Johan Botha en Erich Prinsloo van Hoërskool Witteberg het verlede naweek aan die Aamohela MTB Wedren deelgeneem en omtrent amok gemaak!
Johan eindig 1ste in die 55km van die “1 day entries” met ‘n tyd van 2h 53min 16 sec en Erich eindig 8ste in die 43km van die “one day entries” met ‘n tyd van 2h 49min 25 sec.
Baie geluk, manne!