)
Afrika Junior Atletiekbyeenkoms – HoĆ«rskool Outeniqua skitter

Afrika Junior Atletiekbyeenkoms. HoĆ«rskool Outeniqua se Kwagga-atlete skitter op die Afrika Junior Atletiekbyeenkoms! Die Kwaggas het hul merk gemaak op die kontinentale verhoog met uitmuntende prestasies by die Afrika Junior…

World Dance Movement International – Rhenish Girls’ High School

World Dance Movement International. Kristina van Wyk dances Her Way to Silver in Italy. Rhenish Grade 8 learner, Kristina van Wyk, has pirouetted her way onto the international stage. She…

African Athletic Championships – Rhenish Girls’ High School

African Athletic Championships. Bronze Glory for Nicola van der Merwe at African Championships! Rhenish Girls’ High School’s rising star, Nicola van der Merwe, has clinched a bronze medal in the…

Afrika Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl

Afrika Atletiekkampioenskappe. šŸ† Afrika se 7-kamp koningin! Anja Smit van HoĆ«rskool Gimnasium Paarl het geskiedenis gemaak toe sy as die algehele wenner aangewys is in die 7-kamp by die Afrika…

Gedagte vir die Week – Thought for the week

Gedagte vir die Week – Toe het Hy vir almal gesĆŖ: As iemand My wil navolg…. -Then Jesus said to all the people: If any of you want to be…

Afrika Atletiekkampioenskappe – HoĆ«r Landbouskool Boland

Afrika Atletiekkampioenskappe. Silwer vir Francois Pietersen! Baie geluk aan Francois Pietersen van HoĆ«r Landbouskool Boland, wat op 18 Julie 2025 ’n silwermedalje verower het in die onder-18 hamergooi vir seuns…

Afrika-Atletiekkampioenskappe – Paarl Gimnasium wen goud

Afrika Atletiek kampioenskappe. Baie geluk aan Jacobus van der Merwe van HoĆ«rskool Paarl Gimnasium wat ’n uitmuntende prestasie behaal het by die O.20 Afrika-atletiekkampioenskappe! Jacobus het die goue medalje in…

Western Cape Schools’ Netball – Parel Vallei High School

Western Cape Schools’ Netball. Parel Vallei Shines at Western Cape Schools’ Netball Inter-District Tournament 2025. The Western Cape Schools’ Netball Inter-District Tournament 2025 is in full swing, showcasing top-tier youth…

Wes-Kaap Senior Toutrek-kampioenskappe – HoĆ«rskool Bellville

Wes-Kaap Senior Toutrekkampioenskappe. šŸ†HoĆ«rskool Bellville blink uit by Wes-Kaap Senior Toutrek-kampioenskappe. Vier leerders van HoĆ«rskool Bellville het die afgelope naweek hul staal gewys tydens die Wes-Kaap Senior Toutrek-kampioenskappe. Die kampioenskappe…

Afrika Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Stellenbosch

Afrika Atletiekkampioenskappe. Goud vir Mila Ueckermann! šŸ‡æšŸ‡¦ Mila Ueckermann van HoĆ«rskool Stellenbosch het geskiedenis gemaak by die 2025 Afrika o.18/20 Atletiekkampioenskappe in NigeriĆ«! Met ’n skitterende afstand van 52.99m in…

Afrika o.18/20 Atletiekkampioenskappe – HoĆ«rskool Stellenbosch

Afrika o.18/20 Atletiekkampioenskappe. Goue glorie vir HoĆ«rskool Stellenbosch! AnsumĆ© de Beer van HoĆ«rskool Stellenbosch het gisteraand, Donderdag 17 Julie, geskiedenis gemaak by die 2025 Afrika o.18/20 Atletiekkampioenskappe in NigeriĆ«! Met…

Baseball – Brackenfell High School

Baseball – A Proud Moment for Brackenfell High School learner Aiden McKenzie, who joins the South African U18 Baseball Squad. Brackenfell High School is beaming with pride as they share…

