Modern Pentathlon Kampioenskappe – HoĆ«rskool Nelspruit skitter
Modern Pentathlon Kampioenskappe. Die afgelope naweek het Nelspruit die verhoog aangebied vir die Modern Pentathlon se Mpumalanga-kampioenskappe ā en HoĆ«rskool Nelspruit se dogters het met uitsonderlike talent en toewyding die…
SA Snoeker-Kampioenskappe – PrimĆŖre Skool Naudeville
SA Snoeker-Kampioenskappe. PrimĆŖre Skool Naudeville blink uit op nasionale snoekerverhoog! Potchefstroom het van 12ā19 Julie 2025 gesien hoe twee van PrimĆŖre Skool Naudeville se coolste cue-kampioene, Nathan de Oliveria en…
Vrystaat Rising Star Challenge – PrimĆŖre Skool Naudeville
Vrystaat Rising Star Challenge. Wonderlike nuus vir Miah Erasmus en PrimĆŖre Skool Naudeville! š Wie is Miah Erasmus? Miah Erasmus is ān jong ruiter van PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom…
Vrystaat Landloopkampioenskappe – BVHS atlete presteer
Vrystaat Landloopkampioenskappe. šāāļø Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool ā Landloop. Baie geluk aan al die uitblinkers met hul uitstekende prestasies tydens die Vrystaat Landloopkampioenskappe in Bloemfontein! Julle harde werk en toewyding het…
Eerste Krieketspan Maak Geskiedenis – HoĆ«rskool Hermanus
Eerste Krieketspan Maak Geskiedenis. HoĆ«rskool Hermanus is uiters trots op hul eerste krieketspan wat onlangs as wenners van die 2025 Interskole Krieketkompetisie aangewys is. Hierdie talentvolle en toegewyde span het…
Nasionale Skole Hokkie – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter
Nasionale Skole Hokkie. š HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter op nasionale hokkie-verhoog! HoĆ«rskool Gimnasium Paarl het die afgelope naweek ān reeks uitsonderlike prestasies behaal tydens verskeie nasionale hokkietoernooie. Daarmee bevestig die…
Guschkie Top Skole Toernooi – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© Seunshokkie
Guschkie Top Skole Toernooi – š HoĆ«rskool Jim FouchĆ© Hokkie: Guschkie Top Skole Toernooi 2025. Die 1ste seunshokkiespan van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het onlangs deelgeneem aan die gesogte Guschkie Top…
Griffons Rugby Semi-finale – HoĆ«rskool Trio wys staal
Griffons Rugby Semi-finale. š HoĆ«rskool Trio skitter in Griffons Semifinale! HoĆ«rskool Trio is baie trots op hul rugbyspanne vir hul uitstekende prestasies in die semifinale: Finale Voorbereiding: Sterkte aan al…
Noordvaal-A Hokkie Toernooi – HoĆ«rskool Emelo presteer
Noordvaal A Hokkie Toernooi. š Noordvaal A Hokkie Toernooi: Erries blink uit! HoĆ«rskool Ermelo se dogtershokkiespanne het hul staal gewys by die Noordvaal A Hokkie Toernooi ā en met trots…
Do-Goju-Kai WĆŖreldkampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©
Do-Goju-Kai WĆŖreldkampioenskappe. š HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se Kampioen Skitter Internasionaal! Do-Goju-Kai WĆŖreldkampioenskappe ā Japan. Divan Venter, ān trotse leerder van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein, het Suid-Afrika se vlag hoog…
Bloemhof hokkiespeler se veggees – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Bloemhof hokkiespeler se veggees – ElrĆ© Oosthuizen, hokkiespeler van HoĆ«r Meisieskool Bloemhof het bewys dat jy nie haar veggees kan breek nie. Self nie met ‘n gebreekte neus nie! Met…
Rising Champions Cup Hokkie – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
Rising Champions Cup Hokkie. š Bloemhof se o.14A-hokkiespan blink uit by nasionale toernooi! HoĆ«r Meisieskool Bloemhof se o.14A-hokkiespan het hul staal gewys by die Rising Champions Cup wat onlangs by…
