)
Afrikaanse Sinergieforum – HoĆ«rskool Langenhoven genooi

Afrikaanse Sinergieforum. Leierskap in Afrikaans. HoĆ«rskool Langenhoven is baie trots op hul hoofmeisie, Kim Cloete. Sy het ’n gesogte uitnodiging ontvang om deel te neem aan ’n paneelgesprek tydens die…

Provinsiale Skaakkampioenskappe – HoĆ«rskool Outeniqua blink uit

ā™ŸļøProvinsiale Skaakkampioenskappe – HoĆ«rskool Outeniqua blink uit by die Wes-Kaap Skaakkampioenskappe. HoĆ«rskool Outeniqua glo dat toewyding en strategie hand aan hand gaan – en hierdie leerders het dit met hul…

Regional A Arts Qualifier – York High School is proud of Lia

Regional A Arts Qualifier. Dance Excellence, Lia Schmidt (Grade 8). This past weekend, Lia Schmidt represented York High School with distinction at the Regional A Arts Qualifier in the Championship-level…

SA Schools Swimming Championship – Paarl Girls’ High

SA Schools Swimming Championship. Paarl Girls’ High proudly congratulates Emily Liebenberg on her outstanding achievements at the SA Schools Swimming Championship held from 24–27 April in the 17–18 age group.…

SA Schools Swimming Championships – Stellenberg High School

SA Schools Swimming Championships. Stellenberg High School Swimming Excellence. Stellenberg High School proudly congratulates its learners on their outstanding achievements at the SA Schools Swimming Championships held in Cape Town…

POORT-Skryfkompetisie – HoĆ«rskool Outeniqua digters blink uit

Poort-Skryfkompetisie. Outeniqua se penne blink by POORT-kompetisie. “By HoĆ«rskool Outeniqua glo ons dat woorde krag dra – en ons leerders het dit met hul talent bewys.” Die skool is ongelooflik…

SA Skole-Atletiekbyeenkoms 2026 – HoĆ«rskool Outeniqua

SA Skole Atletiekbyeenkoms 2026. George se Megan Botha skitter op die nasionale verhoog! Baie geluk aan Megan Botha (Dogters o.15) wat met haar uitstaande prestasies die Outeniqua-naam landswyd laat skyn…

SANESA Q1 Perdry – HoĆ«rskool Outeniqua ruiters presteer

SANESA Q1 Perdry. HoĆ«rskool Outeniqua se Kwagga-ruiters het tydens die eerste kwalifiserende rondte van SANESA uitstekende resultate behaal. Hulle toewyding en talent het weer eens gewys dat Outeniqua se ruiters…

SA Modern Pentathlon Championships – Rondebosch Boys’ High

SA Modern Pentathlon Championships. Rondebosch Boys’ High School – Modern Pentathlon Success. Rondebosch Boys’ High School is proud to celebrate the outstanding performance of Aragón Afonso (Grade 10) at the…

SALTBAAI National Championships – Point High School delighted

SALTBAAI National Championships. Point High School – National Angling Triumph. Point High School is immensely proud to celebrate Tiaan Opperman’s remarkable achievements at the SALTBAAI National Championships in Port Elizabeth.…

National All Girls Festival – Rhenish Girls’ High School delighted

National All Girls Festival. Rhenish Girls’ High School proudly celebrates the remarkable triumph of its 1st Tennis Team, who delivered a flawless performance at the prestigious National All Girls’ Festival…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Mens die Here het jou bekend gemaak wat goed is ….. Miga 6: 8, 9 Thought of the Week – He has told you, human…

Swim Academy Launch – Chad le Clos visits Camps Bay High

Swim Academy Launch. Olympic Champion Chad le Clos Inspires Camps Bay High Learners during Swim Academy Launch visit. Camps Bay High School was honoured to welcome Olympic gold medallist Chad…

Africa Aquatics – HoĆ«rskool Outeniqua se Isabeau skitter

Africa Aquatics. George se Internasionale Swemtrots. Baie geluk aan Isabeau Coetsee (14 jaar) wat gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig by die Africa Aquatics Junior en Senior Swemkampioenskappe wat van…

Banhoek Schools MTB Race – Somerset College outstanding

Banhoek Schools MTB Race. MTB Success at Banhoek. Somerset College’s are tearing up the trails! The College is proud to celebrate the grit, speed, and team spirit shown by our…

2026 SA Skole Swemkampioenskap – HoĆ«rskool Outeniqua skitter

2026 SA Skole Swemkampioenskap. George se Kwaggas skitter op nasionale vlak! Baie geluk aan Tiaan Terblanche (Graad 10) en Isabeau Coetsee (Graad 8) wat vir die Wes-Kaap Swemspan gekies is…

Mosselbaai Stoeikampioenskap – Dubbelgoud vir HoĆ«rskool Punt

Mosselbaai Stoeikampioenskap. HoĆ«rskool Punt behaal dubbelgoud. HoĆ«rskool Punt is ongelooflik trots op Ruan van Rensburg, wat gedurende die vakansie aan die Mosselbaai Stoeikampioenskap deelgeneem het – en behoorlik sy merk…

Wildeklawer Champions 2026 – Stellenberg Premier Hockey Girls

Wildeklawer Champions 2026. Stellenberg Premier Hockey Girls – Wildeklawer-Kampioene 2026! HoĆ«rskool Stellenberg se Premier Hockey Girls het geskiedenis gemaak met hul eerste deelname ooit aan die prestigeryke ABSA Wildeklawer Hokkietoernooi…

WP Kleure vir Ysskaats – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof blink uit

WP Kleure vir Ysskaats – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof se gemeenskap is vol trots op Chrystal Conradie. Sy het haar WP kleure in gesinkroniseerde ysskaats verwerf het. Chrystal is deel van…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Wees tevrede met wat julle het. HebreĆ«rs 13: 5-6 Thought of the Week – Be content with what you have. Hebrews 13: 5-6

SA Junior Swemkampioenskappe – Paarl Gimnasium skitter

SA Junior Swemkampioenskappe. šŸŠā€ā™‚ļø Paarl Gimnasium vier swemhelde! Twee leerders van HoĆ«rskool Paarl Gimnasium, Tiaan Wagener en Mia Stilwaney, het hul skool se naam met trots hoog gehou by die…

U12 National Tennis Champion – Oakhill School delighted

U12 National Tennis Champion. Oakhill School Knysna – National Tennis Triumph. In the news… Zoran Meyer – U12 National Tennis Champion Oakhill School is exceptionally proud to celebrate Zoran Meyer,…

SA Lewensreddingkampioenskappe – HoĆ«rskool Outeniqua skitter

SA Lewensreddingkampioenskappe. HoĆ«rskool Outeniqua vier Emma Neethling se Lewensredding-sukses. HoĆ«rskool Outeniqua in George is ongelooflik trots op Emma Neethling wat by die SA Lewensreddingkampioenskappe van 2026 haar merk gemaak het…

Landloopliga – HoĆ«rskool Bellville top 20 atlete

Landloopliga. HoĆ«rskool Bellville blink uit by Landloopliga! Die eerste Landloopliga het op 22 April by DF Akademie plaasgevind, en Bellville se atlete het met puik uitslae hul skool se naam…

WSF World Junior Squash – Rondebosch Boys’ High School superb

WSF World Junior Squash. Rondebosch Boys’ High School – Squash Excellence on the World Stage. Rondebosch Boys’ High School is incredibly proud to announce that Dylan Keswell and Joseph Feast…

High Performance Hockey – Glenwood House School delighted

High Performance Hockey. Big congratulations to Tatum Hobson! Glenwood House School, George, is thrilled to announce that Tatum has been selected to represent Eden in the High Performance Hockey Squad.…

ASA Senior Atletiekkampioenskap – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl

ASA Senior Atletiekkampioenskap. Paarl Gimnasium atletiek uitblinkers. Baie geluk aan die Gimmies wat Boland Atletiek verteenwoordig het by die ASA SA Senior Kampioenskap op Coetzenburg! Om as skoolleerders op ’n…

Sport- en kultuurprestasies – HoĆ«rskool Langenhoven

Sport- en kultuurprestasies. HoĆ«rskool Langenhoven vier sport- en kultuurprestasies. HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal, is baie trots op ’n groep leerders wat onlangs hul merk gemaak het op provinsiale, nasionale en streeksvlak.…

SANESA Cape Winelands Qualifier – Paarl Girls’ High outstanding

SANESA Cape Winelands Qualifier. Despite the wet and cold conditions, our riders delivered exceptional performances at the SANESA Cape Winelands Qualifier 3 this past weekend. Their determination, skill, and passion…

ā€œMaak My ’n MiljoenĆŖrā€ – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl skitter

ā€œMaak My ’n MiljoenĆŖrā€. HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vier entrepreneursukses! Met groot opwinding deel ons dat Leigh-Ann Herholdt, ’n graad 9-leerder, gekies is onder die Top 30 finaliste van die ā€œMaak…

Mountain Biking – Edgemead High School put in a strong showing

Mountain Biking. Edgemead High School – Mountain Biking Success šŸš“ā€ā™‚ļø. Edgemead High School is proud to celebrate the outstanding performances of our riders at this past weekend’s race in Devonbosch,…

SSA Vlak 3 Streekswemkampioenskap – HoĆ«rskool Outeniqua

SSA Vlak 3 Streekswemkampioenskap. Kwagga-swemmers blink uit. Sewe Kwagga-swemmers het van 9 tot 12 April 2026 aan die SSA Vlak 3 Streekswemkampioenskap in Oos-Londen deelgeneem. Met 245 swemmers uit 43…

