)
Vrystaat Landloopspan – HoĆ«rskool Goudveld atlete in span

Vrystaat Landloopspan. HoĆ«rskool Goudveld, Welkom – ’n dag van glorie en sporttrots! Baie geluk aan Cara Claassens en Nia-Marie Joubert wat met hul uitsonderlike talent en harde werk ’n plek…

Interskole Landloop 2025 – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof teen Oranje

Interskole Landloop. šŸƒā€ā™€ļø Interskole Landloop 2025: Bloemhof se uithouvermoĆ« wen die dag! Die jaarlikse Interskole-byeenkoms tussen HoĆ«r Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch en HoĆ«r Meisieskool Oranje van Bloemfontein het vanjaar se…

O.18 Bloemfontein Hokkieliga – Grey Kollege teen Jim FouchĆ©

O.18 Bloemfontein Hokkieliga. Baie geluk aan Grey Kollege se 4de hokkiespan met hul uitstekende oorwinning in die eindstryd van die O.18 Bloemfontein Hokkieliga teen HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se 2de span.…

CSA National U17 Camp – Grey College, Christian Kind invited

CSA National U17 Camp. šŸ Rising Star Alert: Christian Kind Heads to CSA National U17 Camp. Grey College’s cricketing pride, Christian Kind, has earned a prestigious spot at Cricket South…

Eunice’s First Squash Festival – Eunice Primary’s first-ever

Eunice’s First Squash Festival. šŸŽ‰ Eunice Primary Smashes It! First-Ever Girls Squash Festival a Grand Slam Success šŸ† As part of Eunice Primary’s spectacular 150th birthday celebrations, history was made…

ASA National Cross Country – Eunice High School Athletes excel

ASA National Cross Country. šŸƒā€ā™€ļø Eunice High School Athletes Selected for ASA National Cross Country Championships Eunice High School is beaming with pride as two of its top athletes, Zoe…

WOW-Spelfees – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerders presteer

WOW-Spelfees. šŸ† HoĆ«rskool Jim FouchĆ© blink uit by die WOW-Spelfees! HoĆ«rskool Jim FouchĆ© is ongelooflik trots op Ciara Neethling (Graad 8) en Minette Wessels (Graad 10) wat uitmuntende prestasies behaal…

Lejweleputswa Skaak A-span – PrimĆŖre Skool Naudeville

Lejweleputswa Skaak A-span. PrimĆŖre Skool Naudeville is ongelooflik trots om aan te kondig dat Eugene Smith, ’n talentvolle skaakspeler van hul skool, gekies is om deel te vorm van die…

Science Convention in Potchefstroom – Welkom Gimnasium

Science Convention in Potchefstroom. Gimmies shine in Science! Academic Excellence on Display at NWU Science Convention. Welkom Gimnasium is thrilled to congratulate the following Gimmies who have been invited to…

TBM Afrigters-struktuur – Truida Kestell afrigters verkies

TBM Afrigters-struktuur. šŸ Truida Kestell Skool vier afrigters se uitsonderlike prestasie! Twee van Truida Kestell Skool se toegewyde krieketafrigters, Werner Maloney en HJ Spalding, is onlangs verkies tot die gesogte…

Hockey League Finals – Eunice High School U16A shines

Hockey League Finals. šŸ‘ Eunice High School U16A Hockey Team Shines in City League Final! Photo, front: Logan Williams, Janda Pretorius, Mpho Seloane, Waratwa Lecoko. Middle: Ms Jo-nelke Swanepeol, Catherine…

Moderne Vyfkamp Kampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Moderne Vyfkamp Kampioenskappe. šŸ† HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se AJ Theron blink uit by Mpumalanga Moderne Vyfkamp Kampioenskappe. AJ Theron, ’n toegewyde en talentvolle leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, het op…

TBM-Krieketspanne – Truida Kestell Skool Skitter

TBM-Krieketspanne. šŸ Truida Kestell Skool se jong krieketsterre blink uit! Twaalf talentvolle seuns van Truida Kestell Skool het hul plekke verower in die onderskeie TBM-krieketspanne — ‘n merkwaardige prestasie wat…

