Hoërskool Witteberg leerder aangewys as een van SA se Top 30 swemmers
Ramon Landmann (Rugbyspeler en Swemmer van Witteberg) is deur die Internasionale Skole Federasie aangewys as een van SA se top 30 skole seuns swemmers. Hierdie komende naweek neem die top…
BHVS leerderpresteer in Tennis
Cayla Scheepers van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gedurende die naweek van 21 -23 Mei deelgeneem aan die Vrouens Vrystaat Tennistoernooi in Bloemfontein. Cayla het pragtig gespeel en eindig 6de! Trekkertrots
BVHS atlete presteer by Landloop byeenkoms
Voor vlnr: Kiara Montgomery, Abigail Arangies en Carise van Rooyen Agter vlnr: Tristan McMaster, Danika Zwahlen, Mieke-Louise Britz, Carmen Strydom en Keanu Fourie Agt atlete van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Kiara…
BHVS leerder dring deur na SA Duathlon kampioenskappe
Carise van Rooyen van Bethlehem Voortrekker Hoërskool het gedurende die naweek van 15 Mei deelgeneem aan die Vrystaat Duathlon in Bloemfontein. Sy het deurgedring na die SA kampioenskappe op 26…
Schools That Rock gesels met BHVS se 1ste Rugbyspan Kaptein
Dit is vir Schools That Rock ‘n voorreg om die kaptein van Bethlehem Voortrekker Hoërskool se 1ste Rugbyspan, Louis Janse van Vuuren, aan die lesers van ons webtuiste voor te stel. “Dit is …
Hoërskool Sentraal leerder presteer by Saalperd-kampioenskap
Werno Roodt, graad 11, het die afgelope week aan nasionale opelug saalperiode-kampioenskap deelgeneem. Die skou is die wêreld se grootse opelug nasionale skou.Werno behaal die volgende prestasies: ‘n Derde plek…
Hoër Meisieskool krieketspeler streef na Proteas
Party meisies droom van ’n Protea-netbalromp of ’n hokkie een van groen-en-goud. Dan kry jy iemand soos Miané Smit (gr. 10) wat drome koester om eendag ’n Protea-kriekethemp oor haar…
BHVS leerders presteer tydens Vrystaatfinaal in Dans
Foto vlnr: Sittend: Khabiso Motloung, Tsholo Kgutso Montsitsi, Jana Grobbelaar Staande: Ané van Zyl, Kayla Foster-Myburgh, Izet Beukes Bethlehem Voortrekker Hoërskool leerders, Izet Beukes, Nia-Mckay Helm, Khabiso Motloung, Jana Grobbelaar,…
BHVS leerder presteer by Interprovinsiale Gholf toernooi
Vlnr: Cameron Wessels, Mpho Molaba en James Schnetler
Hoërskool Fichardtpark Gholf
Vrydagmiddag, 14 Mei, het 12 van Fichies se gholfspelers teen 12 van Jacobsdal se gholfspelers op Tempe gholfbaan gespeel. Die formaat was ‘n BBS. Die seuns het dit baie geniet…
Hoërskool Fichardtpark leerder in Vrystaat 0/14 hokkie oefengroep ingesluit
Lana van Deventer, leerder van Hoërskool Fichardtpark, is in die Vrystaat 0/14 hokkie oefengroep ingesluit is. Baie geluk Lana. Foto verskaf
Hoërskool Fichardtpark leerder presteer tydens Trampolienkompetisie
Miguel Ribeiro van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het tydens ‘n trampolien-kompetisie in Port Elizabeth ‘n goue medalje in die Euro trampolien en dubbel mini trampolien-items verwerf het. Baie geluk Miguel.…
Hoërskool Fichardtpark 1ste Rugbyspan “Gecap”
Fichies se eerstespan rugbymanne is “gecap.” Die hele skool is trots op julle! oto’s verskaf
Hoërskool Fichardtpark Netbal vs Eunice High School
Die volgende netbal-uitslae is behaal tussen Fichies en Eunice: 19 A wen 29-28 19 B wen 25- 8 17 A vriendskaplik wen 20-16 16 A wen 25-5 16 B wen…
