Student Council 2025 – Truida Kestell
Student Council 2025. Foto voor: Jacobus Beukes, Zoè Maree, Petri Coetzee, Zanè Scheepers, Cado Claassen, Henrico Labuschagne, Joshua de Jesus, Jada Cornellissen, Lunay Senekal, Ralph Burls AGTER / Agter: Henno Barnard, Alissa Pretorius,…
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. My plans aren’t your plans, nor are your ways my ways, says the Lord.
Top Toekennings 2024 – Laerskool Truida Kestell
Top Toekennings 2024. Elf leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is tydens die skool se top toekennings 2024 geleentheid beloon vir hul prestasie gedurende die jaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
Nasionale Finaal Radikale Redenaars – Truida Kestell
Nasionale Finaal Radikale Redenaars – Op Saterdag, 19 Oktober het drie leerders van Laerskool Truida Kestell deelgeneem aan die Nasionale Finaal van die Radikale Redenaars in Boksburg. Die drie leerders…
Lejweleputswa Netbalkomitee – Primêre Skool Naudeville
Lejweleputswa Netbalkomitee. Juf. Maryna de Bruyn, onderwyser van Primêre Skool Naudeville in Welkom, is verkies tot die Lejweleputswa Netbalkomitee as “Umpires Gonvener”. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto verskaf
Onderwysers presteer – Primêre Skool Naudeville
Onderwysers presteer. Drie onderwysers van Primêre Skool Naudeville in Welkom het, na verdere studie, sukses behaal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto’s verskaf
Ruitersport – Primêre Skool Naudeville ruiters presteer
Ruitersport. Primêre Skool Naudeville in Welkom se ruitersport leerders is Saterdag beloon vir pretasies tydens SANESA Vrystaat se jaarlikse prysuitdeling in Bloemfontein. Prestasies deur ruiters behaal: Ava Adendorff: Hanno van…
Skoolhoof verkies vir SAOU – Primêre skool Naudeville
Skoolhoof verkies vir SAOU – ‘n Groot eer het meneer Tommie Doubell, skoolhoof van Primêre Skool Naudeville te beurt geval. Hy is verkies tot ondervoorsitter van die Vrystaat SAOU. Dit…
Suid-Vrystaat Tennisproewe – Primêre Skool Jim Fouché
Suid-Vrystaat Tennisproewe. Ruan Burger, leerder van Primêre Skool Jim Fouché in Bloemfontein, het op 8 en 9 November deelgeneem aan die Suid-Vrystaat Tennisproewe. Hy vaar uitstekend presteer en is in…
Leerderraad 2025 – Primêre Skool Universitas
Leerderraad 2025. Tjokkies kondig met trots hul leerderraad vir 2025 aan. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s verskaf
Jaarlikse Prysuitdeling 2024 – Welkom Volkskool
Jaarlikse Prysuitdeling. Met Welkom Volkskool se Jaarlikse Prysuitdeling 2024, het leerders skitterend presteer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto’s verskaf
Nasieners van Matriekvraestelle 2024 – BVHS
Nasieners van Matriekvraestelle 2024. Bethlehem Voortrekker Hoërskool maak die nege onderwysers van die skool bekend wat aangestel is as Nasieners van Matriekvraestelle 2024 – BVHS. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto…
Nasionale Senior Sertifikaat Merkers – Hoërskool Sasolburg
Nasionale Senior Sertifikaat Merkers. Hoërskool Sasolburg is trots om aan te kondig dat dertien van die skool se onderwysers aangestel is om gedurende die Desembervakansie as Nasionale Senior Sertifikaat Merkers…
Graad 12 Eindeksamen vraestelle – Welkom Gimnasium
Graad 12 Eindeksamen vraestelle. Welkom Gimnasium spog vanjaar met negentien onderwysers wat gekeur is om Graad 12 Eindeksamen-vraestelle te merk. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto’s verskaf
Thought of the week – Gedagte vir die week
Thought of the week. The Lord is close to the heartbroken; he saves those whose spitits are crushed.
