)
SA National Open Water – HoĆ«rskool Durbanville staan uit

SA National Open Water. Die SA National Open Water Championships het van 6–8 Maart in Jeffrey’s Baai plaasgevind, waar Suid-Afrika se beste oopwater-swemmers mekaar die stryd aangesĆŖ het. HoĆ«rskool Durbanville…

Eden-kleure vir toutrek – HoĆ«rskool Punt presteer

Eden-kleure vir toutrek. Wat ’n ongelooflike oomblik vir HoĆ«rskool Punt! Nege van hul ster-leerders het Eden-kleure verwerf in die 520 kg gemengde span – ’n bewys van suiwer krag, vasbyt…

2026-WC Gala – Glenwood House School superb execution

2026-WC Gala. Glenwood House School Achievement Report. Two of the Glenwood House School College Glenwoodians, DunĆ© Haasbroek and LeanĆ© Swanepoel, proudly represented Glenwood House School at the SA Level 2…

WP Atletiekkampioene – DF Akademie spog met nege kampioene

WP Atletiekkampioene. DF Akademie spog met 9 Wes-Kaap-kampioene en 20 medaljes! DF Akademie, Kaapstad, het die afgelope naweek ’n merkwaardige prestasie behaal by die Wes-Kaap Atletiekkampioenskappe. Ons atlete het nie…

Dusi Canoe Marathon – Camps Bay High School delighted

Dusi Canoe Marathon. Ryley Smith is unstoppable! Camps Bay High School is proud to celebrate the outstanding achievements of Grade 12 learner, Ryley Smith. Ryley, together with his partner Keegan…

National Schools Surfski Series – South Africa Surf Ski

National Schools Surfski Series. A new wave of young ocean talent is set to rise with the launch of South Africa’s first national Schools Surfski Series, powered by ForexPeople SA…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Everyone who trusts the Lord is like Mount Zion … Ps 125: 1, 2 Gedagte vir die Week – DiĆ© wat op die Here vertrou,…

Midmar Myl – HoĆ«rskool Stellenberg trots op Luan Terblanche

Midmar Myl. HoĆ«rskool Stellenberg vier ’n uitmuntende prestasie! Stellies is ongelooflik trots op Luan Terblanche wat onlangs aan die Midmar Myl deelgeneem het. Luan het sy plek in die Elite-resies…

Eden Tweekampkampioenskappe – HoĆ«rskool Punt staan uit

Eden Tweekampkampioenskappe. 🌟Spanne gekies vir SA- kampioenskappe. Oudtshoorn was Dinsdag die toneel van die Tweekampkampioenskappe waar spanne saamgestel is om die Eden-distrik by die SA’s te verteenwoordig. Die nasionale byeenkoms…

ECKED Toekennings – Langenhoven Gimnasium presteer

ECKED Toekennings. Langenhoven Gimnasium skitter by ECKED-toekennings. Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, het die afgelope naweek groot lof ingeoes tydens die gesogte ECKED-toekenningsgeleentheid. By die geleentheid het die skool en sy leerders…

Synergy Cup – HoĆ«rskool Outeniqua wys hul staal

Synergy Cup. Kwaggas toon krag by Synergy Cup šŸŽ¾ HoĆ«rskool Outeniqua se Kwagga-tennisspelers het die afgelope naweek by die Synergy Cup in die Paarl hul talente ten toon gestel. Eden…

Boland Junior Atletiekkampioenskap – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl

Boland Junior Atletiekkampioenskap. šŸ† HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter by Boland Junior Kampioenskap. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl is ongelooflik trots op ons atlete wat die afgelope naweek ’n verstommende 87 medaljes tydens…

CR vd Merwe-tennistoernooi – HoĆ«rskool Stellenberg

Foto van links, agter: Antonio Filippi, Justin Adams, AnrĆ© Burger, Stefan van Eyk, Tiaan van Tubbergh. Voor: AnĆ© Bowman, Lene Malan, Hannah Richens, Josie Britz, Elen Sohnge. CR vd Merwe-tennistoernooi.…

