)
National Eisteddfod Academy – HoĆ«rskool Linden Presteer

National Eisteddfod Academy. Prestasie van formaat! Die jaarlikse prysuitdeling van die National Eisteddfod Academy (NEA) het op 28 Oktober in die Roodepoort Teater plaasgevind – ’n geleentheid wat uitblinkers in…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Put on all the armor that God gives, so you can defend yourself against the devil’s tricks. Ephesians 6:11, 12 Gedagte vir die Week –…

Hoofleiers 2026 – HoĆ«rskool Driehoek bars van trots

Hoofleiers 2026. ’n Nuwe hoofstuk breek aan vir die Hoekie-leiers! Met trots en opgewondenheid stel HoĆ«rskool Driehoek die hoofleiers vir 2026 bekend — merkwaardige jongmense wat met visie, waardes en…

Lions Provincial Cricket teams – K.E.S. Cricketers are outstanding

Lions Provincial Cricket teams. 25 K.E.S. Cricketers Selected for the Lions! King Edward VII School is thrilled to celebrate the incredible achievement of 25 of our talented cricketers who have…

Gauteng School Water Polo – King Edward VII School jubilant

Gauteng School Water Polo. šŸŽ‰ 21 KES Boys Selected for Gauteng School Water Polo Teams! King Edward VII School is delighted to announce that 21 talented water polo players from…

Hoof- en onderhoofleiers – HoĆ«rskool Hugenote voorstelling

Hoof- en onderhoofleiers. Met trots en opgewondenheid kondig HoĆ«rskool Hugenote, Springs, die aanstelling van hul nuutverkose leiers aan. Hierdie jong mense blink uit deur hul karakter, toewyding en voorbeeldige gedrag.…

Toppresteerders vir 2025 – HoĆ«rskool Die Wilgers

Toppresteerders 2025. HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria het onlangs hul agt uitstaande leerlinge vir 2025 vereer tydens ’n spesiale toekenningsgeleentheid. Hierdie toekennings is ’n erkenning van akademiese uitnemendheid, leierskap, sportprestasie,…

Rapportryers Bybelvasvra – Gereformeerde Skool Dirk Postma

Rapportryers Bybelvasvra. Gereformeerde Skool Dirk Postma, Pretoria, maak skoonskip by Rapportryers se Bybelvasvra. Gereformeerde HoĆ«rskool Dirk Postma het vanjaar drie spanne onder leiding van mev Lientjie Drijfhout vir die Rapportryers…

Nasionale Skoleskaak – HoĆ«rskool Hugenote staan uit!

Nasionale Skoleskaak – HoĆ«rskool Hugenote, in Springs, se skaakspan het rede om fees te vier! Twee briljante skaakspelers, Alexis Dankaert en JaunrĆ© du Toit, het uitsonderlike prestasies behaal en gaan…

Gedagte vir die Week – Thought for the Week

Gedagte vir die Week. U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my. Psalm 18: 29-32 Thought for the Week. You, the…

Wildeklawer T20-toernooi – HoĆ«rskool Waterkloof triomfeer

Wildeklawer T20-toernooi – HoĆ«rskool Waterkloof het hul krieketmeesterskap bevestig deur as wenners uit die 2025 Wildeklawer T20-toernooi te tree. Die toernooi het plaasgevind vanaf 16 tot 19 Oktober in Pretoria.…

Top 10 Akademiese Presteerders – Laerskool Westwood skitter

Foto bo: Graad 4. Agter: Alexander de Lange, Winandia Hugo, MianĆ© du Plessis, Ā Damian Claassen, (inlas) Mikayla Boshoff. Voor: Dominique Britz, Kiara Fourie, Christiaan Kleynhans, Danika van der Merwe, Benji…

Hoofleiers 2026 – HoĆ«rskool Dr EG Jansen trotse leiers

Hoofleiers 2026. Baie geluk aan die nuutverkose hoofleiers 2026 van HoĆ«rskool Dr EG Jansen, Boksburg! Julle is die fakkeldraers van jul skool se waardes, kultuur en toekoms. Hierdie is nie…