Junior Pickleball Championships – Somerset College delighted

Junior Pickleball Championships. Somerset College – History Made on the Court. Somerset College proudly celebrates Josiah Wenn and William von Heynitz (Grade 10) for their remarkable achievement at South Africa’s…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Your way is perfect, Lord, and your word is correct. 2 Samuel 22: 31-33 Gedagte vir die Week – Wat God doen, is volmaak; wat…

Level 3 Regional Championship – Somerset College delighted

Level 3 Regional Championship. Nia O’Carroll making a Splash! While many learners were enjoying a well-deserved holiday, Nia O’Carroll was hard at work in the pool, representing Somerset College with…

Nou praat jy! 2026 – Curro Schools’ public speaking competition

Nou praat jy! 2026. Lig jou kop: Nou praat jy! Mik weer vir die top. Laat jou tong klop: Die kompetisie, aangebied deur Curro Durbanville High School, wat Afrikaans in…

SA Level 3 Swimming Championships – Glenwood House School

SA Level 3 Swimming Championships. Glenwood House School, George proudly celebrates the outstanding achievements of Keyla Douglas at the SA Level 3 Swimming Championships, held in East London from 9–12…

Nasionale onderwaterhokkie – HoĆ«rskool Bredasdorp skitter

Onderwaterhokkie. HoĆ«rskool Bredasdorp: Onderwaterhokkie-prestasies by Nasionale Kampioenskappe. HoĆ«rskool Bredasdorp is uiters trots op hul leerders wat die Boland verteenwoordig het tydens die Nasionale Onderwaterhokkie-kampioenskappe wat van 26 tot 28 Maart…

ASA Senior Kampioenskappe – HoĆ«r Meisieskool La Rochelle

ASA Senior Kampioenskappe. HoĆ«r Meisieskool La Rochelle vier uitnemendheid! Baie geluk aan die uitstaande atlete wat gekies is om HoĆ«r Meisieskool La Rochelle te verteenwoordig by die ASA Senior Kampioenskappe…

Sportspanne – HoĆ«rskool Strand

Sportspanne – HoĆ«rskool Strand se sportspanne het die afgelope naweek hul eerste amptelike wedstryde nĆ” die vakansie gespeel teen HoĆ«rskool Charlie Hofmeyr. Dit was ‘n dag vol aksie en trots!…

Skole-netbal – HoĆ«rskool Langenhoven teen HoĆ«rskool Punt

Skole-netbal. Dasse wys karakter teen Punt op die netbalbaan. HoĆ«rskool Langenhoven, Riversdal, se netbalspanne het op Dinsdag 14 April na Mosselbaai gereis om kragte te meet teen HoĆ«rskool Punt. Met…

SA Level 3 Championships – La Rochelle GHS delighted

SA Level 3 Championships. La Rochelle Girls’ High School, Paarl, proudly celebrates the achievements of its swimmers, Adelmari Barnard and Samantha Krƶger, who represented the school with distinction at the…

Verteenwoordigende Raad – HTS Drostdy

Verteenwoordigende Raad – HTS Drostdy kondig aan dat vier graad 8-leerders verkies is tot die Verteenwoordigende Raad van Leerders. Na afloop van die eerste kwartaal is die leerders verkies. Hierdie…

Radikale Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Stellenbosch

Radikale Redenaarskompetisie – HoĆ«rskool Stellenbosch is baie trots op Karla van der Colff met haar uitstaande radikale redenaarskompetisie. Op 7 April 2026 het sy haar talent en toewyding ten toon…

Junior Wes-Kaap Interdistrik Gala – HoĆ«rskool Punt skitter

Junior Wes-Kaap Interdistrik Gala. HoĆ«rskool Punt – Uitstaande Swemprestasie. Baie geluk aan Charl Laufs wat op 11 April aan die Junior Wes-Kaap Interdistrik Gala by Holy Cross deelgeneem het en…

SWD o.15 Superliga-wenners – HoĆ«rskool Outeniqua uitstaande

Foto: van links, agter: Petrie van der Merwe, Lian Gouws, Hendrik Hofmeyr, Joa Victor, Nathan van der Merwe, Johnry Grimes, Marco van Zyl. Middel: Wiehan Claasen, Luke Liebenberg, Washe Louw,…

Eden U14 Indoor Cricket – Glenwood House School outstanding

Eden U14 Indoor Cricket. The Eden U14 Indoor Cricket Team, proudly captained by Glenwood House’s own Cameron McEwan, secured a commendable bronze medal in the Plate Pool at the prestigious…

Sport Derby – York High School vs Alexander Road High School

Sport Derby. York High School Derby Report. What a weekend of spirited competition at York High School’s Sport Derby against Alexander Road High School! Across all codes, York High delivered…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Een dag in u tempel is beter as duisend elders! Psalm 84: 11-13 Thought of the Week – For the Lord God is a sun…

Windpomp XCM & XCO – HoĆ«rskool Swartland bergfietsry

Windpomp XCM & XCO. Op 3 en 4 April het drie Swartland-bergfietsryers, Hendri Bothma, De Wet Bothma en Waldi Weideman, die skool se naam met trots uitgedra by die Windpomp…