)

Hoërskool Sentraal Jou Keuse

Het jy al ‘n keuse vir jou Hoërskool uitgeoefen?
Die Hoërskool Sentraal presteer op talle gebiede waarvan luggeweerskiet een is.
Interessante inligting:
● Hoërskool Sentraal se skietklub bestaan uit 60 skuts
● Gedurende 2018 en 2019 is 25 skuts gekies vir die onderskeie Vrystaatspanne wat aan die Nasionale Bisley (SA’s) deelgeneem het
● 6 Skuts word gekies vir die SA-Skolespan (SANSSU) na BJI in Engeland (2018/2019)
● 8 Skuts ontvang Erekleure/Spesiale erekleure (2018/2019)
● In 2020 word 8 skuts uitgenooi na die nasionale proewe vir die kies van SA-Skolespan (SANSSU)
Foto’s verskaf
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal