Cara le Grange van Hoërskool Hoopstad het tydens die vakansie aan die Growthpoint TSA Junior Nationals deelgeneem.
Sy het puik presteer! Cara eindig 5de (Enkels) en speel in die semi-finaal (Dubbels).
Baie geluk, Cara. Hoopies is trots op jou!
Foto verskaf