Nuwelinge by Oranje – Primêre Meisieskool Oranje opgewonde
Nuwelinge by Oranje. Met groot vreugde en trots open Primêre Meisieskool Oranje die skoolhekke vir 2026! Die skool verwelkom 22 nuwe leerders en twee nuwe juffrouens wat deel word van…
Skoolhoof verwelkom – Hoërskool President Steyn
Skoolhoof verwelkom – Hoërskool President Steynin Bloemfontein betree met groot afwagting en opgewondenheid ’n belangrike mylpaal. Hulle betree ‘n nuwe era in die geskiedenis met die aanstelling van ‘n nuwe…
Nuwe Onnies – Hoërskool Witteberg verwelkom nuwe personeel
Foto van lings: Me. Leandi Campher, Mnr. Henno Bekker, Me. Carike Erasmus en Mnr. Andrew Adshade. Nuwe Onnies. Welkom aan ons nuwe onnies! Soos die nuwe jaar aanbreek, is dit…
Tweelinge verwelkom – Primêre Skool Naudeville se 4 manne
Tweelinge verwelkom. Primêre Skool Naudeville in Welkom is sommer baie trots om vanjaar 2 tweelingpare in Graad 1 te verwelkom! ’n Spesiale welkom aan Duke en Hunter Jacobs, sowel as…
Graad 1 leerders 2026 – Primêre Skool Naudeville spog
Graad 1 leerders 2026. Primêre Skool Naudeville in Welkom is trots om vanjaar ’n groot groep Graad 1-leerders te verwelkom. Die Naudies spog met hierdie nuwe maatjies wat vol entoesiasme…
Graad 12 Uitslae 2025 – Hoërskool Hoopstad
Graad 12 Uitslae 2025 – Hoërskool Hoopstad se Graad 12-klas van 2025 het met puik uitslae die jaar afgesluit. Negentien matrikulante het die Nasionale Seniorsertifikaat eksamen afgelê. Hulle het ‘n…
Matriekklas van 2025 – Hoërskool Bultfontein
Matriekklas 2025 – Hoërskool Bultfontein skryf geskiedenis met hul Matriekklas van 2025. Bulties behaal vir die afgelope 25 jaar ‘n 100% slaagsyfer, asook ‘n indrukwekkende 15 onderskeidings. 32 Leerders van…
Uitstaande Matriekuitslae 2025 – Hoërskool Witteberg
Uitstaande Matriekuitslae 2025. Hoërskool Witteberg vier uitmuntende 2025-matriekresultate 🎓 Hoërskool Witteberg, Bethlehem, is uiters trots op die merkwaardige prestasies van hul 2025-matriekklas. ’n Totaal van 141 leerders het die Nasionale…
Excellent Matric Results 2025 – Grey College superior results
Excellent Matric Results 2025. 🎓 Grey College Bloemfontein Academic Excellence Report. Celebrating the Class of 2025. Congratulations to our top 13 learners, who achieved above 80% across all subjects and…
Matriekklas van 2025 – Hoër Meisieskool Oranje
Matriekklas van 2025 – Hoër Meisieskool Oranje se matriekklas van 2025 het met uitsonderlike uitslae hul matriekjaar afgesluit. Hierdie matriekklas van 2025 het weereens bewys waarom hulle as een van…
Duxleerder Kroon haar Loopbaan – Hoër Meisieskool Oranje
Duxleerder Kroon haar Loopbaan – Denise Cilliers van Hoër Meisieskool Oranje het as Duxdleerder haar Oranje-loopbaan met uitmuntende matriekuitslae voltooi. Met ’n indrukwekkende gemiddeld van 92,46% en agt onderskeidings, het…
2025 Matriekuitslae – BVHS Matriekklas van 2025 skitter
2025 Matriekuitslae. Akademiese uitnemendheid straal uit die uitslae van die Matrieks van 2025! Die Matriekklas van 2025 maak BVHS ongelooflik trots! Uit 151 matrieks het 150 geslaag – ’n merkwaardige…
Skitterende matriekuitslae 2025 – Hoërskool Fichardtpark
Skitterende matriekuitslae 2025. Baie geluk aan al die matriekleerders van 2025 met jul uitmuntende prestasies en talle onderskeidings! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding is ryklik beloon. Hoogtepunte van die…
Nuwe Waarnemende Adjunkhoof – Hoërskool Bultfontein
Nuwe Waarnemende Adjunkhoof – Hoërskool Bultfontein begin die nuwe jaar met opgewondenheid en trots. Hulle kondig aan dat mev Belinda Viviers aangestel is as die nuwe waarnemende adjunkhoof. Mev Belinda…
Matric Results 2025 – Saint Andrew’s School Bloemfontein superior
Matric Results 2025. Congratulations to the Class of 2025! Saint Andrew’s is proud to announce another year of outstanding academic achievement: Saint Andrew’s is one of only 15 schools in…
Skitterende Matriek-uitslae 2025 – Hoërskool Jim Fouché staan uit
Skitterende Matriek-uitslae 2025. 🌟 Hoërskool Jim Fouché vier uitblinkende Matriekuitslae 2025! Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein het weer bewys hoekom dit as een van die top akademiese instellings in die…
