Heart Health

Central Finity Gimnastiekkompetisie – Primêre Skool Jim Fouché

Central Finity Gimnastiekkompetisie. Primêre Skool Jim Fouché wil met groot trots en opgewondenheid Mia–Anné Fourie gelukwens met haar uitmuntende vertoning tydens die Central Finity Gimnastiekkompetisie wat op 26 Julie plaasgevind het. Mia–Anné het haar ongelooflike talent en toewyding ten toon gestel deur die volgende uitslae te behaal:

  • Brug – Eerste plek
  • Balk – Eerste plek
  • Vloer – Tweede plek
  • Algehele uitslag – Tweede plek in die kompetisie

Hierdie prestasie getuig van haar harde werk, dissipline en passie vir gimnastiek. JF is ongelooflik trots op Mia-Anné en sien uit na alles wat sy nog gaan bereik!

JF Trots! Ons ondersteun jou elke tree van die pad, Mia–Anné!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://psjf.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Interhuis Skaaktoernooi – Hoërskool Montana

Interhuis Skaaktoernooi – Hoërskool Montana het glans beleef by die jaarlikse Interhoër Skaaktoernooi. Hierdie Interhuis Skaaktoernooi het weereens bewys dat sportgees nie net op die veld leef nie. Dit kan…

Midmar Myl – Hoërskool Stellenberg trots op Luan Terblanche

Midmar Myl. Hoërskool Stellenberg vier ’n uitmuntende prestasie! Stellies is ongelooflik trots op Luan Terblanche wat onlangs aan die Midmar Myl deelgeneem het. Luan het sy plek in die Elite-resies…

Leave a Reply

You Missed

Interhuis Skaaktoernooi – Hoërskool Montana

Interhuis Skaaktoernooi – Hoërskool Montana

Midmar Myl – Hoërskool Stellenberg trots op Luan Terblanche

Midmar Myl – Hoërskool Stellenberg trots op Luan Terblanche

2026 Kearsney Easter Rugby – Zwartkop High School joins KERF

2026 Kearsney Easter Rugby – Zwartkop High School joins KERF

Voorseisoen-Toernooi – Hoërskool Duineveld

Voorseisoen-Toernooi – Hoërskool Duineveld

Summer Splash – St Mary’s School, Waverley superior results

Summer Splash – St Mary’s School, Waverley superior results

SA U19 Women’s Cricket – Durban Girls’ College delighted

SA U19 Women’s Cricket – Durban Girls’ College delighted