)
Netwerk24 Wiskundekompetisie – HoĆ«rskool Fichardtpark skitter

Netwerk24 Wiskundekompetisie. HoĆ«rskool Fichardtpark vier uitnemendheid in Wiskunde! Baie geluk aan Kara Kruger en Rikus Badenhorst, twee uitmuntende leerders van HoĆ«rskool Fichardtpark. Hulle het onlangs hul wiskunde-talent ten toon gestel…

Bergfietsnuus – Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria blink uit

Bergfietsnuus. šŸš“ā€ā™€ļø Bergfietsnuus van AHMP – Meisies wat die berg tem! Die Afrikaanse HoĆ«r Meisieskool Pretoria se bergfietspan het weereens gewys waarom hulle aan die spits van skolefietsry staan! By…

Slimkoppe breek rekords – HoĆ«rskool Sentraal

Slimkoppe breek rekords – HoĆ«rskool Sentraal se slimkoppe breek rekords. Hierdie wetenskaplike denkers van Sentraal het hul staal gewys tydens die jaarlikse VSSV Skeinatkonvensie, en hoe! Sewe slimkoppe breek rekords…

Matriek Hokkieseuns – HoĆ«rskool Fichardtpark groet spelers

Matriek Hokkieseuns. šŸ‘ Laaste fluitjie blaas vir Fichardtpark se eerstespan hokkieseuns. Op 19 Augustus het HoĆ«rskool Fichardtpark se eerstespan hokkieseuns hul laaste wedstryd van die seisoen gespeel — ’n intense…

Eden Chess Top Schools – York High School excels

Eden Chess Top Schools. York High Shines at Eden Chess Top Schools Tournament. On Saturday, 16 August, York High’s chess teams delivered a stellar performance at the prestigious Eden Chess…

Junior Nationals Squash Championships – Clarendon High School

Junior Nationals Squash Championships. Clarendon High School for Girls Student Shines at National Squash Championships. Clarendon High School for Girls is proud to announce that student Kate Van Biljon delivered…

Stadsliga Hokkie – HoĆ«rskool Jim FouchĆ© eindig derde

Stads-liga Hokkie. šŸ‘ Triomf vir Jim FouchĆ© se Eerste Seunshokkiespan! Die eerste seunshokkiespan van HoĆ«rskool Jim FouchĆ© het hul staal gewys in ’n intense uitspeelwedstryd teen HoĆ«rskool Fichardtpark. JF het…

Mr & Miss 2025 – Point High School Mossel Bay

Mr & Miss 2025. šŸ—žļø BREAKING NEWS • Mr & Miss Point High School 2025. A Night of Glamour, Grace & Greatness! Last night, the Point High School auditorium was…

Hoofleiers 2025/2026 – HoĆ«r Volkskool Heidelberg

Hoofleiers 2025/2026. Baie geluk aan HoĆ«r Volkskool Heidelberg se hoofleiers wat gekies is vir die termyn 2025/26. Mag julle altyd onthou dat ware leierskap nie gaan oor mag of posisie…

Jaarlikse MonetĆŖre Beleidskomitee-kompetisie – Paarl Gimnasium

MonetĆŖre Beleidskomitee-kompetisie. Paarl Gimnasium Ekonomie-leerders behaal tweede plek in nasionale SARB-kompetisie. Paarl Gimnasium is trots om aan te kondig dat vier van die skool se graad 12-ekonomieleerders as naaswenners aangewys…

Nasionale Landloop Kampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Oranje

Nasionale Landloop Kampioenskap – HoĆ«r Meisieskool Oranje spog met ses langasems wat oppad is na die nasionale landloopkampioenskap. Hierdie landloop atlete is gekies om die Vrystaat te verteenwoordig by die…

Fichie Leerderraad 2026 – HoĆ«rskool Fichardtpark

Fichie Leerderraad 2026. HoĆ«rskool Fichardtpark kondig met trots die verkiesing van die Fichie Leerderraad 2026 aan – ‘n groep merkwaardige jong dames en manne wat gekies is om die skoolgemeenskap…

