)
Northern Cape High School, Kimberley, learners form part of NC Provincial Debating

These learners from NCH form part of the Northern Cape provincial debating team which will be representing the province at the national round of the SA Schools Debating Competition in Port…

Ethan Demas from Northern Cape High School

Ethan Demas from Northern Cape High School in Kimberley receive bronze at SA Mathematics Olympiad  Ethan Demas received a bronze medal for participating in the 3rd and final round of…

Hiermee Laerskool Hendrik Louw se verkose leiers vir 2018.

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″] Rouvé Bergmann, Nina Odendaal (Onderhoofdogter), Leoné Hugo (Hoofdogter), Schalk Bezuidenhout (Hoofseun), Leejay Petersen (Deputy Head Boy), Rudie Bergmann. [/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.89″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Hoofleiers-2018.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off”…

Baie geluk aan die hoofleiers van Laerskool Outeniqua vir 2018

V.l.n.r. Drikus de Jager  (Onderhoofseun), Tim van Staden (Hoofseun), Abigail Olivier (Onderhoofdogter), Carla Krüger (Hoofdogter).

Junior Prysuitdeling van Laerskool Outeniqua

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Baie geluk aan al hierdie pryswenners wat tydens die Junior Prysuitdeling van Laerskool Outeniqua trofeë gewen het.   [/et_pb_text][et_pb_image admin_label=”Image 1″ _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Foto-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off”…

Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se toppresteerders

Die volgende leerlinge van Laerskool Mooirivier was die blinkste sterre by die skool se erkenningsfunksie

Oud – Monumentare keer terug skool toe

Hoërskool Monument (Monnas) in Krugersdorp wat in 2021 sy 100ste bestaansjaar sal vier spog met ‘n totaal van 29 personeellede wat hul skooljare by Monnas deurgebring het. Een van diè…

Danie Theron, HS Strand se hoofseun van 2018

Danie Theron, HS Strand se hoofseun van 2018, is verkies vir Die Burger jeugleierkonferensie in Desember 2017. Danie gaan saam met 52 ander jeugleiers, verkies uit die Oos-Kaap, Noord-Kaap en…

Spoggerige nuwe Rugbytelbord

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Ons spog met ‘n nuwe, bykomende rugbytelbord. Dankie aan mnr. Faffa en mev. Annelise Venter van Seed Oil SA wat dit vir ons moontlik gemaak het. Die groot telbord…

Kwaggas kook in geografie

Twee graad 11 Geografie-leerders van Hoërskool Cradock, het in die jaarlikse kaartwerkkompetisie ‘n

Hoërskool Punt in Mosselbaai se prefekte vir 2018

Agter vlnr:  Wessel van Graan, JP Marx, Craig Streuderst, Luan Els, Altus Lourens, Frikkie Potgieter, Jean-Pierre Delport (o/hoofseun), WG Strauss, Simon Schumann, Francois Gerber en Lwazi Mpato Ry 4:  Mnr.…

Prysuitdeling – Graad 7

Fairlands Laerskool het onlangs hul graad 7 Prysuitdelingsgeleentheid gehad.  Baie geluk

Lowveld High School one of WITS top feeder schools

WITS has identified Lowveld High School as one of the top feeder schools.

Pieter Kruger van Laerskool Mooirivier presteer by WOW-Spelfees

Pieter Kruger, gr. 2-leerling van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het tydens die Nasionale WOW-

Rowan Buys Hoërskool Voortrekkerse Dux-leerling

Baie geluk aan Rowan Buys, die 2017 Dux-leerling vir Hoërskool Voortrekker in Pietermaritzburg.

Erries presteer in Wiskundige Geletterdheid-Olimpiade

Gedurende Septembermaand 2017 het die Erries deelgeneem aan die Wiskundige Geletterdheid-Olimpiade

Liggies van Ermelo word vereer tydens prysuitdelingsfunksie

Die leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie is op Donderdagaand, 19 Oktober 2017, tydens die

Ligbron Akademie vir Tegnologie – Dade nie Woorde

Ligbron Akademie vir Tegnologie is een van die top akademiese skole in Ermelo, Mpumalanga. Soos ons

Dassie presteer in Ekspo

Mianca Oosthuizen, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal,  het vanaf 3 – 6 Oktober 2017

Dorette, Lize-Mari palm akademiese trofees in

Dorette Bester, toppresteerder van graad 12 en Lize-Mari Marais, in die tweede plek, staan trots by al hulle

Jana Breedt van Hoërskool Upington lewer puik prestasie

Jaarliks kan hoërskool leerders inskryf vir ‘n Rekeningkunde Olimpiade gedryf deur SAICA. Hoewel dit  hoofsaaklik gemik is op graad 12-leerders, kan graad 11’s ook inskryf. As graad 11-leerder van Upington…

Hoërskool Velddrif kies leiers vir 2018

Onder voorsitter – Verna Hendriks Voorsitter – Jacorien Els Ons is baie trots op julle

Hoërskool Outeniqua spog met die volgende pryswenners van die Jong Musikante Kompetisie:

Marize Gouws       Beste senior fluit Kerwin Albertus     Beste saksofoon en Eerste senior wenner Mia Moore            Beste Klassieke vokale solis Hierdie drie leerders tesame met dié op die…

Outeniqua Hoërskool het uitstekend in hul Unisa en ABRSM presteer.

