Nasionale Krieketweek in Wellington – Helpmekaar Kollege
Nasionale Krieketweek in Wellington. 🏏 Helpmekaar Kollege trots! Zuan Joubert het Helpmekaar Kollege en Gauteng met trots verteenwoordig as lid van die Gauteng-span wat die Nasionale Krieketweek in Wellington gewen…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – My mouth speaks praise with joy on my lips. Psalms 63: 6-8 Gedagte vir die Week – Soos elke keer wanneer ek u goeie gawes…
Gauteng-krieketspanne – Hoërskool Linden blink uit
Gauteng-krieketspanne. Hoërskool Linden se kriekethelde blink uit! 🏏 Drie trotse Lindeniete het van 4 – 7 Desember Hoërskool Linden verteenwoordig as deel van die Gauteng-krieketspanne in hul onderskeie ouderdomsgroepe: Hierdie…
Gauteng MTB Prysuitdeling – Hoërskool Driehoek skitter
Gauteng MTB Prysuitdeling. 🌟 Hoërskool Driehoek vier uitblinkprestasie! Hoërskool Driehoek, Vanderbijlpark, is baie trots op Martinique Trollip. Sy tydens die Gauteng MTB Prysuitdeling op Saterdag, 6 Desember haar merk gemaak…
SA Schools Boat Race – St Andrew’s School for Girls jubilant
SA Schools Boat Race. St Andrew’s School for Girls, Gauteng, once again proved its dominance on the water. They clinched the A Finals silverware at the prestigious SA Schools Boat…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Vandat jy gebore is, het Ek vir jou gesorg. Toe jy nog ‘n babatjie was, het Ek jou in my arms rondgedra. Jesaja 46: 3,4…
Gordon Monk Sagtebal toernooi – Hoërskool Pretoria-Noord
Gordon Monk Sagtebal toernooi. 🎉 Hoërskool Pretoria-Noord vier trots! Hoërskool Pretoria-Noord is verheug om aan te kondig dat ’n aantal van hul uitmuntende leerders én personeel gekies is om Gauteng-Noord…
Cathy Doyle CGA Championships – Hoërskool Randburg skitter
Cathy Doyle CGA Championships. 🏊♂️ Hoërskool Randburg Swemspan skitter by Cathy Doyle CGA Championships. Hoërskool Randburg se swemmers het van 27–30 November by die Cathy Doyle CGA Championships wat by…
Nasionale Binnenshuise Hokkiebyeenkoms – Helpmekaar Kollege
Nasionale Binnenshuise Hokkiebyeenkoms. Helpmekaar Kollege vier groot hokkieprestasie 🎉🏑 Helpmekaar Kollege, Johannesburg, is trots om aan te kondig dat vyf talentvolle binnenshuise hokkiespelers gekies is om die Southern Gauteng-span te…
Men’s Artistic Gymnastics – HeronBridge College superior results
Men’s Artistic Gymnastics. HeronBridge College, Fourways, Johannesburg, is immensely proud of Jonah Smith for his remarkable achievements in Men’s Artistic Gymnastics this year. Competing at Level 5, Jonah secured 1st…
Top Sportprestasies – Midstream College trots op spog-atlete
Top Sportprestasies. Midstream College spog met sportprestasies van wêreldgehalte. Midstream College, Gauteng, het die afgelope seisoen ’n indrukwekkende reeks top sportprestasies behaal. Dit het die skool se naam landwyd laat…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – When my soul is in the dumps, I rehearse everything I know of you…… Psalm 42:6-8 Gedagte vir die Week -Ek sê vir myself; Moenie…
Outstanding performances Summer Sports – St Benedict’s College
Outstanding performances Summer Sports. Celebrating Summer Sports Achievements, St Benedict’s College, Bedfordview, Gauteng. St Benedict’s College is proud to honour the remarkable achievements of our boys who have earned their…
First Lego League-kompetisie – Hoërskool Garsfontein presteer
First Lego League-kompetisie. Hoërskool Garsfontein Robotika-span wen groot by UNISA 🎉🤖 Die Robotika-span van Hoërskool Garsfontein het onlangs uitmuntend presteer by die First Lego League-kompetisie wat by UNISA plaasgevind het.…
Afrika Jeugspele 2025 – Hoërskool Menlopark trots op 4 atlete
Afrika Jeugspele 2025. Menlopark se sterre skitter internasionaal! Hoërskool Menlopark in Pretoria het rede tot groot trots nadat vier van sy leerders gekies is om Suid-Afrika by die komende Afrika-Jeugspele…
Khaya Mojola Week 2025 – Sutherland High School delighted
Khaya Mojola Week 2025. Congratulations, Jalen Mannikam! Sutherland High School, Centurion, is thrilled to share that its First Team cricket star, Jalen Mannikam, has been selected to represent the Cricket…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Op ‘n keer het mense kindertjies na Jesus gebring sodat Hy hulle kon seën. Markus 10: 13-15 Thought of the Week – And they were…