Nuwe Personeel 2026 – Primêre Skool Naudeville
Nuwe Personeel 2026. Primêre Skool Naudeville se harte klop van opgewondenheid om vier nuwe, kundige en passievolle onderwysers in die Naudie-familie te verwelkom! 🎉 Ons weet sommer julle gaan nie…
Grey Cricket Festival – Grey College superior results
Grey Cricket Festival. 🏏 Grey College Bloemfontein. The Grey College 1st XI opened their season in emphatic fashion, securing a convincing outright victory over Glenwood by 9 wickets in their…
SA Schools Tennis teams – Grey College outstanding achievement
SA Schools Tennis teams. Congratulations to on their outstanding achievement! Grey College is proud of its dedication and commitment to excellence, and it wishes them continued success as they represent…
Gedagte vir die Week -Thought of the Week
Gedagte vir die Week – U, Here, laat my lamp helder skyn … Psalm 18: 29, 30 Thought of the Week – You are the one who lights my lamp…
Grey High School Festival – Saint Andrew’s Bloemfontein delighted
Grey High School Festival. Grey High School Festival – 50 Overs vs Kearsney College. St Andrew’s 1st XI delivered another clinical performance in Gqeberha, securing a commanding 5‑wicket victory over…
Kovsie Smash afsluiting – Hoërskool Witteberg sluit glansryk af
Kovsie Smash afsluiting. 🏏 Hoërskool Witteberg Eerste span sluit Kovsie Smash op ’n hoë noot af! Die Kovsie Smash Kriekettoernooi het vir Witteberg se eerstespan geëindig met ’n glansryke oorwinning…
Kovsie Smash 2026 – Hoërskool Fichardtpark Toernooi-verslag
Kovsie Smash 2026. Toernooi-verslag en Top Presteerders. Hoërskool Fichardtpark se Krieket XI het ’n uitmuntende Kovsie Smash T20-toernooi voltooi. Die span het die groepfase onoorwonne afgesluit met vier oorwinnings uit…
KOVSIE SMASH Kriekettoernooi 2026 – Hoërskool Fichardtpark
Finale uitslae – einde van die toernooi. 🏆 Finaal Uitslae Bekerfinaal Boul Finaal Skild Finaal Plaat Finaal Glas Finaal 🥇 Span van die Week: Eldoraigne Eldoraigne voltooi die week as…
IPT in Pretoria – Grey College Players in Free State Team
IPT in Pretoria. 🎾 Grey College Tennis Report. Grey College, Bloemfontein, is proud to celebrate its talented players who have earned their place in the Free State team. The boys…
Krieket ligawedstryde – Hoërskool Trio teen Hoërskool Fichardtpark
Krieket ligawedstryde. 🏏 TRIO hou kop en wen krieket-riller teen Fichardtpark. Hoërskool Trio, Kroonstad, se krieketspan het Woensdagmiddag ’n ware naelbytstryd teen Hoërskool Fichardtpark gewen. Die toeskouers op die paviljoen…
Kovsie Smash 2026 finaal – Hoërskool Fichardtpark
Kovsie Smash 2026 finaal. 🏏Kovsie Smash Kriekettoernooi 2026 – Finaalbepalings. 🎉 ’n Groot dankie aan al die spanne vir vandag se kragtige wedstryde! Baie geluk aan die spanne wat deurdring…
Grey Cricket Festival – Grey College travels to Gqeberha
Grey Cricket Festival. The Grey College 1st XI will kick off their new season early as they compete in the prestigious Grey Cricket Festival in Port Elizabeth from 8–11 January.…
Kovsie Smash Kriekettoernooi – Hoërskool Sentraal
Kovsie Smash Kriekettoernooi. 🏏 Hoërskool Sentraal uitslae by Kovsie Smash Kriekettoernooi. Dag 1 Sentraal moes die knie buig teen Hoërskool Eldoraigne en verloor met 61 lopies. Dag 2 Sentraal het…
KOVSIE Smash Krieketweek 2026 – Hoërskool Jim Fouché skitter
KOVSIE Smash Krieketweek 2026. Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan het gister, 5 Januarie, die KOVSIE Smash Krieketweek in Bloemfontein met twee oortuigende oorwinnings afgeskop. Eerste wedstryd: JF teen Witteberg…
Leaders 2026 – St Andrew’s School Bloemfontein delighted
Leaders 2026. “I am Xander Thompson, and I am privileged to be Deputy Head of St Andrew’s for 2026. I’ve been in Saints for 14 years, and I have always…
KOVSIE Smash Krieketweek 2026 – Hoërskool Fichardtpark
KOVSIE Smash Krieketweek 2026. Dag 1 skitterende uitslae. Die eerste dag van die Kovsie Smash Krieketweek het opwindende wedstryde en uitstekende spel gelewer! Dankie aan al die spanne wat deelgeneem…
IDO Disco Wêreldkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark skitter