TBM Dogters-krieketspan – Truida Kestell Skool

TBM Dogters-krieketspan. šŸ Truida Kestell Skool, Bethlehem, is trots om aan te kondig dat Lunay Senekal, ’n talentvolle leerder van die skool, verkies is tot die o.13A TBM Dogters-krieketspan! šŸŽ‰…

English Debating – Grey College excels

English Debating. šŸ—£ļø Grey College English Debating achievements. Congratulations to all who participated in the Bloemfontein Debating Association League. The junior team reached the quarter-finals, while the senior team advanced…

SA Snoeker-Kampioenskappe – PrimĆŖre Skool Naudeville

SA Snoeker-Kampioenskappe. PrimĆŖre Skool Naudeville blink uit op nasionale snoekerverhoog! Potchefstroom het van 12–19 Julie 2025 gesien hoe twee van PrimĆŖre Skool Naudeville se coolste cue-kampioene, Nathan de Oliveria en…

Vrystaat Rising Star Challenge – PrimĆŖre Skool Naudeville

Vrystaat Rising Star Challenge. Wonderlike nuus vir Miah Erasmus en PrimĆŖre Skool Naudeville! 🌟 Wie is Miah Erasmus? Miah Erasmus is ’n jong ruiter van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom…

Vrystaat Landloopkampioenskappe – BVHS atlete presteer

Vrystaat Landloopkampioenskappe. šŸƒā€ā™‚ļø Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool – Landloop. Baie geluk aan al die uitblinkers met hul uitstekende prestasies tydens die Vrystaat Landloopkampioenskappe in Bloemfontein! Julle harde werk en toewyding het…

Guschkie Top Skole Toernooi – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© Seunshokkie

Guschkie Top Skole Toernooi – šŸ‘ HoĆ«rskool Jim FouchĆ© Hokkie: Guschkie Top Skole Toernooi 2025. Die 1ste seunshokkiespan van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het onlangs deelgeneem aan die gesogte Guschkie Top…

Griffons Rugby Semi-finale – HoĆ«rskool Trio wys staal

Griffons Rugby Semi-finale. šŸ‰ HoĆ«rskool Trio skitter in Griffons Semifinale! HoĆ«rskool Trio is baie trots op hul rugbyspanne vir hul uitstekende prestasies in die semifinale: Finale Voorbereiding: Sterkte aan al…

Do-Goju-Kai WĆŖreldkampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Do-Goju-Kai WĆŖreldkampioenskappe. šŸ† HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se Kampioen Skitter Internasionaal! Do-Goju-Kai WĆŖreldkampioenskappe – Japan. Divan Venter, ’n trotse leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, het Suid-Afrika se vlag hoog…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Wie kan ons van die liefde van Christus skei? Thought of the Week – Can anything seperate us from the love of Christ? Rom 8:…

PTCE Kompetisie 2025 – HoĆ«rskool SPS Brandfort

PTCE Kompetisie 2025. Verbruikerstudies: Bak- en Preserveerkompetisie Distrik-uitdunrondte – Lejweleputswa. HoĆ«rskool SPS is ongelooflik trots om die uitslae van die Lejweleputswa distrik-uitdunrondte aan te kondig: BeanĆ© Pretorius het die eerste…

Landloop atlete beĆÆndruk – Truida Kestell

Landloop atlete beĆÆndruk – Foto: Die volledige landloopspan in hul netjiese swart baadjies met geel strepe is as volg: Landloop atlete beĆÆndruk op provinsiale vlak. Truida Kestell is ongelooflik trots…

Super 12-hokkietoernooi – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof verras

Super 12-hokkietoernooi. šŸ‘ Bloemhof blink uit in Super 12-hokkie – Oranje getroef! HoĆ«rskool Bloemhof van Stellenbosch het op die openingsdag van die 2025 Fairtree Super 12-hokkietoernooi in Bloemfontein hul staal…

