Juann Else van Grey Kollege het die toekenning as “Man of the Match” verower in die wedstryd waar Grey Kollege se 19A’s die manne van Menlopark 19A klop met 51-19 en Tat Botha het die toekenning vir “Man of the Match” ontvang vir die Cherries wat Menlopark 19B met 45-15 gewen het.
Geluk manne!
#ViveLaGrey #Grey2Gold #greyrugby #rugby