Cold Water Junior Classic – Camps Bay High School is superior

Cold Water Junior Classic. Camps Bay High’s Ben Esterhuyse Shines. Grade 10 learner Ben Esterhuyse delivered a standout performance at last weekend’s O’Neill Cold Water Junior Classic in Cape Town.…

Western Cape Cavaliers Tennis – Hermanus High School delighted

Western Cape Cavaliers Tennis. Double Gold at the Synergy Cup! Western Cape Cavaliers Tennis. Hermanus High School is bursting with pride for its talented tennis stars who represented the Western…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – So sal dit wees totdat die Gees van Bo af op ons uitgestort word. Jesaja 32: 15, 17 Thought of the Week – When the…

Interskole Krieket – HoĆ«rskool Paarl Gimnasium teen HJS

Interskole Krieket. Die o.19A-span van Paarl Gimnasium het Saterdag ’n sterk vertoning gelewer in hul Interskole krieket-wedstryd teen HoĆ«r Jongenskool Paarl. Wedstrydverloop: Uitslag: Paarl Gimnasium wen met 3 paaltjies. 🌟…

Waterpolo Seisoen – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof eindig op hoĆ« noot

Waterpolo Seisoen. Die waterpolo seisoen het vir HoĆ«r Meisieskool Bloemhof se eerste span op ’n hoĆ« noot afgesluit. Dit is ondanks die teleurstelling dat die jaarlikse Oakhill Chukka Festival vanjaar…

2026 Quadrangular – SACS athletes’ superior results

2026 Quadrangular. Rondebosch High School, Cape Town. The annual Quadrangular, hosted this year by Rondebosch High School, proved once again to be a superb celebration of camaraderie and spirited competition…

MĆ“reson Myl – HoĆ«rskool Outeniqua presteer by oopwater swem

MĆ“reson Myl. Kwaggas blink uit by MĆ“reson Myl šŸŒŠšŸŠā€ā™€ļø Op Saterdag, 21 Februarie 2026, het twee leerders van HoĆ«rskool Outeniqua, George – Karli Karstens en JohanĆ© Burger – met trots…

TSA Cape Town – HoĆ«rskool Stellenberg spelers skitter

TSA Cape Town. šŸ† Stellies Tennissterre skitterend! šŸŽ¾ HoĆ«rskool Stellenberg, Kaapstad, is ongelooflik trots op AnĆ© Bowman en Josie Britz vir hul uitstaande prestasies by die TSA Cape Town. Hierdie…

Dusi Canoe Marathon – Camps Bay High delighted for Ryley Smith

Dusi Canoe Marathon. Camps Bay High School Learner Secures Top 10 Finish at Dusi Canoe Marathon. Camps Bay High School proudly announces that Grade 12 learner Ryley Smith has achieved…

Cape Town Mini Tennis – HoĆ«rskool Paarl Gimnasium

Cape Town Mini Tennis. šŸ† HoĆ«rskool Paarl Gimnasium leerder, Ruben Scheppel, Presteer! Baie geluk aan Ruben Scheppel (graad 10) wat onlangs aan die Cape Town Mini 2-Tennistoernooi deelgeneem het. Ruben…

Interskole Krieketuitslae – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl teen HJS

Interskole Krieketuitslae. Gim Mx vs HJS Mx. Die krieketspanne van Paarl Gimnasium en HoĆ«r Jongenskool Paarl het mekaar die afgelope naweek in ’n reeks spannende wedstryde die stryd aangesĆŖ. Die…

Internasionale Deutsch-Olympiade – HoĆ«r Meisieskool Paarl skitter

Internasionale Deutsch-Olympiade. Elizma Barnard skitter landswyd in Duits! HoĆ«r Meisieskool Paarl is verheug om aan te kondig dat, ’n Graad 11-leerder, die eerste prys in die verower het – en…