PTCE Kompetisie 2025 – HoĆ«rskool SPS Brandfort
PTCE Kompetisie 2025. Verbruikerstudies: Bak- en Preserveerkompetisie Distrik-uitdunrondte ā Lejweleputswa. HoĆ«rskool SPS is ongelooflik trots om die uitslae van die Lejweleputswa distrik-uitdunrondte aan te kondig: BeanĆ© Pretorius het die eerste…
ATKV Debatsfinaal – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
ATKV Debatsfinaal. Uitsonderlike Prestasie deur Bloemhof-leerders by ATKV-Debatsfinaal. Die HoĆ«r Meisieskool Bloemhof is trots om die uitsonderlike prestasie van hul debatspanne aan te kondig. Die meisies het deelgeneem aan die…
PRG o.15 Tennisspan skitter – Paul Roos Gimnasium in Pretoria
PRG o.15 Tennisspan skitter. š¾ Paul Roos Gimnasium se o.15-tennisspan dring deur tot finaal nĆ” onoorwonne vertoning in Pretoria Paul Roos Gimnasium se o.15-tennisspan het die afgelope twee dae by…
Landloop Skoleliga 3 – Die HoĆ«rskool Wonderboom inspireer
Landloop Skoleliga 3. šāāļøšāāļø WONNIELANDLOOP: SKOLELIGA 3 ā PRESTASIES WAT INSPIREER! HoĆ«rskool Wonderboom se landloopspan het weer hul staal gewys tydens die derde Skoleliga-byeenkoms. Met deursettingsvermoĆ«, passie en trots het…
ATKV-Uitklopspel – Klerksdorp HoĆ«rskool kĆ”n spel
ATKV-Uitklopspel. š KHS skitter by ATKV-Uitklopspel! šæš¦ Klerksdorp HoĆ«rskool-spellers het met trots aan die ATKV-Uitklopspel in Potchefstroom deelgeneem. Dit was beslis ān dag gevul met taalpret, trots en puik prestasie!…
Landloop atlete beĆÆndruk – Truida Kestell
Landloop atlete beĆÆndruk – Foto: Die volledige landloopspan in hul netjiese swart baadjies met geel strepe is as volg: Landloop atlete beĆÆndruk op provinsiale vlak. Truida Kestell is ongelooflik trots…
Super 12-hokkietoernooi – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof verras
Super 12-hokkietoernooi. š Bloemhof blink uit in Super 12-hokkie ā Oranje getroef! HoĆ«rskool Bloemhof van Stellenbosch het op die openingsdag van die 2025 Fairtree Super 12-hokkietoernooi in Bloemfontein hul staal…
ATKV Nasionale Finaal – Truida Kestell spog met David Shepherd
ATKV Nasionale Finaal. šSkitterende nuus uit Bethlehem. PrimĆŖre Skool Truida Kestell se harte klop van trots! Baie geluk aan David Shepherd, wat op 6 Augustus ons skool verteenwoordig het by…
Mnr & Mej Tralie 2025 – HoĆ«rskool Sentraal spog
Mnr & Mej Tralie 2025. š Tralies, tiaras en talent ā HoĆ«rskool Sentraal se Mnr en Mej Tralie 2025 steel die kollig! š Bloemfontein se glansryke trotse trots ā HoĆ«rskool…
Veelsydigste sportspan in Oranje – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Veelsydigste sportspan in Oranje. Foto: Voor: Leandi, Carmond, Mieke; agter: LizellĆ©, Klara, Sistine, me. Rautenbach, Corli, Iske, Mila. Oranje se o.14A-netbalspan bewys: Veelsydigheid is hul superkrag. HoĆ«r Meisieskool Oranje is…
AHMP Gholf Presteer – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria
AHMP Gholf Presteer. šļøāāļøAfrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria Gholfspan Skitter op Nasionale Verhoog! Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria (AHMP) het weer bewys hoekom hulle as een van die top sportskole in die…
Engelse Redenaarskompetisie – Laerskool Westwood spog
Engelse Redenaarskompetisie. Engelse Redenaarskompetisie Vier Talent by Laerskool Westwood. Laerskool Westwood in Boksburg, Gauteng, het onlangs sy Engelse redenaarskompetisie met groot sukses aangebied. DiĆ© jaarlikse gebeurtenis het ān buitengewone geleentheid…
Presidentverkenners van Voortrekkers – HoĆ«rskool Langenhoven
