WP-B-Swemkampioenskappe – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter
WP-B-Swemkampioenskappe. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl blink uit by WP-B-kampioenskappe šāāļø Drie van HoĆ«rskool Gimnasium Paarl se talentvolle swemmers het die afgelope naweek aan die WP-B-swemkampioenskappe deelgeneem en uitstekende prestasies behaal. HoĆ«rskool…
TSA CT Mini reeks – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof tennisprestasie
TSA CT Mini reeks. Bloemhof spog met nóg ān tennisprestasie š¾ HoĆ«r Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch het weer rede om trots te wees op hul jong tennisster. Lize Buys, ān…
Sporterkennings – Laerskool Durbanville leerders blink uit
Sporterkennings – Die afgelope seisoen was vol sporterkennings vir die leerders van Laerskool Durbanville. Glans en prestasies was deel van die sporterkennings van leerders. Van swembad tot dansvloer en selfs…
Buffalo & Selborne Regattas – Rondebosch Boysā High outstanding
Buffalo & Selborne Regattas. Rondebosch Boysā High School Rowing Report. From Thursday, 5 February to Saturday, 7 February, the Rondebosch Boysā High School Rowing Club competed at the Buffalo and…
Cape Town Mini Tennistoernooi – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl
Cape Town Mini Tennistoernooi. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl Presteer by Cape Town Mini-toernooi. Baie geluk aan Johnathan Fraser (gr. 12), Keagan Grobbelaar (gr. 11) en Pieter Serdyn (gr. 10) wat tydens…
St Andrew’s Festival muurbal – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl
St Andrew’s Festival muurbal. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl ā Muurbalprestasie. Baie geluk aan Paarl Gimnasium se o.19-seuns-muurbalspan wat onlangs aan die St. Andrewās Festival deelgeneem het! Hierdie span was die jongste…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week -Daar is mense wat vrylik uitdeel en tog steeds meer het …… Spreuke 11: 24, 25 Thought of the Week – Sometimes you can become rich…
Infinity Gala – HoĆ«rskool Outeniqua behaal puik uitslae
Infinity Gala – HoĆ«rskool Outeniqua het die naweek van 30 Januarie tot 1 Februarie 2026 deelgeneem aan die Infinity Gala. Vier Kwagga-swemmers het deelgeneem aan die Infinity Gala, wat in…
“West Coast Angle” – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof trots op Kay-Lee
“West Coast Angle.” šš®š-šš²š² šŗš®š®šø šµš®š®šæ šŗš®šæšø š¶š» šš®š®š½šš² “ššæš¼š¼š š©šš³.” Koue water, warm harte! š Kay-Lee Mouton (gr. 11) het Donderdag, 5 Februarie, ān ongelooflike mylpaal bereik toe sy…
Weekly school galas – SACS outstanding achievement
Weekly school galas. SACS Swimming Report. The SACS swimming team has enjoyed an outstanding start to the season. The swimming team has hit the water running this season, with both…
Interhuis Atletiek – HoĆ«rskool Punt atlete skitter
Interhuis Atletiek. HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, vier met trots die uitstaande prestasies van hul atlete tydens die Interhuis-atletiekbyeenkoms. Toekennings: Ons is ongelooflik trots op hierdie atlete wie se harde werk, deursettingsvermoĆ«…
ISA World Junior Surfing – Camps Bay High School
ISA World Junior Surfing – Camps Bay High School ā Celebrating Excellence. Camps Bay High School is incredibly proud of Ben Esterhuyse (Grade 10). He recently represented South Africa at…
