Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Jesus gaan na sy Vader toe/ The way, the truth, and the life
Interprovinsiale XCO – Hoërskool Piet Retief
Interprovinsiale XCO. Die Interprovinsiale XCO fietsry byeenkoms te Cascades, Pietermaritzburg het oor 3 dae, vanaf 27 tot 29 Junie plaasgevind. Op dag 1 van die kompetisie is die baan oopgestel…
Mini-tennis – Hoërskool Ermelo
Mini-tennis. Hoërskool Ermelo bied vir die tweede agtereenvolgende jaar ‘n Mini-Tennis Dubbelstoernooi vir die jongspan aan. 28 Spelers het ingeskryf en as dubbelspare in twee groepe meegeding. Na die rondomtalie-wedstryde…
EG Jansen All Ages – Hoërskool Ermelo Netbal
EG Jansen All Ages. Twee netbalspelers van Hoërskool Ermelo, Liani Butter en Abigail Homan asook me U-Vandé Nortje was gedurende die vakansie by EG Jansen se All Ages PMU-netbaltoernooi betrokke.…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. A Psalm of David/ ‘n Lied wat aan Dawid opgedra is.
Landsdiens Provinsiale Kamp – Hoërskool Ermelo
Landsdiens Provinsiale Kamp. Agtien Erries het die voorreg gehad om die jaarlikse Landsdiens Provinsiale Kamp by te woon. Die kamp is aangebied by die Mighty Apies River Lodge. During the…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Give thanks to the Lord/ Let op die Here se dade van trou
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Nogtans bly ek hoop/ An individual’s complaint. https://schoolsthatrocksa.co.za
Mpumalanga Hokkiespanne – Hoërskool Nelspruit
Mpumalanga Hokkiespanne. Twee-en-dertig Nellies is gekies om vir die Mpumalanga hokkiespanne te speel en hierdie vakansie aan verskeie toernooie deel te neem. Hierdie spelers het baie hard geoefen en die…
MPU Netbal Uitspele – Hoërskool Ermelo
MPU Netbal Uitspele – Hoërskool Ermelo se netbalspanne het hulle seisoen afgesluit met goeie MPU Netbal uitspele. Die Mpumalanga-uitspele vir die netbal het op Vrydag en Saterdag, 7 en 8…
MPU Grootskole Rugby – Hoërskool Ermelo die wenners
MPU Grootskole Rugby. EHS se A-rugbyspanne het Saterdag, 8 Junie, aan die MPU Grootskole Rugby se Mpumalanga-finaal vir groot skole deelgeneem. Die o.14A-span speel gelykop met 10 punte elk teen…
MPU Hokkie – Hoërskool Ermelo presteer
MPU Hokkie – Hoërskool Ermelo se hokkiespanne het uitstekend presteer tydens die MPU Hokkie kwart- en semifinale. Erries se A-hokkiespanne het op Saterdag, 8 Junie, hulle Mpumalanga kwart- en semifinale…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week. Physical bodies and external glory/ God is by ons, al kry ons swaar. https://schoolsthatrocksa.co.za
MPU Sport Toernooie – Hoërskool Ermelo presteer
MPU Sport Toernooie. Op Saterdag, 1 Junie, het die A-rugbyspanne van EHS by die MPU Sport Toernooie die Mpumalanga semifinaal gespeel te Hoërskool Rob Ferreira. Vir die B-spanne was dit…
Redenaars Nasionaal – Hoërskool Ermelo
Vyf van EHS se leerders het Saterdag, 1 Junie, aan die eerste rondte van die Interskole Redenaarsliga deelgeneem en as volg presteer: Carel Hancke: 96% Kara McKenzie: 94% Karli van…
Thought for the week – Gedagte vir die week
Thought for the week – Gedagte vir die week. Why are you cast down, o my soul? My Rots, hoekom het U my vergeet?