SA Top Schools’ Squash – Eunice High School to participate

SA Top Schools’ Squash. Eunice High School Competes in the SA Top Schools’ Squash Tournament. Pictured: Vivienne van der Schyff, Clea Watson, Keira Huang, Ameera Cassim, Aimee Graham, Mrs Hester…

ATKV Nasionale Finaal – Truida Kestell spog met David Shepherd

ATKV Nasionale Finaal. šŸŽ‰Skitterende nuus uit Bethlehem. PrimĆŖre Skool Truida Kestell se harte klop van trots! Baie geluk aan David Shepherd, wat op 6 Augustus ons skool verteenwoordig het by…

Mnr & Mej Tralie 2025 – HoĆ«rskool Sentraal spog

Mnr & Mej Tralie 2025. šŸŽŠ Tralies, tiaras en talent – HoĆ«rskool Sentraal se Mnr en Mej Tralie 2025 steel die kollig! šŸŽŠ Bloemfontein se glansryke trotse trots – HoĆ«rskool…

Veelsydigste sportspan in Oranje – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Veelsydigste sportspan in Oranje. Foto: Voor: Leandi, Carmond, Mieke; agter: LizellĆ©, Klara, Sistine, me. Rautenbach, Corli, Iske, Mila. Oranje se o.14A-netbalspan bewys: Veelsydigheid is hul superkrag. HoĆ«r Meisieskool Oranje is…

Leerderraad 2025/26 – HoĆ«rskool Sentraal maak met trots bekend

Leerderraad 2025/26. HoĆ«rskool Sentraal, Bloemfontein, het met trots hul Leerderraad vir die akademiese jaar 2025/26 bekend gemaak. Hierdie groep uitmuntende leerders is gekies op grond van hul leierskap, integriteit en…

ATKV-Debat 2025 – Die wenners word met trots aangekondig

ATKV-Debat 2025. Die ATKV-Debatsfinaal het op 4 Augustus by die pragtige ATKV-Goudini Spa plaasgevind, waar die land se topdebatspanne mekaar die stryd aangesĆŖ het om die gesogte titel van beste…

UFAK Karatekampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal prestasie

UFAK Karatekampioenskap. HoĆ«rskool Sentraal-ster blink uit op internasionale karateverhoog. HoĆ«rskool Sentraal leerder, Johanco Greyvenstein het onlangs aan die prestigeryke UFAK Karatekampioenskap deelgeneem as lid van die nasionale Proteaspan. Die kampioenskap,…

Stadsliga Hokkie-uitspeelwedstryd – JF teen Sentraal

Stadsliga Hokkie-uitspeelwedstryd. šŸ‘ JF-HOKKIE | HoĆ«rskool Jim FouchĆ©. Vandag is ’n spesiale dag vir die eerste dogtershokkiespan van JF – hul laaste wedstryd van die jaar, en vir ses matriekdogters,…

Uitsonderlike Gimnastiekprestasie – PrimĆŖre Skool Naudeville

Uitsonderlike Gimnastiekprestasie. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom wil met groot trots en blydskap vir Hugo de Klerk gelukwens met sy Uitsonderlike Gimnastiekprestasie. Hy het Saterdag, 2 Augustus, in Bloemfontein aan…

ATKV-Debat Landsfinaal – HoĆ«rskool Witteberg skitter

ATKV-Debat Landsfinaal. šŸŽ‰ HoĆ«rskool Witteberg skitter by ATKV-Debat Landsfinaal 2025! šŸ† Op 4 Augustus het die ATKV-Debat Landsfinaal by Goudini Spa in Worcester plaasgevind. HoĆ«rskool Witteberg van Bethlehem het met…

Bultfontein-redenaarskompetisie – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer

Bultfontein-redenaarskompetisie. Met trots deel Naudies die uitsonderlike prestasies van hul talentvolle redenaars. Hulle het Donderdag, 31 Julie, aan die Bultfontein-redenaarskompetisie deelgeneem. Hierdie ses leerders het nie net hul persoonlike beste…