Mpumalanga Landloop – HoĆ«rskool Nelspruit spog met 19 atlete

Mpumalanga Landloop. šŸƒā€ā™‚ļø HoĆ«rskool Nelspruit spog met 19 Nellies in Mpumalanga-span! Na ’n opwindende naweek by die Mpumalanga Landloop Kampioenskappe is HoĆ«rskool Nelspruit ongelooflik trots om aan te kondig dat…

Sagtebalspanne maak skoonskip – HoĆ«rskool Die Wilgers skitter

Sagtebalspanne maak skoonskip. Pretoria het behoorlik geruis verlede Vrydag toe HoĆ«rskool Die Wilgers Sagtebalspanne in hul ligawedstryde teen HoĆ«rskool Eldoraigne die veld betree — en met oortuiging elke wedstryd gewen…

Free State Closed Skaakkampioenskappe – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Free State Closed Skaakkampioenskappe. ā™Ÿļø Skaakster skitter op provinsiale verhoog! HoĆ«rskool Jim FouchĆ© in Bloemfontein is trots op een van sy skaak-uitblinkers, HJ de Villiers. HJ het op 15 en…

Springbok Scout award – Rondebosch Boys’ High School

Springbok Scout award. Triple Triumph: Rondebosch Boys’ High Celebrates Springbok Scout Success. Rondebosch Boys’ High School is beaming with pride as three of our exceptional Grade 12 students—James Webb, Luca…

Sentraal Gauteng Ritmiese Gimnastiek – HoĆ«rskool Linden

Sentraal Gauteng Ritmiese Gimnastiek. šŸ† HoĆ«rskool Linden vier ’n ster in hul midde – Jeanne-MariĆ© Kitshoff! šŸ¤øā€ā™€ļø HoĆ«rskool Linden se Jeanne-MariĆ© Kitshoff het die wĆŖreld van ritmiese gimnastiek behoorlik aan…

Hoofleiers 2026 – HoĆ«rskool Kemptonpark stel met trots bekend

Hoofleiers 2026. šŸŽ“ HoĆ«rskool Kemptonpark kondig met trots ons Hoofleiers vir 2026 aan! 🌟 HoĆ«rskool Kemptonpark is verheug om ’n dinamiese span jong leiers bekend te stel wat hul waardes…

Indoor Hockey – Kearsney College faced a challenging fixture

Indoor Hockey. šŸ‘ Kearsney College Indoor Hockey: A Week of Grit and Determination. The past week proved demanding for Kearsney College’s indoor hockey teams, especially with the Matrics balancing their…

Griffons Rugby – PrimĆŖre Skool Naudeville

Griffons Rugby – Jordan Clark gekies vir Griffons Rugby 0.12 7’s-span. PrimĆŖre Skool Naudeville is verheug om te deel dat Jordan Clark gekies is vir die Griffons Rugby o.12 7’s…

Nuutverkose Studenteraad 2026 – HoĆ«rskool Paarl Gimnasium

Nuutverkose Studenteraad 2026. šŸŽ‰ Baie geluk aan ons nuutverkose Studenteraad van 2026! HoĆ«rskool Paarl Gimnasium is ongelooflik trots om aan te kondig dat 28 uitmuntende leerders – ’n dinamiese groep…

Top Hockey Fives Tournament – Kearsney College tournament

Top Hockey Fives Tournament. šŸ‘ Kearsney College Welcomes Top Schools for Annual Hockey Fives Tournament. Kearsney College is proud to host the 2025 edition of the Kearsney Hockey Fives (KH5s)…

Skaakspanne in liga uitdunne – Merensky Landbou Akademie

Skaakspanne in liga uitdunne – Die Plasie-skaakspanne van Merensky Landbou Akademie het op Saterdag, 9 Augustus deelgeneem aan die liga uitdunne van die Skaakspanne. Merensky Landbou Akademieas het as trotse…

KZN Short Course Championships – Grantleigh Schools

KZN Short Course Championships. Grantleigh Learner Danika van Zyl Shines at KZN Short Course Championships. Grantleigh Schools is proud to announce the exceptional achievements of learner Danika van Zyl, who…

