)
Lions krieketspan – HoĆ«rskool Fichardtpark

Lions krieketspan. šŸInternasionale Erkenning vir HoĆ«rskool Fichardtpark se Kriekethoof. HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein spog met ’n uitsonderlike prestasie. Mnr AndrĆ© Burger, die kriekethoof van die skool, is aangewys as afrigter…

Matric Spotlight – St Benedict’s College Bedfordview

Matric Spotlight. Tyler Pharo. A Journey of Heart, Purpose, and School Spirit. Tyler Pharo’s journey through Bennies has been one of dedication, heart, and a profound love for his school…

Skaaksterre by Skaakstreekstoernooi – HoĆ«rskool Framesby

Skaaksterre by Skaakstreekstoernooi – Drie leerders van HoĆ«rskool Framesby, Gqeberha se skaaksterre het deelgeneem aan die Oos-Kaap skaakstreekstoernooi. Dit het plaasgevind van 9 tot 12 Julie in Dikeni. Hulle het…

COSAFU o.20 Atletiek Jeugkampioenskap – Affies

COSAFU o.20 Atletiek Jeugkampioenskap. Twee Affie-atlete blink uit op internasionale verhoog. Twee uitmuntende atlete van Afrikaanse HoĆ«r Seunskool in Pretoria, Francois Boshoff en Dewald Bezuidenhout, het die Suid-Afrikaanse vlag hoog…

KZN American Express tournament – Curro Salt Rock

KZN American Express tournament. šŸŽ¾Jack Thornhill Serves Up a Smashing Success! Curro Salt Rock’s Grade 9 tennis sensation, Jack Thornhill, has made waves by clinching his first Super 8 title…

Amex Gauteng Tennistoernooi – AHMP

Amex Gauteng Super 8 Tennistoernooi. JessĆ© de Villiers ‘n graad 9 leerder van Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool het ‘n uitsonderlike prestasie behaal! Sy het deelgeneem aan die gesogte Amex Gauteng Super…

Griffons 0.16 Akademiespan – Welkom Gimnasium

Griffons 0.16 Akademiespan. šŸ‰ Bul Rademeyer blink uit op rugbyveld! Bul Rademeyer, ’n leerder aan Welkom Gimnasium, het onlangs ‘n groot sportprestasie behaal. Hy is aangewys is as kaptein van…

Nasionale Netbalkampioenskappe – HoĆ«rskool Linden

Nasionale Netbalkampioenskappe. HoĆ«rskool Linden skitter op nasionale netbalverhoog! Drie buitengewone dames van HoĆ«rskool Linden, Randburg, het onlangs hul merk gelaat op die Nasionale Netbalkampioenskappe. Hulle het met hul toewyding en…

SA U16 National Hockey – Hilton College

SA U16 National Hockey. šŸ‘ Hilton College, Celebrates Triple National Hockey Selection! šŸ‡æšŸ‡¦ Photo: Santi Matroos, Anthony Crossley, Ben Wilson Hilton College, KwaZulu-Natal, proudly salutes three outstanding students for their…

Kearsney Soccer Tournament – Kearsney College

Kearsney Soccer Tournament. ⚽ 36 School Soccer Teams Gear Up for Kearsney’s Premier Youth Tournament. Botha’s Hill, KwaZulu-Natal — July 17–19, 2025 The scenic grounds of Kearsney College will come…

Interprovincial Hockey Tournament – DSG Makhanda

Interprovincial Hockey Tournament. šŸ‘ Lucy Holderness from DSG Makhanda selected for South Africa U16A Team! Grahamstown, South Africa – The Diocesan School for Girls Makhanda is celebrating an extraordinary achievement…

Telkom Netbal Kampioenskappe – HoĆ«rskool Stellenberg

Telkom Netbal Kampioenskappe. Stellenberg trots op netbalsterre by Telkom Kampioenskappe. HoĆ«rskool Stellenberg in Kaapstad is buitengewoon trots op al die Stellies wat onlangs aan die Telkom Netbal Kampioenskappe deelgeneem het.…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week – Thought of the week. Julle wat nie eers weet hoe julle lewe mĆ“re sal wees nie! What do you know about tomorrow?

