)
Hoër Meisieskool Oranje se eie top-fotograaf

Foto: Guinevere Pretorius Met ’n bekende pa as fotograaf en ’n oog vir kuns was dit seker vir Guinevere Pretorius bestem om ook agter die kameralens in te klim. Dié…

Hoërskool Sentraal: Omgewingsontwikkeling

Hoërskool Sentraal se Omgewingsontwikkeling- en Groengroep lei leerders en ander betrokke partye om die globale impak van hulle aksies te verstaan en dan effektief op plaaslike vlak op te tree.…

Hoërskool Fichardtpark maak hoofleiers bekend

Hoërskool Fichardtpark he hul hoofleiers bekend gemaak. Hoofdogter: Elané Bekker, Onderhoofdogter: Chanté Liebenberg, Hoofseun: Jandré van der Merwe en Onderhoofseun: Hanco Swanepoel. Baie geluk en sterkte met jul groot taak.

‘n Spesiale dag vir Hoërskool Witteberg se Skoolhoof

Hoërskool Witteberg se leerlinge het dou voor dag aan die werk gespring om te verseker dat mnr Hannes Oosthuizen sy eerste verjaarsdag as skoolhoof vir altyd sal onthou. Dit gebeur…

Hoërskool Fichardtpark kondig Leerderraad van 2021 aan

Hoërskool Fichardtpark wens die volgende seuns en dogters wat verkies is tot die Leerderraad van 2021 baie geluk. Ons weet julle gaan die skool na nuwe hoogtes lei. Seuns wat…

Fichardtpark Pimêre Skool hou Omgee-Dag ten bate van Koskasprojek

Fichardtpark Primêre Skool is ‘n skool wat kan saamstaan om ‘n verskil te maak. Hulle het op 31 Augustus en 1 September ‘n Omgee-Dag ten bate van die Koskasprojek gehou.…

Hoërskool Bultfontein presteer by Con Spirito-kompetisie

Gé Coetzee van Hoërskool Bultfontein het gedurende Julie aan die Con Spirito – virtuele kompetisie deelgeneem en uitstekend presteer. Gé het ‘n gemiddeld van 85 – 91% behaal vir al…

Hoër Meisieskool Oranje waardeer Ontvangsdames en Adminpersoneel

Hoër Oranje Meisieskool het groot waardering vir hul ontvangsdames en adminpersoneel op hierdie Sekretaressadag. Altyd vriendelik en behulpsaam. Wat kan ‘n mens nou meer voor vra. Julle is kosbaar!

Primêre Meisieskool Oranje – Braaf, Brawer, Mieke

Een van Oranje Primêr se dogters, Mieke, het haar hart oopgemaak teenoor kankerpasiënte. Sy het haar pragtige lang hare verruil vir stylvolle korter hare. Mieke het haar hare geskenk vir…

BHVS Sekretaresse-dag 2020

Vlnr: Jolindi Fourie Admin Kantoor, Sarie Wessels Admin kantoor en Elena Fourie Bemarking Bethlehem Voortrekker Hoërskool het op 2 September Sekretaressedag gevier en het die sekretaresse lekker bederf. Hiermee word…

Hoërskool Fichardtpark – die voorkeur skool

Die graad 7’s van 2020 kan nie wag om deel van die Voorkeurskool – Hoërskool Fichardtpark – te word nie! Ons sien uit om julle in Januarie 2021 hier te…

Oanje Meisieskool spog met Sussies in oorvloed in Eerste Spanne

Met sportdeelname maar yl gesaai vanjaar weens Covid-19, sal 2020 se sportjaar by Oranje Meisieskool dalk eerder onthou word as die jaar van die sussies. Vyf pare susters het hulle…

Hoërskool Fichardtpark: Virtuele Interskole musiekkonsert

‘n Prag-item deur Simoné de Witt tydens die virtuele interskole musiekkonsert wat deur Hoërskool Fichardtpark aangebied is.

