)
Gery Dat Stof Spat – HoĆ«rskool Nelspruit

Gery Dat Stof Spat – Het jy Saterdag, 23 Augustus in Ermelo ’n stofwolk gesien met ’n klomp vasberade tieners daarbinne? Dit was nie nodig om bekommerd te wees nie.…

Leerderraad 2025/26 Inhuldigingseremonie – HoĆ«rskool Fichardtpark

Leerderraad 2025/26 Inhuldigingseremonie. Op Maandag, 25 Augustus, was die Leerderraad van 2025/26 se amptelike inhuldigingseremonie. Dit het tydens ’n elegante en betekenisvolle seremonie by Doxa Deo, Fichardtpark, plaasgevind. Die geleentheid…

COSSASA Spele – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Franzelle Barnard

COSSASA Spele. Franzelle Barnard verteenwoordig SA by COSSASA Spele. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se talentvolle atleet, Franzelle Barnard, het ’n uitsonderlike mylpaal bereik deur gekies te word vir die Suid-Afrikaanse Skole…

Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe – Truida Kestell spog

Suid-Afrikaanse Landloopkampioenskappe. šŸƒā€ā™€ļø Truida Kestel Skool – Landloop Nuus. Foto, voor: Ebert Wagenaar, Rianza Boshoff, Lukie Odendaal, Janco Kƶhler, Johnathan Matthew, John Boshoff, JG Blignaut. Agter: Cecelia Boshoff, Janus Odendaal, Bester…

0.11 Lejweleputswa krieketspan – PrimĆŖre Skool Naudeville in span

0.11 Lejweleputswa krieketspan. šŸ PrimĆŖre Skool Naudeville – Krieketnuus. Naudies is ongelooflik trots om aan te kondig dat drie van hul talentvolle jong krieketspelers gekies is vir die o.11 Lejweleputswa-distrikspan.…

Eisteddfod Redenaars kompetisie – PrimĆŖre Skool Naudeville

Eisteddfod Redenaars kompetisie. Uitsonderlike Redenaars by Eisteddfod – PrimĆŖre Skool Naudeville blink uit! Op Donderdag, 21 Augustus het vier dapper woordkunstenaars van PrimĆŖre Skool Naudeville hul stemme laat hoor by…

Stadsliga Hokkie – Oranje Meisieskool Triomfeer

Stadsliga Hokkie – šŸ‘ Oranje Meisieskool se Hokkiespanne Vier Stadsliga-Triomf. Oranje Meisieskool, Bloemfontein, het vanjaar ’n merkwaardige prestasie behaal deur skoonskip te maak in die stadsliga hokkie. Die skool se…

Dink-of-Sink – Oranje Meisieskool skitter in eindrondte

Dink-of-Sink. Oranje Meisieskool skitter in eindrondte šŸ—£ļø Oranje se Raakpraters draai die debat-tafel in streekfinaal Die junior debatsgroep van HoĆ«r Meisieskool Oranje het Donderdag ’n merkwaardige terugkeer gemaak in die…

Multi Surface Tennistoernooi – Grey College PrimĆŖr wenners

Multi Surface Tennistoernooi. šŸŽ¾ Grey Kollege PrimĆŖr se Top 5-tennisspelers het onlangs aan die heel eerste NWU Eagles Prestige Multi Surface Tennistoernooi deelgeneem. Die toernooi is aangebied in samewerking met…

Vrystaat o.17 Pluimbalspan – Jim FouchĆ© leerders in span

Vrystaat o.17 Pluimbalspan. šŸŽ‰ Baie geluk aan HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se ster-pluimbalspelers! HoĆ«rskool Jim FouchĆ© is baie trots op Eben Sander en Giselle van Niekerk met hul uitsonderlike prestasie. Hulle…

2025 Growthpoint SA Squash – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

2025 Growthpoint SA Squash. blink uit by 2025 Growthpoint SA Squash Nationals. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se muurbalster, Benedette van Tonder, het van 14 tot 16 Augustus 2025 aan die Growthpoint…

Vrystaat Fisiese Wetenskappe Konvensie – HoĆ«rskool Hoopstad

Vrystaat Fisiese Wetenskappe Konvensie. šŸŽ‰ HoĆ«rskool Hoopstad skitter by Vrystaat Fisiese Wetenskappe Konvensie! šŸ”¬ Baie geluk aan Henk Ferreira, ’n uitmuntende leerder van HoĆ«rskool Hoopstad, wat ’n 2de plek behaal…

