)
Synergy Cup Tennis – Laerskool Truida Kestell skitter

Synergy Cup Tennis. Baie geluk aan Lance Kriek en Linzi Botha! Die twee talentvolle jong tennisspelers het die afgelope naweek die Vrystaat se o.13-span by die Synergy Cup Tennis in…

Mej Oranje gekroon – Hoër Meisieskool Oranje

Mej Oranje gekroon – Verlede week Dondagaand is Hoër Meisieskool Oranje se mej Oranje gekroon. Die kroon het egter op die regte kop beland naamlik op Carien Fourie s’n. Carien…

Free State Athletics Championships – Eunice High School superior

Free State Athletics Championships. Day 2 results. Eunice has a Free State champion in her midst! Congratulations to Daniella Ngeleka, who claimed gold in the U17 Long Jump event. Well…

Vrystaatkampioenskappe 2026 – Hoërskool Sentraal Skitter

Vrystaatkampioenskappe – Hoërskool Sentraal het tydens die Vrystaatkampioenskappe 2026 weer bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening te hou. Met ’n kombinasie van vasberadenheid, talent en spanpoging het…

Vrystaat Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete skitter

𝐕𝐫𝐲𝐬𝐭𝐚𝐚𝐭 𝐀𝐭𝐥𝐞𝐭𝐢𝐞𝐤k𝐚𝐦𝐩𝐢𝐨𝐞𝐧𝐬𝐤𝐚𝐩𝐩𝐞⁣. BVHS se atlete het weereens hul merk gemaak tydens die tweede dag van die Vrystaat Atletiekkampioenskappe wat in Bloemfontein aangebied is. Met ’n ryke oes van medaljes, rekords…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Everyone who trusts the Lord is like Mount Zion … Ps 125: 1, 2 Gedagte vir die Week – Dié wat op die Here vertrou,…

Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap – SPS Brandfort

Vrystaat Hoërskole-Atletiekkampioenskap. Hoërskool SPS Brandfort is trots om bekend te maak dat Ania Pienaar (o/19) en Gideon van Heerden (o/15) tydens die Vrystaat Hoërskole Atletiekkampioenskap in Bloemfontein puik presteer het.…

Sporttalent – Hoërskool Jim Fouché blink uit

Sporttalent – Jim Fouché-leerders blink uit in buitesport. Hoërskool Jim Fouché kan baie trots wees op die hope sporttalent waaroor hul leerders beskik. Vyf leerders het ’n reeks uitstaande buitesportprestasies…

Dogterskrieket – Hoërskool Sentraal

Dogterskrieket – Hoërskool Sentraal se dogterskrieket span het vir HTS hul krag en talent ten volle gewys. Hulle het HTS met ’n indrukwekkende 118 lopies geklop. Die span se telling…

Southern Free State Hockey – St Andrew’s School, Bloemfontein

Southern Free State Hockey. 🏑 A Record-Breaking Achievement! St Andrew’s School, Bloemfontein are thrilled to announce that 22 of its talented hockey players have been selected to represent the Southern…

Bloemfontein Open Squash Tournament – Grey College

Bloemfontein Open Squash Tournament. Grey College Squash. Congratulations to Grey College’s squash players who showcased exceptional talent and determination at the Bloemfontein Open Tournament. Your hard work and commitment have…

Roodekrans Rugby – Grey Kollege Primêr bring hul kant

Roodekrans Rugby. 🏉 Grey Kollege Primêr teen. Roodekrans Rugby. Die jong rugbyspelers van Grey Kollege Primêr het weer hul staal gewys teen Laerskool Roodekrans. ’n Hoogtepunt van die dag was…

Balling Hokkietoernooi – Hoërskool Witteberg

Balling Hokkietoernooi – Die afgelope naweek het Hoërskool Witteberg se hokkiespanne kragte gemeet tydens die Balling Hokkietoernooi. Dit het plaasgevind in Bethlehem. Ten spyte van uitdagende weersomstandighede is verskeie wedstryde…

