Hoërskool Punt rugby: AJ Sportskool
Die rugbyspanne van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het tydens die vakansie aan die AJ Sportskool deelgeneem en die volgende uitslae behaal: Punt o/19A wen Schoonspruit 15-3, Parel Vallei A 17-14…
Hoërskool Punt van Mosselbaai se o/19A netbalspan presteer
AJ Sportweek (28 Maart – 2 April): HSP se o/19A-span eindig in die 2de uit ‘n groep van 21 spanne nadat hulle in die finaal met 1 doel teen die…
Hoërskool Punt-atlete presteer by SA Skole Atletiekbyeenkoms
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Twee van Punt se atlete het baie goed tydens die pas afgelope SA Skole Atletiekbyeenkoms presteer: Andrea Kommer behaal ‘n 6de plek in driesprong Marizaan van der…
Hoërskool Punt se Interact Club deel paaseiers uit
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Veertien leerders van Hoërskool Punt se Interact Club het op Vrydag 23 Maart paaseiers uitgedeel by tien Smartstart skooltjies in Kwanonqaba. Hierdie skooltjies…
Hoërskool Punt vs Worcester Gimnasium op Punt Sportdag
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] During the Punt High School Sport day, Rugby, Netball and hockey was played against Worcester Gym. The results was as follows: Rugby: O/14…
Hoërskool Punt-Greenergy maak weer skoon
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die Greenergy klub van HSP in Mosselbaai, het op 26 Maart 2018 weer aan die werk gespring en na skool die riviermond by…
Hoërskool Punt bedank borge van personeelhempies
HSP-personeel bedank Rauch/Gertenbach Prokureurs en Harcourts Mosselbaai vir die borgskap van ons personeelhempies. Ons personeel is Proudly Punt! Op die foto in die middel voor is Mnr George Krause van…
27 Volunteers of Point High School attended CANSA shavaton
27 Volunteers of Point High School, Mossel Bay, attended CANSA shavaton Lunje Mengezeleli and Siphesihle Johnson (in charge of Point volunteers at Langeberg and Mossel Bay Mall respectively) with Mr…
Hoërskool Punt van Mosselbaai rugby-uitslae op Loerie Sportdag
o/14 wen 43-14 teen Wittedrift o/16 verloor 3-14 teen Nico Malan 1ste span verloor 7-28 teen Nico Malan Foto van o/14-span aangeheg met Mnr. Jannie Slabber (spanbestuurder)en Mnr. Michiel Neethling…
Punt High School, Mossel bay, hockey shine at Loerie Sport Day
Our 1st girls’ hockey squad played 3 matches and won all of them. They had a tough match against Nico Malan and played excellent hockey, beating them 2-1. (photo attached –…
Punt High School learners to participate in the SA Youth & Junior Track and Field Championships
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Elne-Conradie.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Joshua-Hermanus.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/03/Andrea-Kommer.jpg” show_in_lightbox=”on”…
Hoërskool Punt leerders na SA Platteland Muurbal toernooi
4 Leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai, sal vanaf 26 – 30 April 2018 die SWD by die SA Platteland Muurbal toernooi wat in Bloemfontein sal plaasvind, verteenwoordig. Hulle is…
Hoërskool Punt atlete in Wes-Kaap Atletiekspan
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die volgende Punt-atlete is in die Weskaap-span wat na die SA Skole Atletiekbyeenkoms gaan is: Marizaan van der Mescht (1500m), Andrea Kommer (verspring…
Hoërskool Punt se redenaars neem deel aan ATKV-kompetisie
Op die 10de Maart 2018 het 8 leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai, aan die eerste rondte van die ATKV Redenaarskompetisie by Hoërskool Oudtshoorn aan die Suid-Kaap uitdunne deelgeneem. Junior-span: …
Hoërskool Punt Geografie-klas neem bootrit-uitstappie
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Mnr Q. D’Elboux het sy Gr. 10 Geografie-klas op die gebruiklike bootrit uitstappie geneem. Die wind was effens onplesierig, maar ten spyte daarvan…
Hoërskool Punt leerder neem deel aan SA Junior Swemkampioenskappe
Izaan Hough neem vanaf 21 – 25 Maart 2018 aan die SA Junior Swemkampioenskappe deel
Hoërskool Punt besoek kinderhuis in Mosselbaai
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Wish (Wees Iemand Se Held) is een van Hoërskool Punt se gemeenskapsdiens-projekte. Onder leiding van Annemie de Graaf en Franciska Olivier het ‘n groep van 12 leerders…
Hoërskool Punt presteer in Tweekamp-Kampioenskappe
Punt-leerder Carlene Muller (o/15) en Me. Jo-Mari van der Merwe (ope vrouens), onderwyseres van Hoërskool Punt, het 6 Maart 2018 aan die SWD Tweekamp- Kampioenskappe in Oudtshoorn deelgeneem. Beide hierdie atlete…
Hoërskool Punt, kies bestuur vir Kultuur Greenenergy Klub
Hoërskool Punt in Mosselbaai se Kultuur Greenenergy klub beplan ‘n hele aantal projekte vir 2018. Dromme by die skoolingange gaan opgeknap word, asook herwinning by die koshuis. Spekboompies gaan aangeplant…
n Pragtige swart-en-wit foto van Sjane Faul van Hoërskool Punt, Mosselbaai
Sjane Faul se pragtige foto geneem by Hartenbos stasie. Swart en Wit fotografiesessie onderleiding van fotograaf Frances Pretorius van Live Life Photography.