Junior Africa Golf Challenge – Grey College Primary

Junior Africa Golf Challenge. Young Golf Prodigy Israel Shines at Junior Africa Challenge. In a thrilling display of talent and composure, 7-year-old Israel from Grey College Primary clinched victory at…

Kovsieliga 2025 – HoĆ«rskool Fichardtpark deur na semi-finaal

Kovsieliga 2025. šŸ‰ HoĆ«rskool Fichardtpark Rugby Nuus – Kovsieliga Semi-finaal 2025. Baie geluk aan HoĆ«rskool Fichardtpark se talentvolle Eerste Rugbyspan en o.14A-rugbyspan wat met harde werk, toewyding en spanpoging deurgedring…

O.16 SA Netbalspan – HoĆ«rskool Outeniqua Miike Scholtz in span

O.16 SA Netbalspan. HoĆ«rskool Outeniqua vier uitnemendheid op die sportveld! HoĆ«rskool Outeniqua in George is ongelooflik trots om aan te kondig dat Miike Scholtz, ’n talentvolle leerder van HoĆ«rskool Outeniqua…

Studenteraad en Uitvoerende komitee – HoĆ«rskool Witteberg

Studenteraad en Uitvoerende komitee. Baie geluk aan HoĆ«rskool Witteberg se nuutverkose leiers vir die 2025/2026-termyn! Mag hierdie Studenteraad en Uitvoerende komitee verantwoordelikheid met toewyding, integriteit en entoesiasme aanpak. Die skool…

HoĆ«veld Tennisliga – HoĆ«rskool Hoogenhout tennisspanne presteer

HoĆ«veld Tennisliga. šŸŽ¾ HoĆ«rskool Hoogenhout blink uit in HoĆ«veld tennisliga! HoĆ«rskool Hoogenhout, Bethal, het vanjaar met ’n indrukwekkende nege tennisspanne aan die HoĆ«veld Tennisliga deelgeneem — ’n ware bewys van…

Tweede Tennisspan spreek talent – Merensky Landbou Akademie

Tweede Tennisspan spreek talent – Merensky Landbou Akademie se tweede tennisspan spreek talent. Maandag, 18 Augustus was ’n dag van vasberadenheid, spanwerk en puik tennisspel. Merensky Landbou Akademie se tweede…

Eden Topskole Skaaktoernooi – HoĆ«rskool Langenhoven

Eden Topskole Skaaktoernooi. ā™ŸļøSkaakprestasie van formaat: Langenhoven blink uit by Eden Top Skole Toernooi. Foto van links: Carli van Zyl, Aliyah Speelman,Ā Elnichia Golding, Keisha Kenzenie, Ivanicha Radloff en Nickay Tities…

WP Kampioenskap – HoĆ«rskool Durbanville, Christiaan Kunneke

WP Kampioenskap. vir Christiaan Kunneke! Christiaan Kunneke van HoĆ«rskool Durbanville het op 16 Augustus 2025 sy merk gemaak by die WP Stoeikampioenskap deur twee goue medaljes in te palm —…

Bergfietsnuus – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria blink uit

Bergfietsnuus. šŸš“ā€ā™€ļø Bergfietsnuus van AHMP – Meisies wat die berg tem! Die Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria se bergfietspan het weereens gewys waarom hulle aan die spits van skolefietsry staan! By…

Matriek Hokkieseuns – HoĆ«rskool Fichardtpark groet spelers

Matriek Hokkieseuns. šŸ‘ Laaste fluitjie blaas vir Fichardtpark se eerstespan hokkieseuns. Op 19 Augustus het HoĆ«rskool Fichardtpark se eerstespan hokkieseuns hul laaste wedstryd van die seisoen gespeel — ’n intense…

Stadsliga Hokkie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© eindig derde

Stads-liga Hokkie. šŸ‘ Triomf vir Jim FouchĆ© se Eerste Seunshokkiespan! Die eerste seunshokkiespan van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het hul staal gewys in ’n intense uitspeelwedstryd teen HoĆ«rskool Fichardtpark. JF het…

Jaarlikse MonetĆŖre Beleidskomitee-kompetisie – Paarl Gimnasium

MonetĆŖre Beleidskomitee-kompetisie. Paarl Gimnasium Ekonomie-leerders behaal tweede plek in nasionale SARB-kompetisie. Paarl Gimnasium is trots om aan te kondig dat vier van die skool se graad 12-ekonomieleerders as naaswenners aangewys…