Suid-Vrystaat Atletiekkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje

Suid-Vrystaat Atletiekkampioenskap. Baie geluk aan ons Oranje-atlete wat puik presteer het tydens die Suid-Vrystaat Atletiekkampioenskap! Ons is ongelooflik trots op elke Eendjie wat haar beste gelewer het en die Oranje-naam…

Top 5 Laerskole – Grey College Primêr vereer

Top 5 Laerskole. Grey Kollege Primêr is met trots vereer tydens die Mangaung Metro Onderwysdepartement “Well Done”-funksie. Grey het ’n trofee ontvang vir ’n plek onder die Top 5 laerskole…

Oranje Redenaars 2026 – Primêre Meisieskool Oranje

Oranje Redenaars 2026. Op 2 en 3 Maart het Oranje se jaarlikse redenaarskompetisie weer plaasgevind. Altesaam 46 Eendjies het hul stemme laat hoor, en die skool is ongelooflik trots op…

Triathlon Kampioenskappe – Hoërskool Sentraal Atleet Triomfeer

Triathlon Kampioenskappe – Op 14 Februarie 2026 het Melinda Dippenaar, ’n leerder van Sentraal Hoërskool, haar merk gemaak by die Noordwes Triathlon Kampioenskappe in Orkney. Sy het ’n puik 2de…

MMed and FS Awards – Eunice High School, outstanding

MMed and FS Awards. Eunice High School Shines in 2025 Matric Results Introduction Eunice High School has once again proven why it stands tall among South Africa’s leading schools. The…

Uitmuntende Matriekuitslae – Hoër Meisieskool Oranje Vereer

Uitmuntende Matriekuitslae – Die glans van akademiese sukses het Saterdag helder geskyn toe Hoër Meisieskool vereers is vir uitmuntende matriekuitslae. Die onderwysers en matriekklas van 2025 is tydens die Motheo-distrik…

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Naudeville se atlete blink uit

Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Primêre Skool Naudeville se jong atlete het hul krag en talent gewys by die Noord-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Die atlete wat die medaljes behoorlik laat blink het was: Hierdie…

Sportgeskiedenis – Hoër Meisieskool Oranje in Gholfliga

Sportgeskiedenis – Hoër Meisieskool Oranje het ’n nuwe bladsy in hul sportgeskiedenis omgeslaan. Vyf van hul leerders het Maandag vir die eerste keer in die Mangaung Hoërskole-gholfliga afgeslaan. Lize du…

Bfn Technifibre Open Squash – Grey College Primary superior

Bfn Technifibre Open Squash. The boys at Grey College Primary participated in the Bfn Technifibre Open Squash from 27 February to 1 March. Results: Boys U11 Boys U13 Boys U15…

Departementele toekenning: Matriekuitslae -Hoërskool Fichardtpark

Departementele toekenning: Matriekuitslae. Hoërskool Fichardtpark skitter met silwer toekenning🎓 Op 28 Februarie 2026 het Hoërskool Fichardtpark, Bloemfontein, tydens die jaarlikse toekenningsgeleentheid van die Mangaung Metro Onderwysdistrik groot erkenning ontvang. Die…

Bloemfontein Open Squash – Eunice High School delighted

Bloemfontein Open Squash. Eunice High School, Bloemfontein – Squash Success. Congratulations to Eunice’s talented squash players who delivered outstanding performances in the highly competitive Bloemfontein Open Squash Tournament this past…

Amanda Coetzer Tennistoernooi – Primêre Meisieskool Oranje

Amanda Coetzer Tennistoernooi. C&N Primêre Meisieskool Oranje het met trots die 23ste Amanda Coetzer Tennistoernooi aangebied. Die toernooi het vanaf Donderdag, 26 Februarie tot Saterdag, 28 Februarie plaasgevind en het…