Graad 8 VRL leiers – HoĆ«rskool Outeniqua stel trots voor

Graad 8 VRL leiers. Met groot trots kondig HoĆ«rskool Outeniqua, George, die verkiesing van hul nuwe Graad 8 VRL leiers tot die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VRL) aan. Hierdie jong…

5de Eden Langbad Gala – HoĆ«rskool Outeniqua blink uit

5de Eden Langbad Gala. Kwagga Swemmers blink uit by Eden Langbad Gala. Op 14 Februarie 2026 het ’n groep talentvolle Kwagga-swemmers aan die 5de Eden Langbad Gala (LC5) by die…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Praise the Lord and pray in his name! 1Chronicles 16: 8-12 Gedagte vir die Week – Bring lof en eer aan die Here se heilige…

Skolekrieket – Paarl Gimnasium teen Paul Roos Gimnasium

Skolekrieket. Paarl Gimnasium se krieketspanne het Paul Roos die stryd aangesĆŖ. Hiermee die uitslae: o.19B o.15A o.15B o.14A o.14B Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlgim.co.za/ Foto verskaf

Miss Teen Universe – DF Akademie se trots loop oor

Miss Teen Universe. South Africa – Western Cape. DF Akademie is ongelooflik trots op hul graad 9-leerder, Olivia Lucas, wat as semifinalis gekies is vir Miss Teen Universe South Africa…

Skole Krieketnuus – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vs PRG & Strand

Skole Krieketnuus. šŸ Paarl Gimnasium Krieketuitslae teen HoĆ«rskool Strand & Paul Roos Gimnasium. o.19D Krieketspan vs HoĆ«rskool Strand o.19B o.16C vs PRG o.19F o.14C vs PRG o.14C o.14D vs PRG…

Suid-Kaap Kinderkoor & Jeugkoor – HoĆ«rskool Punt is supertrots

Suid-Kaap Kinderkoor & Jeugkoor. Groot drome, groot stemme – Europa wag! HoĆ«rskool Mosselbaai se harte klop vol trots vir die vier leerders wat gekies is om saam met die Suid-Kaap…

High Performance Chess Event – York High School delighted

High Performance Chess Event. York High School, George, is incredibly proud of Kayleigh Comforth (Grade 8 ) on her selection to represent the Eden District at the Inter-District High Performance…

Gholfuitslae – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl teen Paul Roos

Gholfuitslae. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vs. Paul Roos Gimnasium. 1ste span 2de span 3de span ✨ Beste rondtes: Feeling proud at Paarl Gimnasium. Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlgim.co.za/ Foto’s verskaf

Skolekrieket – Paarl Gimnasium teen Paul Roos Gimnasium

Paarl Gimnasium en Paul Roos Gimnasium lewer opwindende krieketwedstryde. Die jong krieketspanne van Paarl Gimnasium en Paul Roos Gimnasium het mekaar die afgelope naweek die stryd aangesĆŖ in ’n reeks…

IDO World Championships – Camps Bay High School

IDO World Championships. Rising Ballet Star Zara Yazbek Shines on International and Local Stages. Fifteen-year-old ballet dancer Zara Yazbek is rapidly emerging as one of South Africa’s most promising young…

o.16D Krieketspan – Paarl Gimnasium vs Simond Privaat

o.16D Krieketspan – Die o.16D Krieketspan van Paarl Gimnasium het Maandag hul krieketkrag ten toon gestel in ’n spannende wedstryd teen Simond Privaat. Van die eerste afslag het die toeskouers…

NSS-Distrikstoekennings – HoĆ«rskool Langenhoven

NSS-Distrikstoekennings – HoĆ«rskool Langenhoven het die afgelope naweek, 13–15 Februarie, groot rede gehad om trots te wees. Hulle het uitgeblink by die 2025 Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) Distrikstoekennings. Die skool…