Nasionale Netbalkampioenskappe – Hoërskool Marais Viljoen
Nasionale Netbalkampioenskappe – Hoërskool Marais Viljoen, Alberton, is besonder trots op Mignon Mentz, ‘n toegewyde Graad 12 leerder. Mignon is gekies vir die Johannesburg Netball Association se o.21 Senior Damesgroep.…
2025 Afrika Jeugspele – Hoërskool Montana Pretoria na spele
2025 Afrika Jeugspele. Hoërskool Montana vier ’n historiese oomblik! 🎉 Hoërskool Montana, Pretoria, se harte klop vandag vinniger van trots. Vier van Monties se leerders is gekies om Suid-Afrika te…
Alpha Mathematics – Midstream College superior results
Alpha Mathematics. Midstream College learners excel in the Alpha Mathematics Final Examination. Midstream College is proud to announce the exceptional achievements of its Grade 12 learners in the prestigious Alpha…
Alpha Wiskunde – Hoërskool Hugenote leerders presteer
Alpha Wiskunde. Hugies lei die pak in Wiskunde! Hugies se harte bruis van trots oor die uitstaande prestasie van hul Alpha Wiskunde-kandidate! Alpha Wiskunde is ’n gevorderde program wat leerders…
Alpha-Wiskunde prestasies – Hoërskool Menlopark uitstaande
Alpha-Wiskunde prestasies. Hoërskool Menlopark se Graad 12’s het weer bewys waarom die skool ’n kragstasie in Wiskunde is. In die jongste Alpha-Wiskunde-uitslae het ’n uitmuntende groep matrikulante nie net hoogtepunte…
Skopboks – Die Hoërskool Wonderboom trots op Lindie Landsberg
Skopboks. Lindie Landsberg: ’n Kampioen wat inspireer. By Die Hoërskool Wonderboom in Pretoria skitter ’n jong sportster met buitengewone talent en vasberadenheid. Lindie Landsberg het reeds haar naam gevestig as…
Alpha Wiskunde Prestasie – Hoërskool Garsfontein trots op Ruben
Alpha Wiskunde Prestasie. Ruben Schlebusch vierde beste in Suid-Afrika. Hoërskool Garsfontein, Pretoria, is super trots op Ruben Schlebusch met sy uitsonderlike 96% Alpha Wiskunde prestasie in die nasionale eindeksamen. Ruben…
Provinsiale Binnenshuise Hokkiespanne – Hoërskool Linden
Provinsiale Binnenshuise Hokkiespanne. Hoërskool Linden vier sporttrots! Hoërskool Linden, Randburg, Gauteng, is ongelooflik trots op drie uitstaande Lindeniete. Hulle is onlangs gekies is om hul provinsie te verteenwoordig in die…
National Finals of SACOPA – Kingsmead College delighted
National Finals SACOPA. 🌟 Kingsmead College Super Report. Kingsmead College is delighted to celebrate the outstanding achievement of Kiara Jansen. Through her remarkable dedication, discipline, and talent, Kiara has proudly…
Rhinos Rugby – Hoërskool Hugenote trots op Ewald Smit
Rhinos Rugby. Baie geluk en sterkte aan Ewald Smit van Hoërskool Hugenote, Springs. Hy het die ongelooflike prestasie behaal het om vir die Rhinos Rugby span gekies te word. Die…
ACNW Atletiek – Hoërskool Fochville atlete skitter met SAQ tye
ACNW Atletiek. Hoërskool Fochville atlete skryf geskiedenis! Hoërskool Fochville se junior atlete het Saterdag tydens die ACNW voor-seisoen byeenkoms in Gauteng die geskiedenisboeke herskryf toe hulle merkwaardige SAQ-tellings vir 2026…
Unieke Affie-Verhaal – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Unieke Affie-Verhaal. Drie sussies, drie keer leierskap, ’n nalatenskap vir altyd. By ’n skool met 105 jaar se trotse tradisie gebeur daar soms iets só besonders dat dit vir altyd…
SASHOC IPT Binnenshuise hokkie – Hoërskool Garsfontein
SASHOC IPT Binnenshuise hokkie. 🏑 Hoërskool Garsfontein – Garsie-dogtershokkie. Hoërskool Garsfontein is ongelooflik trots om aan te kondig dat vier van hul talentvolle hokkiespelers gekies is om die Noord-Gauteng binnehuise…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – Gedagte vir die Week. The Lord is my shepherd; I have all that I need. Psalm 23 Die Here sorg vir my soos ‘n herder…
Academic Pillar Celebration – St Stithians College’s superior results
Academic Pillar Celebration. Quadruple Honours: A Rare Achievement. At the Boys’ College, earning Triple Honours is regarded as one of the highest distinctions a student can achieve. It symbolises excellence…
SAOlympiad 2025 – Hoërskool Waterkloof