Senior Sertifikaat merkers 2024 – Hoërskool Jim Fouché
Senior Sertifikaat merkers 2024. Vyftien onderwysers van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is vanjaar deel van die span Senior Sertifikaat merkers 2024. Hoofnasieners Interne Moderator Senior Merkers Adjunk-hoofnasieners Merkers Meer…
Alpha Wiskunde – Hoërskool Jim Fouché leerder skitter
Alpha Wiskunde. Jana Rossouw, leerder van Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, het 199 uit 200 behaal, oftewel 99,5% in vanjaar se Alpha Wiskunde-eindeksamen. Jana is algeheel eerste in Suid-Afrika met…
Graad 12 Merkers – Hoërskool Goudveld
Graad 12 Merkers 2024. Hoërskool Goudveld in Welkom spog hierdie jaar met dertien merkers wat in Desember as Graad 12 Merkers sal optree. Senior Merkers Merkers Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/…
Equestrian – Eunice High School learner Excels
Equestrian. Kiara Wolmarans, learner of Eunice High School in Bloemfontein, competed at the Philippolis Regional Show and achieved the following: Performance: Equitation (SSSA Society): More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ehs.co.za/ Photos…
Graad 7 Prysuitdeling 2024 – Primêre Skool Naudeville
Graad 7 Prysuitdeling 2024. Primêre Skool Naudeville van Welkom het hul Graad 7 leerders beloon vir prestasies behaal gedurende 2024. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto’s verskaf
Tjokkies presasies – Primêre Skool Universitas
Tjokkies presasies. Tjokkies vier die ses hoogste toekennings van Tjokkies prestasies soos gisteraand deur die skoolhoof, Mnr. Neels Gunter, aan die leerders oorhandig is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s verskaf
Hoofleiers 2025 – Primêre Skool Universitas
Hoofleiers 2025. Tjokkies het hul Hoofleiers 2025 bekend gemaak. Baie sterkte met die groot taak wat op julle wag! Tjokkies weet sommer dat die leerderraad onder julle leiding gaan floreer.…
Vaandeloorhandiging – Primêre Skool Oranje
Vaandeloorhandiging. Deur die jaar het die leerders van Primêre Skool Oranje punte bymekaar gemaak vir hulle sporthuise om te bepaal wie die jaar die Vaandel dra. Sport en kultuur, akademie…
Nasionale Rooikopdag – Hoërskool Jim Fouché
Nasionale Rooikopdag. Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein vier vandag Nasionale Rooikopdag. ‘n Paar interessante feite van rooikoppe is: Alhoewel ‘n rooikop soveel son kry, bly hy/sy maar steeds so wit…
Neptunes Gala – Hoërskool Bultfontein presteer
Neptunes Gala. Hoërskool Bultfontein spog met agt swemmers wat uitstekend presteer het tydens die Neptune Gala. Eerste plek: Tweede plekke: Derde plekke: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://web.facebook.com/bulties Foto verskaf
Vrystaat Mini Master Tennistoernooi – Primêre Skool Fichardtpark
Vrystaat Mini Master Tennistoernooi. Emmerike van Niekerk, leerder van Primêre Skool Fichardtpark het ‘n vierde plek in die dogters o/12 afdeling by die Vrystaat Mini Master Tennistoernooi behaal. Die Vrystaat…
Voortrekker jeugleiers 2025 – Primêre Skool Universitas
Voortrekker jeugleiers 2025. Primêre Skool Universitas in Bloemfontein wens graag hul nuutverkose jeugleiers, Lené de Villiers en France Engelbrecht, hartlik geluk. “Tjokkies is baie trots op julle en sien uit…
Wolf Pack Cub Tennis – Primêre Skool Jim Fouché
Wolf Pack Cub Tennis. Vyf van Primêre Skool Jim Fouché se leerders het op Saterdag, 2 November, aan die Wolf Pack Cub Tennis toernooi deelgeneem. Die toernooi is aangebied vir…
Matriekraad 2025 – Hoërskool Goudveld
Matriekraad 2025. Hoërskool Goudveld het met trots hul Matriekraad 2025 aangekondig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
VRL 2025 – Hoërskool Goudveld
VRL 2025. Hoërskool Goudveld het die leerders wat verkies is tot die VRL 2025 bekend gemaak. Graad 11: Graad 10: Graad 9: Foto’s verskaf Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
Leerderraad 2025 – Primêre Skool Jim Fouché
Leerderraad 2025. Primêre Skool Jim Fouché van Bloemfontein het hul Leerderraad 2025 bekend gemaak. Hoofleiers: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://psjf.co.za/ Foto verskaf
Noordwes Interprovinsiale Tweekamp – Welkom Gimnasium
Noordwes Interprovinsiale Tweekamp. Shyenne Laubscher, sestienjarige leerder van Welkom Gimnasium, het die naweek, 2 November, deelgeneem aan die Noordwes Interprovinsiale Tweekamp in Potchefstroom. Sy het vir Junior Vroue en Dogters…
Koordadig Koorfees – Primêre Skool Naudeville
Koordadig Koorfees. Primêre Skool Naudeville het 2 November ‘n Koordadig Koorfees aangebied by Erfdeel kerk. Dit is ‘n nuwe kultuur-avontuur en ‘n eerste vir die skool. Agt Kore van die…
Gedagte vir die week – Thought of the week
Gedagte vir die week. U sorg vir die mens.