IDO Disco Wêreldkampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark is trots om aan te kondig dat Megan Muller, ’n leerder van die skool, gekwalifiseer het om Suid-Afrika te verteenwoordig by die IDO Disco Wêreldkampioenskappe.…
Nuwe Personeel verwelkom – Hoërskool Bultfontein
Nuwe Personeel verwelkom. Hoërskool Bultfontein verwelkom nuwe personeel. Hoërskool Bultfontein is verheug om die volgende nuwe personeellede by hul span te verwelkom. Die skool sien uit na die waardevolle bydraes…
Kovsie Smash Krieket 2026 – Hoërskool Jim Fouché
Kovsie Smash Krieket 2026. JF-span gereed vir wedstryde. Die JF-krieketspan is vol opgewondenheid en gereed om deel te neem aan die Kovsie Smash Kriekettoernooi wat hierdie week plaasvind. Die span…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – My gebed is dat die sluise van God … Judas 1: 2 Thought of the Week – May mercy and peace and love … Jude…
Kovsie Smash – Hoërskool Fichardtpark 3de Jaarlikse Toernooi
Kovsie Smash. Teams for the 2026 Kovsie Smash. The third annual Kovsie Smash, hosted by Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein, will, alongside the Cubs Week in Stellenbosch, mark the first official…
Skolekrieket – Hoërskool Fichardtpark teen Hoërskool Trio
Skolekrieket. ’n Kragmeting vol spanning! Op Saterdag, 3 Januarie 2026 het Hoërskool Fichardtpark en Hoërskool Trio mekaar in ’n 50-boulbeurt stryd die stryd aangesê – ’n wedstryd wat in November…
2026 Leader – St Andrew’s School Bloemfontein superbly delighted
2026 Leader. Head of School Report – 2026. “My name is Reuben van Aarde, and it’s my privilege to be Head of School for 2026. It is both an honor…
International Tour to Turkey – Eunice’s joyful experience
International Tour to Turkey. Eunice’s ladies had a fantastic tour through Turkey from 6 to 19 December. From the bustling streets of Istanbul to the ancient ruins of Ephesus, the…
Thought of the Week – Gedagte vir die Week
Thought of the Week – But the Lord is the one who is marching before you! Deuteronomy 31:8 Gedagte vir die Week – Moenie bang wees nie! En bly altyd…
Kovsies Smash 2026 – Hoërskool Transvalia in Groep A
Kovsies Smash 2026 – 🏏 Hoërskool Transvalia – Kovsies Smash 2026. Hoërskool Transvalia se 1ste krieketspan, Valia Krieket, neem van 4 tot 9 Januarie 2026 deel aan die Kovsies Smash-toernooi,…
Geseënde Kersfees – Merry Christmas – Schools That Rock
Geseënde Kersfees – Merry Christmas – Terwyl ons die jaar afsluit, wil Schools That Rock uit die diepte van ons harte dankie sê. Dankie vir elke adverteerder, elke skool en…
Gedagte vir die Week – Thought of the Week
Gedagte vir die Week – Die engel antwoord haar: “Die Heilige Gees sal oor jou kom … Lukas 1: 35 Thought of the Week – And the angel answered and…
SA Skaakkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark trots
SA Skaakkampioenskappe. Skaakster blink uit! 🌟 Baie geluk aan Kayla Nel, ’n toekomstige Fichie en Fichie Huis-leerder in 2026, met haar uitstaande prestasie by die SA Skaakkampioenskappe! Kayla het van…
Khaya Majola U19 Week – St Andrew’s School Bloemfontein excel
Khaya Majola U19 Week. 🏏 St Andrew’s School Bloemfontein – Cricket Excellence Shines. After an unforgettable 2025 Khaya Majola U/19 Week, proudly hosted in part by St Andrew’s School Bloemfontein,…
2025 UIPM World Championship – Eunice High School outstanding
2025 UIPM World Championship. Eunice High School Shines at World Championships. Eunice High School matriculant and athlete, Inge van Staden (18), proudly represented South Africa at the 2025 UIPM World…
Nuwe Skoolhoof – Hoërskool Bultfontein
Nuwe Skoolhoof – Hoërskool Bultfontein is trots om die aanstelling van mnr. Pieter van Zyl as die nuwe skoolhoof aan te kondig. Mnr. van Zyl bring ’n rykdom aan ondervinding…
ATKV‑Jeugleiersimposium – Hoër Meisieskool Oranje
ATKV‑Jeugleiersimposium – Hoër Meisieskool Oranje se hoofleiers van 2026 het teruggekeer van die ATKV-Jeugleiersimposium. Die Jeugsimposium word jaarliks by ‘n ATKV-oord aangebied. Carien Fourie, hoofmeisie van Oranje, het saam met…



























