Point High School, Mossel Bay, learner received first prize in national Photography competition
Eileen Swanepoel from Point High School received the first prize in this national Travel Writing and Photography competition. Point High School had the highest number of participants in this national…
Hoërskool Punt leerders neem deel aan SWD skaakproewe
Die skaakspan van Hoërskool Punt in Mosselbaai het aan die SWD skaakproewe deelgeneem. vlnr: Stefan Coetzer, Bianca Combrinck, Rayaan Buffkins, Lee-Roy Muller, Leigh Carolus, Marnich Steyn, Brandon Kiewietz Afwesig: …
Hoërskool Punt, Mosselbaai, atletiek
Die volgende Punt-atlete is in die ASWD/Eden Atletiekspan wat op 9 en 10 Maart 2018 aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe deelneem, ingesluit. Foto agter vlnr: Christiaan Welgemoed, Eben Conradie, Michael Frost,…
Hoërskool Punt se gholfspan wen BESTE NETT trofee
Hoërskool Punt van Mosselbaai se gholfspan het Vrydag, 23 Februarie 2018 aan die Eden Skole Gholf finaal deelgeneem. Die volgende skole het hieraan deelgen eem: Glenwood House, Lundle – Kenako,…
Hoërskool Punt Fotografieklub
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Twee van Hoërskool Punt in Mosselbaai se leerders is gekies as finaliste in die African-Odyzzee kompetisie (Gedig en Foto kompetisie) wat Vrydag, 2 Maart eindig. Die leerder…
Hoërskool Punt-leerders hard aan die werk (speel) tydens die Cansa sprayathon
Hoërskool Punt in Mosselbaai se leerders het Saterdag, 24 Februarie 2018, by die verskillende winkelsentrums hul deel gedoen om die Cansa boodskap aan die publiek uit te dra. Foto: …
Hoërskool Punt in Mosselbaai se top atlete
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Hoërskool-Punt-in-Mosselbaai-se-top-atlete-6.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Hoërskool-Punt-in-Mosselbaai-se-top-atlete-4.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Hoërskool-Punt-in-Mosselbaai-se-top-atlete-5.jpg” show_in_lightbox=”on”…
Hoërskool Punt in Mosselbaai hou Valentynsokkie
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Punt in Mosselbaai se mans en dames het verlede week weer behoorlik opgetof vir die jaarlikse Valentynsokkie! [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/134.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on”…
Hoërskool Punt in Mosselbaai se jaarlikse Vlotvaart
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Dit was Vrydag, 16 Februarie 2018 weer Hoërskool Punt se jaarlike Vlotvaart op Santos Strand in Mosselbaai. Al die leerders en personeel het reeds om 7:25 by…
Hoërskool Punt in Mosselbaai geniet hul Punt Natuurlewestap
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Punt-Natuurlewestap-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][et_pb_text] Vrydagmiddag, 9 Februarie, het 2 skoolbussies met 32 baie opgewonde leerders (waarvan 24 Gorries) vertrek na…
Hoërskool Punt-leerders neem deel aan Ovaalbaan wedrenne
Ovaalbaan wedrenne: “Cross buggy” 450cc standaardklas. Juan Mostert (links) en Waldo Oudshoorn (regs), van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het in George aan die ovaalbaan wedrenne deelgeneem. Albei seuns se vaders…
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se gholf-jaar skop af.
