)

Marilie Moolman Tennistoernooi – Hoërskool Jim Fouché

Marilie Moolman Tennistoernooi. 🎾 JF blink uit op en van die baan af by Tennistoernooi.

Hoërskool Jim Fouché se eerste seuns- en dogters-tennisspanne het onlangs met groot entoesiasme aan die Marilie Moolman Tennistoernooi in Cradock deelgeneem.

Die dogterspan het ’n indrukwekkende 10de plek behaal, terwyl die seunspan hul kragte gemeet het tot ’n verdienstelike 11de plek. JF se uitnemendheid het egter nie by die spelvlak gestop nie. Die skool is ook met die geesbeker vereer, ’n erkenning vir hul lewendige deelname en uitsonderlike sportmangees.

🌟 ’n Spesiale hoogtepunt van die toernooi was die toekenning van die Marilie Moolman-trofee aan Minieke Steyn. Minieke is as algehele wenner aangewys is – ’n prestasie wat met reg gevier word.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal