Nuwe Era en Leier – Welkom by toonaangewende DF Akademie
Nuwe Era en Leier. 14 Januarie 2026 is ’n dag van besondere betekenis en kosbare herinnering. Op hierdie dag verwelkom DF Akademie nie net die klas van 2030 nie. Die…
Matriekuitslae Klas van 2025 – Hoër Tegniese Skool Drostdy
Matriekuitslae Klas van 2025. LIEFDE • RESPEK • VERANTWOORDELIKHEID • TROTS Met groot trots en dankbaarheid deel HTS Drostdy, Worcester, die uitsonderlike prestasies van die klas van 2025 in die…
Uitslae Matriekklas 2025 – Hoërskool Paarl Gimnasium presteer
Uitslae Matriekklas 2025. Baie geluk aan die matriekklas van 2025 met ’n uitmuntende prestasie! Jul harde werk en toewyding het vrugte afgewerp, en die Gim-familie is met reg trots op…
Nr 1 Matriculant 2025 – York High School Delighted
York High School in George, Western Cape, has once again proven its excellence by producing South Africa’s number one matriculant for the Class of 2025. Abigail Kok, the school’s Head…
SA Schools Tennis Team – Hermanus High School delighted
SA Schools Tennis Team. Celebrating Achievement. Hermanus High School is proud to congratulate Jean Joubert on his selection to the U-19 South African Schools Team as a reserve player —…
Gedagte vir die Week -Thought of the Week
Gedagte vir die Week – U, Here, laat my lamp helder skyn … Psalm 18: 29, 30 Thought of the Week – You are the one who lights my lamp…
American Express Super 8 – Hoërskool Gimnasium Paarl
American Express Super 8. Hoërskool Gimnasium Paarl skitter op nasionale vlak! 🎾 Baie geluk aan Mienke Troskie en Hanri van Rooyen wat onlangs hul talent ten toon gestel het by…
Interprovinsiale Tennistoernooi – Hoërskool Punt staan uit
Interprovinsiale Tennistoernooi. Twee leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai, Jean Schoeman (o.19) en Anke van der Westhuizen (o.15) verteenwoordig Eden tans by die o.19 Interprovinsiale Tennistoernooi in Pretoria. Die toernooi…
Interpro-tennistoernooi – Hoërskool Stellenberg presteer skitterend
Interpro-tennistoernooi. 🎾 Stellies-tennisspelers skitter op nasionale vlak! Hoërskool Stellenberg in Kaapstad vier groot sporttrots: vier van ons uitblink-tennisspelers is gekies om die Wes-Kaap te verteenwoordig by die Interpro-tennistoernooi in Pretoria,…
Paarl Boys’ High Krieketfees – Hoërskool Outeniqua indrukwekkend
Paarl Boys’ High Krieketfees. Die Kwaggas o.19A- en o.15A- krieketspanne neem tans deel aan die gesogte Paarl Boys’ High Krieketfees. Die Kwaggas het reeds ’n paar indrukwekkende vertonings gelewer. Dag…
HSBC-netbaltoernooi – Hoërskool Outeniqua toer internasionaal
HSBC-netbaltoernooi. Hoërskool Outeniqua se Kwaggas op Internasionale Netbaltoer. Die o.16-netbaltoerspan van Hoërskool Outeniqua, George, het op 7 Januarie, op uitnodiging, na die Verenigde Arabiese Emirate vertrek. Die span toer tot…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – My gebed is dat die sluise van God … Judas 1: 2 Thought of the Week – May mercy and peace and love … Jude…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – But the Lord is the one who is marching before you! Deuteronomy 31:8 Gedagte vir die Week – Moenie bang wees nie! En bly altyd…
Geseënde Kersfees – Merry Christmas – Schools That Rock
Geseënde Kersfees – Merry Christmas – Terwyl ons die jaar afsluit, wil Schools That Rock uit die diepte van ons harte dankie sê. Dankie vir elke adverteerder, elke skool en…
Cape Town Super 8 – Hoërskool Hermanus
Cape Town Super 8. 🎾 Hoërskool Hermanus blink uit by Cape Town Super 8! Van 13–17 Desember het vier van Hoërskool Hermanus se talentvolle leerders kragte gemeet teen van die…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Die engel antwoord haar: “Die Heilige Gees sal oor jou kom … Lukas 1: 35 Thought of the Week – And the angel answered and…
SA o.18 IPT Gholf – Hoërskool Durbanville trots
SA o.18 IPT Gholf. SA o.18 Interprovinsiale Toernooi – Polokwane. Henru Walters van Hoërskool Durbanville verteenwoordig hierdie week die Wes-Kaap (WP) by die Suid-Afrikaanse o.18 Interprovinsiale Golftoernooi in Polokwane. Hierdie…
African Youth Games – Rhenish Girls’ High School delighted
African Youth Games. Abigail Kotze Inspires at the African Youth Games. Abigail Kotze from Rhenish Girls’ High School, Stellenbosch, shone brightly at the African Youth Games in Luanda, which concluded…
UIMP Wêreldkampioenskappe – Hoër meisieskool Bloemhof skitter
𝗨𝗜𝗣𝗠 Wêreldkampioenskappe. Hoër Meisieskool Bloemhof trots op wêreldkampioen Simone van der Merwe. Vir die eerste keer ooit is die UIPM Wêreldkampioenskappe Biathle, Triathle en Laser Run in een week aangebied…
Biathle/ triathle-wêreldkampioenskappe – Hoërskool DF Malan
Biathle/ triathle-wêreldkampioenskappe. Vier DF-dames het die afgelope week in Mosselbaai aan die biathle/ triathle-wêreldkampioenskappe deelgeneem! Afgesien daarvan dat dit ‘n rowwe week was, het almal het uitstekend gevaar. In die…
Pro Series Indoor Hockey – Paarl Boys’ High School outstanding
Pro Series Indoor Hockey. Zach Ontong, Eli Baxter, and Ben Adam proudly represented the Boland Foxes (A team) at the Pro Series Indoor, earning a silver medal. Special recognition goes…
Afrika Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Outeniqua skitter
Afrika Atletiekkampioenskappe. 🏆 Kwaggas vier ’n kampioen! Hoërskool Outeniqua, George, bruis van trots oor Jayden Fourie, wat Suid-Afrika se vlag hoog laat wapper by die Afrika Atleiekkampioenskappe in Angola. Jaden…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – My mouth speaks praise with joy on my lips. Psalms 63: 6-8 Gedagte vir die Week – Soos elke keer wanneer ek u goeie gawes…
Western Cape Coastal-netbalspanne – Hoërskool Jan van Riebeeck
Western Cape Coastal-netbalspanne. 🌟 Hoërskool Jan van Riebeeck drie uitblinkers in netbal! Die harte klop met trots by Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad. Drie van die skool se talentvolle…
Biathle Wêreldkampioenskappe 2025 – HMS La Rochelle
Biathle Wêreldkampioenskappe 2025. Hoër Meisieskool La Rochelle, Paarl, trots in groen en goud. Mia en Lisa van Zyl, beide leerders van Hoër Meisieskool La Rochelle het Suid-Afrika met groot trots…
A.T.K.V.-Jeugleierkonferensie – Hoërskool Bellville trots op leiers
A.T.K.V.-Jeugleierkonferensie. Hoërskool Bellville is verheug om te deel dat drie van hul hoofleiers — Henré Kleynhans, Jenna Sutherland en Ryno Higgs — hierdie week die A.T.K.V.-Jeugleierkonferensie bygewoon het. Hulle keer…
SA Schools Boat Race – SACS’ outstanding achievement
SA Schools Boat Race. SACS Triumph. Huge Congratulations to the SACS Rowers! At this year’s SA Schools Boat Race, SACS’ crew delivered an extraordinary performance. They posted the third-fastest time…
Awards Ceremony – SACS awarded outstanding achievements
Awards Ceremony. 🎾 SACS Tennis Triumphs in Cape Town. SACS is proud to celebrate the achievements of two of its rising tennis stars. Jack Badenhorst (Grade 10) has been capped…
ASA Sub-Youth National Athletics – Meridian Pinehurst delighted
ASA Sub-Youth National Athletics. Meridian Pinehurst Learner Breaks 18-Year National Record. A young athlete from Meridian Pinehurst Primary School has etched his name into South African athletics history. Grade 5…
Swemafrigter by Ironman – Hoërskool Stellenbosch
Swemafrigter by Ironman – Hoërskool Stellenbosch vier met trots die ongelooflike prestasie van hul eie swemafrigter, Sylvia van Tromp by Ironman. Sy het Suid-Afrika verteenwoordig by die Ironman 70.3 Wêreldkampioenskap…
2025 Schools’ Boat Race – St Andrew’s College superior results
2025 Schools’ Boat Race. 2025 SA Schools’ Boat Race report. What an intense and unforgettable day of racing on the Kowie River. The St Andrew’s College First VIII were pushed…
Freestyle Chess Grand Slam – Hoërskool Jan van Riebeeck skitter
Freestyle Chess Grand Slam. 🏆 Skaaksensasie by Hoërskool Jan van Riebeeck! Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad het ‘n goeie rede om te bruis van trots! Jan Karsten van Hoërskool…
Desert Dash Bergfietsresies – Hoërskool Gimnasium Paarl
Desert Dash Bergfietsresies. Paarl Gimnasium vier Bianca Nell se merkwaardige prestasie. Hoërskool Gimnasium Paarl is uiters trots op Bianca Nell. Sy is ’n graad 10-leerder wat onlangs haar naam in…
IMG Academy International Tennis – Paarl Boys’ High delighted
