Hoërskool Fichardtpark se eerste span hokkiedogters en die 0/14 hokkie seuns neem deel aan die Elsie Coetzer-Afrigtingstoernooi.
Hulle ontvang afrigting en speel wedstryde tydens hierdie toernooi. Die 0/14 seuns het op 29 April twee wedstryde gespeel. Hul verloor ongelukkig teen ECHS 1-0 en teen Sentraal 2-1. Die toernooi sluit op 2 Mei af.
Foto’s verskaf