Hoër Meisieskool Oranje atlete presteer by Landloopliga
Foto bo: Eloise van Driel Die eerste byeenkoms Vrydag in die Bloemfontein landloopliga het vyf top 3 plekke vir Oranjeniete opgelewer. Hulle is (naam, posisie en tyd in die 4km):…
Eunice High School Cross-country
Well done to Eunice’s Cross-country athletes that took part in the league last week. Results: Girls U14 – Inge van Staden placed 1st Girls U15 – Anke van der Poel…
Bethlehem Voortrekker Hoërskool se Hokkie-trots
Ntsopa Mokoena is gekies vir o/21 Suid-Vrystaatspan! Dit is ‘n baie groot prestasie.Sy speel tans ook vir BVHS se Eerste Hokkiespan. Sy het die afgelope naweek aan die NWU se…
Hoërskool Salomon Senekal Rugby vs Hoërskool Wolmaransstad
Al het die Villies se rooi masjien nou nie gister met die louere teen Wolmaransstad weggestap nie, het hierdie manne met kragspel karakter getoon en was dit ‘n oomblik van…
Hoërskool Hoopstad leerder presteer tydens Presidentskiet
Tydens die Presidentskiet het Will Viljoen puik uitslae behaal. Op 6 Maart eindig hy 2de en op 8 Mei eindig hy 3de in die Junior kategorie. Baie geluk, Will. Hoopies…
Grey College Soccer teams had an exellent weekend
The Grey College Soccer teams had a weekend filled with matches against FC All Stars from Thaba Nchu and Navalsig at the Windmill Soccer Complex. U14 beat FC All Stars…
Hoërskool Sentraal Netbal vs Hoërskool Fichardtpark
Die Tralie-netbaldogters het gewerk en wen op 6 Mei in hul liga-bepaling teen Hoërskool Fichardpark. Netbaluitslae: Sentraal o. 19A wen Fichardtpark 46-23 Sentraal o. 19B wen Fichardtpark 33-22 Sentraal o.…
Hoërskool Sentraal Hokkie vs Saint Andrews
Die hokkieliga het op 6 Mei afgeskop. Hoërskool Sentraal se o.14 A-seuns het in hul wedstryd teen Saint Andrews geklykop met 1 elk gespeel.
Hoërskool Sentraal presteer by Willem Postma Rolbaldag
Baie geluk aan die Tralie-rolbalspan wat 2de by Willem Postma se rolbaldag geïndig het. “Sentraal is baie trots op ons menere!” Foto verskaf
Grey College Squash team vs Paarl Boys High
Front: Duan Joubert and JP Botha (captain). Middle: James Scheepers and Jensen Bell (vice captain) Back: Jeanré Erasmus and Mike Schimper Grey College squash team is looking forward to some…
Hoër Meisieskool Oranje Hokkie vs Hoërskool Jim Fouché A
OMS TEEN JF O.19A (SEDERT 2013): Speel: 9 – Wen: 7 en Verloor: 2. Gemiddelde telling: OMS 33-27 JF. Grootste sege: 19 doele (36-17, 2016). Grootste nederlaag: 2 doele (32-34,…
Hoërskool Hoopstad Skool presteer in Tennis
Cara le Grange van Hoërskool Hoopstad het tydens die vakansie aan die Growthpoint TSA Junior Nationals deelgeneem. Sy het puik presteer! Cara eindig 5de (Enkels) en speel in die semi-finaal…
Hoërskool Fichardtpark se Astro nou ‘n werklikheid
Hoërskool Fichardtpark se Astro is ‘n werklikheid. Die Fichie-onnies en lede van die Beheerliggaam het mekaar die stryd aangesê in ‘n vriendskaplike “wedstryd”. #astro-nomies #fichietrots #voorkeurskool Foto’s verskaf
Eunice High School 1st Hockey Team ranked 1st
Well done to Eunice’s 1st Hockey Team ranked 1st (jointly with NWU u21) at the NWU Eagles Festival over the weekend! They displayed great hockey skills/structure and drew the final…