Die volgende leerders van Outeniqua Hoérskool het uitstekend in hul Unisa en ABRSM – musiekeksamens presteer: Agter       Franco Engelbrecht ( ABRSM Gr. 7 Klavier 87%); Ben van Niekerk (Unisa Gr.…

Prysuitdelingsgeleentheid – Roodepoort Hoërskool

Hoërskool Roodepoort het hul jaarlikse prysuitdelingsgeleentheid aangebied.  Die volgende trofees en

Hoërskool Punt Toekennings 2017

SPESIALE TOEKENNINGS : 2017  Peplerprys vir leierskap in Huis Pepler 2017: Heinrich Kruger & Loumari Muller Pienie Pienaarbeker vir leierskap in 2017: Maurice Bernardo & Loumari Muller DC de Jager…

Hoërskool Noord-Kaap leerders het aan die Nasionale ATKV-Spelathon deelgeneem.

Van links na regs Liam Jacobs 5de in gr.10 vir  Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Tatum du Plessis 1ste in gr.9 Afrikaans Huistaal. Silje Fredericks 3de in gr.10  Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Reagan Woodbridge 4de…

HS Strand se Roeselare

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Roeselare 2017/2018 Op die 24ste September het die Roeselare-groep per vliegtuig na Londen via Dubai vertrek waar hul tot en met 29 September vertoef het om ‘n…

Die ’77-Matriekklas bring hulde aan Hoërskool Strand

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die “VERSKRIKLIKSTE MATRIEKKLAS” (volgens mnr. Marius van Zyl, oud-adjunkhoof van Hoërskool Strand ) het op 7 Oktober 2017 hul 40-jaar skool reünie by die Strand Gholfklub gehou. Hierdie oud-arende het verseker ag geslaan…

Our Motto: To make a difference

At The King’s School Robin Hills we consider every learner, parent and educator a family member and

Pietermaritzburg Girls’ High School Senior Speech Day 2017

Pietermaritzburg Girls’ High School recently held its Senior Speech Day

Hoërskool Punt Kunsuitstalling

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Punt in Mosselbaai het tydens hul jaarlikse Kunsuitstalling kunskwerke deur die graad 12-kunsleerders uitgestal.  Dit is kunskwerke deur die graad 12-kunsleerders vir hul graad 12-praktiese eksamen.…

Erries presteer in besigheids-simulasie!

Die Ekonomie-leerders van Hoërskool Ermelo, het op Woensdag,

André Strauss van Erries doen goed by Spelfees!

André Strauss van Hoërskool Ermelo, het op 21 Oktober 2017

Academic Achievers

Pupils from Treverton Independant School received trophees for their academic achievements. Congratulations!!

Die prysuitdeling van HS Strand het op Vrydag, 13 Oktober in die stadsaal van die Strand plaasgevind.

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die prysuitdeling van HS Strand het op Vrydag, 13 Oktober in die stadsaal van die Strand plaasgevind. Dit was ook die laaste dag…

Edgemead High School celebrates the creativity of our Grade 12 Visual Arts learners

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Edgemead High School celebrates the creativity of our Grade 12 Visual Arts learners at the opening of their 2017 exhibition. The exhibition is a culmination of the…

Hoërskool Punt hou jaarlikse prys-uitdeling

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery _builder_version=”3.0.73″ show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” gallery_ids=”10509,10510,10511,10512″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” background_layout=”light” border_style=”solid” /][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Hoërskool Punt in Mosselbaai se jaarlikse Prysuitdeling het op Vrydag, 20 Oktober…

Uppie “WOW” beoordelaars by Spelfees!

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Tiche Nel, gr.8 leerder van Hoërskool Upington, het dié afgelope naweek die Noord-Kaap provinsie gaan verteenwoordig by die Nasionale Spelfees in Stellenbosch. Sy…

Grade 12’s – Exam Time

It is the exam time for our grade 12’s, so you have to be calm and have faith in your work and study.

Sterkte aan al die matrieks met die eksamen!!

Baie sterkte aan al die matrieks van 2017 met die eindeksamen wat voorlê!!!

Grade 12’s – Exam Time

It is the exam time for our grade 12’s, so you have to be calm and have faith in your work and study.

Sterkte aan al die matrieks met die eksamen!!

Baie sterkte aan al die matrieks van 2017 met die eindeksamen wat voorlê!!!

Grade 12’s – Exam Time

It is the exam time for our grade 12’s, so you have to be calm and have faith in your work and study.

Sterkte aan al die matrieks met die eksamen!!

Baie sterkte aan al die matrieks van 2017 met die eindeksamen wat voorlê!!!

Grade 12’s – Exam Time

It is the exam time for our grade 12’s, so you have to be calm and have faith in your work and study.

Sterkte aan al die matrieks met die eksamen!!

Baie sterkte aan al die matrieks van 2017 met die eindeksamen wat voorlê!!!

Grade 12’s – Exam Time

It is the exam time for our grade 12’s, so you have to be calm and have faith in your work and study.

Sterkte aan al die matrieks met die eksamen!!

Baie sterkte aan al die matrieks van 2017 met die eindeksamen wat voorlê!!!

Sterkte aan al die matrieks met die eksamen!!

Baie sterkte aan al die matrieks van 2017 met die eindeksamen wat voorlê!!!