U16 Hockey Inter-Provincial – Rhenish Girls’ High School

U16 Hockey Inter-Provincial. šŸ‘Three Rhenish U16 Hockey Players Selected for SA National Team! Rhenish Girls’ High School in Stellenbosch is celebrating a remarkable achievement: three of its U16 hockey stars…

Motorsport 1660-Klas – HoĆ«rskool Brackenfell

Motorsport 1660-Klas – HoĆ«rskool Brackenfell se motorsportster, Jaun le Roux, het vandeesweek behoorlik die stof laat spat. Hy het ’n uitmuntende derde plek behaal in die Motorsport 1660-klas van die…

Interdistrikte Netbaltoernooi Riversdal – HoĆ«rskool Punt

Interdistrikte Netbaltoernooi Riversdal. HoĆ«rskool Punt is trots om aan te kondig dat ’n groep uitmuntende netbalspelers Eden gaan verteenwoordig tydens die interdistrikte netbaltoernooi wat van 17 tot 19 Julie 2025…

CTHSN-Netbalkapteins – HoĆ«rskool Durbanville presteer

CTHSN-Netbalkapteins. HoĆ«rskool Durbanville se Netbalsterre skitter as leiers op die netbalveld! Die Netbalspanne van HoĆ«rskool Durbanville vier ’n trotse oomblik met die aankondiging van hul CTHSN-kapteins vir 2025. Hierdie jong…

FNB o.16 Meisies-Rugbyweek – HoĆ«rskool Punt

FNB o.16 Meisies-Rugbyweek. šŸ‰ Elizka la Grange skitter vir SWD op nasionale verhoog! Elizka la Grange, ’n talentvolle leerder van HoĆ«rskool Punt in Mosselbaai, het naam gemaak as rugbyspeler toe…

Karate WĆŖreldkampioenskap – HoĆ«rskool Bellville

Karate WĆŖreldkampioenskap – HoĆ«rskool Bellville spog met ‘n talentvolle leerder in Karate. Rece Slabbert, het Suid-Afrika met trots verteenwoordig by die 13de WUKF Karate WĆŖreldkampioenskap. Dit het plaasgevind van 9…

Youth Theatre Festival Finals – Curro Durbanville

Youth Theatre Festival Finals. šŸŽ‰ Curro Durbanville is proud to celebrate Onthou’s incredible achievement. It was selected as one of the Top 5 plays at this year’s Curro Create National…

Ashley Hobson Tennis Academy – Rhenish Girls’ High School

Ashley Hobson Tennis Academy. šŸŽ¾Tennis Update from the USA US. Rhenish tennis players, Stellenbosch, have been making their mark in the United States, participating in elite training sessions at the…

Telkom Netbal Kampioenskappe – HoĆ«rskool Stellenberg

Telkom Netbal Kampioenskappe. Stellenberg trots op netbalsterre by Telkom Kampioenskappe. HoĆ«rskool Stellenberg in Kaapstad is buitengewoon trots op al die Stellies wat onlangs aan die Telkom Netbal Kampioenskappe deelgeneem het.…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week – Thought of the week. Julle wat nie eers weet hoe julle lewe mĆ“re sal wees nie! What do you know about tomorrow?

Eden Hokkie IPT – HoĆ«rskool Punt presteer

Eden Hokkie IPT. Sportsterre skitter in Pietermaritzburg! Danica Bronn, ’n briljante hokkiespeler van HoĆ«rskool Punt in Mosselbaai, het van 7 tot 13 Julie met groot entoesiasme Eden se o.16-span by…

XCM Fietswedren – HoĆ«rskool Swartland presteer

XCM Fietswedren. Swartland Bergfietsryers blink uit in Knysna se XCM Wedren. Op Saterdag, 12 Julie, het HoĆ«rskool Swartland se bergfietsryers die XCM-wedren in Knysna met puik resultate voltooi. Die fietsryers…

Boland Hockey – Rhenish Girls’ High School Excel

Boland Hockey. Rhenish Girls’ Boland U14 Hockey Teams Shine on the National Stage! A massive round of applause for the Boland U14A and U14B hockey teams, who brought home medals…

Van Punt tot Piek – HoĆ«rskool Punt

Van Punt tot Piek – Dis is die storie van die netbalster ZoĆ« Vallentyn van HoĆ«rskool Punt. Sy het ‘n ongelooflike pad gestap vanaf streekverteenwoordiging tot nasionale glorie. Van 7–11…

WP Noord Meisie-hokkiespan – HoĆ«rskool Bellville

WP Noord Meisie-hokkiespan. šŸŽ‰Baie geluk aan Luandri Engelbrecht (Graad 12) wat onlangs deel was van die o.18 WP Noord meisie-hokkiespan by die toernooi wat van 7 tot 9 Julie by…

Suid-Afrikaanse o.18-Bofbalspan – HoĆ«rskool Bellville

Suid-Afrikaanse o.18-Bofbalspan. šŸŽ‰Internasionale Erkenning en roem vir HoĆ«rskool Bellville-leerder: Rian Kuyk Verteenwoordig SA by Bofbal-WĆŖreldbeker. Rian Kuyk is ’n talentvolle en toegewyde leerder van HoĆ«rskool Bellville. Hy het geskiedenis gemaak…

Hockey Inter-Provincial Tournament – SACS Excel

Hockey Inter-Provincial Tournament. SACS Hockey Stars Shine at Inter-Provincial Tournament. Congratulations to all the SACS hockey players who proudly represented Western Province at the Inter-Provincial Tournament (IPT) last week! šŸ†…

WP-Akademie Rugbyspan – HoĆ«rskool Paarl Gimnasium

WP-Akademie Rugbyspan. šŸ‰Paarl Gimnasium vier Ethan Barker se WP-Akademie Rugbyspan-Insluiting. HoĆ«rskool Paarl Gimnasium is uiters trots op Ethan Barker, wat onlangs gekies is vir die Wes-Kaap Akademie-rugbyspan. Hierdie insluiting is…

Eden Netbal – HoĆ«rskool Punt presteer

Eden Netbal. Wes-Kaap Kampioenskappe 2025. HoĆ«rskool Punt in Mosselbaai is ongelooflik trots op drie van hul uitblinkers wat gekies is om die Eden Netbal O.19-span te verteenwoordig by die gesogte…

Interprovincial Hockey Selections – Paul Roos Gymnasium

Interprovincial Hockey Selections. Paul Roos Gymnasium is incredibly proud to announce that the following boys have been selected to represent South Africa following their outstanding performances at the U18 Interprovincial…

Moderne Pentathlon – HoĆ«rskool Outeniqua

Moderne Pentathlon. HoĆ«rskool Outeniqua, George, is met reg ongelooflik trots op Marco Erasmus. Hy is ’n uitstaande jong atleet wat oppad is na Internasionale glorie in Moderne Pentathlon. Marco is…

Goue medalje vir Jaime – PrimĆŖre skool Outeniqua

Goue medalje vir Jaime. Goue Glorie vir Jaime Swanepoel en die Oaks Weskaap-span! Jaime Swanepoel, leerder van PrimĆŖre Skool Outeniqua in George, was deel van die Oaks Weskaap-netbalspan wat met…

U16A WP Rugby – SACS 2025 Grant Khomo Week

U16A WP Rugby. šŸ‰ WP Grant Khomo vs Sharks Grant Khomo: SACS U16A Stars Shine in Starting XV. Western Province is bringing serious firepower to the field at the 2025…

SA Schools Hockey Nationals – Point High School

SA Schools Hockey Nationals. Catherine-Lee Gouws from Punt High School, Mossel Bay shines for Eden Hockey at the SA Schools Hockey Nationals. The energy is electric at the SA Schools…

Western Cape Disas – Bellville High School

Western Cape Disas. Xandru Buter Ignites the Field for Western Cape Disas at VKB Week. Bellville High School’s midfield maestro, Xandru Buter, delivered a tournament to remember during the June…

Top 35 0.16 Netbalspelers – HoĆ«r Meisieskool Bloemhof

Top 35 0.16 Netbalspelers. Lisa Steenkamp van HoĆ«r Meisieskool Bloemhof het inderdaad ‘n indrukwekkende prestasie behaal! Sy is geĆÆdentifiseer as een van die Top 35 0.16 Netbalspelers tydens die SASN…

SAMO Wiskunde-olimpiade – HoĆ«rskool Jan van Riebeeck

SAMO Wiskunde-olimpiade. Drie Jan van Riebeeckers blink uit in nasionale wiskunde-olimpiade! HoĆ«rskool Jan van Riebeeck se harte klop vinniger van trots! Drie briljante leerders van die skool het hulle plek…

Gedagte vir die week – Thought of the week

Gedagte vir die week. Gelukkig is almal wat vrede maak tussen mense wat in vyandskap met mekaar leef. You’re blessed when you can show people how to cooperate instead of…

Proscenium Drama Kompetisie – HoĆ«rskool Strand

Proscenium Drama Kompetisie. Jonge Michael Ruzvidzo styg tot nuwe hoogtes op die kunsteverhoog. Die talentvolle Michael Ruzvidzo, leerder van HoĆ«rskool Strand, het onlangs sy merk gemaak op die nasionale verhoog.…

Funakoshi Karate International SA – HoĆ«rskool Strand

Funakoshi Karate International SA. Liam Strydom bewys ouderdom is geen hindernis vir ’n swart belt nie! Na agt jaar van harde werk en deursettingsvermoĆ« het Liam Strydom, ’n graad 8-leerder…

WP Kleure in Fietsry – HoĆ«rskool Strand

WP Kleure in Fietsry. Inge Vermeulen, leerder van HoĆ«rskool Strand, verower WP-kleure in fietsry met haar padfiets. Inge Vermeulen het vanjaar haar merk begin maak in padfietsry en neem sedertdien…

WP Grant Khomo Rugbyspan – HoĆ«rskool Durbanville

WP Grant Khomo Rugbyspan. Baie geluk aan die twee Durbies, Raydon Williams en Hadley Erasmus, wat opgeneem is in die WP Grant Khomo-rugbyspan. Durbies wens ook HoĆ«rskool Durbanville se WP-verteenwoordigers,…

Western Mounted Games – HoĆ«rskool Stellenbosch

Western Mounted Games. Minette Steenkamp skitter op die Western Mounted Games Regionals! Die talentvolle Minette Steenkamp, ’n leerder van HoĆ«rskool Stellenbosch, het pas haar merk gelaat tydens die Western Mounted…

Soccer Tournaments Grow – Kearsney College

Soccer Tournaments Grow. Kearsney soccer tournament kicks off with record growth and spirited talent. Photo: Pinetown Boys’ High were the winners of the senior boys divition at the 2024 Kearsney…

Redenaars Nou Praat Jy! – Curro Durbanville

Redenaars verower die verhoog by Curro Durbanville se Nou Praat Jy! Die kampus van HoĆ«rskool Curro Durbanville het onlangs gegons van energie en elokwentie. Sprekers van Graaff-Reinet tot die voet…

Interdistrik Netbalkampioenskap – HoĆ«rskool Strand

Interdistrik Netbalkampioenskap. HoĆ«rskool Strand se netbalvlerke sprei wyd! In die golwende opwinding van ’n nuwe netbalseisoen wys HoĆ«rskool Strand hul staal en styl met sterprestasies op beide distrik- en provinsiale…

SWD Superliga Krieket – Langenhoven Gimnasium

SWD Superliga Krieket. Gimmies skitter in SWD Superliga! Langenhoven Gimnasium, Oudtshoorn, is ongelooflik trots op twee van sy krieketsterre wat onlangs hul merk gelaat het op die SWD Superliga krieket-toneel.…