Hoër Meisieskool Oranje sportster o.14 SA Tenniskampioen
Donna le Roux, 13-jarige sportster van Oranje, is die Suid-Afrikaanse o.14-tenniskampioen. Sy het Maandag in die eindstryd van die junior nasionale kampioenskappe in Bloemfontein met 6-2, 6-0 teen Runé van…
Bethlehem Voortrekker Hoërskool Tennisspelers presteer
Annika van Rooyen en Cayla Scheepers het die afgelope vakansie aan verskeie tennistoernooie deelgeneem. Annika het deelgeneem aan Growthpoint Super 8 en eindig 12de uit 44 spelers. Sy neem ook…
Hoërskool Witteberg fietsryers presteer by Aamohela MTB Wedren
Johan Botha en Erich Prinsloo van Hoërskool Witteberg het verlede naweek aan die Aamohela MTB Wedren deelgeneem en omtrent amok gemaak! Johan eindig 1ste in die 55km van die “1…
Noord Suid/ North South “Man Of The Match”
Baie geluk aan Dillon Smith van Affies wat aangewys is as “Man of the Match” Man of the Match is Jean Smith from Grey College Man of the Match is…
Eunice High School U14 Hockey results of Elsie Coetzer tournament
Eunice High School U14 A results for the u 16 section of the Elsie Coetzer tournament: U14 A beat EHS u16 B 6-0 U14 A beat OMS u14 A 5-1…
Hoërskool Witteberg O.16’s PSI indoor Hockey Wenners
Hoërskool Witteberg se 016’s het aan die PSI Intercity indoor Hockey toernooi in Pretoria deelgeneem en hierdie spannetjie wen toe die toernooi. Hulle tellings is as volg: Wen Tshwane Titans…
Hoërskool Fichardtpark Hokkie neem deel aan Elsie Coetzer-Afrigtingstoernooi
Hoërskool Fichardtpark se eerste span hokkiedogters en die 0/14 hokkie seuns neem deel aan die Elsie Coetzer-Afrigtingstoernooi. Hulle ontvang afrigting en speel wedstryde tydens hierdie toernooi. Die 0/14 seuns het…
Grey Kollege speler ” Man of the match” by Noord-Suid Rugbytoernooi
Juann Else van Grey Kollege het die toekenning as “Man of the Match” verower in die wedstryd waar Grey Kollege se 19A’s die manne van Menlopark 19A klop met 51-19…
Grey College learners excel in Squash
Well done to Jensen Bell (nr. 6) and Jeanré Erasmus (nr. 7) who have been selected to play IPT u19 squash. IPT representation qualifies them for their full provincial colours.…
Hoërskool Hoopstad 1ste Rugbyspan presteer tydens Fichies se sportweek
Baie geluk aan Hoopies se 1ste Rugbyspan wat aan Hoërskool Fichardtpark se Sportdag deelgeneem en baie goed gedoen het. Vrydag 23 April: Hoopies wen 20-17 teen Hoërskool Kestell Retief se…
BHVS leerder skitter in Muurbal
Keaan de Klerk van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is ingesluit by die Vrystaatspan wat die naweek aan die “South African Country Festival” muurbaltoernooi deelgeneem het. Hy het al 5 sy wedstryde…
Brandwag Volkskool Atlete by ASA Atletiek Interprovinsiale Kampioenskappe
Vyf leerders van Brandwag Volkskool, Odendaalsrus, het die Vrystaat verteenwoordig by die ASA Atletiek Interprovinsiale Kampioenskappe wat op 24 April in Potchefstroom aangebied was. Matthew Akinwotu, Hlompo Rantle, Karisna van Rooyen, David…
Hoërskool Fichardtpark Rugbyweek uitslae/results
U/18 Friday 23 April BHVS 2de span vs Grey Kollege 3de span: 7 – 51 Hoërskool Pres Steyn 1ste span vs Hoërskool Vrede 1ste span: 3 – 44 Maritzburg College…