IMG Academy International Tennis. Paarl Boys’ High is proud to celebrate Nicholas Kruger, who is currently competing in the IMG Academy International Tennis Championships in Bradenton, USA. Next week, Nicholas…
Desert Dash Race Namibia – Paarl Boys’ High outstanding
Desert Dash Race Namibia. Paarl Boys’ High Shines at the Desert Dash 🌍🚴♂️ Paarl Boys’ High is bursting with pride as two of their learners, Daniel Bristow and Henry Chamberlain,…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Vandat jy gebore is, het Ek vir jou gesorg. Toe jy nog ‘n babatjie was, het Ek jou in my arms rondgedra. Jesaja 46: 3,4…
SA o.20 Talent Identifikasiegroep – Hoërskool Gimnasium Paarl
SA o.20 Talent Identifikasiegroep. Hoërskool Gimnasium Paarl vier uitnemendheid! 🎉 Hoërskool Gimnasium Paarl is trots om aan te kondig dat Eloné Dippenaar, ’n leerder en uitstaande netbalspeler van die skool,…
ITF J30 Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof blink uit
ITF J30 Tennistoernooi. Die afgelope week het vier Bloemhoffers aan die tweede ITF J30 Tennistoernooi in Stellenbosch deelgeneem en die skool se naam met trots hoog gehou. 🌟 ’n Fantastiese…
Cape Philharmonic Youth Orchestra – Camps Bay High outstanding
Cape Philharmonic Youth Orchestra. Camps Bay High School Learners Join Prestigious Cape Philharmonic Youth Orchestra. Four Grade 10 learners from Camps Bay High School have achieved a remarkable milestone. They…
WP-Tennisproewe – Hoërskool Jan van Riebeeck skitter
WP-Tennisproewe. Stella Lamprecht skitter by WP-tennisproewe! Hoërskool Jan van Riebeeck harte bruis van trots oor Stella Lamprecht, wat op net 15-jarige ouderdom ’n merkwaardige mylpaal bereik het: sy het vir…
Western Cape Long Course A – Somerset College delighted
Western Cape Long Course A. 🏊 Somerset College Swimming Update. Somerset College is thrilled to celebrate the outstanding achievements of Nia O’Carroll (Grade 9), who continues to shine in the…
O.13 Interprovinsiale Tennisproewe – Hoërskool Lutzville trots
O.13 Interprovinsiale Tennisproewe. Baie geluk aan Elané van Zyl wat op 29 en 30 November aan die o.13 Interprovinsiale tennisproewe deelgeneem het. 🎉 Elané is met groot trots op nr.…
SAMF Wiskunde-olimpiade – Hoërskool Montagu skitterend
SAMF Wiskunde-olimpiade. 🎉 Hoërskool Montagu vier uitnemendheid! Baie geluk aan John Hattingh (Graad 12) met sy uitsonderlike prestasie in die SAMF Wiskunde-olimpiade. John het in die tweede rondte die hoogste…
Science Project Olympiad – Curro Durbanville High School delighted
Science Project Olympiad. Curro Durbanville High School is proud to announce that Milla Vorster (Grade 11) has been selected to represent South Africa at the World Innovative Science Project Olympiad…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – When my soul is in the dumps, I rehearse everything I know of you…… Psalm 42:6-8 Gedagte vir die Week -Ek sê vir myself; Moenie…
Foxes Black Indoor hokkiespan – HTS Drostdy uitstaande prestasie
Foxes Black Indoor hokkiespan. HTS Drostdy is trots op hokkietalente. HTS Drostdy, Worcester, is trots om aan te kondig dat Anke Britz en Megan Kennedy gekies is vir die o.16…
Top 20 hamergooiers – Hoërskool Punt se trots
Top 20 hamergooiers. 🎉 Ons eie Xian Nortje skitter! Die toegewyde leerder van Hoërskool Punt, Xian Nortje, het sy plek onder die Top 20 hamergooiers (Seuns o.16) in Suid-Afrika vir…
World Robot Olympiad – Hoërskool Strand Eben Gelderblom
World Robot Olympiad. 🎉 Hoërskool Strand vier internasionale trots! Baie geluk aan Eben Gelderblom, ’n graad 10-leerder van Hoërskool Strand in die Wes-Kaap, wat gekies is as deel van die…
Mathematics Olympiad – SACS outstanding achievements
Mathematics Olympiad. Congratulations to Adam Rassou (Grade 9) for his exceptional performances in Mathematics competitions this year. Well done, Adam – an outstanding achievement! We also extend congratulations to all…
CSA National Cricket Weeks – Rondebosch Boys’ High School
CSA National Cricket Weeks. 🏏 Rondebosch Boys’ High School Cricket Selections. Rondebosch Boys’ High School, Cape Town, is proud to announce that several of its boys have been selected to…


























