Dogtershokkie liga – Hoërskool Ermelo wenners
Dogtershokkie liga. Op Saterdag, 25 Mei, het die dogtershokkie van EHS teen Hoërskool Piet Retief gespeel. Die dogters het uitstekend presteer: o.14A-span wen 3-0 en eindig as wenners van die liga…
SA Kleure in Karate – Hoërskool Ermelo
SA Kleure in Karate. Divan Botes, leerder van Hoërskool Ermelo, het onlangs ’n silwer medalje verwerf het vir sy Kata by die Suid-Afikaanse Karate Kampioenskap. Hy verwerf hiermee SA-kleure in Karate…
EHS-Seunshokkie – Hoërskool Ermelo
EHS-Seunshokkie. Hoërskool Ermelo se seunshokkie het Woensdag,15 Mei teen Hoërskool Secunda te staan gekom. Albei EHS seunshokkie spanne het die stryd teen Hoërskool Secunda verloor. EHS se o.16 span het…
Gedagte vir die week. Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Christelike lewenswandel/ How Christians should live.
ATKV Redenaarskompetisie – Hoërskool Ermelo leerder na finaal
ATKV Redenaarskompetisie. Hoërskool Ermelo is besonder trots op An-Euné van Niekerk wat deurgedring het na die nasionale finaal van die AKTV-Redenaarskompetisie. Dit is ’n merkwaardige prestasie. Met hierdie kompetisie gee ATKV-Redenaars leerders…
EHS golf champion – High School Ermelo, Bea Breedt
EHS golf champion. Ermelo High School Learner, Bea Breedt has once again proven herself as an exceptional golfer. She has been named the Most Improved Player of the Year by GOLF RSA.…
Junior ATKV Debatspan – Hoërskool Nelspruit wen semi-finaal
Junior ATKV Debatspan. Hoërskool Nelspruit se Junior ATKV debatspan het tydens die afgelope naweek se Noordwes-Vrystaat-Limpopo-Mpumalanga semifinaal as die wenners van die rondte uit die stryd getree. Alissa van Niekerk,…
Preparing for final exams – A 5-month guide for Matric Students
Preparing for final exams. Matric students from the Class of 2024 have roughly five months left to prepare for their final exams. While this is a tight timeframe for those who…
Mnr & Mej Errie – Hoërskool Ermelo
Mnr & Mej Errie. Hoërskool Ermelo se Mnr en Mej Errie 2024 was ’n spoggeleentheid wat die gehoor weggevoer het na “Harlem nights”. Dit was ’n skouspelagtige aand met hope…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. Don’t think about the past/ Kyk ek gaan iets nuuts doen.
Moedersdag – Erries by Mamma Mia
Moedersdag – Hoërskool Ermelo se leerders wat betrokke is by die EHS-musiekblyspel se repetisies vir 2024 het “Mamma Mia” gaan kyk. Die leerders het op Sondag, 12 Mei asem geskep…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Die Here Antwoord/ Honour the Lord. Psalms 34:19,20
Netbalspan – Erries behaal oorwinning
Netbalspan – Hoërskool Ermelo se netbalspan het op Dinsdag, 7 Mei te staan gekom teen Ligbron Akademie vir Tegnologie. Erries het uitstekend presteer. Die uitslae van die Netbalspanne was as…
Wintersport – Hoërskool Ermelo teen Hoërskool Ferrum
Wintersport. Op Saterdag, 4 Maart, het Erries deelgeneem aan die Wintersport teen Hoërskool Ferrum. Die Wintersport spanne wat deelgeneem het, was die dogtershokkie, netbal en rugby. Al die dogtershokkie wedstryde…
Prysskiet – Errie-skuts presteer nog ‘n keer
Prysskiet – Tien van Erries se skuts het deelgeneem aan ‘n prysskiet kompetisie. Dit is gehou op Vrydag en Saterdag, 3 en 4 Mei in Morgenzon. Die volgende skuts wat…
“Die Kaplyn” – Hoërskool Ermelo
“Die Kaplyn.” ‘n Handjievol van Hoërskool Ermelo se junior toneelspelers het op Sondag, 5 Mei, die AfriForum Teater te Pretoria besoek. Die besoek was vir diebywoning van die welbekende produksie…
Thought for the week/ Gedagte vir die week
Thought for the week. The joy of forgiveness. U het my skuld vergewe
MPU Rugbyspanne – Hoërskool Ermelo
MPU Rugbyspanne. Drie rugbyspelers van Hoërskool Ermelo is gekies vir onderskeie MPU-rugbyspanne: Die finale spanne word middel Junie aangewys. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf
Poort Publikasie – Hoërskool Ermelo pryk weer
Poort Publikasie. Hoërskool Ermelo skryf jaarliks uitstaande opstelle in vir die Poort Skryfkompetisie. Hierdie kompetisie word aangebied in samewerking met die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. EHS kan met…
ATKV Redenaars Kompetisie – Curro Nelspruit
ATKV Redenaars Kompetisie. Curro Nelspruit is baie trots op die drie Kruger-boeties wat so lekker kan redeneer. Luhan (Graad 9), Gustav (Graad 7) en Diederik (Graad 2) het al drie…
SA Skole Nasionale Swemkampioenskappe – Hoërskool Nelspruit
SA Skole Nasionale Swemkampioenskappe. Twaalf Nellie-swemmers het aan die SA Skole Nasionale Swemkampioenskappe vanaf 19 tot 24 April in Gqeberha deelgeneem. Die Nellies het as volg presteer: Sewe ander swemmers…
Seunshokkie – Hoërskool Ermelo vs Hoërskool Volksrus
Seunshokkie. Hoërskool Ermelo se seunshokkie spanne het Woensdag, 24 April, teen Hoërskool Volksrust te staan gekom. EHS se doelskieter was Nathan Herbst. Die Hoërskool Ermelo se uitslae: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…
Mpumalanga netbal – Hoërskool Ermelo spelers deel van spanne
Mpumalanga netbal. Hoërskool Ermelo is besonder trots op die netbalspelers wat gekies is as deel van die onderskeie Mpumalanga-negbalspanne: Me U-Vandé Nortje is ook aangewys as die amptelike afrigter vir…
Gedagte vir die week/ Thought for the week
Gedagte vir die week. Twee vaar beter as een/ It is better to have a friend.
ATKV-Redenaars – Errie-sprekers praat plekke los
ATKV-Redenaars. Hoërskool Ermelo is besonder trots op die redenaars wat deur is na die semi-finale rondte van die ATKV-Redenaars wat op 10 Mei te HTS Witbank plaasvind: Graad 8-9, Afrikaans…
Veritas Spanredenaars – Hoërskool Pietersburg
Veritas Spanredenaars. Die Veritas Spanredenaars Kompetisie het verlede week by PHS plaasgevind en al die spanne het hul uitstekend van hul taak gekwyt. Die volgende spanne dring deur na die…
SACD hockey team – EHS coach included in team
SACD hockey team. Ermelo High School is extremely proud of miss Chloé Henstock. She has been selected as a member of the South African Country Districts Hockey Mpumalanga Highveld open…
Skole Liga Rugby – Hoërskool Ermelo teen Rob Ferreira
Skole Liga Rugby. Hoërskool Ermelo se rugbyspanne het Saterdag, 2 April, te staan gekom teen Hoërskool Rob Ferreira in ligawedstryde. Dit was oor die algemeen ’n goeie dag vir Errie-rugby…
ASA Senior Nasionale Kampioenskap – Hoërskool Ermelo
ASA Senior Nasionale Kampioenskap. EHS is besonder trots op die Errie-atlete wat vanaf 18 tot 21 April aan die ASA Senior Nasionale Kampioenskap van “Field and Track” deelgeneem het. Die…
Mpumalanga Hokkie – Hoërskool Ermelo seuns in spanne
Mpumalanga Hokkie. Twee seuns van Hoërskool Ermelo is gekies is vir onderskeie Mpumalanga Hokkie spanne Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Fotoverskaf
SANESA Core League Q2 – Hoërskool Ermelo
SANESA Core League Q2. Errie ruiters het op 13 en 14 April aan die SANESA Core League Q2 deelgeneem. Hulle het weereens uitsonderlik gevaar en die volgende plekke behaal: Joané…
Mpumalanga Hokkie – Hoërskool Ermelo spelers in spanne
Mpumalanga Hokkie. Nege dogters van Hoërskool Ermelo is gekies vir onderskeie Mpumalanga hokkiespanne: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf
Landloopliga byeenkoms – Hoërskool Nelspruit
Landloopliga byeenkoms. Die landloop atlete van Hoërskool Nelspruit het Saterdag, 20 April, deelgeneem aan nog ‘n landloopliga byeenkoms deelgeneem. Dié keer het die byeenkoms by die Mbombela-stadion plaasgevind. Die atlete…
Gedagte vir die week/ thought for the week
Gedagte vir die week. God oor nederigheid/ True Humility.