Marilie Moolman Tennistoernooi – HoĆ«rskool Jim FouchĆ©

Marilie Moolman Tennistoernooi. šŸŽ¾ JF blink uit op en van die baan af by Tennistoernooi. HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se eerste seuns- en dogters-tennisspanne het onlangs met groot entoesiasme aan die…

Free State Masters Athletics – PrimĆŖre skool Naudeville

Free State Masters Athletics – PrimĆŖre Skool Naudeville blink uit by die Free State Masters Athletics Throws. Die Naudies het Saterdag, 16 Augustus, hul staal gewys tydens die Free State…

SA U17 Hockey – Eunice High School, Claire Volschenk Shines

Claire Volschenk Shines. šŸ‘ Eunice High’s Claire Volschenk Shines on the International Stage. Eunice High School is beaming with pride as Grade 11 learner Claire Volschenk makes her mark in…

WonnieJukskei – HoĆ«rskool Wonderboom presteer uitstekend

WonnieJukskei. WONNIEJUKSKEI: ’n Naweek van Triomf en Trots! Die Wonnies het hierdie naweek hul staal gewys op die jukskei-baan en met uitsonderlike resultate huis toe gekom! šŸ† Uitslae: ✨ En…

Vrystaat Rugby A-liga Finaal – Fichies maak geskiedenis

Vrystaat Rugby A-liga Finaal. Na 41 jaar het HoĆ«rskool Fichardtpark die naweek hul naam in die rekordboeke gegraveer tydens die Vrystaat Rugby A-liga Finaal. Elke span het met onwrikbare trots…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week. I don’t concern myself with matters too great or too awesome for me to grasp. Ek maak my nie besorg oor groot dinge nie, dinge wat…

‘Vyf’ skitter op verhoog – HoĆ«r Meisieskool Oranje

‘Vyf’ skitter op verhoog – HoĆ«r Meisieskool Oranje se toneelproduksie ‘Vyf’ het geskitter op die ATKV verhoog. Hulle het nie net die verhoog verower nie, maar ook die beoordelaars se…

Vrystaat Skaakproewe – HoĆ«rskool Sentraal in o.18 Skaakspan

Vrystaat Skaakproewe. Sentraal se sterspelers blink uit! HoĆ«rskool Sentraal in Bloemfontein het die naweek rede gehad om trots te wees. Twee van hul talentvolle o.18 skaakspanspelers, Dewald Ebersƶhn en Alex…

2025 Growthpoint SA Nationals – Saint Andrew’s squash champ

2025 Growthpoint SA Nationals. šŸ† Saint Andrew’s School, Bloemfontein, Celebrates National Squash Champion Dean Katzin. Saint Andrew’s School, Bloemfontein, is beaming with pride as one of its own, Dean Katzin,…

Rugby Griffons Liga – BVHS swart truie maak trots

BVHS is baie trots op hul rugbyspanne se prestasies by die Rugby Griffons Liga wedstryde. Rugby: Griffons Liga. šŸ‰ Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool – Griffons Liga O.19A Naaswenners šŸ† Van die…

Muurbal – Midstream College spog met SA Kampioen

Muurbal. Elzandri Janse van Rensburg van Midstream College in Gauteng is as die o.17-Growthpoint SA kampioen aangewys. Elzandri het uitstekende muurbal op die glasbaan by die V&A Waterfront gespeel, en…

Jaarlikse Interskole skitter – Oranje en Bloemhof Meisieskole

Jaarlikse Interskole skitter. Oranje en Bloemhof Skitter in Jaarlikse Interskole: ’n Fees van Vrouesport. Die jaarlikse interskole-byeenkoms tussen HoĆ«r Meisieskool Oranje en HoĆ«r Meisieskool Bloemhof het vanjaar weer bewys waarom…

Netbal o.15 SA Kampioene – Helpmekaar Kollege skitter

Netbal o.15 SA Kampioene. šŸ† Helpmekaar Kollege kroon o.15-span as SA Kampioene! Helpmekaar Kollege se o.15-netbalspan het hul merkwaardige talent en deursettingsvermoĆ« ten toon gestel. Dit was tydens die Suid-Afrikaanse…