Nasionale Landloop Kampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Nasionale Landloop Kampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Oranje spog met ses langasems wat oppad is na die nasionale landloopkampioenskap. Hierdie landloop atlete is gekies om die Vrystaat te verteenwoordig by die…

Fichie Leerderraad 2026 – HoĆ«rskool Fichardtpark

Fichie Leerderraad 2026. HoĆ«rskool Fichardtpark kondig met trots die verkiesing van die Fichie Leerderraad 2026 aan – ‘n groep merkwaardige jong dames en manne wat gekies is om die skoolgemeenskap…

Free State Closed Skaakkampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Free State Closed Skaakkampioenskappe. ā™Ÿļø Skaakster skitter op provinsiale verhoog! HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein is trots op een van sy skaak-uitblinkers, HJ de Villiers. HJ het op 15 en…

Hoofleiers 2026 – HoĆ«rskool Kemptonpark stel met trots bekend

Hoofleiers 2026. šŸŽ“ HoĆ«rskool Kemptonpark kondig met trots ons Hoofleiers vir 2026 aan! 🌟 HoĆ«rskool Kemptonpark is verheug om ’n dinamiese span jong leiers bekend te stel wat hul waardes…

Nuutverkose Studenteraad 2026 – HoĆ«rskool Paarl Gimnasium

Nuutverkose Studenteraad 2026. šŸŽ‰ Baie geluk aan ons nuutverkose Studenteraad van 2026! HoĆ«rskool Paarl Gimnasium is ongelooflik trots om aan te kondig dat 28 uitmuntende leerders – ’n dinamiese groep…

Marilie Moolman Tennistoernooi – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Marilie Moolman Tennistoernooi. šŸŽ¾ JF blink uit op en van die baan af by Tennistoernooi. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste seuns- en dogters-tennisspanne het onlangs met groot entoesiasme aan die…

Free State Masters Athletics – PrimĆŖre skool Naudeville

Free State Masters Athletics – PrimĆŖre Skool Naudeville blink uit by die Free State Masters Athletics Throws. Die Naudies het Saterdag, 16 Augustus, hul staal gewys tydens die Free State…

Vrystaat Rugby A-liga Finaal – Fichies maak geskiedenis

Vrystaat Rugby A-liga Finaal. Na 41 jaar het HoĆ«rskool Fichardtpark die naweek hul naam in die rekordboeke gegraveer tydens die Vrystaat Rugby A-liga Finaal. Elke span het met onwrikbare trots…

‘Vyf’ skitter op verhoog – HoĆ«r Meisieskool Oranje

‘Vyf’ skitter op verhoog – HoĆ«r Meisieskool Oranje se toneelproduksie ‘Vyf’ het geskitter op die ATKV verhoog. Hulle het nie net die verhoog verower nie, maar ook die beoordelaars se…

Vrystaat Skaakproewe – HoĆ«rskool Sentraal in o.18 Skaakspan

Vrystaat Skaakproewe. Sentraal se sterspelers blink uit! HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein het die naweek rede gehad om trots te wees. Twee van hul talentvolle o.18 skaakspanspelers, Dewald Ebersƶhn en Alex…

Netbal o.15 SA Kampioene – Helpmekaar Kollege skitter

Netbal o.15 SA Kampioene. šŸ† Helpmekaar Kollege kroon o.15-span as SA Kampioene! Helpmekaar Kollege se o.15-netbalspan het hul merkwaardige talent en deursettingsvermoĆ« ten toon gestel. Dit was tydens die Suid-Afrikaanse…

Vrystaat Landloopspan – HoĆ«rskool Goudveld atlete in span

Vrystaat Landloopspan. HoĆ«rskool Goudveld, Welkom – ’n dag van glorie en sporttrots! Baie geluk aan Cara Claassens en Nia-Marie Joubert wat met hul uitsonderlike talent en harde werk ’n plek…

Hokkie-nuus van uitspele – HoĆ«rskool De Aar hoogtepunte

Hokkie-nuus van uitspele. šŸ‘ HoĆ«rskool De Aar se hokkiespanne sluit die seisoen af met glans en glorie. HoĆ«rskool De Aar (HSDA) se o.19A- en o.19B-spanne hul staal gewys tydens die…