Curro Podium Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl

Curro Podium Atletiekbyeenkoms. šŸ† HoĆ«rskool Gimnasium Paarl Atletiekspan skitter by Curro Podium-byeenkoms. Paarl Gim is ongelooflik trots op ons atletiekspan wat onlangs aan die Curro Podium-byeenkoms deelgeneem het. Met ’n…

ECKED-toekennings – Langenhoven Gimnasium skitter

ECKED-toekennings – Die afgelope naweek het Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn gewys hoekom hulle ’n krag is om mee rekening te hou. By die ECKED-toekenningsgeleentheid het Langenhoven Gimnasium se leerders puik erkenning…

Groot 5-Tennistoernooi – HoĆ«rskool Nelspruit groot prestasies

Groot 5-Tennistoernooi. šŸ† HoĆ«rskool Nelspruit: Top Tennis en Groot Prestasies by die Groot 5. Dit was ’n groot voorreg om van die beste tennisspelers uit regoor Suid-Afrika by die Groot…

SA athletic stars shine – Curro Podium Grand Finale outstanding

SA athletic stars shine. Records Tumble as SA’s Young Stars Shine at Curro Podium Grand Finale. Pretoria, 14 February 2026 — Eight provinces. Over 1,500 athletes. Forty-five schools. One stadium.…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Wees sterk, staan vas, begin die werk! 1Kronieke 28: 20 Thought of the Week – Be confident, and never be afraid of anything or get…

Top 5 Atletiek Coetzenburg – HoĆ«rskool Durbanville uitstaande

Top 5 Atletiek Coetzenburg. šŸ† HoĆ«rskool Durbanville blink uit by Top 5 Atletiek. HoĆ«rskool Durbanville het vanjaar dubbelgoud gewen by die Top 5 Atletiek Coetzenburg byeenkoms wat by Coetzenburg, Stellenbosch,…

School Tennis – York High School outstanding vs Curro Mossel Bay

School Tennis. Well done to all the York High School players who proudly represented their school against Curro Mossel Bay this week. The York boys delivered an exceptional performance, showcasing…

Seuns Tennis – HoĆ«rskool Stellenberg 1ste span skitter

Seuns Tennis. Stellenberg se 1ste span Seuns tennis bly onoorwonne! šŸŽ¾ HoĆ«rskool Stellenberg is ongelooflik trots op hul 1ste span seuns tennis wat gister ’n indrukwekkende 10–2 oorwinning teen SACS…

Skolekrieket – Paarl Gimnasium teen Parel Vallei

Skolekrieket. Paarl Gimnasium laat Parel Vallei tweede beste lyk. Paarl Gimnasium se o.15-krieketspanne het Woensdag die krieketveld oorheers en Parel Vallei met twee klinkende oorwinnings huis toe gestuur. Dit was…

Cavaliers Tennis – HoĆ«r Meisieskool Paarl trotse spanlede

Cavaliers Tennis. šŸŽ¾ HoĆ«r Meisieskool Paarl vier talent en toewyding! Baie geluk aan HoĆ«r Meisieskool Paarl se Laerskool-tennisspelers wat vir die Cavaliers-span gekies is! Julle harde werk, dissipline en passie…

Praat Saam-debatskompetisie – HoĆ«rskool Langenhoven staan uit

Praat Saam-debatskompetisie. HoĆ«rskool Langenhoven skitter by Praat Saam-debatskompetisie šŸŽ¤āœØ HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal, het Donderdag, 5 Februarie, ’n merkwaardige prestasie behaal tydens die Praat Saam-debatskompetisie in George. Beide die skool se…

Karate Suid-Afrika – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl, Pieter le Roux

Karate Suid-Afrika. šŸŽ‰ HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vier talent! Baie geluk aan Pieter le Roux wat die afgelope naweek sy WP-kleure in Karate Suid-Afrika (KSA) verwerf het! šŸ„‹ Pieter is al…