraal in o.18 Skaakspan

Vrystaat Skaakproewe. Sentraal se sterspelers blink uit! Hoërskool Sentraal in Bloemfontein het die naweek rede gehad om trots te wees. Twee van hul talentvolle o.18 skaakspanspelers, Dewald Ebersöhn en Alex…

2025 Growthpoint SA Nationals – Saint Andrew’s squash champ

2025 Growthpoint SA Nationals. 🏆 Saint Andrew’s School, Bloemfontein, Celebrates National Squash Champion Dean Katzin. Saint Andrew’s School, Bloemfontein, is beaming with pride as one of its own, Dean Katzin,…

Rugby Griffons Liga – BVHS swart truie maak trots

BVHS is baie trots op hul rugbyspanne se prestasies by die Rugby Griffons Liga wedstryde. Rugby: Griffons Liga. 🏉 Bethlehem Voortrekker Hoërskool – Griffons Liga O.19A Naaswenners 🏆 Van die…

Jaarlikse Interskole skitter – Oranje en Bloemhof Meisieskole

Jaarlikse Interskole skitter. Oranje en Bloemhof Skitter in Jaarlikse Interskole: ’n Fees van Vrouesport. Die jaarlikse interskole-byeenkoms tussen Hoër Meisieskool Oranje en Hoër Meisieskool Bloemhof het vanjaar weer bewys waarom…

ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade – Eunice High School excels

ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade. 🎉 Eunice High School Learners Excel in ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade. Eunice High School’s senior learners have once again demonstrated their academic excellence, shining in the…