Laerskole krieket – Trio Primêr
Laerskole krieket. Trio Primêr het die afgelope naweek deelgeneem aan die o.11 Laerskole krieket toernooi by St. Andrews School in Bloemfontein. Uitslae behaal: Trio Primêr teen St. Andrews School: Trio…
Debut cap for South Africa – Eunice High School
Debut cap for South Africa. Congratulation from Eunice High School to Ané Retief for earning her debut cap for the South African netball game against Malawi. “We are extremely proud…
Hardloop vir kanker – Hoërskool Fichardtpark
Hardloop vir kanker. Die Fichie manne het die Hollard DAREdevil Run aangepak. Hoërskool Fichardtpark bedank elke brawe Fichie en die manne en personeel van Trans-50 aftreeoord wat deelgeneem het. Duisende…
Protea Netbalspan – Hoërskool Jim Fouché
Protea Netbalspan. In die wedstryd van die Protea Netbalspan teen Malawi, is Elmeré van der Berg aangewys as speler van die wedstryd. Elmeré is ‘n onderwyser asook oud-leerder van Hoërskool…
Protea Netbalspan – Hoërskool Fichardtpark
Protea Netbalspan. Hoërskool Fichardtpark is super trots op Karla Pretorius, Fichie Netbal Hoofafrigter en Ané Retief, oud-Fichie wat verkies is tot die Protea-Netbalspan. Die span is onder leiding van die…
Vrystaat Skole Atletiek Assosiasie – BVHS
Vrystaat Skole Atletiek Assosiasie. Die Vrystaat Skole Atletiek Assosiasie het die atlete wat goud verower het by Skole SA’s genooi na ‘n erkenningsfunksie. Die volgende leerders het elkeen ‘n trofee…
JF Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell
JF Atletiekbyeenkoms. Nege atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het aan die JF Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Die atlete het uitstekend presteer deur een rekord en ses medaljes te…
UNISA Musiekeksamen – Hoërskool Witteberg
UNISA Musiekeksamen. Vyf Witteberg-leerders het hul UNISA Musiekeksamens afgelê en met lof geslaag: Klaviereksamen: Sangeksamen: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://witteberghs.co.za/ Foto verskaf
JF Prestige atletiekbyeenkoms – Primêre Skool Jordania
JF Prestige atletiekbyeenkoms. Foto Voor: Lilimari O’Connor, Libalele Radebe, AJ Olivier, Christopher Schutze. Middel: Melanie Hill, Willie Uys, Bokang Mokoena, Lindi Pretorius. Agter: Dehan Cilliers, Ruhan Cilliers, Maricelle Nortjé. Primêre…
Vrystaat Fietsry – Hoërskool Witteberg
Vrystaat Fietsry. Gedurende die Vrystaat Fietsry-prysuitdeling, Saterdag, 26 Oktober, is Hoërskool Witteberg se fietsryers vereer vir hul prestasies gedurende die jaar. Die Witteberg-span het ’n trofee ontvang vir die Beste…
Neptunes Gala – Hoërskool Goudveld presteer
Neptunes Gala. Edrich Cronje, leerder van Hoërskool Goudveld in Welkom, het die afgelope naweek aan die Neptunes Gala in Bloemfontein deelgeneem. Edrich behaal die volgende prestasies; Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/…
Rising Star Tennis 2024 – Primêre Meisieskool Oranje
Rising Star Tennis 2024. Primêre Meisieskool Oranje se top 4 tennis dogters het vanaf 25 tot 27 Oktober aan die PNB PARIBAS Rising Star Tennis 2024 toernooi in Benoni deelgeneem.…
VCSV Bestuur 2025 – Hoërskool Bothaville
VCSV Bestuur 2025. Sewe leerders van Hoërskool Bothaville is verkies tot die VCSV Bestuur 2025. Die bestuurslede is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.facebook.com/BothavilleHS Foto verskaf
Voorslag Voortrekkers – Hoërskool Jim Fouché
Voorslag Voortrekkers – Drie leerders van Hoërskool Jim Fouché, Joané de Beer, Jan-Hendrik Brewis en Michelle Janse van Rensburg is verkies as Voorslag Voortrekkers se jeugleiers. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za…



























