Primêre Skool Jordania beleef ‘n praktiese weerprojekdag

Primêre Skool Jordania se graad 5’s, rooigroep het ter voorbereiding van hul formele assesering in Geografie ñ praktiese weerprojekdag beleef. Hul het tuisgemaakte reënmeters gemaak om die reën te meet…

Grey Kollege neem deel aan die “Menlo Global” Virtuele Skole atletiek

Hier is DJ Liebenberg in aksie by Goudveld- Hoërskool. DJ Liebenberg van Grey Kollege het die afgelope naweek aan die “Menlo Global” Virtuele Skole atletiek deelgeneem en drie eerste plekke…

Hoërskool Solomon Senekal leerders ontvang Half-erekleure

Baie geluk aan ons laerskool-Vilies wat half-erekleure vir atletiek ontvang het.

Primêre Skool Jordania: Boodskap van die skoolhoof

Die skoolhoof van Primêre Skool Jorfania in Bethlehem se boodskap op Maandag, 31 Augustus.

Hoërskool Solomon Senekal Matrieks 2020: Baie sterkte aan die matrieks wat Maandag met hul rekordeksamen begin. Villies se gr.12-personeel het ‘n bemoedigende boodskap aan julle!

Welkom Volkskool en Naudéville Primêre Skool – Fietstrapdag

Naudéville Primêre Skool en Welkom Volkskool het hande gevat en besluit om ‘n virtuele fietstrapdag te hou. Onnies gaan 1153km trap Kaap toe om BL poste te red. Hulle versoek…

Eunice High School: 40 Days

The matrics from Eunice High School in Bloemfontein, celebrated 40 Days today! So much FUN!  

Hoërskool Sentraal Jou Keuse

Het jy al ‘n keuse vir jou Hoërskool uitgeoefen? Die Hoërskool Sentraal presteer op talle gebiede waarvan luggeweerskiet een is. Interessante inligting: ● Hoërskool Sentraal se skietklub bestaan uit 60…

Hoërskool Bultfontein Hoofseun en Hoofdogter 2020 bemoedig matrieks

Stefan van Jaarsveld se boodskap: Ons is matrikulante van 2020 : die jaar wat niemand sal vergeet nie. Ons laaste skooljaar, wat `n jaar moes wees van pret, plesier en…

Eunice High School’s 2020 matrics add to Eunice’s rich history!

The matric class pledge their commitment to their own and Eunice’s goals during a special ceremony organised by the Representative Council of Learners. This ceremony leads them into the preparation…

Primêre Skool Jordania hou Bloudag by skool

Blits en Ritz het alles Jorrie maats in die blougroep uitgedaag om vandag Blouer as Blou aan te trek vir ‘n bietjie Gees.

Hoërskool Bultfontein se “eerlike engeltjies”

Hoërskool Bultfontein se Graad 10-12 leerders beeld “eerlike engeltjies” uit. Baie dankie aan almal wat deel was van die week se uitbeeld van ons waardes! Hoërskool Bultfontein het sy ontstaan…

Hoërskool Witteberg produksie “Skaal”

Die uitslae van die produksie “(S)kaal” is bekend gemaak! Jene van Heerden speel die rol van Hetta wat stry teen anoreksia in die monoloog, (S)kaal geskryf deur Ilne Fourie. Duan…

St Andrew’s School Bloemfontein – Matrics 40 Days

The matrics from Saints in Bloemfontein celebrate 40 DAYS. The matrics were in fine spirit today and enjoyed a day of fun before they start with their prelim exams tomorrow.…

Primêre Skool Jordania Podiumpret lees- en sprekervaardighede-kompetisie

Primêre Skool Jordania van Bethlehem, se leerders het deelgeneem aan die Podiumpret lees- en sprekervaardighedekompetisie. Die volgende leerders het deurgedring na die nasionale kompetisie: Danielle Venter (Afrikaans redenaars), Heiken Venter…

Welkom Volkskool loop die ekstra myl!

