Blitz atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Nelspruit atlete skitterend
Blitz atletiekbyeenkoms. NHS-atlete skitter! HoĆ«rskool Nelspruit se naellopers het Donderdag, 25 September, behoorlik die baan laat gons tydens die plaaslike Blitz atletiekbyeenkoms. Met ān sterk opkoms van Rob Ferreira en…
Gedagte vir die Week – Thought for the week
Gedagte vir die Week – Maar vir julle wat eerbied het vir my Naam, sal die son van redding skyn met genesing in sy strale. Maleagi 4: 2, 3 But…
Vrystaat ‘Farmskills’-kompetisie – HoĆ«rskool Goudveld blink uit
Vrystaat ‘Farmskills’-kompetisie. HoĆ«rskool Goudveld se Landbou-afdeling leerders het hul landbouvaardighede ten toon gestel tydens die Vrystaat Farmskills-kompetisie ā en met groot sukses! Die Gouties span het ān oorwinning behaal in…
SANESA Ekurhuleni Awards – St Dunstan’s College delighted
SANESA Ekurhuleni Awards. The Equestrian Team of St Dunstan’s College proudly received a trophy at the SANESA Ekurhuleni Awards Ceremony. The girls secured 2nd place in their categoryāan exceptional accomplishment…
Gauteng Consumer Studies Olympiad – AHMP se AmĆ©lie Meyer 3de
Gauteng Consumer Studies Olympiad. š Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria vier uitnemendheid! AmĆ©lie Meyer, leerder van Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria, het haar merk gemaak as ān ware Affie-ster! š In Gauteng…
ZRC Regatta – St Andrew’s College put in a dominant performance
ZRC Regatta. Yesterday, 27 September, the St Andrewās Rowing Club, Makhanda (formerly Grahamstown) travelled to Gqeberha to compete in the annual ZRC Regatta held on the Zwartkops River. Saint Andrew’s…
Matric Farewell 2025 – Paarl Girls’ High Shine Bright
Matric Farewell 2025. Paarl Girls’ High School Matric Farewell 2025 blooms! š Elegance, excellence, and empowerment lit up the evening as Paarl Girls’ High School celebrated its Matric Farewell 2025.…
Annual Prize-Giving 2025 – Pearson High Netball going strong
Annual Prize-Giving 2025. On Friday, 26 September, the Pearson High School netball community came together to celebrate an exceptional season at our annual Netball Prize-Giving. The event was a joyful…
Kortfilm: Verslawing Addiction Ukulutheka – Midstream College
Kortfilm Verslawing Addiction Ukulutheka. Die ligte skyn helder op Midstream College se filmspan! š Baie geluk aan DaniĆ«l Reinecke, wat die toekenning vir Beste Redigering losgeslaan het in ‘n Kortfilm.…
Equestrian annual Ekurhuleni Awards – Midstream College delighted
Equestrian annual Ekurhuleni Awards. š Midstream College Shines at Ekurhuleni Awards Evening. Midstream College, Gauteng, proudly celebrates the achievements of its talented riders who were honoured at the annual Ekurhuleni…
Fast Five Netbal – Landboudal Boere presteer puik
Fast Five Netbal. š Landboudal Boere, Jacobsdal ā ān Spogprestasie om te vier! Baie geluk aan Landboudal Boere O.15 “Fast Five” Netbalspan. Hierdie puik span het hul staal gewys tydens…
Oosie Stoei-uitblinker – HoĆ«rskool Oosterlig spog met Kadin Botha
Oosie Stoei-uitblinker. š HoĆ«rskool Oosterlig vier ‘n kampioen! Kadin Botha, ān trotse leerder van HoĆ«rskool Oosterlig in Johannesburg, het hom in 2025 gevestig as een van Suid-Afrika se voorste stoeiers.…
Nasionale Toneelkompetisie Vyf Gekroon – Meisieskool Oranje
Nasionale Toneelkompetisie Vyf Gekroon – HoĆ«r Meisieskool Oranje se Nasionale Toneelkompetisie Vyf is gekroon as die beste produksie. HoĆ«r Meisieskool Oranje het Donderdag die nasionale verhoog verower toe hul produksie…