Presidentverkenners van Voortrekkers. Drie Voortrekkerlede van HoĆ«rskool Langenhoven in Riversdal Anessa Barnard, Leonel Scholtz en JanĆ© Wessels, het tydens die Julie-skoolvakansie suksesvol die Presidentverkenners van Voortrekkers toetskamp voltooi. Hierdie drie…
SANESA Mpumalanga Q4 – HoĆ«rskool Ermelo
SANESA Mpumalanga Q4. HoĆ«rskool Ermelo ā Errie Perderuiters skitter by SANESA Mpumalanga Q4! Baie geluk aan al die Errie-ruiters wat uitmuntend presteer het tydens die SANESA Mpumalanga Q4-kompetisie! Julle toewyding,…
Stadsliga Hokkie-uitspeelwedstryd – JF teen Sentraal
Stadsliga Hokkie-uitspeelwedstryd. š JF-HOKKIE | HoĆ«rskool Jim FouchĆ©. Vandag is ān spesiale dag vir die eerste dogtershokkiespan van JF ā hul laaste wedstryd van die jaar, en vir ses matriekdogters,…
Provinsiale Ritmiese Gimnastiek – HoĆ«rskool Langenhoven
Ritmiese Gimnastiek. š Leonora Roeleveld blink uit in ritmiese gimnastiek! HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal. HoĆ«rskool Langenhoven se ster-gimnas, Leonora Roeleveld, het op 19 Julie deelgeneem aan die Eden-provinsiale Ritmiese Gimnastiek proewe.…
Netbaldag – HoĆ«rskool Langenhoven teen HTS Drostdy
Netbaldag. š Langenhoven se Dasse wys hul tande teen HTS Drostdy. Op Vrydag, 1 Augustus, het HoĆ«rskool Langenhoven van Riversdal hul netbalkrag teen die formidabele HTS Drostdy van Worcester gemeet.…
DanceStar World Dance Master – HoĆ«rskool Strand
DanceStar World Dance Master. Mieke Carr ā ‘n Ster op die WĆŖreldverhoog Mieke Carr, leerder van HoĆ«rskool Strand, het die wĆŖreld laat beweeg met haar ongelooflike talent en toewyding aan…
Uitsonderlike Gimnastiekprestasie – PrimĆŖre Skool Naudeville
Uitsonderlike Gimnastiekprestasie. PrimĆŖre Skool Naudeville in Welkom wil met groot trots en blydskap vir Hugo de Klerk gelukwens met sy Uitsonderlike Gimnastiekprestasie. Hy het Saterdag, 2 Augustus, in Bloemfontein aan…
Lifesaving South Africa Presidentspan – HoĆ«rskool Outeniqua
Lifesaving South Africa Presidentspan. Emma Neethling – Heldin van die Branders! HoĆ«rskool Outeniqua in George se trots ken geen perke nie! Die skool se eie Emma Neethling het haar merk…
ATKV-Debat Landsfinaal – HoĆ«rskool Witteberg skitter
ATKV-Debat Landsfinaal. š HoĆ«rskool Witteberg skitter by ATKV-Debat Landsfinaal 2025! š Op 4 Augustus het die ATKV-Debat Landsfinaal by Goudini Spa in Worcester plaasgevind. HoĆ«rskool Witteberg van Bethlehem het met…
Bultfontein-redenaarskompetisie – PrimĆŖre Skool Naudeville presteer
Bultfontein-redenaarskompetisie. Met trots deel Naudies die uitsonderlike prestasies van hul talentvolle redenaars. Hulle het Donderdag, 31 Julie, aan die Bultfontein-redenaarskompetisie deelgeneem. Hierdie ses leerders het nie net hul persoonlike beste…
WSKF Karate āDevelopmentā Kampioenskap – PrimĆŖre Skool JF
WSKF Karate āDevelopmentā Kampioenskap. PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ© – Karate Nuus. Baie geluk aan JanĆ© Engelbrecht, ān trotse leerder van PrimĆŖre Skool Jim FouchĆ©, wat op 21 Junie 2025 uitstekend…
Mej Tiener SA Finalis – HoĆ«rskool Ermelo, Crystal Whipp
Mej Tiener SA Finalis. š HoĆ«rskool Ermelo is trots op hul pragtige ster! š Baie geluk aan Crystal Whipp, wat op 4 Oktober as ān finalis gaan deelneem aan die…
Vrystaat XCM Kampioenskappe – HoĆ«rskool Driehoek
Vrystaat XCM Kampioenskappe. Saterdag, 2 Augustus, het die Vrystaat XCM Kampioenskappe, Koedoeslaagte, net buite Parys, plaasgevind. Twee van HoĆ«rskool Driehoek se leerders, Martinique en Angelique Trollip het hul staal gewys…