Junior Landbouvereniging-bestuur – HoĆ«r Landbouskool Boland
Junior Landbouvereniging-bestuur. Baie geluk aan DaniĆ«l Rust, Christiaan Lamprechts, Weghard van Huyssteen en Luan Louw met julle verkiesing tot die Junior Landbouvereniging-bestuur van 2026. Om hierdie verantwoordelikheid te dra, verg…
Cavaliers-tennisproewe – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl blink uit
Cavaliers-tennisproewe. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl is uiters trots op ons leerders wat met ywer en talent aan die Cavaliers-tennisproewe deelgeneem het. Hulle het die skool met waardigheid verteenwoordig en uitstekende prestasies…
Wildeklawer Wynland-InterhoĆ«r 2026 – HoĆ«rskool Stellenbosch
Wildeklawer Wynland-InterhoĆ«r 2026. HoĆ«rskool Stellenbosch wen eerste Wildeklawer Wynland-InterhoĆ«r 2026. Op 3 Februarie 2026 het die eerste Wildeklawer Wynland-InterhoĆ«r plaasgevind ā ān dag waar ses top skole mekaar die stryd…
ITF J60-Tennistoernooie – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
ITF J60-Tennistoernooie. š Bloemhof Tennis vier uitmuntende prestasies! HoĆ«rskool Bloemhof, Stellenbosch, is trots om te deel dat Milla Kotze (gr. 12), Bloemhof se nommer 1-tennisspeler, onlangs nóg ān merkwaardige mylpaal…
Skole-Krieket – HoĆ«rskool Stellenberg wen teen SACS
Skole-Krieket. š Stellenberg se kriekethelde skitter in Kaapstad! Wat ān terugvegpoging! Na ān wankelrige begin op 18/3 het kaptein JJ Rothman en sy onder-kaptein Wilhelm Smet die skip ferm gestabiliseer…
Academic Awards for 2025 – St Andrew’s College delighted
Academic Awards for 2025. Grade 11 Honours. The annual Academic Awards are based on two sets of marks: the November Examination results and the Promotion Marks. To qualify, boys must…
WKOD – NSS-Toekennings – HTS Drostdy trots op 2025 Hoofdogter
WKOD – NSS-Toekennings. Op Donderdag, 29 Januarie, het die Wes-Kaapse Onderwysdepartement hul jaarlikse NSS-toekenningseremonie by die premierswoning, Leeuwenhof, aangebied. HTS Drostdy, Worcester, is uitermate trots op hul hoofdogter van 2025,…
SUMMA CUM LAUDE – HoĆ«rskool Stellenberg leerders vereer
SUMMA CUM LAUDE. HoĆ«rskool Stellenberg vereer drie leerders. Catrien Burger Catrien is ān talentvolle, voorbeeldige en beleefde leerder. Sy werk deurentyd hard en lewer op alle gebiede haar beste. Haar…
David Samaai Tennistoernooi 2026 – HoĆ«rskool Stellenberg skitter
David Samaai Tennistoernooi 2026. HoĆ«rskool Stellenberg blink uit by David Samaai 0.15 Tennistoernooi. š¾ HoĆ«rskool Stellenberg se o/15 seunspan het die afgelope naweek aan die David Samaai 0/15 Tennistoernooi by…
Eden Tennis-Prestasie – HoĆ«rskool Punt skitter in tennis
Eden Tennis-Prestasie. š HoĆ«rskool Punt skitter op Eden-vlak! HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, vier met trots die uitsonderlike prestasies van hul leerders wat gekies is om Eden te verteenwoordig in hul onderskeie…
Rockie MTB-Fietsryspan – HoĆ«rskool Swartland vasbyt
Rockie MTB-Fietsryspan. HoĆ«rskool Swartland vasbyt by Banhoek Ford Trailseeker šµāāļø Die Rockie MTB-Fietsryspan het die afgelope naweek die uitdagende Banhoek Ford Trailseeker met moed en deursettingsvermoĆ« aangepak. Ten spyte van…
Thought of The Week – Gedagte vir die Week
Thought of The Week – Therefore humble yourselves under the mighty hand of God … 1Peter 5: 6,7 Gedagte vir die Week – Plaas julle hele lewe in die hand…
Skitterende Skoleswem – HoĆ«rskool Langenhoven Presteer
