Fairlands Laerskool het onlangs hul graad 7 Prysuitdelingsgeleentheid gehad. Baie geluk aan elke leerder met hul prestasies en dankie vir almal se harde werk!
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…