SANESA Nasionale kampioene – HoĆ«r Volkskool Heidelberg skitter

SANESA Nasionale kampioene. Volkies se ruiters gekroon as Nasionale Kampioene. HoĆ«r Volkskool Heidelberg het geskiedenis gemaak deur al die groot ruiterskole in Suid-Afrika agter te laat en as SANESA se…

Top-gimnas in Gauteng – HoĆ«rskool Linden

Top-gimnas in Gauteng. šŸ† HoĆ«rskool Linden vier ā€˜n ster! Die top-gimnas in Gauteng is ā€˜n trotse Lindeniet – Jeanne-MariĆ© Kitshoff! šŸ¤øā€ā™€ļø Jeanne-MariĆ© het vanjaar die gimnastiek-wĆŖreld behoorlik laat gons deur…

Gauteng Dogters Krieketspanne – HoĆ«rskool Linden uiters trots

Gauteng Dogters Krieketspanne. Linden skitter op die krieketveld! šŸ HoĆ«rskool Linden in Gauteng is ongelooflik trots op vier uitmuntende Lindeniete wat hul plek in die Gauteng-provinsiale krieketspanne losgeslaan het! Hierdie…

Thought for the Week – Gedagte vir die Week

Thought for the Week – I tell you not to worry about your life. Matthew 6:25, 26 Gedagte vir die Week – Daarom sĆŖ Ek vir julle: moet julle nie…

Mnr/ Mej Driehoek 2025 – HoĆ«rskool Driehoek bars van trots

Mnr/ Mej Driehoek 2025. Twee onvergeetlike aande vol styl, selfvertroue en ware Driehoek-gees het HoĆ«rskool Driehoek se harte verower! Woensdag het die juniors die verhoog behoorlik laat skitter. Donderdag het…

Wildeklawer North/South T20 – Grey College superior results

Wildeklawer North/South T20. Grey College Cricket Triumphs at Wilderklawer T20. Grey College’s 1st cricket team delivered a stellar performance on day 2 of the prestigious Wilderklawer T20 tournament. The team…

Nasionale Ringbalkampioenskap – HoĆ«rskool Montana, Pretoria

Nasionale Ringbalkampioenskap. HoĆ«rskool Montana, Pretoria is baie trots om Bailee Rossouw geluk te wens met haar uitsonderlike prestasie tydens die Nasionale Ringbalkampioenskap. Dit het van 5 tot 11 Oktober by…

Oppie Tong Af-redenaarskompetisie – Midstream College blink uit

Oppie Tong Af-redenaarskompetisie. Midstream College Redenaars Vier Groot Sukses! Midstream College in Gauteng is ongelooflik trots op vier uitmuntende leerders wat hul talente en toewyding aan die Afrikaanse taal op…

Matric Final Exam – Important Milestone

Matric Final Exam – Final exams may feel daunting, but remember, it is an important milestone. You are braver than any paper. You’ve come so far, and this is just…

Matriek Eindeksamen – Belangrike Mylpaal

Matriek Eindeksamen – Die matriek eindeksamen is ’n belangrike mylpaal nou in jou lewe. Maar onthou: jy is sterker as enige vraestel. Jy het al soveel oorwin, en hierdie is…

Valia Matrieks Groet – HoĆ«rskool Transvalia

Valia Matrieks Groet – HoĆ«rskool Transvalia se matrieks het vandag die laaste hekkie van hul hoĆ«rskoolloopbaan aangepak. Die dag vir die Valia matrieks het aangebreek om te groet. Elke matrikulant…

Curro Clash 2025 – Curro Aurora hosts Best Young Gamers

Curro Clash 2025. A Record-Breaking Stage for Skill. In a dazzling display of digital prowess and youthful determination, the 2025 Curro Clash National LAN has officially wrapped up at Curro…

Toneelfinaal 2025 magnetiese fees – ATKV Tienertoneel

Toneelfinaal 2025 magnetiese fees. Danksy magnetiese tieners en tjokkers wat met hul passie die verhoog onweerstaanbaar gemaak het, moes ’n swaargewig-beoordelaarspaneel behoorlik kopkrap om die wenners van die gewilde ATKV-Tienertoneel-…