Eden Hokkie IPT – HoĆ«rskool Punt presteer

Eden Hokkie IPT. Sportsterre skitter in Pietermaritzburg! Danica Bronn, ’n briljante hokkiespeler van HoĆ«rskool Punt in Mosselbaai, het van 7 tot 13 Julie met groot entoesiasme Eden se o.16-span by…

World Lyrical Dance – HoĆ«rskool Wesvalia

World Lyrical Dance. Uitsonderlike Dansprestasies deur HoĆ«rskool Wesvalia! Drie Dansers van HoĆ«rskool Wesvalia in Klerksdorp het hul talent en toewyding ten toon gestel by die World Lyrical Dance Federation Kampioenskappe…

XCM Fietswedren – HoĆ«rskool Swartland presteer

XCM Fietswedren. Swartland Bergfietsryers blink uit in Knysna se XCM Wedren. Op Saterdag, 12 Julie, het HoĆ«rskool Swartland se bergfietsryers die XCM-wedren in Knysna met puik resultate voltooi. Die fietsryers…

U18 Hockey Nationals – Michaelhouse makes their mark

U18 Hockey Nationals. šŸ‘ Michaelhouse hockey boys shine at U18 Nationals! Michaelhouse, KZN Midlands, is beaming with pride as four of its hockey stars — Thandanani Zuma, Gregor von Mayer,…

Tonbridge Fees – Dag 3 – Grey Kollege teen Tonbridge

Tonbridge Fees – Dag 3. Grey Kollege sluit hul toer af met flair! ’n Monumentale oorwinning van 177 lopies teen Tonbridge merk die eindpunt van ’n merkwaardige kriekettoer. Spesiale geluk…

Boland Hockey – Rhenish Girls’ High School Excel

Boland Hockey. Rhenish Girls’ Boland U14 Hockey Teams Shine on the National Stage! A massive round of applause for the Boland U14A and U14B hockey teams, who brought home medals…

Swan Lake – Leeuwenhof Akademie Christelike Privaatskool

Swan Lake. Leeuwenhof Akademie, Bedfordview, Gauteng, is uiters trots op Giselle Windt. Sy het ‘n uitmuntende vertoning in die onlangse professionele produksie van Swan Lake by die Joburg Theatre gelewer.…

Telkom Netball Champs – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria

Telkom Netball Champs. Affie-netbal skitter op nasionale vlak! Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria se eerstespan-kaptein, Kristi Koekemoer, en onder-kaptein, Arette Burger, is opgeneem in Netbal Suid-Afrika se o.19-oefengroep tydens die Telkom…

SA National Geography Olympiad – St Andrew’s College

SA National Geography Olympiad. St Andrew’s College Shines at the 2025 South African National Geography Olympiad. St Andrew’s College, Grahamstown, is thrilled to celebrate a phenomenal achievement in the 9th…

Van Punt tot Piek – HoĆ«rskool Punt

Van Punt tot Piek – Dis is die storie van die netbalster ZoĆ« Vallentyn van HoĆ«rskool Punt. Sy het ‘n ongelooflike pad gestap vanaf streekverteenwoordiging tot nasionale glorie. Van 7–11…

Tennis Talente Besoek Engeland – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Tennis Talente Besoek Engeland – Foto: Mandie Claassens (o.15), Nestine van Rooyen (o.17), Genevieve Goodchild (o.13, Oranje PrimĆŖr) en Lika Claassens (o.15). Vier tennis-talente van HoĆ«r Meisieskool Oranje het onlangs…

Rustenburg Kriekettoer – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Rustenburg Kriekettoer. ’n Ster eindslag vir Adrian de Necker! Adrian de Necker, ’n Graad 12-leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, het sy hoĆ«rskoolloopbaan as krieketspeler in styl afgesluit. Dit…

School Cricket Tonbridge Festival – Grey College vs Garsfontein

School Cricket Tonbridge Festival. Day 2 – Grey College vs Garsfontein High School. Garsfontein clinched a thrilling and well-deserved victory on Day 2 of the Tonbridge Festival. The team showcased…