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Hoërskool Punt, Mosselbaai, se gholf-jaar skop af met ‘n groot groep nuwe gholfspelers [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Hoërskool-Punt-Mosselbaai-se-gholf-jaar-skop-af-met-n-groot-groep-nuwe-gholfspelers-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on”…
Hoërskool Punt atlete neem deel aan Tweekamp
Jandri Sneyders en MJ de Lange van Punt Hoërskool in Mosselbaai,het deelgeneem aan die HIGHGATE INTER TWEEKAMP byeenkoms in Oudtshoorn op 03 Februarie 2018. Hulle het albei vierde geeïndig in…
Hoërskool Punt in Mosselbaai skitter in krieket teen SAO Bras
Die wedstryd tussen HS Punt teen Sao Bras is op Vrydag, 2 Februarie 2018 gespeel. Punt wen die loot en besluit om te kolf. HSP teken 150 aan. Reece Taljaard teken…
HSP Mossel Bay Annual Metropolitan
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/HSP-Mossel-Bay-Annual-Metropolitan-3.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/HSP-Mossel-Bay-Annual-Metropolitan-2.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/HSP-Mossel-Bay-Annual-Metropolitan-1.jpg” show_in_lightbox=”on”…
Hoërskool Punt in Mosselbaai : Natuurlewestap
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] NATUURLEWESTAP: Blaauwkrantz Die naweek het 28 leerders van Hoërskool Punt die Blaauwkrantz staproete aangepak. Dit was die eerste staproete van die jaar en dit het op ‘n…
Hoërskool Punt in Mosselbaai: Skaak
Die naweek het Punt leerders deelgeneem aan die eerste Mosselbaai skaakproewe by Hoërskool Soa Bras. Leerders wat vir die Mosselbaai skaakspan wil kwalifiseer moet 2 van die 3 proewe bywoon.…
Hoërskool Punt, Mosselbaai, hou interhuis atletiek-byeenkoms
Hoërskool Punt se jaarlikse interhuis atletiekbyeenkoms is op 26 Jan 2018 by die Van Riebeeckstadium in Mosselbaai gehou. Aangeheg ‘n foto van ons verskillende spanne se dirigente. Agter vlnr: Curtley…
Hoërskool Punt van Mosselbaai se sportvrou van die jaar word gedeel
Dit word gedeel deur Christie Smit (links) en Marizaan van der Mescht (regs)
Hoërskool Punt in Mosselbaai verwelkom die proefstudente van 2018.
Hoërskool Punt in Mosselbaai verwelkom die proefstudente wat huidiglik by HS Punt proef. Agter: Mnr Myburgh Linde Voor vlnr: Me Stephani Snyman, Me Elizna Sauer, Me Lara Bothma, Me Sune…
Hoërskool Punt in Mosselbaai verwelkom nuwe personeel
HSP verwelkom graag die volgende personeel by die Punt-familie: Agter: Me. Marie Skeen, Me. Liandre le Clus Middel: Me. Jo-Mari van der Merwe Voor: Me. Marlene Botha, Caro Barkhuizen
Hoërskool Punt se 2017 Matriek Uitslae
HOERSKOOL PUNT SE 2017 MATRIEKGROEP (199 KANDIDATE) BEHAAL ‘N 100% SLAAGSYFER KANDIDATE MET ‘N A-GEMIDDELD: LEIGHTON JACOBS MET 4 ONDERSKEIDINGS: 80% MICHAEL HANEKOM MET 3 ONDERSKEIDINGS: 80,3% MARYKE JANSE VAN…
Hoërskool Punt se matrieks van 2017 voltooi hul laaste vraestel
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Hiermee Hoërskool Punt in Mosselbaai se matrieks wat hul laaste vak geskryf het. Hulle het ook soos in die verlede hul skoolskoene by…
Izaan Hough van Hoërskool punt in Mosselbaai
Izaan Hough van Hoërskool punt in Mosselbaai, wen 4 goue en 1 silwer medalje in swem-kampioenskap. Izaan Hough van HSP het die afgelope naweek aan Eden Aquatics se Long Course…
Hoërskool Punt, Mosselbaai se Punt Vaatjie-Gholfdag
Die jaarlikse Vaatjie gholfkompetisie het op 10 November in winderige toestande plaasgevind. Die wenners van die 9 putjie kompetisie was J Joubert en S du Plessis van Laerskool Hartenbos en…
Hoërskool Punt in Mosselbaai se prefekte vir 2018
Agter vlnr: Wessel van Graan, JP Marx, Craig Streuderst, Luan Els, Altus Lourens, Frikkie Potgieter, Jean-Pierre Delport (o/hoofseun), WG Strauss, Simon Schumann, Francois Gerber en Lwazi Mpato Ry 4: Mnr.…
Izaan Hough van Hoërskool Punt
Izaan Hough van Hoërskool Punt, Mosselbaai, wen 2 goud en 3 silwer medaljes in swem Izaan Hough het die afgelope naweek aan die Freda Barnard swemgala deelgeneem. Die gala is…
Hoërskool Punt opsomming van atletiek vir die jaar.
Hiermee ‘n kort opsomming van ons atletiek vir die jaar sover. Vanaf 1 Mei 2017 is Mnr. Chris Rossouw in beheer van Atletiek by HS Punt. Atletiek-toerusting is opgradeer soos…
Hoërskool Punt, Mosselbaai – Greenergy klub
Beleef u wêreld groen /Live your life green Om ons planeet te beskerm, moet ons leer om ‘Groen’ te wees, is ons boodskap. Die klub beplan verskeie projekte soos: Maak…
Hoërskool Punt Mini Starganza 2018
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Ons Mini-starganza het op 17/10/2017 in die skoolsaal plaasgevind. Tydens hierdie geleentheid het 20 seuns en 20 dogters meegeding om ‘n plek in die Top 10 seuns en Top…