SA Nasionale Skole Bergfietskampioenskap – HoĆ«rskool Waterkloof
SA Nasionale Skole Bergfietskampioenskap. š Skitterende Nuus uit die Kloof! Klofies se harte klop van trots! ān Reuse gelukwensing aan die drie uitmuntende Klofie-sterre wat onlangs hul Gauteng Skole Provinsiale…
Aanstelling van nuwe skoolhoof ā HoĆ«rskool DF Malan, Kaapstad
Aanstelling van nuwe skoolhoof ā HoĆ«rskool DF Malan, Kaapstad. Na ān intensiewe en deeglike keuringsproses is HoĆ«rskool DF Malan in Kaapstad verheug om met groot dankbaarheid aan te kondig dat…
2026 Leadership – St Andrew’s School Bloemfontein
2026 Leadership. 2026 Student Leadership Announcement. Saint Andrew’s School Bloemfontein is proud to introduce the 2026 leadership team of the school. Gents, may you lead with wisdom, strength, and humility.…
SAXX20 Cricket – St Andrew’s School Bloemfontein excels
SAXX20 Cricket. Saint Andrews School Bloemfontein ā SAXX20 Cricket Update. On Heritage Day, the 1st XI took to the field for their opening match of the SAXX20 Schools Competition against…
Vrystaat Laser run Kampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Vrystaat Laser run Kampioenskap. PrimĆŖre Meisieskool Oranje atlete blink uit. Ses dogters van PrimĆŖre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het op Saterdag, 13 September, aan die Vrystaat Laser Run Kampioenskap deelgeneem.…
Elite Player Development Camp – SACS is proud of the boys
Elite Player Development Camp. Rising Rugby Stars Selected for National Development Camp. Congratulations to SACS Grade 10 boys James Sale and Jordan Forbes on their selection for the prestigious SA…
SANESA Nasionale Kampioenskappe – HoĆ«rskool Fichardtpark
SANESA Nasionale Kampioenskappe. š HoĆ«rskool Fichardtpark leerders skitter op nasionale vlak! HoĆ«rskool Fichardtpark wens CornĆ© en Chrisilee Rossouw met trots en opgewondenheid geluk. Hierdie twee leerders is gekies om deel…
Nasionale SALA Redenaars – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer
Nasionale SALA Redenaars. Uitstekende Prestasie by Nasionale SALA-redenaarskompetisie! PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom is ongelooflik trots op ons talentvolle redenaars wat op 19 en 20 September aan die Nasionale SALA-redenaars…
Stirling High Sprint Gala – Clarendon High School for Girls
Stirling High Sprint Gala. Swimming Success at the Stirling High Sprint Gala. What an unforgettable day for the Clarendon Aquatic Team at the Stirling High Sprint Gala! Clarendon’s swimmers gave…
Krieket-oorwinning – HoĆ«rskool Duineveld teen HoĆ«rskool Upington
Krieket-oorwinning. š Duineveld se 1ste Krieketspan behaal oortuigende oorwinning teen HoĆ«rskool Upington! Die krieketveld in Upington het behoorlik gegons toe HoĆ«rskool Duineveld se 1ste span ān indrukwekkende krieket-oorwinning van 59…
Cycling Update – Rondebosch Boys’ High School Pedaling to glory
Cycling Update. A huge congratulations to Kael Williams (Grade 10) on a phenomenal cycling season! Earlier this year, Kael blazed through the SA Track Championships, clinching 3 Gold and 3…
Wildeklawer NWU Top 30 – HoĆ«rskool Fichardtpark staan uit
Wildeklawer NWU Top 30. š HoĆ«rskool Fichardtpark skitter by die šŖššššššššŖšš„ NWU TOP 30 Atletiekbyeenkoms! Die atlete van HoĆ«rskool Fichardtpark in Bloemfontein het hul staal gewys en met krag, fokus…
Athletics Captain for 2025 – St Andrew’s College
Athletics Captain for 2025. St Andrew’s College, Makhanda (Grahamstown) is proud to announce that William Farquharson has been appointed as the Athletics Captain for 2025. William will lead the College…
Ereboekteken-seremonie – HoĆ«rskool Wesvalia trotse oomblik
Ereboekteken-seremonie. š HoĆ«rskool Wesvalia: Wessie-netbal se Glorieryke Oomblik. Dit was ān aand gevul met trots, vreugde en opregte waardering tydens die jaarlikse ereboekteken-seremonie van HoĆ«rskool Wesvalia, Klerksdorp, se 1ste netbalspan.…
Krieket ligawedstryd – HoĆ«rskool Linden dogters oorheers wedstryd
Krieket ligawedstryd.š Linden krieketdogters oorheers Noordheuwel met 138-lopie oorwinning! HoĆ«rskool Linden se krieketspan het Dinsdagmiddag ān uitmuntende vertoning gelewer tydens hul tuis-ligawedstryd teen HoĆ«rskool Noordheuwel in Gauteng. Die dogters het…
Leadership 2026 – Hilton College is thrilled to announce
Leadership 2026. Hilton College, KwaZulu-Natal, is thrilled to announce the appointments of Rob Jervis as Deputy Head of School and James Peattie as Head of School for the year 2026.…
Suid-Afrikaanse Wiskunde Spankompetisie – HoĆ«rskool Die Wilgers
Suid-Afrikaanse Wiskunde Spankompetisie. HoĆ«rskool Die Wilgers vier akademiese uitnemendheid! Ryan Erasmus, ān graad 12-leerder van HoĆ«rskool Die Wilgers in Pretoria, het saam met Gauteng-Noord Span 1 ān indrukwekkende vierde plek…
Head Prefects 2026 announced – Kingswood College is proud
Head Prefects 2026. Kingswood College announces 2026 Heads of School. Kingswood College, Grahamstown (Makhanda), is proud to unveil its newly appointed Heads of School for 2026. Congratulations to: These outstanding…
Cricket triumph – Grey College’s Stefan J van Vuuren phenomenal
Cricket triumph. A resounding congratulations to the U/14 A team for their impressive triumph over Paul Roos Gymnasium this past weekend. The team showcased true grit and determination. Every Grey…
Con Spirito Redenaars – HoĆ«rskool Garsfontein presteer skitterend
Con Spirito Redenaars. HoĆ«rskool Garsfontein, Pretoria, redenaars het vanjaar die Con Spirito Redenaars kompetisie behoorlik op horings geneem en het met hul vurige woorde ān hond uit ān bos gepraat!…
Hoofleiers vir 2026 – Helpmekaar Kollege kondig met trots aan
Hoofleiers vir 2026. š Helpmekaar Kollege, Gauteng ā ān Nuwe Hoofstuk Breek Aan! Met opwinding en trots kondig Helpmekaar Kollege die hoofleiers vir 2026 aan. Hierdie seuns en dogters is…
SA Triathle Kampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
SA Triathle Kampioenskap. PrimĆŖre Meisieskool Oranje blink uit in Triathle! PrimĆŖre Meisieskool Oranje, Bloemfontein, is uiters trots op drie van hul dogters wat gekies is om die Vrystaat te verteenwoordig…
DANKie Senior Afrikaans Olympiad – SACS top public school in SA
DANKie Senior Afrikaans Olympiad. SACS Cape Town Shines in National Afrikaans Olympiad. š SACS is proud to announce its outstanding performance in the prestigious DANKie Senior Afrikaans Olympiad. Among 968…
Nasionale Ekonomie Opstelkompetisie – HoĆ«rskool Outeniqua
Nasionale Ekonomie Opstelkompetisie. HoĆ«rskool Outeniqua se Ekonomie-sterre blink uit! Baie geluk aan Kristin van der Spuy en DaniĆ«le du Toit (albei in Graad 12) wat as finaliste gekies is in…
IAS Hokkietoer na Nederland – HoĆ«rskool Hugenote opgewonde
IAS Hokkietoer na Nederland. HoĆ«rskool Hugenote skryf internasionale sportgeskiedenis! š Hugenote se harte klop van trots! HoĆ«rskool Hugenote, geleĆ« in die dinamiese stad Springs, Gauteng, is verheug om aan te…