Skitterende Skoleswem. HoĆ«rskool Langenhoven: Swemnuus. Die swemmers van HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal, het onlangs weer hul talent en deursettingsvermoĆ« op die groot verhoog ten toon gestel. Anna Janse van Rensburg. Anna…
National Men’s Squash – York High School delighted
National Men’s Squash. Ross Smorfitt Steps Up Against National Menās Players. From January 24ā26, York High Schoolās rising squash star Ross Smorfitt showcased his talent at the PSA George Open,…
Professional Squash Association (PSA) – HoĆ«rskool Langenhoven
Professional Squash Association (PSA). HoĆ«rskool Langenhoven trots op Codey Abrahams se internasionale muurbal-prestasie. Van 23 tot 25 Januarie het Codey Abrahams, ān leerder van HoĆ«rskool Langenhoven in Riversdal, sy talent…
Historiese krieketprestasie – HoĆ«rskool Stellenberg uitstaande
Historiese krieketprestasie. š Historiese oorwinning vir Stellenberg! HoĆ«rskool Stellenberg, Kaapstad ā ān Dag wat in die geskiedenisboeke sal leef! Stellenberg se krieketspan het gister ān monumentale mylpaal bereik deur die…
2026 SA Cup Downhill – SACS Downhill team remarkable
2026 SA Cup Downhill. SACS Downhill Report ā SA Cup 2026, Round 1. The 2026 SA Cup Downhill Series launched in spectacular fashion at Zevenwacht Wine Estate. The SACS Downhill…
Kleuresport 2026 – HoĆ«rskool Riversdal atlete skitter
Kleuresport 2026. Geelspan se dag van Glorie! Die atletiek-son het helder geskyn oor HoĆ«rskool Langenhoven se sportvelde op 22 Januarie. Dit was toe die jaarlikse Kleuresport met groot opwinding afgeskop…
Provincial & Inter-District Swimming – Glenwood House delighted
Provincial & Inter-District Swimming. š Glenwood House Swimmers Make Waves on the Provincial & Inter-District Stage. Glenwood House School, George, is celebrating a splash of success! Their swimmers have delivered…
Highgate Eden Tweekampspan – HoĆ«rskool Punt Mosselbaai
Foto voor: Sarai Roos, Lee-Anne Pretorius, Mienke Vorster, Khloe Welthagen, Rochelle van Niekerk. Agter Enoch Roos, Melchizedek Roos, Leroux Brandt, Lian Cilliers Highgate Eden Tweekampspan. HoĆ«rskool Punt, Mosselbaai, is ongelooflik…
Eden o.15 Tennisproewe – Langenhoven Gimnasium skitter
Eden o.15 Tennisproewe. š¾ Tennisprestasie: Franco Nel van Rensburg skitter! Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, kan met trots vertel van ān uitmuntende prestasie deur een van hul jong tennissterre. Franco Nel van…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Hou julle lewe vry van geldgierigheid; HebreĆ«rs 13: 5, 6 Thought of the Week – Don’t fall in love with money. Hebrews 13: 5, 6
Miss Teen Universe SA – HoĆ«rskool Stellenbosch in ekstase
Miss Teen Universe SA. HoĆ«rskool Stellenbosch vier trots! JanĆ© Smith, ān briljante graad 12-leerder, het Stellenbosch se naam hoog gehou deur as finalis gekies te word vir Miss Teen Universe…
Unisa Musiekteorie-eksamens – DF Akademie uitstaande
Unisa Musiekteorie-eksamens. DF Akademie ā Musiekafdeling. DF-Musiek is uiters trots op die musiekleerders wat puik presteer het in die onlangse Unisa Musiekteorie-eksamens. Verskeie leerders het uitsonderlike resultate behaal en is…
SA Schools Water Polo – Rondebosch Boys’ High School delighted
SA Schools Water Polo. š A Proud Moment for Rondebosch Boysā High School! Rondebosch Boysā High School is delighted to announce that four of our talented athletes have been selected…
