Vyf leerders van Brandwag Volkskool, Odendaalsrus, het die Vrystaat verteenwoordig by die ASA Atletiek Interprovinsiale Kampioenskappe wat op 24 April in Potchefstroom aangebied was.
Matthew Akinwotu, Hlompo Rantle, Karisna van Rooyen, David Akinwotu en Kgopotso Tshabalala het baie goeie uitslae behaal tydens die Kampioenskappe.
Matthew Akinwotu wen die Brons Medalje vir Verspring Seuns 0/14!
Foto’s verskaf