Mnr. & Mej. SPS – Hoërskool SPS Brandfort verheug

Mnr. & Mej. SPS. Baie geluk aan Hoërskool SPS Brandfort se nuwe Mnr. en Mej. SPS wenners! 🌟 Dankie aan elke finalis wat die aand so besonder gemaak het –…

Akademiese uitnemendheid – Hoërskool Witteberg uitstaande

Foto bo: Foto: Voor van links; Me. Ronelle van Heerden, Me. Melincke Maartens, Me. Lindi Rheeder, Mnr. Janco Els, Mnr. Waldo Snyman, Mnr. Mike Visser, Me. Lize-Marie Olivier, Me. Jannelie…

Bloem Junior Squash Open – St Andrew’s School Bloemfontein

Bloem Junior Squash Open. This past weekend, Bloemfontein hosted the U19 Bloem Junior Squash Open, and we are proud to celebrate our players’ outstanding achievements. In the Boys U19 division,…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – So sal dit wees totdat die Gees van Bo af op ons uitgestort word. Jesaja 32: 15, 17 Thought of the Week – When the…

Ekurhuleni Stoei Ope – Primêre Skool Naudeville skitter

Ekurhuleni Stoei Ope. Baie geluk aan Jan-Phillip du Plessis wat op 28 Februarie aan die o.8 Ekurhuleni Stoei Ope in Pretoria deelgeneem het. Hy het uitstekend presteer en in sy…

Eerstespan Netballeiers – Hoërskool Fichardtpark stel trots voor

Eerstespan Netballeiers. 🌟 Leierskap en Talent in Aksie! Baie geluk aan Leilani Gertenbach (Kaptein), Meruscke Mostert en Juninke Conradie (Onderkapteine). Hierdie drie uitstaande netbaldogters is met reg verkies om Hoërskool…

Top Akademiese Skool – Bethlehem Voortrekker Hoërskool Skitter

Top Akademiese Skool. Bethlehem Voortrekker Hoërskool stap met akademiese louere weg. Bethlehem Voortrekker Hoërskool het weer bewys hoekom hulle as ’n krag in akademiese opleding bekendstaan. Die Vrystaatse Departement van…

Suid-Vrystaat Atletiek – Primêre Meisieskool Oranje uitstaande

Suid-Vrystaat Atletiek. 🌟 Oranje Meisies skitter by Suid-Vrystaat Atletiek! Primêre Meisieskool Oranje het die Suid-Vrystaat Atletiek bygewoon en met ware Oranje-gees gewys dat geen trofee ons kan ontglip nie! 🦆…

Noodhelpers Ontvang Balkies – Hoërskool Witteberg

Noodhelpers Ontvang Balkies – Hoërskool Witteberg se senior noodhelpers het vandag hul welverdiende balkies ontvang. Dit is ’n trotse erkenning vir tussen twee en vier jaar se toegewyde diens in…

Mangaung Schools Aquatics – Laerskool Truida Kestell

Mangaung Schools Aquatics – Laerskool Truida Kestell het onlangs aan die Mangaung Schools Aquatics Free State Primary Schools Swimming Championships deelgeneem. Vyf swemmers van Laerskool Truida Kestell het met groot…

Kroonstad atletiekuitdunne – Hoërskool Bultfontein blink

Kroonstad atletiekuitdunne – Hoërskool Bultfontein se atlete het onlangs hul skool se naam trots en hoog gehou tydens die Kroonstad atletiekuitdunne. Verskeie atlete het uitmuntende prestasies behaal en deurgedring na…

Motheo/Xhariep-atletiekbyeenkoms – Oranje atlete skitter

Motheo/Xhariep-atletiekbyeenkoms – Hoër Meisieskool Oranje se atlete het die afgelope naweek die Motheo/Xhariep-atletiekbyeenkoms in ware styl oorheers. Hulle het vyf splinternuwe rekords opgestel. Die prestasies het nie net die toeskouers…