Con Spirito Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Linden presteer
Con Spirito Redenaarskompetisie. š HoĆ«rskool Linden se Spanredenaars skitter in provinsiale rondte! Op Maandag, 28 Junie en Dinsdag, 29 Junie het vier spogspanne van HoĆ«rskool Linden hul slag gewys tydens…
Pullen en Howell hokkietoernooi – HoĆ«rskool Randburg
Pullen en Howell hokkietoernooi. š HoĆ«rskool Randburg se debuut blink by Pullen en Howell-toernooi! HoĆ«rskool Randburg het vanjaar vir die eerste keer deelgeneem aan die gesogte Pullen en Howell hokkietoernooi.…
Son-energie uitdaging – HoĆ«rskool Strand, Sumari Walser skitter
Sonenergie-uitdaging. Sonkrag het ān kampioen: Sumari skyn helder! HoĆ«rskool Strand vier ān ongelooflike prestasie ā Sumari Walser het nie net aan die Sonenergie-uitdaging deelgeneem nie, sy het dit met uitmunting…
Son-energie uitdaging – HoĆ«rskool Strand, Nadine Pretorius
Son-energie uitdaging. HoĆ«rskool Strand vier uitmuntende prestasie van Nadine Pretorius. HoĆ«rskool Strand is ongelooflik trots op, ān graad 12-leerder. Sy is onlangs vereer is deur die Universiteit van Stellenbosch (US)…
Sport Weekend 2025 – Grey College vs Grey High School
Sport Weekend 2025. š A Clash of Titans Date: Saturday, 2 August 2025 Location: Gqeberha / Port Elizabeth Schools: Grey College (Bloemfontein) vs Grey High School (Gqeberha) Disciplines: Rugby, MTB,…
SA Netbal Kampioenskappe – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl
SA Netbal Kampioenskappe. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl se Netbaltalente skitter op nasionale verhoog HoĆ«rskool Gimnasium Paarl se o.16A- en o.17A-netbalspanne het onlangs hul staal gewys by die Suid-Afrikaanse Netbal Kampioenskap, waar…
Netbalsterre in Topskole Toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje
Netbalsterre in Topskole Toernooi – HoĆ«r Meisieskool Oranje se Netbalsterre het die afgelope naweek uitgeblink in die Topskole Toernooi te Boksburg. Oranje se o.14A-netbalspan het hul staal gewys tydens die…
WĆŖreld Veldwagtersdag – HoĆ«rskool Nelspruit Ereveldwagters
WĆŖreld Veldwagtersdag. HoĆ«rskool Nelspruit se Junior Ereveldwagters: Natuurbewaarders van Vandag Ć©n MĆ“re. Foto, voor: Janco Spies, Danica Erasmus, Jani Nel en (agter) Juffrou Linda Spasimante, Vanesh-Mari Espag, AmochĆ© Ebersƶhn, Mikhail…
Provinsiale Rugbytoernooie – HoĆ«rskool Strand presteer blink uit
Provinsiale Rugbytoernooie. š HoĆ«rskool Strand vier uitstaande rugbyprestasies tydens Junie-vakansie. Tydens die afgelope Junie-vakansie het verskeie van HoĆ«rskool Strand se talentvolle leerders landwyd aan provinsiale rugbytoernooie deelgeneem ā en met…
Interprovinsiale hokkietoernooie – PrimĆŖre Meisieskool Oranje
Interprovinsiale hokkietoernooie. š Oranje Dogters Skitter Landswyd! PrimĆŖre Meisieskool Oranje het tydens die interprovinsiale hokkietoernooie in die Julie-vakansie ‘n indrukwekkende stempel afgedruk. Die dogters het hul vaardighede en sportmanskap ten…
Cross Country Marathon (XCM) – HoĆ«rskool Waterkloof prestasies
Cross Country Marathon (XCM). BERGFIETS | HoĆ«rskool Waterkloof laat spore by Youth Festival @ Karkloof. HoĆ«rskool Waterkloof, Pretoria, is uiters trots op twee van hul ster-bikemeisies, Gretha Veldsman en Roxy…
ATA SA Gevegkuns – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©, Denica Scheepers
ATA SA Gevegkuns. Denica Scheepers skitter by ATA SA Gevegkuns ā ān Kampioen in aksie! HoĆ«rskool Jim FouchĆ© kan met trots terugkyk op ān uitsonderlike prestasie deur Denica Scheepers. Sy…


























