Skoleliga Gholf – HoĆ«rskool Linden wen 3 jaar agtereenvolgens

Skoleliga Gholf. šŸ† Linden slaan weer goud – drie jaar se oorheersing op die gholfbaan! HoĆ«rskool Linden, Randburg, se 1ste-gholfspan het hul merk gelaat op die CMR Gholfbaan en is…

Limpopo Amateur Dansfees – Merensky Landbou Akademie

Limpopo Amateur Dansfees – Leerders van Merensky Landbou Akademie het die verhoog behoorlik laat gons tydens die jaarlikse Limpopo Amateur Dansfees (LADF). Dit het op 25 en 26 Julie 2025…

1Ste Span Hokkiemeisies – HoĆ«rskool Hermanus stel bekend

1Ste Span Hokkiemeisies. šŸŽ™ļøRegstreeks vanaf die kusdorp Hermanus — dis hokkietyd! HoĆ«rskool Hermanus het hul eerste span hokkiemeisies aangekondig, en as die opwarming iets is om op te gaan, gaan…

Mediumskole Netballiga – HoĆ«rskool De Aar presteer

Mediumskole Netballiga. šŸ HSDA Arende vlieg hoog in die 2025 Mediumskole-netballiga! HoĆ«rskool De Aar het vanjaar ’n kragtige indruk gemaak in die mediumskole-netballiga. Al vier spanne van HoĆ«rskool De Aar…

WOW-Spelfees – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© leerders presteer

WOW-Spelfees. šŸ† HoĆ«rskool Jim FouchĆ© blink uit by die WOW-Spelfees! HoĆ«rskool Jim FouchĆ© is ongelooflik trots op Ciara Neethling (Graad 8) en Minette Wessels (Graad 10) wat uitmuntende prestasies behaal…

Griekwaland-Wes Rugby – HoĆ«rskool De Aar by semi-finaal

Griekwaland-Wes Rugby. šŸ‰ HSDA-rugbyspanne laat Kimberley bewe – op pad na die finaal! HoĆ«rskool De Aar se o.17- en eerstespan-rugbyspanne het die afgelope naweek hul staal gewys tydens die Griekwaland-Wes…

Lejweleputswa Skaak A-span – PrimĆŖre Skool Naudeville

Lejweleputswa Skaak A-span. PrimĆŖre Skool Naudeville is ongelooflik trots om aan te kondig dat Eugene Smith, ’n talentvolle skaakspeler van hul skool, gekies is om deel te vorm van die…

TBM Afrigters-struktuur – Truida Kestell afrigters verkies

TBM Afrigters-struktuur. šŸ Truida Kestell Skool vier afrigters se uitsonderlike prestasie! Twee van Truida Kestell Skool se toegewyde krieketafrigters, Werner Maloney en HJ Spalding, is onlangs verkies tot die gesogte…

Fairtree Super 12-hokkietoernooi – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof

Fairtree Super 12-hokkietoernooi. šŸ‘ Bloemhof Fairtree o.19A-span behaal silwer by Super 12-hokkietoernooi. HoĆ«r Meisieskool Bloemhof se Fairtree o.19A-hokkiespan het die naweek geskiedenis gemaak deur die silwer medalje te verower by…

Moderne Vyfkamp Kampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Moderne Vyfkamp Kampioenskappe. šŸ† HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se AJ Theron blink uit by Mpumalanga Moderne Vyfkamp Kampioenskappe. AJ Theron, ’n toegewyde en talentvolle leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, het op…

Conspirito Debatkompetisie – HoĆ«r Volkskool Heidelberg

Conspirito Debatkompetisie. šŸ† Volkies skitter by Conspirito Debatkompetisie. HoĆ«r Volkskool Heidelberg se leerders het onlangs die skool se naam met trots en waardigheid hoog gehou tydens die gesogte Conspirito Debatkompetisie,…

TBM-Krieketspanne – Truida Kestell Skool Skitter

TBM-Krieketspanne. šŸ Truida Kestell Skool se jong krieketsterre blink uit! Twaalf talentvolle seuns van Truida Kestell Skool het hul plekke verower in die onderskeie TBM-krieketspanne — ‘n merkwaardige prestasie wat…

Leiers 2025/26 – HoĆ«rskool Zwartkop kondig met trots aan

Leiers 2025/26. HoĆ«rskool Zwartkop, Centurion, Gauteng, het met trots die leiers 2025/26 aangekondig. Hoofleiers Onderhoofleiers Prefekte – Dogters Prefekte – Seuns Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/ https://zwarries.co.za/ Foto’s verskaf