UCI World Championship – Die HoĆ«rskool Menlopark

UCI World Championship. Menlo se fietsry-sterre trap hul pad oop na wĆŖreldroem! šŸš“ā€ā™‚ļøšŸŒ HoĆ«rskool Menlopark het rede om fees te vier. Twee van hul talentvolle fietsryers, Stephan Aldum en Arielle…

Ekurhuleni Stoei-kampioenskappe – Leeuwenhof Akademie

Ekurhuleni Stoei-kampioenskappe. Leeuwenhof Akademie juig vir Devan van Tonder! Leeuwenhof Akademie in Bedfordview, Gauteng, is trots om Devan van Tonder geluk te wens met sy keuring tot die Ekurhuleni Stoeispan.…

Gauteng North Cricket – St Alban’s College

Gauteng North Cricket. šŸCricketing Star on the Rise: Tristan Naidoo Shines for Gauteng North Cricket. St Alban’s College is beaming with pride as Form 3 cricket player, Tristan Naidoo, takes…

Dansende Kampioen-Dogters – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Dansende Kampioen-Dogters – Twee talentvolle dogters van HoĆ«r Meisieskool Oranje het onlangs internasionaal geskitter op die wĆŖreldverhoog van dans. Tholoane Mabope, ‘n graad 8-leerling, behaal ‘n indrukwekkende 3de plek in…

NFS Senior Rhino Hokkiespan – HoĆ«rskool Goudveld

NFS Senior Rhino Hokkiespan. Foto, Agter: Amiee O’Brien, WerĆ© Joubert, Mianique Lombard, Alicia Viljoen, Carla de Jonge, Bella Kruger. Voor: Rihane Liebenberg, Lin-Marie Kruger, Bianca Earle, Tanya de Lange, Mienke…

Xylia se hokkiehoogtepunte groei – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Xylia se hokkiehoogtepunte groei – Xylia Choene, is ’n graad 11-leerder van HoĆ«r Meisieskool Oranje. Sy het onlangs haar merk gemaak op die nasionale hokkietoneel. NĆ” haar indrukwekkende vertoning tydens…

NFS Junior Rhino Hokkiespan – HoĆ«rskool Goudveld

NFS Junior Rhino Hokkiespan. HoĆ«rskool Goudveld vier hokkieheldinne: Vyf leerders gekies vir die NFS Junior Rhino-span. HoĆ«rskool Goudveld in Welkom is in rep en roer van trots! Die skool het…

MTB XCM Youth Champs – HoĆ«rskool Trio

MTB XCM Youth Champs. 🟢 Fietsry -sukses vir Johny Donald. Johny Donald, ’n leerling van HoĆ«rskool Trio in Kroonstad, het onlangs met trots deelgeneem aan die SA MTB XCM Youth…

SA Kampioen in Dressage – HoĆ«r Meisieskool Oranje

SA Kampioen in Dressage – Lianri Fourie ‘n graad 12-leerder van HoĆ«r Meisieskool Oranje is aan die voorpunt van ruiterkuns. Lianri, SA Kampioen in Dressage het tydens die Nasionale Jeug-dresseer…

SANESA Ekurhuleni Teams – St Andrew’s School for Girls

SANESA Ekurhuleni Teams. šŸŽ‰ Saddles Up for Success! Senior School Riders of St Andrew’s School for Girls Head to Gauteng Finals. St Andrew’s School for Girls is bursting with pride…

Noord-Vrystaat Hokkie – HoĆ«rskool Witteberg

Noord-Vrystaat Hokkie. šŸ‘ o.18A IPT Uitslae. Dit was ‘n week vol ywer, spanwerk en uitsonderlike talent toe drie van HoĆ«rskool Witteberg se uitblinkers – JuanĆ© Loubser, Amy KotzĆ© en ArnĆ©…

Karkloof Youth Festival – HoĆ«rskool Witteberg

Karkloof Youth Festival. Witteberg-leerlinge skitter by eerste Karkloof Youth Festival en SA Jeug MTB Kampioenskappe. Die eerste Karkloof Youth Festival , wat ook as die 2025 SA Jeug MTB Kampioenskappe…