Uitvoerende Komitee-lede 2026 – HoĆ«rskool Warmbad

Uitvoerende Komitee-lede 2026. šŸŽ‰ Veels geluk aan HoĆ«rskool Warmbad se nuwe Uitvoerende Komitee-lede vir 2026! Foto van links: dogters: Kamilah Malepane, Zoey Brent-Meek, Nonini Mahlaula, Yolindi Coetzee, Katlego Masalesa, ChenĆ©…

ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade – Eunice High School excels

ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade. šŸŽ‰ Eunice High School Learners Excel in ATKV Senior Afrikaanse Olimpiade. Eunice High School’s senior learners have once again demonstrated their academic excellence, shining in the…

President’s Award Gold – Diocesan School for Girls, Makhanda

President’s Award Gold. Celebrating Excellence: President’s Award Gold & Community Engagement Honours. Diocesan School for Girls, Makhanda, is thrilled to celebrate two outstanding young women from the Diocesan School for…

President’s Award Gold – The Diocesan School for Girls

President’s Award Gold – Half Colours. Celebrating Excellence: . DSG Makhanda is thrilled to congratulate Megan van Oerle on achieving the prestigious President’s Award Gold and being honoured with Half…

Cross Country League – Grey High School outstanding finish

Cross Country League. šŸƒā€ā™‚ļø Grey High School Cross Country Team Shines in Season Finale. Gqeberha — As the Cross Country season reaches its thrilling conclusion, Grey High School proudly celebrates…

Vrystaat Landloopspan – HoĆ«rskool Goudveld atlete in span

Vrystaat Landloopspan. HoĆ«rskool Goudveld, Welkom – ’n dag van glorie en sporttrots! Baie geluk aan Cara Claassens en Nia-Marie Joubert wat met hul uitsonderlike talent en harde werk ’n plek…

Bokkie-week Rugby – HoĆ«rskool Ermelo rugbyspelers groei

Bokkie-week Rugby. Baie geluk aan ons rugbyseuns wat gedurende die Junievakansie aan die Bokkieweek-rugby deelgeneem het. Julle het die Erries se naam hoog gehou en ons is baie trots op…

Interskole Landloop 2025 – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof teen Oranje

Interskole Landloop. šŸƒā€ā™€ļø Interskole Landloop 2025: Bloemhof se uithouvermoĆ« wen die dag! Die jaarlikse Interskole-byeenkoms tussen HoĆ«r Meisieskool Bloemhof van Stellenbosch en HoĆ«r Meisieskool Oranje van Bloemfontein het vanjaar se…

Hokkie-nuus van uitspele – HoĆ«rskool De Aar hoogtepunte

Hokkie-nuus van uitspele. šŸ‘ HoĆ«rskool De Aar se hokkiespanne sluit die seisoen af met glans en glorie. HoĆ«rskool De Aar (HSDA) se o.19A- en o.19B-spanne hul staal gewys tydens die…

O.18 Bloemfontein Hokkieliga – Grey Kollege teen Jim FouchĆ©

O.18 Bloemfontein Hokkieliga. Baie geluk aan Grey Kollege se 4de hokkiespan met hul uitstekende oorwinning in die eindstryd van die O.18 Bloemfontein Hokkieliga teen HoĆ«rskool Jim FouchĆ© se 2de span.…

CSA National U17 Camp – Grey College, Christian Kind invited

CSA National U17 Camp. šŸ Rising Star Alert: Christian Kind Heads to CSA National U17 Camp. Grey College’s cricketing pride, Christian Kind, has earned a prestigious spot at Cricket South…

Red Blazer Celebration – Dainfern College honored Erin Curtis

Red Blazer Celebration. šŸŽ‰ Red Blazer Celebration at Dainfern College. At Dainfern College, Johannesburg, the prestigious Red Blazer is awarded to students who exemplify excellence across multiple disciplines. This honour…

English Olympiad – Paarl Gimnasium obtains excellent results

English Olympiad. 🌟 Paarl Gimnasium Shines in National English Olympiad! A group of 33 talented learners from Paarl Gimnasium recently participated in the annual national English Olympiad, competing in both…