Goue Leeus IPT Rugbyspelers – HoĆ«rskool Linden uiters trots

Goue Leeus IPT Rugbyspelers. šŸ‰ HoĆ«rskool Linden se rugbyhelde blink uit by IPT-week! HoĆ«rskool Linden, Randburg in Gauteng, het drie uitmuntende rugbyspelers wat die skool se naam met trots gedra…

SA Modern Pentathlon-kompetisies – HoĆ«rskool Randburg

SA Modern Pentathlon-kompetisies. šŸ† HoĆ«rskool Randburg vier kampioen-prestasies! Megan Kleynhans, ’n dinamiese Graad 9-leerder van HoĆ«rskool Randburg, het tydens die skoolvakansie haar merk gemaak op nasionale vlak. Sy het aan…

Gedagte vir die Week – Thought for the Week

Gedagte vir die Week: Om ander lief te hĆŖ beteken om nooit iemand sleg te behandel wat jou irriteer nie; 1 KorintiĆ«rs 13:4 Thought for the Week: If I don’t…

SA Skole Gholfkampioenskap – HoĆ«rskool Driehoek Super trots

SA Skole Gholfkampioenskap. šŸŒļøā€ā™‚ļøHoĆ«rskool Driehoek, Vanderbijlpark – Wicus Brand maak geskiedenis! Met ware Hoekie-trots deel HoĆ«rskool Driehoek die fantastiese nuus: Wicus Brand het ’n briljante 3de plek behaal by die…

SA Schools Cross Country – St Dunstan’s College outstanding

SA Schools Cross Country. šŸ† Chelsea van Dyk Clinches Third Consecutive title. St Dunstan’s College, Benoni, is beaming with pride as one of its rising stars, Chelsea van Dyk, delivered…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Gedagte vir die Week Be brave and strong! – Deuteronomy 31:6 Hou moed en wees dapper! – Deuternomium 31:6

Hoofleiers 2026 – HoĆ«rskool Randburg ongelooflik trots

Hoofleiers 2026. šŸŽ“ HoĆ«rskool Randburg kondig met trots hul hoofleiers aan vir 2026! HoĆ«rskool Randburg is ongelooflik trots om die hoofleiers van HoĆ«rskool Randburg vir die komende jaar aan te…

VCSV 2026 kringleier inhuldiging – HoĆ«rskool Transvalia

VCSV 2026 kringleier inhuldiging. Op 30 September het die Kringleier-inhuldiging plaasgevind by NG Suidgemeente, Vanderbijlpark. Hierdie spesiale geleentheid het die leerders herinner aan die roeping van ’n ware Christelike leier:…

Monnas Matriekafskeid – HoĆ«rskool Monument

Monnas Matriekafskeid – Welkom by HoĆ«rskool Monument se matriekafskeid. Dit was ‘n aand van Glans en Gees, ’n viering van styl, herinneringe en die begin van ’n nuwe reis. Vandag…

Ingenieursgrafika en -Ontwerp – HoĆ«rskool Kemptonpark skitter

Ingenieursgrafika en -Ontwerp. HoĆ«rskool Kemptonpark leerders skitter in IGO-kompetisie. Op 24 September het twee briljante Graad 11-leerders van HoĆ«rskool Kemptonpark, Daniel de Jager en Arno Lourens, saam met hul toegewyde…

“Academic Achievers Tours” – HoĆ«rskool Eldoraigne ‘styg op’

“Academic Achievers Tours.” šŸŒ Eldo’s verken die wĆŖreld! HoĆ«rskool Eldoraigne se sterre skyn internasionaal! DaniĆ«l de Lange en HanrĆ© Taljaard is op pad na die VSA, terwyl Abigail Gouws Ierland…

Out of Book – Into the world

Out of Book. Celebrating the Wonderful World of Imagination. Books are not just pages bound together. They are doors. Secret passageways. Portals to galaxies, kingdoms, and adventures waiting to be…

Gedagte vir die Week – Thought for the week

Gedagte vir die Week – Maar vir julle wat eerbied het vir my Naam, sal die son van redding skyn met genesing in sy strale. Maleagi 4: 2, 3 But…