Potchefstroom Rugbytoer – Grey Kollege Primêr skop af in Potch

Potchefstroom Rugbytoer. Grey Kollege Primêr se o.13D- en E-spanne, asook die o.11C- en D-spanne, het hul seisoen met groot entoesiasme afgetrap tydens ’n toer na Potchefstroom. Daar het hulle kragte…

VS Laerskole Swemkampioenskappe – Grey Kollege Primêr gesels

VS Laerskole Swemkampioenskappe. Grey Kollege Primêr se Stabilis-redaksie het met van die skool se top swemmers gesels na hul puik prestasies tydens die VS Laerskole Swemkampioenskappe. Kyk en luister gerus…

Dallas Hutton Water Polo – Grey College superior results

Dallas Hutton Water Polo. Congratulations to the Grey College U.15 Water Polo team for their outstanding performance at the prestigious Dallas Hutton Water Polo Tournament. The tournament was hosted by…

Nautilus Camp results – Grey College Primary superior results

Nautilus Camp results. On 21 February 2026, the Grade 4–7 boys from Grey College Primary proudly represented the school at the 1st Nautilus Camp of the year. Their performance was…

Nautilus Wiskunde Olimpiade – Hoërskool Jim Fouché presteerders

Nautilus Wiskunde Olimpiade. Hoërskool Jim Fouché blink uit in Nautilus Wiskunde Olimpiade. Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein is trots om die uitstaande prestasies van vyf van hul leerders in die…

MMX-Atletiekbyeenkoms – Hoërskool Fichardtpark skitterend

MMX-Atletiekbyeenkoms. Hoërskool Fichardtpark se atletiekspan het weereens gewys wat deur harde werk en toewyding bereik kan word! Met die tweede meeste medaljes by die MMX-Atletiekbyeenkoms – Suid-Vrystaat het Fichies se…

Prize winners 2025 – Grey College, excellent performance

Photo above: From left: K Ahmed, K Moreeng, T Alam H Steyn, JA O’Reilly, N Cairns, A Tyropolis, E, Aucamp, E Buitendach, J Devenish, J Geleta, F Cilliers, L van…

Dust your Rust-toernooi – Hoër Meisieskool Oranje se o.16B wen

Dust your Rust-toernooi – Hoër Meisieskool Oranje se o.16B-hokkiespan het Saterdag in Bloemfontein geskitter. Hulle het nie net gewys dat hulle talentvol is nie. Hulle het bewys dat hulle vasberade…

Interhoërgala-kampioene – Hoër Meisieskool Oranje

Interhoërgala-kampioene – Hoër Meisieskool Oranje het weer bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening te hou in die swembad. Die Interhoërgala-kampioene het ’n oorwinning van begin tot einde…

Thought of the Week – Gedagte vir die Week

Thought of the Week – Praise the Lord and pray in his name! 1Chronicles 16: 8-12 Gedagte vir die Week – Bring lof en eer aan die Here se heilige…

Dust Your Rust Hokkie – Hoërskool Fichardtpark

Dust Your Rust Hokkie. Hoërskool Fichardtpark se o.16A seuns het goed presteer in ‘n naelbyt Dust Your Rust Hokkie toernooi. FHP o.16A Seuns Semi-finaal: 2–2 (wen 1–0 op shootouts) vs…

Eerste Krieketspan eindig seisoen – Hoërskool Fichardtpark

Eerste Krieketspan eindig seisoen. Fichardtpark se eerste krieketspan sluit seisoen af teen Welkom Gimnasium. Hoërskool Fichardtpark se eerste krieketspan het op Saterdag, 21 Februarie, hul laaste wedstryd van die seisoen…

Suid-Vrystaat Tweekampspan – Primêre Skool Naudeville

Suid-Vrystaat Tweekampspan. Baie geluk aan Elle-Ann Roper, ’n Graad 6-leerder, wat gekies is vir die A-span van die Suid-Vrystaat Tweekampspan. Hierdie span gaan in Maart Oudtshoorn toe om deel te…