SAOlympiad 2025 – Hoërskool Waterkloof vier ‘n uitblinkprestasie! Hulle is ongelooflik trots op Charles Janse van Rensburg. Hy is onlangs as die Top presteerders in die SA Olympiad 2025 vir…
Prysuitdeling 2025 – Hoërskool Dr EG Jansen
Prysuitdeling 2025. Hoërskool Dr EG Jansen, Boksburg, het tydens die skool se Prysuitdeling 2025 leerders beloon met toptoekennings. Baie geluk aan al die uitmuntende leerders wat vanjaar se hoogste toekennings…
Skitterende prestasies by Pacisa – Hoërskool Montana Pretoria
Skitterende prestasies by Pacisa. 🎉 Platinum en Goud vir Charissa by Pacisa. In haar heel eerste deelname aan die gesogte PACISA-kunstefees het Charissa Botha die verhoog betree met ’n mengsel…
Alpha Wiskunde prestasie – Hoërskool Montana Pretoria
Alpha Wiskunde prestasie. 🎉 Gustav Liebenberg tweede beste in Suid-Afrika Hoërskool Montana, Pretoria, is ongelooflik trots op Gustav Liebenberg, die skool se Dux-leerder van 2025. Hy het ’n uitsonderlike 98%…
Noord-finaal Krieketbeker – Hoërskool Garsfontein skitterend
Noord-finaal Krieketbeker. 🏏 Garsiebere maak hul stem dik in Noordvaal-finaal! Hoërskool Garsfontein van Pretoria het hul krieketspiere behoorlik gebult in die FAIN Noordvaal-finaal. Hierdie manne het as trotse kampioene uit…
Hoofleiers 2026 – Laerskool Elarduspark kondig met trots aan
Hoofleiers 2026. Laerskool Elarduspark – Leierskap 2026 🎉 Baie geluk aan die nuwe hoofleiers van Laerskool Elarduspark vir 2026! Julle is gekies om ’n verskil te maak, en ons sien…
Groen- en Goudaand 2025 – Die Hoërskool Wonderboom
Groen- en Goudaand 2025. Spesiale Toekenning: Ere-Medalje vir Anke Vivier. Die Groen- en Goudtoekennings is ’n jaarlikse viering van uitnemendheid in sport en kultuur by Die Hoërskool Wonderboom. Hoewel talle…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Eintlik kàn godsdiens ‘n mens baie ryk maak. 1Timoteus 6: 6-8 Thought of the Week – But godliness actually is a source of great gain…
Merietefunksie kleinsporte – Hoërskool Garsfontein spog
Merietefunksie kleinsporte: Hoërskool Garsfontein, Pretoria, het hul sport-presteerders tydens die Merietefunksie kleinsporte vereer. Fotografie: Gholf: Tennis: Perdesport: Jukskei: Skaak: Fietsry: Skyfskiet: Landloop: Sagtebal: Netbal Fast 5: Lees meer skolenuus hier:…
Proteakleure in dans – Hoërskool Randburg bars van trots
Proteakleure in dans. 🎉 Hoërskool Randburg vier uitnemendheid in dans! Hoërskool Randburg is ongelooflik trots op Amelia Kruger, ’n graad 9-leerder wat onlangs haar Proteakleure in Junior Dans ontvang het…
Akademiese keuringstoer – Elizabeth Aucamp Hoërskool Transvalia
Akademiese keuringstoer. “As jy droom – droom groot.” Dit is die leuse wat Elizabeth Aucamp al van kleins af koester – en nou het sy dit met trots uitgeleef. Haar…
2025 FISAF International Sport – Edenvale High School Delighted
2025 FISAF International Sport. Edenvale High School, Gauteng, is bursting with pride as we celebrate an extraordinary achievement by one of our own! 🎉 Amber (Grade 9) has soared to…
SADF Gauteng Kampionskappe – Klerksdorp Hoërskool
SADF Gauteng Kampionskappe. 🏆 Klerksdorp Hoërskool vier uitmuntende prestasie van Charnè Tolmay! Hoërskool Klerksdorp leerder, Charnè Tolmay, het die afgelope naweek met groot sukses aan die SADF Gauteng Kampioenskappe deelgeneem.…
Golf Champion of Champions – Klerksdorp Hoërskool triomfeer
Golf Champion of Champions. ⛳️ Klerksdorp Hoërskool se Leonard Swart gekroon as “Champion of Champions”! 🏆 Klerksdorp Hoërskool is ongelooflik trots op Leonard Swart, wat onlangs die gesogte Champion of…
Sport-prysuitdeling – Hoërskool Monument vereer presteerders
Sport-prysuitdeling. Hoërskool Monument het hul jaarlikse sport-prysuitdeling gehou en uitmuntende sportpresteerders vereer met spesiale toekennings. Hier is die sterre van die aand: Spesiale Toekennings Beste Prestasie Buite Skoolverband Beste Prestasie…
VLR Leerders 2026 – Hoërskool Driehoek stel trots voor
VLR Leerders 2026. Met HOEKIE-trots stel Hoërskool Driehoek die skool se nuwe lede van die Verteenwoordigende Leerlingraad (VLR) vir 2026 bekend! Hierdie leerders is gekies omdat hulle ware leierseienskappe toon:…



























