Lees alles oor ons akademie Akademiese uitnemendheid is vir ons ononderhandelbaar! By Welkom Volkskool word uitsonderlike hoë prioriteit aan die akademie gegee. Die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklarings (CAPS), word steeds ten…

Hoërskool Sentraal: 115de verjaardag

  Hoërskool Sentraal vier vandag ons 115e verjaardag. Die skoolhoof, Mnr. Anton Jv Rensburg, sit die tradisie voort met die sny van die verjaardagkoek by Oom Lokomotief se borsbeeld. Elke…

Maluti Hoogland School donates blood

Left to right: Anna Radebe, Siyabonga Nxumalo, Juwan Hattingh ang Gielie van der Westhuizen Maluti Hoogland School in Bethlehem supported the SANBS Bethlehem branch for the Schools That Rock and SANBS Blood drive,  by…

Die graad 4’s van Primêre Skool Jordania in Bethlehem leer in PSW van verskillende kulture en hulle kossoorte. Dit was ‘n groot hoogtepunt hierdie jaar. Dankie vir almal se moeite.…

Hoërskool Wilgerivier kies Koshuisprefekte

Hoërskool Wilgerivier in Frankfort het bekend gemaak dat Eloise Snyman en Kylie de Klerk verkies is tot prefekte van die Eeufees Meisiekoshuis. Baie geluk aan Eloise en Kylie!   Die…

Hoër Meisieskool Oranje oud-leerder hoofspreker by gradeplegtigheid

’n Oud-eend Anzelle Kiddie het onlangs op haar gradeplegtigheid nie net ’n spesiale toekenning in ontvangs geneem nie, sy was sommer ook die hoofspreker. Kiddie (gebore Steyn) het in 1999…

Hoërskool Bothaville spog met Akademie en Koshuis

  Hoërskool Bothaville Opedag – Video2 – Akademie en Koshuis

Schools That Rock and SANBS Blood Drive Challenge

Dr Abdul Patel Dr  Abdul Patel challenge the different neighbourhoods in the Goldfields to come and donate blood at The Strip shop, 36 Stateway, Welkom Monday:  10:00 – 17:00 Tuesday: …

Grey Kollege Primêr Top 10 presteerders 1ste kwartaal

Baie geluk aan Grey Kollege Primêr se Top 10 presteerders van die Eerste Kwartaal. Congratulations to our Top 10 achievers for the First Term. We are so proud of you.…

Primêre Meisieskool se Lika Claassens presteer in Digikuns

Lika Claassens, Gr. 3 in Primêre Meisieskool Oranje, het onlangs deelgeneem aan ATKV se DigiKUNS kompetisie. Die kompetisie was oop vir nasionale – en internationale deelname. Lika het die Kykerskeuse-…

Laerskool Willem Postma en Laeskool Bloemfontein trap fiets vir fondse

Willem Postma en Laerskool Bloemfontein het Vrydag 1 512km afgelê ten bate van liefdadigheid! Dit was ‘n virtuele fietstrap poging vanaf Bloemfontein na Kaapstad. Verskeie kinders en onderwysers het deelgneem…

Primêre Skool Fichardtpark Welpies hou Fietsiedag

Fichie Welpies se fietsiedag was ‘n reuse sukses! #oefening #ErvaarDieVerskil #welpies #Fichies Fichies se Welpies het baie pret, bak en brou, boekies en buitespel. Hulle is ook baie fisies, baie…

Hoërskool Sentraal verwelkom Gr 8 en 9’s terug by die skool

Die res van Hoërskool Sentraal se gr. 8 en 9’s word vanoggend met ‘n warm Traliehart verwelkom. #tralietillidie #tralietrots Hoërskool Sentraal se kantoor van Leerderondersteuning en –ontwikkeling bied die volgende…

Cornel Saunders van Hoërskool Kroonstad vereer deur Ruggas.co.za

  Cornél Saunders, hoofseun en matriekleerder van Hoërskool Kroonstad, is ‘n jongman om dop te hou op die rugbyveld. Hy is geïdentifiseer deur Ruggas.co.za as een van die top 50…