2026 PĆŖrelseremonie – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof A-kandidate
2026 PĆŖrelseremonie. Die 25ste PĆŖrelseremonie van HoĆ«r Meisieskool Bloemhof het op 20 Januarie in Stellenbosch plaasgevind. Dit is ān viering wat die Klas van 2025 se A-kandidate vereer met ān…
ITF CAT Afrika-kampioenskappe – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof
ITF CAT Afrika-kampioenskappe. š¾ Tennisnuus van HoĆ«r Meisieskool Bloemhof. HoĆ«r Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, vier ān blink begin tot 2026! NĆ” ān uitmuntende 2025 is Charlotte Bouwer (gr. 10) onlangs vir…
Visuele Kunste – HoĆ«rskool Stellenbosch
Visuele Kunste – HoĆ«rskool Stellenbosch se harte bars van trots. Elaine Lesch, matriekleerder van 2025 het die eerste prys vir Visuele Kunste (beeldhouwerk) gewen. Elaine het hierdie Beeldhouwerk gewen by…
Krieket T20-reeks – Paarl Gimnasium vs Bishops Diocesan College
Krieket T20-reeks – Die afgelope week het Paarl Gimnasium en Bishops Diocesan College mekaar die stryd aangesĆŖ in ān T20-reeks krieketwedstryde. Dit het vir baie opwinding, teleurstellings Ć©n gloriemomente gesorg…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – “Don’t be discouraged or grow weak from fear! Zephaniah 3: 16, 17 Gedagte vir die Week – Moenie bang wees nie, Sion, moenie jou hande…
Tennis Tournaments – Rhenish Girls’ High School delighted
Tennis Tournaments. š¾ Tennis Update. Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch Rhenish Girls’ tennis players enjoyed a highly successful holiday season, with Cara le Grange, Lisa-Marie du Toit, and Jenna Theron…
Matriekuitslae 2025 – HMS Bloemhof ā Beste Skool in die Land!
Matriekuitslae 2025 – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof is met trots gekroon as die beste Afrikaanse skool in Suid-Afrika. Die klas van 2025 het diĆ© titel met glans bevestig deur hul uitmuntende…
Uitsonderlike Matriekprestasies – Langenhovenpark Gimnasium
Uitsonderlike Matriekprestasies – Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn het weereens sy akademiese trots bevestig. Matriekklas van 2025 het met uitsonderlike matriekprestasies in die Nasionale Senior Sertifikaat-eksamen presteer. Die skool spog met ‘n…
Outstanding IEB Matric Results – Curro Schools’ Academic output
Outstanding IEB Matric Results. Curro Schools: Class of 2025 Achieves Outstanding IEB Matric Results. Curro Holdings, South Africaās leading independent education provider, has announced the Independent Examinations Board (IEB) matric…
Riversdal Matriekuitslae 2025 – HoĆ«rskool Langenhoven presteer
Riversdal Matriekuitslae 2025. HoĆ«rskool Langenhoven is uiters trots om die uitstaande prestasies van die Matriekklas van 2025 bekend te maak. Die skool het ān 100% slaagsyfer behaal, met 95.2% van…
Matriekklas 2025 Uitslae – HoĆ«rskool Strand
Matriekklas 2025 Uitslae– HoĆ«rskool Strand het rede om groot te glimlag nĆ” die bekendmaking van hul matriekklas 2025 se uitslae. Die skool spog met ān indrukwekkende 98.6% slaagsyfer Ć©n nege…
Matric Class of 2025 – Rhenish Girls’ High School, outstanding
Matric Class of 2025. š Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch, Top achievers. An exceptional chapter in Rhenish history has been written! The Class of 2025 has delivered results that shine…


























