WP Noord Meisie-hokkiespan – HoĆ«rskool Bellville

WP Noord Meisie-hokkiespan. šŸŽ‰Baie geluk aan Luandri Engelbrecht (Graad 12) wat onlangs deel was van die o.18 WP Noord meisie-hokkiespan by die toernooi wat van 7 tot 9 Julie by…

Suid-Afrikaanse o.18-Bofbalspan – HoĆ«rskool Bellville

Suid-Afrikaanse o.18-Bofbalspan. šŸŽ‰Internasionale Erkenning en roem vir HoĆ«rskool Bellville-leerder: Rian Kuyk Verteenwoordig SA by Bofbal-WĆŖreldbeker. Rian Kuyk is ’n talentvolle en toegewyde leerder van HoĆ«rskool Bellville. Hy het geskiedenis gemaak…

Skeidsregter vir Hokkie Toernooi – HoĆ«rskool Zwartkop

Skeidsregter vir Hokkie Toernooi – Minka Steyn van HoĆ«rskool Zwartkop fluit haar pad na sukses op nasionale vlak! Minka Steyn, ’n dinamiese graad 10-leerling van HoĆ«rskool Zwartkop, het diĆ© week…

2025 Interprovincial Hockey Tournaments – Hilton College

2025 Interprovincial Hockey Tournaments. KZN Inland U14 Hockey Boys Shine at 2025 IPT. Congratulations to the Hilton College KZN Inland U14 hockey teams for their incredible performances at the 2025…

Provinsiale Hokkietoernooi – HoĆ«rskool Duineveld

Provinsiale Hokkie. HoĆ«rskool Duineveld in Upington wens graag die drie Veltie hokkiespelers geluk wat die Noord-Kaap o.14-hokkiespan verteenwoordig het tydens die provinsiale hokkietoernooi wat in Gauteng plaasgevind het. ‘n Spesiale…

Hockey Inter-Provincial Tournament – SACS Excel

Hockey Inter-Provincial Tournament. SACS Hockey Stars Shine at Inter-Provincial Tournament. Congratulations to all the SACS hockey players who proudly represented Western Province at the Inter-Provincial Tournament (IPT) last week! šŸ†…

Oorwinningsglorie van Coetzer drieling – HoĆ«rskool Overvaal

Oorwinningsglorie van Coetzer-drieling – HoĆ«rskool Overvaal! Die talentvolle Coetzer-drieling Dean, Jannie en Ruan, het onlangs geskiedenis gemaak tydens die uitmuntende “Winter League” kriekettoernooi. Hierdie drie jong manne het nie net…

Krieket Tonbridge Fees Een – Grey Kollege

Krieket: Tonbridge Fees Een. šŸKRIEKET: Tonbridge Fees – Dag 1, Grey Kollege teen Free Foresters Roaming Krieketklub (O/25-span). Baie geluk aan die Free Foresters Roaming Krieketklub wat die oorwinning behaal…

Cheerleaders – Welkom Gymnasium

Cheerleaders. šŸŽ‰Welkom Gymnasium Cheerleaders Shine Bright at FDDCMSA Competition! The spirit was high and the energy electric as the Welkom Gymnasium Cheerleaders lit up the stage at the FDDCMSA competition…

Affie-Akademie – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool

Affie-Akademie. šŸŽ“šŸ‡æšŸ‡¦ AFFIES SKITTER INTERNASIONAAL! šŸŒDrie Affies. Drie kontinente. Drie Olimpiese wetenskapskompetisies. Affies is vanjaar in die uitsonderlike posisie om nie net een nie, maar drie briljante jong wetenskaplikes na…

Afrikaspele Swem – Afrikaanse HoĆ«r Seunskool

Afrikaspele Swem. šŸ… AFFIE-SWEMMER SKITTER BY AFRIKASPELE šŸŠā€ā™‚ļø Christiaan Esterhuysen, ’n graad 12-leerder van Affies, het onlangs Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die AUSC Streek 5 Jeugspele in Swakopmund, NamibiĆ«…

Region 5 Youth Games – Midstream College

Region 5 Youth Games. Lance Cromhout Making Waves on the International Stage! A huge congratulations to Lance Cromhout of Midstream College for his phenomenal performance representing South Africa at the…