WSKF Karate ā€œDevelopmentā€ Kampioenskap – PrimĆŖre Skool JF

WSKF Karate ā€œDevelopmentā€ Kampioenskap. PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ© – Karate Nuus. Baie geluk aan JanĆ© Engelbrecht, ’n trotse leerder van PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©, wat op 21 Junie 2025 uitstekend…

Central Finity Gimnastiekkompetisie – PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©

Central Finity Gimnastiekkompetisie. PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ© wil met groot trots en opgewondenheid Mia–AnnĆ© Fourie gelukwens met haar uitmuntende vertoning tydens die Central Finity Gimnastiekkompetisie wat op 26 Julie plaasgevind…

Collegiate & Pearson Derby – Eunice High School’s 100 Caps

Collegiate & Pearson Derby. šŸ† Eunice High Celebrates 100 CAPS Milestone at Collegiate & Pearson Derby. The atmosphere was electric at the Collegiate & Pearson Derby this past weekend as…

Sport Weekend 2025 – Grey College vs Grey High School

Sport Weekend 2025. 🌟 A Clash of Titans Date: Saturday, 2 August 2025 Location: Gqeberha / Port Elizabeth Schools: Grey College (Bloemfontein) vs Grey High School (Gqeberha) Disciplines: Rugby, MTB,…

Netbalsterre in Topskole Toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Netbalsterre in Topskole Toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se Netbalsterre het die afgelope naweek uitgeblink in die Topskole Toernooi te Boksburg. Oranje se o.14A-netbalspan het hul staal gewys tydens die…

Interprovinsiale hokkietoernooie – PrimĆŖre Meisieskool Oranje

Interprovinsiale hokkietoernooie. šŸ‘ Oranje Dogters Skitter Landswyd! PrimĆŖre Meisieskool Oranje het tydens die interprovinsiale hokkietoernooie in die Julie-vakansie ‘n indrukwekkende stempel afgedruk. Die dogters het hul vaardighede en sportmanskap ten…

Elements of Dance – Eunice High School, Taylor Coetzee

Elements of Dance. šŸ’ƒ Taylor Coetzee Taps Her Way to Nationals! The spotlight shone brightly on Taylor Coetzee, a Eunice Grade 10 student with feet that know no bounds, as…

ATA SA Gevegkuns – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Denica Scheepers

ATA SA Gevegkuns. Denica Scheepers skitter by ATA SA Gevegkuns – ’n Kampioen in aksie! HoĆ«rskool Jim FouchĆ© kan met trots terugkyk op ’n uitsonderlike prestasie deur Denica Scheepers. Sy…

Lejweleputswa Krieket – PrimĆŖre Skool Naudeville

Lejweleputswa Krieket – PrimĆŖre Skool Naudeville het ’n aantal toegewyde personeellede wat onlangs benoem is tot sleutelleierskap. Hulle is verkies tot afrigtingsrolle by die Lejweleputswa Krieketvereniging. Hierdie toekennings is ’n…

Free State Schools MTB – Grey College excels

Free State Schools MTB. This past weekend, the Grey College cycling team proudly participated in the first leg of the Free State Schools MTB Series, hosted at Happy Valley by…

School Hockey News – Grey College, Neilyandro van Schalkwyk

School Hockey News. šŸ‘Congratulations to Neilyandro van Schalkwyk, Grey College, on his selection to the U18A National Boys’ Squad! Grey College is equally proud to announce that Neilyandro has been…

Hokkie-liga – HoĆ«rskool Fichardtpark Derde Span Vier Fees

Hokkie-liga. šŸ‘Baie geluk aan HoĆ«rskool Fichardtpark se derde meisies-hokkiespan. Hierdie meisies het met deursettingsvermoĆ« en spanwerk hul plek in die liga-finaal verseker! Hierdie prestasie is ‘n bewys van harde werk,…

SANESA Qualifier 5 – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Chy-Ann Muller

SANESA Qualifier 5. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© skitter op die arena! šŸŽ Op 26 en 27 Julie het die talentvolle ruiter Chy-Ann Muller, ’n trotse leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in…