Protea-kleure vir Duathlon – HoĆ«rskool Fichardtpark vier sukses
Protea-kleure vir Duathlon. Baie geluk aan Carli Bouwer wat die eer gehad het om haar Protea-kleure vir Duathlon te ontvang! Die Fichies-familie is ongelooflik trots op haar en vier hierdie…
Transformative Leadership Camp – Grantleigh prefects plan 2026
Transformative Leadership Camp. From 17 to 19 September, the 2026 prefect cohort of Grantleigh Schools gathered at Whistling Woods for a transformative leadership camp. Set in a serene environment away…
SARU U16 EPD Squad – Kearsney College delighted
SARU U16 EPD Squad. Kearsney College Trio Selected for SARU U16 EPD Squad. Photo: Tunga Griffiths, Daniel Miskey and Clement Makelele. Kearsney College, KwaZulu-Natal ā Three rising rugby stars from…
SA Biathle Kampioenskap – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
SA Biathle Kampioenskap. PrimĆŖre Meisieskool Oranje se harte klop Biathle Trots! Baie geluk aan die vyf uitmuntende dogters van PrimĆŖre Meisieskool Oranje wat gekies is om die Vrystaat te verteenwoordig…
Jong Wetenskaplikes blink uit – Merensky Landbou Akademie
Jong Wetenskaplikes blink uit – Merensky Landbou Akademie se jong wetenskaplikes blink uit by Tritech-finale! Die Plasie het geglinster! Op 19 en 20 September het Merensky Landbou Akademie die nasionale…
Krieket-uitslae en -prestasies – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl
Krieket-uitslae en -prestasies. Gedurende die afgelope naweek, 19 en 20 September, het Paarl Gim se krieketspanne hul staal gewys teen verskeie sterk teenstanders. Hier volg ān opsomming van uitslae en…
SA Landloop Kampioenskap – Truida Kestell presteer fantasties
SA Landloop Kampioenskap. Suid-Afrikaanse Landloop Kampioenskap ā Middelburg, Mpumalanga šāāļø Op 6 September het ān groep uitmuntende atlete Laerskool Truida Kestell trots verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Landloop Kampioenskap in Middelburg,…
Affies Prestige Tennistoernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Affies Prestige Tennistoernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se o15A-span het uitgeblik by die Affies Prestige tennistoernooi die afgelope naweek. Die talentvolle o.15A-tennisspan het hul staal gewys tydens die gesogte Affies…
Curro Podium Northern Regions – Curro inspires young talent
Curro Podium Northern Regions. Curro Podium North Hosts Largest Regional Athletics Meet as Young Stars Break Records Tshwane, South Africa ā As the 2025 World Athletics Championships captivate global audiences…
High Schools’ General Knowledge – Hilton College outstanding
High Schools’ General Knowledge. Hilton College is immensely proud to congratulate Ryan Grobler, who represented Hilton College and the KwaZulu-Natal province at the Varsity College National High Schools General Knowledge…
Malmesbury Junior Ope Gholf – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter
Malmesbury Junior Ope Gholf. šļøāāļø Gholfprestasie van formaat! HoĆ«rskool Gimnasium Paarl het spoggerig deelgeneem aan die Malmesbury Junior Ope Gholf toernooi, en die leerders het uitmuntend presteer! š Baie geluk…
Water Polo Action – Clarendon High School made a splash
Water Polo Action. š Clarendon High School for Girls Makes Waves at the Hudson Festival! This past weekend, Clarendon High School’s talented 1st and Junior A teams dove headfirst into…


























































