)

You are sponsoring

Brandwag Volkskool Atlete by ASA Atletiek Interprovinsiale Kampioenskappe

Vyf leerders van Brandwag Volkskool, Odendaalsrus, het die Vrystaat verteenwoordig by die ASA Atletiek Interprovinsiale Kampioenskappe wat op 24 April in Potchefstroom aangebied was.   Matthew Akinwotu, Hlompo Rantle, Karisna van Rooyen, David…