SANESA Ekurhuleni Awards – St Dunstan’s College delighted

SANESA Ekurhuleni Awards. The Equestrian Team of St Dunstan’s College proudly received a trophy at the SANESA Ekurhuleni Awards Ceremony. The girls secured 2nd place in their category—an exceptional accomplishment…

Gauteng Consumer Studies Olympiad – AHMP se AmĆ©lie Meyer 3de

Gauteng Consumer Studies Olympiad. šŸŽ‰ Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria vier uitnemendheid! AmĆ©lie Meyer, leerder van Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria, het haar merk gemaak as ’n ware Affie-ster! 🌟 In Gauteng…

Kortfilm: Verslawing Addiction Ukulutheka – Midstream College

Kortfilm Verslawing Addiction Ukulutheka. Die ligte skyn helder op Midstream College se filmspan! 🌟 Baie geluk aan DaniĆ«l Reinecke, wat die toekenning vir Beste Redigering losgeslaan het in ‘n Kortfilm.…

Equestrian annual Ekurhuleni Awards – Midstream College delighted

Equestrian annual Ekurhuleni Awards. šŸ† Midstream College Shines at Ekurhuleni Awards Evening. Midstream College, Gauteng, proudly celebrates the achievements of its talented riders who were honoured at the annual Ekurhuleni…

Oosie Stoei-uitblinker – HoĆ«rskool Oosterlig spog met Kadin Botha

Oosie Stoei-uitblinker. šŸ† HoĆ«rskool Oosterlig vier ‘n kampioen! Kadin Botha, ’n trotse leerder van HoĆ«rskool Oosterlig in Johannesburg, het hom in 2025 gevestig as een van Suid-Afrika se voorste stoeiers.…

SA Nasionale Skole Bergfietskampioenskap – HoĆ«rskool Waterkloof

SA Nasionale Skole Bergfietskampioenskap. šŸŽ‰ Skitterende Nuus uit die Kloof! Klofies se harte klop van trots! ’n Reuse gelukwensing aan die drie uitmuntende Klofie-sterre wat onlangs hul Gauteng Skole Provinsiale…

Ereboekteken-seremonie – HoĆ«rskool Wesvalia trotse oomblik

Ereboekteken-seremonie. šŸ HoĆ«rskool Wesvalia: Wessie-netbal se Glorieryke Oomblik. Dit was ’n aand gevul met trots, vreugde en opregte waardering tydens die jaarlikse ereboekteken-seremonie van HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, se 1ste netbalspan.…

Krieket ligawedstryd – HoĆ«rskool Linden dogters oorheers wedstryd

Krieket ligawedstryd.šŸ Linden krieketdogters oorheers Noordheuwel met 138-lopie oorwinning! HoĆ«rskool Linden se krieketspan het Dinsdagmiddag ’n uitmuntende vertoning gelewer tydens hul tuis-ligawedstryd teen HoĆ«rskool Noordheuwel in Gauteng. Die dogters het…

Suid-Afrikaanse Wiskunde Spankompetisie – HoĆ«rskool Die Wilgers

Suid-Afrikaanse Wiskunde Spankompetisie. HoĆ«rskool Die Wilgers vier akademiese uitnemendheid! Ryan Erasmus, ’n graad 12-leerder van HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria, het saam met Gauteng-Noord Span 1 ’n indrukwekkende vierde plek…

Con Spirito Redenaars – HoĆ«rskool Garsfontein presteer skitterend

Con Spirito Redenaars. HoĆ«rskool Garsfontein, Pretoria, redenaars het vanjaar die Con Spirito Redenaars kompetisie behoorlik op horings geneem en het met hul vurige woorde ’n hond uit ’n bos gepraat!…

Hoofleiers vir 2026 – Helpmekaar Kollege kondig met trots aan

Hoofleiers vir 2026. šŸŽ‰ Helpmekaar Kollege, Gauteng – ’n Nuwe Hoofstuk Breek Aan! Met opwinding en trots kondig Helpmekaar Kollege die hoofleiers vir 2026 aan. Hierdie seuns en dogters is…