)

Vrystaat o.17 Pluimbalspan – Jim Fouché leerders in span

Vrystaat o.17 Pluimbalspan. 🎉 Baie geluk aan Hoërskool Jim Fouché se ster-pluimbalspelers!

Hoërskool Jim Fouché is baie trots op Eben Sander en Giselle van Niekerk met hul uitsonderlike prestasie. Hulle is onlangs gekies om die Vrystaat te verteenwoordig in die o.17-pluimbalspan! 🏸

Hierdie twee talentvolle jong sportlui sal van 4 tot 11 Oktober deelneem aan die Suid-Afrikaanse o.17 Pluimbal Kampioenskappe, waar hulle hul vaardighede teen die beste in die land sal meet.

Hoërskool Jim Fouché is uiters trots op julle. Julle harde werk, toewyding en sportmanskap is ’n inspirasie vir mede-leerders en die gemeenskap.

Sterkte met die toernooi, Eben en Giselle – ons hou duim vas!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto verskaf

Sponsored By

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal